Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
SOSIALE WETENSKAPPE
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentMemorandum 

%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)








View all
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)



Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Memo
Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 225.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2011)
AFDELING A KAARTLEES en ANALISE
VRAAG 1
1.1 Kaartwerk: Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1 B 3227CA. (1)
1.1.2 C A8. (1)
1.1.3 D breedtegraad gevolg deur lengtegraad. (1)
1.1.4 A Lengte x Breedte (1)
1.1.5 B (1)
1.2 Kaartlees en Analise
1.2.1 Die korrekte mate is tussen 9,5 cm en 10cm op ʼn liniaal; wanneer
dit op die lynskaal geplaas word is die antwoord tussen 4,25 km
en 5 km. √√ (1x2) (2)
1.2.2 Die bewys is dat daar slote/kanale is wat moontlik gemaak is deur
plaas boere vir hul landerye en mootlike besproeiing. √ (1+1) (2)
1.2.3 Daar is ʼn damwal wat die vloei van die water/stroom gaan vertraag.
OF
Die intervalle van die kontoer lyne is ver van mekaar, en dit dui aan
dat die grond plat is wat ook die vloei van water sal vertraag. (die
helling is nie steil nie)√√. (Enige 1x2) (2)
1.2.4 Enige twee antwoorde hieronder is korrek:
Omgewings gevolge: daar kan water besoedeling wees.
Infeksie van siektes as gevolg van besmette water bv. cholera,
diarree.
Besoedeling van water kan lei tot versmoring en sterftes van
water diere.
Reuke in die omgewing, veroorsaak muskiete, vlieë en lug
besoedeling.
Enige ander relevante feite. √√ (Enige 1x2) (2)
1.2.5 Enige antwoord tussen 39º - 41º √√ (1x2) (2)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) 3
VRAAG 2 MENSEREGTE SAKE GEDURENDE en NA DIE TWEEDE
WÊRELDOORLOG
2.1 Xenofobie √ (1)
2.2 Noy Chou gee die gevoelens van:
Om alleen te wees in ʼn vreemde land – die gevoel van isolasie.
Gevoelens van uitgewerp wees, verkleineer word, geïntimideer word,
voel jy is anders, nie welkom nie.
(Kies enige 2 van bogenoemde) (Enige 2) √√ (2)
2.3 Hitler was ʼn rassis, wreed en onmenslik.
(Enige ander antwoord naastenby) √√ (2)
[5]
VRAAG 3 APARTHEID IN SUID-AFRIKA
3.1 Pumzile Mlambo-Ngcuka √ (1)
3.2 2010 √ (1)
3.3 Waar √ (1)
3.4 Onafhanklike Verkiesings Kommissie √ (1)
3.5 Al bogenoemde √ (1)
[5]
VRAAG 4 ONTWIKKELING en VOLHOUBARE GEBRUIK VAN BRONNE
4.1 Volhoubare ontwikkeling is ontwikkeling wat aan die behoeftes van die
hede voorsien sonder om die vermoë van
mense om in die toekoms aan hul behoeftes te
voorsien, in gevaar te stel. √√ (2)
4.2 Bevorder industriële ontwikkeling.
Verbeter landbou metodes, genetiese modifikasie van plante.
Fokus op projekte wat die armes help en toepaslike tegnologie.
Ontwikkeling moet volhoubaar wees – hou vir ʼn lang tyd (Enige 3) √√√ (3)
4.3 Solank...
ʼn derde van ons mense nie moderne energie dienste het nie.
vroue en kinders moet sorg vir brandhout.
studente nie kan lees na sonsondergang nie.
nuwe besighede en nywerhede nie elektriese krag het om te werk nie. (Enige
(3) 3) √√√
4.4 Plant bome om besoedeling te bekamp.
Herwin aluminium, glas, plastiek en papier.
Vervang ou tipe gloeilampe met fluoresserende gloeilampe by die huis.
Skakel ligte, verwarmers en rekenaars af wanneer jy dit nie gebruik
nie.
As jy jou wasgoed doen, gebruik ʼn wasmasjien wat koue water in
plaas van warm water gebruik.
Gebruik sonpanele vir energie in plaas van elektriese warm
watertoestelle.
Ry minder en oordeelkundig, en gebruik nuwe karre.
Gebruik skoon olie en hou karre se motorbande by die korrekte druk.
(Enige 2) √√ (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2011)
4.5 Wis armoede uit
Verkry universele onderwys
Bevorder geslagsgelykheid
Verminder kindersterftes
Verbeter gesondheid tydens swangerskappe
Bekamp HIV en Vigs, malaria en ander siektes
Verseker omgewingsvolhoubaarheid
Ontwikkel globale vennootskappe (Enige 5) √√√√√ (5)
[15]
VRAAG 5 DIE KOUE-OORLOG EN KERNWAPEN-ERA
5.1 Volgens Bron 4A vermy hulle ʼn oorlog, omdat die beleid wat hulle volg wat
bekend is as MAD (Mutual Assured Destruction), verseker dat in geval ʼn
oorlog sou uitbreek, nie een van die kante sou kon wen nie. √√ (1x2) (2)
5.2 Die Berlynse-muur was die simbool van die Koue-oorlog; dit het die Ooste
van die Weste geskei – dit het kommunistiese lande van kapitalistiese
lande geskei. √√ (2)
5.3 Bron Oorsaak Moontlike gevolge
(skryf die wapen) (wat die wapen kan doen)
4A 5.3.1 Kernwapens √ 5.3.2 Hulle vernietig die wêreld &
omgewing √
4B 5.3.3 Bom/me √ 5.3.4 Hulle dood mense en vernietig
(Foto) die omgewing √
4C 5.3.5 Uiters vernietig- 5.3.6 Hulle vernietig groot gebiede
ende bomme √ en hul omgewings √
(6x1) (6)
5.4 Leerders kan hierdie feite gee asook ander gepaste feite:
PARAGRAAF 1: VERANDERINGE IN DIE MANIER WAAROP OORLOG
VANDAG GEVOER WORD.
Die eerste atoombomwerping tydens die laaste fase van die Tweede
Wêreldoorlog toon op die verandering in die wyse van oorlogvoering
Die dood van ongeveer 100 000 mense op een slag wys hoe
vernietigend oorlog kan wees.
Die sterftes maande na die bomwerping wys op veranderde wyse van
oorlog gedurende ons tyd
Die Tweede Wêreldoorlog het aangetoon dat oorlogsvoering verander
het.
Mense was nog nooit blootgestel aan sulke soort bomme nie – dit het
nie bestaan tydens die Eerste Wêreldoorlog nie.
Kernwapen-oorlogvoering het die wêreld verander.
ʼn Ander wêreldoorlog vandag kan meer verwoesting beteken as gevolg
van vooruitgang in die tegnologie.
Dit dui op die gevare van kernwapentegnologie vandag. √ (5)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) 5
PARAGRAAF 2: DIE GEVARE VAN KERNWAPEN TEGNOLOGIE.
Kernwapentegnologie is die moderne metode van oorlogvoering.
Hierdie wapens word gewoonlik genoem wapens-vir-massa-vernietiging,
omdat hulle die potensiaal het om totale nasies uit te wis.
Die hitte van die eerste atoombom wat op sigself mense vernietig het,
wys op die gevare van die tegnologie.
Die langtermynuitwerking op mense wat pynvol gesterf het as gevolg
van die bestraling dui ook op ʼn gevaar.
Die siektes wat mense gehad het, selfs jare na die bomaanval wys op
die erns van die impak van die kernwapen tegnologie – daarom moet dit
verwerp word.
Die wedywering/wapenwedloop tussen die USSR en die VSA
gedurende die Koue-oorlog het spanning in die wêreld gebring, wat kan
lei tot ʼn oorlog wat die wêreld nie nodig het nie aangesien dit tot meer
sterftes kan lei.
Die Verenigde Nasies se Sekuriteitsraad was gestig om hierdie wapens
en ander sake te monitor, daarom moet kernwapentegnologie verwerp
word. √ (5)
[20]
VRAAG 6 MENSE-REGTE EN ANTI-KOLONIALE STRYD
6.1 A Robert Mugabe √ (1)
B Osama Bin Laden √ (1)
C Kwame Nkrumah √ (1)
D Samora Machel √ (1)
E Nelson Mandela √ (1)
6.2 Kolonialisme is ʼn beleid waardeur ʼn nasie/land sy beheer oor ʼn ander land
behou en uitbrei.
OF
Kolonialisme beteken ook ʼn land word regeer deur ʼn vreemde land.(Enige 1)√√ (2)
6.3 Europese lande …
wou grondstowwe in Afrika bekom.
wou hê beleggers moet kom geld maak in Afrika, deur Europese
produkte hier te kom verkoop.
het Afrika gesien as ʼn plek waar goedkoop arbeid verkry kon word.
het Afrika beskou as ʼn plek waar kos, grond en beheer verkry kon word.
het gesoek vir gebiedsuitbreiding en invloed. (Enige 3)√√√ (3)
Downloaded from hlayiso.com
6 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2011)
6.4 Hierdie is slegs ʼn gids met moontlike antwoorde van leerders – 5 sinne is
aanvaarbaar.
Rosa Parks
Rosa Louise McCauley Parks (February 4, 1913
– Oktober 24, 2005) was ʼn Afro-Amerikaanse
siviele regte aktivis, vir wie die Amerikaanse
kongres "the first lady of civil rights", en "the
mother of the freedom movement" genoem het.
Op Desember 1, 1955 in Montgomery, Alabama,
Parks, op 42 jaar, het sy geweier om ʼn
busbestuurder, James Blake, se opdrag te
gehoorsaam om haar sitplek af te staan en plek
te maak vir ʼn wit passasier.
Terwyl haar optrede nie die eerste was wat ʼn impak op die siviele regte
sake gehad het nie, het haar optrede van burgerlike ongehoorsaamheid
tog die Montgomery Busboikot laat begin.
Parks se optrede van verset het ʼn belangrike simbool van die moderne
Siviele Regte Beweging geword en sy self het ʼn internasionale ikoon
van verset teen rasse-segregasie geword.
Sy het saamgewerk met siviele regte leiers soos Martin L. King Jr. en
hom gehelp om nasionale prominensie vir die siviele regte beweging te
verkry. Tydens hierdie stadium van haar optrede, was Parks die
sekretaresse van die “Montgomery chapter of the National Association
for the Advancement of Colored People (NAACP).”
Sy het geveg vir regte van die werkers en vir rasse-gelykheid.
Alhoewel sy later jare wyd vereer is vir haar optrede, het sy gely
hiervoor – sy het haar werk verloor as kleremaakster in ʼn plaaslike
winkel.
Haar dood in 2005 het groot opspraak in die voorste koerante in die
Verenigde State gemaak. Sy is na haar dood vereer in deur staatsie te
lê by Capitol Rotunda. (Enige 5) √√√√√ (5)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) 7
Dr Martin Luther King
Martin Luther King, Jr. (Januarie 15, 1929 –
April 4, 1968). Was ʼn Amerikaanse predikant,
aktivis, en prominente leier in die Afro-
Amerikaanse Siviele Regte Beweging..
Hy is beste bekend as ʼn ikoniese figuur vir die
bevordering van siviele regte in die Verenigde
State en regoor die wêreld. Hy het gebruik
gemaak van metodes van verset sonder
geweld, volgens die leerstellinge van Mahatma Gandhi.
King is dikwels voorgestel as ʼn heroïese leier in die geskiedenis van
moderne Amerikaanse liberalisme. King se pogings het gelei tot die 1963
optog na Washington, waar King sy "I Have a Dream" toespraak gelewer
het. Daar het hy Amerikaanse waardes uitgebrei om die visie van ʼn
kleurblinde gemeenskap in te sluit, en ook sy reputasie bevestig as een
van die grootste sprekers in Amerikaanse geskiedenis. In 1964, het King
die jongste persoon geword om die Nobel Prys vir Vrede te ontvang, vir sy
bydrae vir die afskaffing van rasse segregasie en rasse diskriminasie deur
burgerlike ongehoorsaamheid en ander nie-geweldadigde metodes. Teen
die tyd van sy dood in 1968, het hy sy pogings geherfokus op die
beëindiging van armoede en die beëindiging van die Viëtnamese oorlog.
(Enige 5) √√√√√ (5)
[20]
VRAAG 7 SAKE VAN ONS TYD, SOSIALE en
OMGEWINGSKONFLIKTE
7.1 Ruwanda Radio Uitsaai Stasie OF Radio-televisie bekend as Libre des
Mille Collines (RTLM) √ (1)
7.2 Iinyezi (kakkerlakke)
Alle Tutsi’s sal uitgewis word/verdwyn uit hierdie land
Hulle word gedood soos rotte
Wis die kakkerlakke uit (Enige 3) √√√ (3)
7.3 Hierdie woorde verwys na een van die etniese groepe in die omgewing (die
Tutsi’s). Mens kan nie na mense verwys as kakkerlakke en rotte nie. Mens
kan nie vernietiging van ander rasse aanvra veral nie op nasionale media
soos die radio nie. Hierdie woorde verkleineer mense en veroorsaak
rassehaat. √√ (2)
7.4 Die eerste benadering is Vergeldingsgeregtigheid: ʼn regstelsel gebruik
deur die Geallieerdes by die veroordeling en straf van die Duitse oortreders
tydens die Nuremberg-verhore, vir die menseslagting-oortredings. √√ (2)
en
Die ander benadering was Herstellingsgeregtigheid: ʼn regstelsel gebruik
deur die Suid-Afrikaanse regering (WVK) om die oortreders en slagoffers
van die apartheidsmisdade te laat versoen met mekaar. √√ (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
8 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2011)
VRAAG 8 GLOBALISERING en DIE ROL VAN WETENSKAP en
TEGNOLOGIE
8.1 Globalisering is ʼn proses van interaksie en integrasie tussen mense,
maatskappye en regerings van verskillende volke – ʼn proses gedryf deur
internasionale handel, belegging en gesteun deur inligtingstegnologie. √√ (2)
8.2 Die Groen Rewolusie was die periode van groot veranderinge, toe
ontwikkellende lande meer kos geproduseer het as gevolg van
wetenskaplike veranderinge in hul landbou-metodes. √√ (2)
8.3 Voorbeeld van hoe die artikel kan lyk …
Geslagsongelykheid in Suid-Afrika en verder
Datum:…..
Liewe Mnr. Redakteur
Geslagsongelykheid is steeds ʼn probleem in ons land en verder.
Geslagsongelykheid word geassosieer met die tradisionele Afrika-kultuur
wat duidelik die onderskeie rolle van mans en vrouens in die gemeenskap
uitgespel het.
Seuns en dogters het grootgeword met die wete dat die gemeenskap
sekere rolle vereis het. Beide in Afrika en elders in die wêreld, lyk dit of
geslagsongelykheid steeds voorkom. Dit kom voor asof ongelykhede
teenoor vroue net toeneem.
Vroue lei onder verkragtings, fisiese mishandeling en ook hulle word
vermoor. Vernietigende gewoontes/gebruike affekteer vroue ook. Dit is nie
ongewoon vir tiener meisies om gedwonge huwelike te hê en vir weduwees
om met besittings geërf te word nie. Vrou slanery is steeds deel van ons
moderne lewe. Hierdie aanslag van geweld blyk onstuitbaar te wees.
Tog is hierdie geweld maar net een van die vele onregverdighede teenoor
vroue. Baie meisies in hierdie omgewings het skool verlaat omdat voorkeur
gegee word aan seuns, veral as meisies swanger word. Terwyl mans in
baie Afrika-lande op die voorgrond is as politieke-besigheidsleiers, is vroue
op die voorgrond van gemeenskapsontwikkeling en tuisleierskap.
Geslagsgelykheid moet nie slegs op papier verskyn nie, maar ook in die
praktyk – nou is die tyd vir die vrou.
Van ……………………………..
Leerder se volle name (6)
[10]
TOTAAL: 100
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--c69f06f4-1ff1-4c59-af3b-e4bb4d255067/v1-c97ecffc2f703c646bd2/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo
%20GR9%20MEMO%20NOV%202016_hlayiso.com_--6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380/v1-1a534c6ffc6135890c05/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo
Related documents

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 Paper 1 November EC 2012 Memo
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Addendum