Skip to content

Social Sciences Grade 8 NSC November 2017 Memo

MemorandumSocial SciencesGrade 820174 pages

Grade 8 Social Sciences memorandum from the NSC November Exam 2017, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2017

Document textSearch extracted text and jump to a page.
EKURHULENI NOORD DISTRIK 16 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Wetenskappe Dissipline : Geskiedenis Datum : 16 November 2017 Doel : Finding a variety of kinds of information about the past. Vaardighede : Om 'n verskeidenheid van vorme van inligting oor die verlede. Vaardighede: Om inligting bymekaar te bring, byvoorbeeld, van die teks, Visuele materiaal (insluitend foto's, strokiesprente, televisie en films), liedjies gedigte en onderhoude met mense, met behulp van meer as een soort van geskrewe inligting (boeke, tydskrifte, koerante, webwerwe). Punte : 75 Tyd : 1½ UUR 1. INSTRUKSIES: 2. Al die vrae moet beantwoord word 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. Nommer korrek 5. Moenie die bronne as antwoorde herskryf. GEBRUIK SLEGS AS ‘N MERK GIDS 1
Vraag 1: Stormloop vir Afrika 1.1. 1.1.1. Brittanje √ 1.1.2. Frankryk √ 1.1.3. Liberie √ 1.1.4. Feit √ 1.1.5. Sekondêre √ 1.2. 1.2.1. Europese man √√ 1.2.2. Afrika man √√ 1.2.3. Om te wys hoe die Europeërs gedink het dat hulle magtiger as die Africans. √√ 1.3. 1.3.1. a) Suid Afrika √ b) Zimbabwe √ c) Rhodesië √ d) Egipte e) Kenia f) ens. (Enige drie) 1.3.2. Om Afrika in ‘n georganiseerde manier te verdeel sonder om fisies daaroor te baklei. √√ 1.3.3. Afrika kontinent √√ 1.3.4. Nee, die spotprenttekenaar wys hoe gretig en selfsugtig die Europeers is deur geen Afika land uit te nooi nie. √√ 1.3.5. Eie deskressie √√ 1.4. 1.4.1. Kolom C 1.4.1.1. E√ 1.4.1.2. F√ 1.4.1.3. B√ 1.4.1.4. G√ 1.4.1.5. A√ 1.4.1.6. C√ 1.4.1.7. D√ 2
1.5. 1.5.1. Kolonialisme is die praktyk om politieke en ekonomiese beheer oor ‘n land oor te neem.√√ 1.5.2. Dit het bekend gestaan as die “Donker Kontinent” geen inligting was beskikbaar oor die kontinent nie. √√ 1.6. 1.6.1. Brittanje √ 1.6.2. Frankryk √ 1.6.3. Duitsland √ 1.6.4. Portugal √ 1.6.5. België √ 1.6.6. Italië √ 1.6.7. Spanje √ 1.7. a) Gebruik hulle eie natuurlike hulpbronne (rou materiale). √√ b) Merkte van hulle geproduseerde goedere. √√ Vraag 2: Wêreld Oorlog I (1914 – 1918) 2.1. 2.1.1. Kersdag √ 2.1.2. Propaganda √ 2.1.3. België√ 2.1.4. Suffragette√ 2.1.5. Britse kolonie √ 2.2. 2.2.1. Lewe en veg van die loopgrawe wat in die grond gegrawe is. √√ 2.2.2. Die oop gebied tussen die opponerende magte se loopgrawe. √√ 2.2.3. Beskerm deur ‘n dak teen weer en koeëls. √√ 3
2.3. 2.3.1. Nationalisme – lande wat kompeteer om die rykste en kragtigste te wees. √√ 2.3.2. Diensplig – alle enkel mans (ouderdom 18-41) kan opgeroep word vir diensplig, tensy hulle Godsdienstige leraars en wewenaars was met kinders . √√ 2.3.3. Verdrag van Versailles – aan die einde van die oorlog, is ‘n vredesverdrag deur die leiers wat in die oorlog geveg het onderteken. Duitsland het ‘n aparte verdrag onderteken. √√ 2.4. 2.4.1. Onwaar, die Verdrag van Versailles eindig Wêreld Oorlog 1. √√ 2.4.2. Onwaar, Gavrilo Princip vermoor Franz Ferdinand. √√ 2.4.3. Onwaar, die rooi papawers is die simbool van die wapenstilstand na Wêreld Oorlog 1. √√ 2.4.4. Waar √√ 2.5. 2.5.1. Die volgende moet in die paragraaf genoem word: √√√√√  Modderig  Nat toestande  Loopgraafvoet  Rotte  Lyke  Trotseer weer  Patrone. GROOT TOTAAL: 75 4

Study this subject

More from Grade 8 Social Sciences

View all