EKURHULENI NOORD
DISTRIk
16 NOVEMBER 2017
Graad 8 Eksamen
Vak : Sosiale Wetenskappe
Dissipline : Geskiedenis
Datum : 16 November 2017
Doel : Finding a variety of kinds of information about the past.
Vaardighede : Om 'n verskeidenheid van vorme van inligting oor die verlede.
Vaardighede: Om inligting bymekaar te bring, byvoorbeeld, van die teks,
Visuele materiaal (insluitend foto's, strokiesprente, televisie en films), liedjies gedigte en
onderhoude met mense, met behulp van meer as een soort van geskrewe inligting (boeke,
tydskrifte, koerante, webwerwe).
Punte : 75
Tyd : 1½ UUR
INSTRUKSIES:
1. Al die vrae moet beantwoord word
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Nommer korrek
4. Moenie die bronne as antwoorde herskryf.
Naam en van: _______________________________________ Klas: _______
1
Skip to contentAll 2017 papers 

View all
%20November%202026%20Mock%20Memo--b22032ff-105e-400c-8b0a-d3e2207617c6/v1-8d75696b6fb918b638d7/card.webp)
%20November%202026%20Mock%20Memo--65b8f91c-1a01-437c-afc8-d5cd0e7f3b36/v1-101f9ae2a6c55a25d77f/card.webp)

Social Sciences Grade 8 NSC November 2017 Question Paper
Grade 8 Social Sciences question paper from the NSC November Exam 2017, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Social Sciences · Grade 8 · NSC November Exam · 2017. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2017
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vraag 1: Die stormloop vir Afrika
1.1. Gebruik die woorde in die woordboks en vul die korrekte woord in die spasie wat
voorsien word. (5)
Feit Frankryk
sekondêre opinie
Duitsland
Liberië Brittanje
Die land wat die meeste van Afrika gekoloniseer het was 1.1.1. ________________ waarna
1.1.2. ________________________ die tweede meeste gekoloniseer het.
1.1.3. _________________________________ is ‘n voorbeeld van ‘n land wat onafhanklik
gebly het gedurende die Kolonisasie vir Afrika. “Die Berlynse konferensie is die
grootste roof wat die wêreld ooit gesien het en dit is ‘n 1.1.4.___________________
Die kolonisasie vir Afrika is ‘n voorbeeld van ‘n 1.1.5. __________________________
2
1.1. Bestudeer Bron A en beantwoord die vrae wat volg:
Bron A
1.2.1. Wie verteenwoordig die person wat gedra word?
_______________________________________________________________ (2)
1.2.2. Wie verteenwoordig die mans wat die person dra?
_______________________________________________________________ (2)
1.2.3. Gee ‘n rede hoekom die fotograaf die foto geneem het? (2)
___________________________________________________________________

3
1.3. Bestudeer die spotprent in Bron B en beantwoord die vrae wat volg|:
Bron B
1.3.1. Noem drie lande in Afrika wat gekoloniseer is deur Brittanje. (3)
a) ______________________________
b) ______________________________
c) ______________________________
1.3.2. Wat is die rede vir die gebeurtenis? (2)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
1.3.3. Wat verteenwoordig die koek? (2)
________________________________________________________________
4
1.3.4. Dink jy dat die spotprenttekenaar met die Stormloop vir Afrika saamstem?
Verduidelik jou antwoord. (3)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
1.3.5. Skryf jou eie opskrif vir die spotprent. (2)
________________________________________________________________
1.4. Pas die beskrywings in Kolom A met die items in kolom B. Skryf slegs die korrekte
antwoord in Kolom C neer. (7)
Kolom A Kolom B Kolom C
1.4.1. Vind plaas gedurende die laat 19de en vroeë 20ste A. Elmina 1.4.1
eeu.
1.4.2. Die Berlynse Konferensie is deur hom georganiseerd B. Sendelinge 1.4.2
en deur 14 Europese regeringsafgevaardiges en die
VSA bygewoon.
1.4.3. Wou Afrika se tradisionele Godsdiens en Islam C. Accra 1.4.3
vervang met Christenskap.
1.4.4. Die eerste Europeërs wat by die Kus van die Ashanti D. Ghana 1.4.4
koninkryk in 1471aangekom het was …..
1.4.5. Hy/Sy kasteel is vandag ‘n Wêreld Erfenisgebied E. Stormloop vir 1.4.5
Afrika
1.4.6. Die hoofstad van Ghana is … F. Bismarck 1.4.6
1.4.7. Was die eerste Afrika land wat onafhanklik geword G. Portugese 1.4.7
het op 6 March 1957.
1.5. Bestudeer Bron C en beantwoord die vrae wat volg:
Bron C
Kolonialisme is die praktyk om politieke en ekonomiese beheer oor ‘n land oor te
neem. Kolonialisme in die algemeen stel die kolonist in staat om profyt te maak
deur die plaaslike inwoners te onderdruk met die ontginning van die natuurlike
hulpbronne van die gekoloniseerde land. Kolonialisme was in sommige kolonies
wreed en geweldadig. In ander was dit oor die Afrika kultuur, tradisies en die
manier van lewe as minderwaardig of verkeerd. Alhoewel mense van die
koloniserende land hulleself in kolonies gevestig het, het hulle burgers gebly van
die koloiale heerser.
Suid Afrika is deur Groot Brittanje gekoloniseer, die koloniale erfenis het ‘n groot
invloed gehad in die rigting wat die land se geskiedenis gegaan het.
5
1.5.1. Wat is kolonialisme? (2)
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
1.5.2. Hoekom het dit so lank gevat vir die Europese lande om Afrika te verken? (2)
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
1.6. Bestudeer Bron D en beantwoord die vrae wat volg:
Bron D
BRITTANJE, FRANKRYK EN DUITSLAND IS DIE STERKSTE
DUS HET HULLE DIE GROOTSTE STUK KOEK NODIG
DUITSLAND
D
FRANKRYK
Afrika is ‘n
ITALIë manjifieke koek
cake
BELGIë
PORTUGAL
Ons wil ook daarvan hê; SPANJE
gee vir ons ook ‘n stuk
1.6.1. Lys al die lande wat deelgeneem het aan die“Stormloop vir Afrika” (7)
1.6.1.1. ______________________________
1.6.1.2. ______________________________
1.6.1.3. ______________________________
1.6.1.4. ______________________________
1.6.1.5. ______________________________
1.6.1.6. ______________________________
1.6.1.7. ______________________________
6
1.7. Lys twee redes waarom die Europeese lande belangestel het in Afrika ? (4)
a) ________________________________________________________________
________________________________________________________________
b) ________________________________________________________________
_________________________________________________________________
Vraag 2: Wêreld Oorlog I (1914 – 1918)
2.1. Onderstreep die korrekte antwoord
2.1.1. Die soldate aan die Westerse front het vir eendag ophou veg in 1914 en het in
Niemands Land ontmoet. (1)
A. Paasfees
B. Goeie Vrydag
C. Kersdag
D. Wapenstilstanddag
2.1.2. Die misbruik van inligting om ‘n saak te bevorder. (1)
A. Suffragette
B. Diensplig
C. Patriotisme
D. Propaganda
2.1.3. In Vlaandere, velde rooi papawers groei”…Waar is Vlaandere? (1)
A. België
B. Duitsland
C. Frankryk
D. Engeland
2.1.4. Hierdie vroue gebruik burgerlike ongehoorsaamheid om te veg vir die reg om te
stem. (1)
A. Pasifiste
B. Suffragette beweging
C. Patriotte
D. Bondgenote
2.1.5. Suid Afrika het aan die kant van die bondgenote geveg gedurende Wêreld Oorlog 1
omdat… (1)
A. Hulle van Brittanje gehou het
B. Nie van Duitsland gehou het nie
C. Hulle ‘n Britse kolonie was
D. Hulle ‘n Duitse kolonie was
7
BRON E
LEWE IN DIE LOOPGRAWE
Soldate in Wêreld Oorlog 1 het ‘n toneel van leiding en dood in die modder poel in die gesig gestaar. Toe moes
hulle nog in gevegte gaan!! Hulle moes koes vir patron doppies en die vuur van skerpskutters in die verskriklike
loopgraaf lewe……
Niemandsland skei die Duitse en Britse
Dood in die loopgrawe was
loopgrawe. Dit was ‘n gevaarlike plek
niits ver weg nie. Die Britte en
om dood te gaan, aangesien dit moelik
Duitsers het verskeie patrone
was om jou liggaam te uit te haal. Jy
na mekaar geskiet om teiken
word kos vir rotte, wat life was om oë
te oefen!!
en lewers te eet!!!
Daar was geen toilette vir die Britte in die Loopgrawe is in zig-zag
loopgrawe nie, slegs ‘n goeie ou emmer. Jy kan patrone gegrawe. Dit was
dit waag om na die toilet te gaan agter die sodat daar altyd ‘n hoek was
loopgrawe, maar moes koes vir die patrone om weg te kruip met enige
rondom jou. Jy kon vergeet om jou hande te aanval!!
was!!!
O!! JOU VUIL
ROT !
Die loopgrawe is vollop groot rotte wat uitgegroei is
deur dooie liggame van soldate te eet. Die oproerige
knaagdiere het luise versprei en het die soldate se kos
geëet, daarom het die soldate die rotte begin eet!!
8
2.2. Verwys na Bron E hierbo en maak gebruik ook van jou eie kennis en beantwoord die
vrae wat volg:
2.2.1. Wat is ‘n loopgraafoorlog? (2)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
2.2.2. Wat was “Niemandsland”? (2)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
2.2.3. Hoekom het soldate wat in die “dugout” kon slap gelukkig gevoel? (2)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
2.3. Verduidelik die volgende terme.
2.3.1. Nationalisme (2)
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
2.3.2. Diensplig (2)

2.3.3. Verdrag van Versailles (2)
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
2.4. Antwoord WAAR OF ONWAAR. As die stelling Onwaar is, korrek dit. (8)
2.4.1. Die Verdrag van Berlyn het ‘n einde aan Wêreld Oorlog 1 gemaak.
_____________________________________________________________
2.4.2. Gavrilo Princip het Tsjaar Nicholas van Rusland vermoor.
_____________________________________________________________
2.4.3. Die Roos was die simbool van die Wapenstilstand na Wêreld Oorlog 1.
_____________________________________________________________
2.4.4. Wêreld Oorlog 1 was ook bekend as die Oorlog wat alle oorloë beeindig het.
_____________________________________________________________
9
2.5.
2.5.1. Skryf ‘n paragraaf van 150-200 woorde waarin jy die “Lewe in die loopgrawe” van
Wêreld Oorlog 1 bespreek. (5)
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
GROOT TOTAAL: 75 PUNTE
10
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Social Sciences Grade 8 NSC November 2017 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 8 NSC November 2019 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 8 NSC November 2018 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 8 NSC November 2019 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 8 March Test 2020 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 8 March Test 2020 Question Paper
More from Grade 8 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20November%202026%20Mock%20Memo--b22032ff-105e-400c-8b0a-d3e2207617c6/v1-8d75696b6fb918b638d7/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 8 P1 November Mock 2026 Memo (English)
%20November%202026%20Mock%20Memo--65b8f91c-1a01-437c-afc8-d5cd0e7f3b36/v1-101f9ae2a6c55a25d77f/card.webp)
Memorandum
Social Sciences Grade 8 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Social Sciences Grade 8 2025 QP & Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 8 NSC Term 3 Workbook 2021 Memo

Question paper