JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 1
AFRIKAANS HUISTAAL
2012 MODELVRAE TOETS
Skip to contentAll 2012 papers
Afrikaans Grade 1 ANA Exemplars 2012 Question Paper
Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2012, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 1 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 1
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 185.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
1. Omkring die regte antwoord.
1.1 Dit is ‘n ...
A kat.
B mat.
C son.
D kar.
1.2 Ek kan ‘n … lees.
A pen
B deur
C boek
D stoel
2. Lees die storie en antwoord die vrae.
Dit was Maandag. Ons het met die eende by die dam gaan speel. Ons
het verdwaal. Sam het geval en sy hand seergemaak. Ben, die hond
het ons gevind.
2.1 Omkring die regte antwoord.
Die kinders het met die … gaan speel.
A honde
B katte
C eende
D voëls
2.2 Wat het met die kinders gebeur ?
Die kinders het .................................................................
3. Nommer die sinne in die regte volgorde om die gebeure van die storie
aan te dui.
1
Die hond het hulle gevind.
Sam het sy hand seergemaak.
Die kinders het na die dam gegaan.
Hulle het verdwaal.
4. Omkring die regte antwoord.
Die beste naam vir die storie is ...
A Sam en Ann kry koud.
B Sam en Ann het verdwaal.
C Sam en Ann gaan slaap.
D Sam en Ann gaan skool toe.
5. Omkring die regte antwoord.
Sam het sy hand seergemaak toe hy ...
A geval het.
B gehardloop het.
C gespring het.
D gespeel het.
6. Omkring die regte antwoord.
Watter uitveër is die langste?
A
B
C
D
7. Vul die regte voornaamwoord vir die onderstreepte woorde in.
2
7.1 In plaas van om te sê : Sam het geval, kan ons sê .................. het
geval
7.2 In plaas van om te sê : Die kinders het verdwaal, kan ons
sê ........................ het verdwaal.
8. Omkring die regte antwoord.
Hulle stap na die dam toe.
Gister het hulle na die dam ...
A stap.
B stop.
C het stap.
D gestap.
9. Omkring die regte antwoord.
Dit is ‘n ...
A skip.
B skap.
C skaap.
D skat.
10. Kyk na die prent.
Skryf 2 sinne oor die prent.
3
.......................................................................................................................................................................

4