Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
PUNTE: 20
TYD: 1 UUR
PROVINSIE ______________________________________________________________________
STREEK _________________________________________________________________________
DISTRIK _________________________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL _____________________________________________________________
OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 1A)___________________________________________________________________
VAN ______________________________________________________________________________
NAAM ____________________________________________________________________________
GESLAG (✓) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers
Afrikaans Grade 1 ANA 2013 Question Paper
Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 1
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 598.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
ANA 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die onderwyser
1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders.
2. Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders in
hulle boekies volg.
3. Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies in
te vul.
4. As die leerders klaar is, lees dan die volgende vraag.
5. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag.
6. Die toets tel 20 punte.
7. Die toets duur 60 minute.
8. Doen die praktiese oefeninge saam met die leerders.
Praktiese oefeninge
1. Omkring die letter bo die regte antwoord.
Dit is 'n ...
A B C D
kat koei hen hond
Grade 1 Afrikaans HL Test 1
Downloaded from hlayiso.com
2. Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Dit is 'n ... kat
rot
hond
koei x
In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te beantwoord.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 1 Afrikaans HL Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1. Kyk na die prente hieronder.
Skryf ‘n letter vir die beginklank van elke prent.
1.1…………………………… 1.2……………………………
2. Skryf die regte woord vir elke prent. Kies uit die woorde
hieronder.
leeu lamp huis hand
2.1…………………………… 2.2……………………………
Grade 1 Afrikaans HL Test 3
Downloaded from hlayiso.com
3. Lees die storie en beantwoord die vrae hieronder.
Dit is ‘n sonnige Sondag. Lebo en Ann gaan stap. Hulle is
beste vriende. Hulle stap saam. Daar is ‘n winkel op pad.
In die winkel sien hulle lekkers en speelgoed. Die kinders is
baie bly, want hulle kan lekkers en skyfies koop. Op pad
terug stop hulle en hou ‘n piekniek. Lebo en Ann speel
lekker saam.
3.1 Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Kies die beste titel vir die storie.
Lebo en Ann gaan plaas toe.
Lebo en Ann speel by die huis.
Lebo en Ann het gaan stap.
3.2 Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Lebo en Ann is susters.
Ja Nee
Grade 1 Afrikaans HL Test 4
Downloaded from hlayiso.com
3.3 Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.
Nommer die sinne (1-3) in die blokkies om die regte volgorde
aan te dui.
Hulle stop om ‘n piekniek te hou.
Lebo en Ann gaan stap.
Op pad sien hulle ‘n winkel.
4. Omkring die letter langs die regte antwoord. Hoekom is Lebo en
Ann bly?
Hulle is bly, want hulle ...
A sien ‘n hond.
B gaan skool toe.
C kan vrugte koop.
D kan lekkers koop.
5. Kyk na die prentjie.
Vul die regte woord in.
Die ............................................ slaap.
Grade 1 Afrikaans HL Test 5
Downloaded from hlayiso.com
6. Omkring die letter bo die kleinste mandjie.
A B C D
7. Trek 'n lyn om die dubbelklank by die regte prent te pas.
aa uu oo ee
8. Skryf die sin oor.
Vul 'n hoofletter en 'n punt in.
max kan vinnig hardloop
......................................................................................................................................
Grade 1 Afrikaans HL Test 6
Downloaded from hlayiso.com
9. ‘n Selfstandige naamwoord is ‘n noemwoord. Skryf die regte
selfstandige naamwoorde neer om die sinne te voltooi.
hond hut vark vlieg
9.1 Die ..................................... eet graag bene.
9.2 Die ............................................ is klein.
Grade 1 Afrikaans HL Test 7
Downloaded from hlayiso.com
10. Beantwoord die volgende vraag.
10.1 Skryf al die woorde in die regte volgorde om ‘n sin te
maak.
juffrou Die ‘n lees boek.
.......................................................................................................................
……………………………………………………………………………………….
Grade 1 Afrikaans HL Test 8
Downloaded from hlayiso.com
10.2 Kyk na die prentjie. Skryf twee sinne oor die prent.
.............................................................................................
.............................................................................................
.............................................................................................
.............................................................................................
.............................................................................................
.............................................................................................
.............................................................................................
…………………………………………………………………..
…………………………………………………………………..
…………………………………………………………………..
Totaal :20
Grade 1 Afrikaans HL Test 9





