Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop' aan en die
kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: PASITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGE-KEUSE
1.1 N 1 2.1 C 1
1.2 I 1 2.2 A 1
1.3 R 1 2.3 D 1
1.4 J 1 2.4 A 1
1.5 P 1 2.5 B 1
1.6 Q 1 2.6 A 1
1.7 H 1 2.7 A 1
1.8 F 1 2.8 B 1
1.9 A 1 2.9 D 1
1.10 L 1 2.10 B 1
[10] [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In VRAAG 3.2, 3.3 en 3.5 moet kandidate beide die woord 'Onwaar',
sowel as die korrekte term gee, bv. Onwaar, wiki om die punt te kry.)
3.1 Onwaar. Uitvoer ('Export') 1
3.2 Waar 1
3.3 Onwaar. BJOT ('BYOD') 1
3.4 Onwaar. opname/vraelys/meningsopname 1
3.5 Waar 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 3.2 GHz 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook slegs 3.2.)
4.1.2 USB hub 1
(Nota aan nasiener: Moet nie net die woord 'hub' aanvaar nie.)
4.1.3 Core i5 3.2 GHz/SVE/Verwerker 1
4.1.4 1920 x 1080 1
4.1.5 HDMI-poort 2
(Nota aan nasiener: Moet nie kabel aanvaar vir die tweede punt
nie.) 6
4.2.1 Netskans ('Firewall') 1
(Nota aan nasiener: Moet nie spesifieke handelsname aanvaar
nie.)
4.2.2 • Skandeer stoortoestelle, e-pos, ens. vir virusinfeksies 2
• Skrap/Verwyder enige kwaadwillige sagteware wat gevind word
• Plaas kwaadwillige sagteware wat nie verwyder kan word nie
onder kwarantyn, ens.
(Enige twee) 3
4.3 • Verouderde tegnologie/Beter tegnologie beskikbaar, bv.
Flitsskyf ('Flash drive')
• Stoormedium het beperkte kapasiteit
• Stadiger toegang tot data
• USB-poorte is meer geredelik as DVD-aandrywers beskikbaar
• Stoormedium is minder draagbaar
• Stoormedia kan makliker as ander stoortoestelle soos bv. 'n
flitsskyf beskadig word, ens.
(Enige twee) 2
4.4 Die spoed/protokol waarteen 'n draadlose/Wi-Fi konneksie
gemaak kan word 2
4.5 • Kwaadwillige sagteware kan binne die advertensieware
versteek wees
• Kan jou datalimiet/databondel opgebruik
• Deurblaai van webtuistes kan baie stadig word, ens.
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.6 • Verbeter die grafika/Hoër resolusie moontlik
• Verbeter die algehele werksverrigting van die stelsel
• Deel nie die stelselgeheue met ander toepassings/hardeware
nie, ens.
(Enige een) 1
4.7.1 • Goedkoper om een inkhouer op 'n slag te vervang 2
• Beter vir die druk van grafika/foto's
• Hoef net een inkhouer te vervang as 'n kleur klaar is/Geen
mors van ink nie, ens.
(Enige twee)
4.7.2 25 ppm 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar 25 ppm kleur OF ppm.)
4.7.3 • Laserdrukkers is duurder om aan te koop 2
• Drukstof ('Toner') inkhouers is duurder
• Meeste goedkoop laserdrukkers kan net monochroom druk
(Enige twee)
4.7.4 'Draft'- modus/'Eco'- modus/Druk teen laer kwaliteit, ens. 1
4.7.5 Om direk vanaf 'n geheuekaart te druk 1 7
4.8 • Druk Ctrl+Alt+Del/Laai die 'task manager'
• Beëindig die taak/program 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 • Wye Area Netwerk/WAN
• Globale Area Netwerk/GAN
• Virtuele Private Netwerk/VPN
(Enige een) 1
5.2 Roeteerder ('Router') 1
5.3 • Meer stabiele sein/Minder geneig om geaffekteer te word deur
hindernisse soos mure
• Beter werksverrigting/Beter spoed (potensieel)/Minder
vertraging ('lag')
• Minder kundigheid nodig om dit in stand te hou/Makliker om in
stand te hou
• Beter sekuriteit/Nie so maklik of waarskynlik om 'n teiken vir
kuberkrakery te wees nie
• Gespesialiseerde toerusting soos toegangspunte ('access
points') word nie benodig nie, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie 'goedkoper' aanvaar nie. Aanvaar
enige relevante, spesifieke toestel wat nie benodig word nie.) 2
5.4 Paar die toestelle
(Nota aan nasiener: Aanvaar die antwoord indien dit verwys na 'n
wagwoord wat aanvaar moet word op beide toestelle, m.a.w. 'n
beskrywing van die paar proses. Moet nie verwysings aanvaar na
die aanskakel van Bluetooth of verandering aan
ontdekkingstellings aanvaar nie) 1
5.5 Dit is 'n limiet wat geplaas word op die totale hoeveelheid data wat
gestuur en ontvang kan word oor die kommunikasiemedium (bv.
ADSL-lyn) 1
5.6 • Beter gepas by situasies waar daar nie benodig word dat groot
hoeveelhede data oorgedra word nie/Minder gebruikers
• In omgewings waar minder data gebruik word mag 'n beperkte
Internetrekening goedkoper wees
• Minder waarskynlik om deur 'n verbruikersbeleid beperk te
word/Vorming ('Shaping') van die lyn/Smoor ('Throttling') van
lyn
• Beperk buitensporige/onnodige data aflaai/Makliker om
verbruik te beheer
• Koste per GB goedkoper as in die verlede, ens.
(Enige twee) 2
5.7 Deel die 3G-konneksie van die tablet met ander tablette deur die
tablet se Wi-Fi-konneksie te gebruik as 'n toegangspunt ('Access
Point') 1
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.8 • Gebruik die opsies in jou webdeurblaaier (blokkeer
opwipvensters) ('pop-ups')
• Installeer sagteware wat opwipvensters ('pop-ups') keer
• Verwyder advertensieware/spioenware van jou rekenaar
• Wees versigtig in terme van watter webtuistes jy gebruik/wat jy
aflaai/opsies wat jy op klik, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'n relevante voorbeeld, bv.
AdBlocker, NoScript, ens.) 2
5.9.1 • Laer koste in vergelyking met gewone oproepe 2
• Toestelle wat aanpasbaar is met VoIP is makliker bekombaar
• Internetdienste is makliker bekombaar
• Datakoste is steeds besig om af te neem
• Groter aanvraag/Beïnvloed deur sosiale netwerke
• Sagteware is meestal gratis
• Fasiliteer videokonferensies/Spaar op reiskostes
• Die beskikbaarheid van Skype-sagteware op slimfone/tablette,
ens.
(Enige twee)
5.9.2 • Nie genoeg bandwydte/Te veel gebruikers op een konneksie 1
• Stadige/Slegte konneksie
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar 'beide klank en video is gebruik'.)
5.9.3 Kyk of daar enige ander programme is wat bandwydte gebruik en 1
maak die programme toe 4
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 Gebruik van (intellektuele) materiaal/eiendom wat aan iemand
anders behoort en maak of dit jou eie is/sonder toestemming 2
6.2 • Groepeer relevante velde bymekaar
• Laat meer spasie in velde vir karakterdata (soos die vakname)
toe
• Enige verwysing na formatering sodat die opskrifte duideliker
uitstaan van die res
• Voeg duidelike etikette/opskrifte en instruksies by
• Laat 'n groter oop spasie tussen velde toe om dit makliker te
maak om te lees/interpreteer
• Gebruik kleur, ens.
(Enige twee) 2
6.3 • Grafieke
• Funksies/Formules
• Voorwaardelike formatering
• Filters
• 'What If' ontleding, ens.
(Enige drie) 3
6.4 Dit is 'n lys van bronne/verwysings of inligting wat gebruik word om
'n dokument op te stel
EN
• 'n Mens moet alle bronne erken
• Vir toekomstige verwysing
• Om die projek en oorspronklike bronne te vergelyk vir plagiaat,
ens.
(Enige een) 2
6.5 Die inhoud van die webtuiste mag miskien verander het sedert dit
vir die projek gebruik is 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Sosiale manipulasie ('Social engineering') 1
7.2.1 Doen van werk oor die Internet/'n netwerk in plaas daarvan om 2
fisies na 'n kantoor toe te gaan
7.2.2 • Infrastruktuur soos telefoonlyne, sellulêretorings, ens. is nie in 2
party dele van ons land beskikbaar nie
• Werknemers het nie die nodige kennis/ondervinding nie
• Internetkonnektiwiteit is nog relatief duur
• Internetkonnektiwiteit is nie stabiel nie/bandwydte is nie genoeg
in seker gedeeltes van die land nie
• Mag duurder vir die werkgewer wees om in die nodige
infrastruktuur te belê
• Werknemer mag minder sosiale interaksie hê, ens.
(Enige twee) 4
7.3 Verkry toegang tot/Identifiseer sekuriteitsgapings in 'n IKT
stelsel/netwerk 2
7.4 • Gebruik tegnologie vir doeltreffende liassering, daaglikse
beplanning, gunstelinge, ens.
• Verfyn/Filtreer/Verminder inligting, bv. filtreer/sorteer van e-pos,
bepaal vertroude bronne vir inligting, RSS-voere, moet nie
inteken op te veel webtuistes nie, ens.
• Effektiewe soekvaardighede, bv. gevorderde soekfunksies van
webdeurblaaiers.
(Enige twee) 2
7.5 Die tegnologie wat die verwerkingskrag van veelvoudige rekenaars
op 'n netwerk saam gebruik om 'n spesifieke taak te verrig 1
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1.1 Die Internet is 'n wêreldwye netwerk/gekoppelde netwerke en die
WWW is 'n diens wat webbladsye vertoon 2
8.1.2 'Colour' is verkeerd gespel/'Colour' moet as 'color' gespel wees 1
8.2 Verslagboskrif ('report header')/verslagonderskrif ('report footer') 1
8.3.1 COUNTIF 1
8.3.2 Die ROUND-funksie sal die antwoord tot die naaste heelgetal 2
afrond waar formatering net 'n afgeronde getal vertoon
8.3.3 Text/General 1
8.3.4 IF-funksie/VLOOKUP 1
8.3.5 Sirkelgrafiek ('Pie graph/chart') 1
8.3.6 Probleem 2
Die sel is as 'n nommer geformateer
Oplossing
• Verander die datatipe na teks
• Voeg 'n ' aan die begin van die selfoonnommer by
(Enige een moontlike oplossing) 8
8.4 • Die lêer/lêergidstoestemmings ('file/folder permissions') is
gestel op leesalleen ('read-only')
• Die lêer was oorspronklik op 'n leesalleen-media/plek/Lêer is
vanaf 'n CD gekopieer
• 'n Ander gebruiker kan dieselfde lêer op die netwerk oop hê
(Enige twee) 2
8.5 Gebruik die deïnstalleerfunksie ('uninstall') funksie van die
bedryfstelsel/sagteware 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 RFID gebruik radiogolwe 1
9.1.2 Strepieskodes gebruik lig/optika 1 2
9.2 • Nie nodig om die URL met die hand in te tik
• Minder foute word gemaak, soos wanneer die URL met die
hand ingetik word
• QR-kode skandeerders (sagteware) kan afgelaai word/gratis
gebruik word
• Kan ekstra inligting stoor soos kenteken, ens.
(Enige een) 1
9.3.1 • Facebook 2
• MySpace
• LinkedIn
• Google+
• Twitter
• Pinterest
• Tumblr
• Instagram
• Flickr, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige voorbeeld van 'n sosiale
netwerk webtuiste.)
9.3.2 • Groter verspreiding/gehoor vir advertensies 2
• Goedkoop advertensies
• Geteikende advertensies
• Terugvoering, ens.
( Enige twee)
9.3.3 • Moet nie enige beledigende inhoud publiseer nie 2
• Moet nie verbruikers toegooi met onnodige boodskappe of
inhoud nie 6
9.4.1 • GPS-kaarte word gereeld opgedateer 2
• Verskeie instruksies kan in die kar gebruik word
• Hoef nie 'n gedrukte kaart wat spasie opneem oopgevou te
hê nie
• Roetes kan outomaties deur die toestel beplan word
• Veiliger om GPS-instruksies te volg as om 'n gedrukte
roetekaart te probeer lees terwyl bestuur word, ens.
(Enige twee) 4
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
9.4.2 • Om die presiese plek waar die foto geneem is te kry 2
• Help om foto's volgens waar dit geneem is te organiseer
• Kan die plek waar foto's geneem is op sagteware soos
Google Maps aandui, ens.
( Enige twee)
9.5.1 Die fablet ('phablet') het 'n groter skerm/Skermgrootte 1
(Nota aan nasiener: Moet nie hoër resolusie of 'n vae verwysing
na die phablet wat groter is aanvaar nie.)
9.5.2 'n Nuwe (hoë spoed) sellulêre datakonneksie/opgradering van 2
3G
9.5.3 • Android is oopbronsagteware 2
• Android is gratis
• 'n Groot ondersteuningsbasis/Groot getal toepassings
beskikbaar vir Android
• Word gereeld opgedateer met nuwe eienskappe, ens.
(Enige twee)
9.5.4 • Verskaf 'n GUI 2
• Verskaf basiese sekuriteit
• Verskaf basiese lêerhantering
• Platform om nutsprogramme/toepassings te installeer
• Beheer toevoer- en afvoertoestelle
• Laat gebruikers toe om oproepe te maak en te ontvang, ens.
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke voorbeelde.)
9.5.5 Sellulêre data is gewoonlik duurder 1 8
9.6.1 • Sluit sy kantoor wanneer hy nie daar is nie 2
• Sluit die rekenaar in die kluis toe indien hy dit nie gebruik nie
• Gebruik 'n kabelslot
• Aktiveer 'n alarm/bewegingsensors wanneer hy nie in die
kantoor is nie, ens.
(Enige twee)
9.6.2 • Gesigherkenning 2
• Vingerafdrukke
• Iris/retina skandeerder
• Stemherkenning
• Kaart met biometriese data gebruik in 'n kaartleser
(Enige twee) 4
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
9.7 • 'n Spesifieke probleem in die kode of eienskap in die
sagteware
• Fout wat gemaak is toe die sagteware geskep is
(Enige een) 1
9.8.1 • Meer intuïtief om te gebruik 2
• Geen ekstra toevoerapparaat benodig nie
• Die sleutelbord op die skerm kan aangepas word soos
benodig, ens.
(Enige twee)
9.8.2 Knyp/Knyp kleiner ('Pinch/Pinch in') 1 3
9.9.1 'n Versameling verwante toepassings wat gewoonlik in 'n 1
kantooromgewing gebruik word
9.9.2 • Maklik om data te deel 2
• Die toepassings het 'n soortgelyke koppelvlak
• Goedkoper om die packet te koop as om die programme
apart aan te koop, ens.
(Enige twee)
9.9.3 • Toepassing sal outomaties op datum gehou word 1
• Kan gebruik word op enige rekenaar wat aan die Internet
gekoppel is
• Gebruik nie stoorspasie op die plaaslike rekenaar nie, ens.
(Enige een)
9.9.4 • Wanneer data meer algemene rekordverwerking benodig en 2
nie numeriese dataverwerking nie
• Wanneer rekordverwerking/navrae gedoen moet word
• Meer datageldigheidsopsies
• Wanneer goeie fasiliteite vir verslae benodig word
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar spesifieke scenario's van die
bogenoemde.) 6
9.10 • Hoef nie onleesbare handskrif te ontsyfer nie
• Data is alreeds in elektroniese formaat en kan na 'n sigblad
uitgevoer word
• Data geldigheidsreëls kan gebruik word
• Minder papier word gebruik
• Hoef nie die ingevulde vorms te stoor nie, ens.
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
9.11 • Konsekwente gebruik van font/fontgrootte
• Konsekwente gebruik van kleur
• Grafika moet die inhoud ondersteun of beskryf
• Alle skakels moet werk
• Verskaf navigasieskakels soos 'home', 'back to the top'
• Geen spelfoute/grammatika foute nie
• Bladsye moet nie te besig wees nie
• Bevat die korrekte/akkurate inligting
• Verskaf kontakbesonderhede, ens.
(Enige drie) 2
9.12 • Kwaadwillige sagteware infeksie
• Sagteware korrupsie
• Krag stuwing/onderbreking
• Hardeware defek/beskadig
(Enige een) 1
9.13 • Toegang tot data kan van enige plek verkry word wat
internettoegang het
• Sou die rekenaar/stoormedia breek of gesteel word is dit nie
weg nie
• Moontlike besparing van stoorplek op sy hardeskyf
• Bespaar geld in terme van die aankoop van stoorapparate
• Die wolkbergingsdienste verskaf sinkronisasiedienste tussen
toestelle
• Die diens kan ook toelaat dat data gedeel word
(Enige twee) 2
9.14 • Installering van nuwe hardeware/sagteware
• Opdatering/verwydering van sagteware
• Byvoeging/verwydering van gebruikers
• Monitor en voorkoming van aanlynbedreigings
• Instandhouding van netwerke/LAN/WAN/Kabellose netwerke
• Identifiseer en oplos van konnektiwiteitsprobleme
• Opstel van sekuriteit van die netwerk, ens.
(Enige drie) 3
Kopiereg voorbehou Blaai-om-asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
9.15 • Dateer inhoud gereeld op
• Gebruik titels wat die oog vang/informele styl
• Vra vir en reageer op terugvoering/kritiek/kommentaar
• Die teks moet maklik wees om te lees/korrekte spelling
• Gebruik 'n aantreklike templaat/ontwerp
• Konsekwente ontwerp/formatering
• Gebruik 'n URL wat maklik onthou kan word, indien moontlik
• Maak dit moontlik om via RSS-voere in te teken
• Skryf kort gedeeltes/Gebruik kort sinne/paragrawe/
kolpuntlyste
•
• Kyk na kwaliteit/hoeveelheid/toepaslikheid van grafika
• Alle skakels moet werk
• Verskaf 'n manier om privaat met die outeur te skakel, ens.
(Enige twee) 2
9.16.1 Dit kan vertroulike inligting rekordeer. 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde van vertroulike
inligting soos gebruikersname en wagwoorde.)
9.16.2 • Gemorspos ('Spam') filter 1
• Keer spioenware-infeksies
• Netskans ('Firewall')
(Enige een) 2
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou *
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.