LEARNER NUMBER
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
GRAAD 2 GESYFERDHEID AFRIKAANS
GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER
VAN:
NAAM: PROVINSIE
GEBOORTEDATUM
SKOOL SE
NAAM
EMIS NR. DISTRIK/STREEK
________________________________________________________________________________________________
Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten
minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou
genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde
onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het kan u
voortgaan om die volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg
dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur
60 minute.
1. Vul in die leë blokkies die ontbrekende getalle in.
1.1
95 105 110
1.2
192 196 198
Skip to contentAll 2011 papers 





View all
Mathematics Grade 2 ANA Test Paper 2011 Question Paper (Afr)
Grade 2 Mathematics question paper from the ANA Test Paper 2011 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 2 · ANA Test Paper · 2011 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 2
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA Test Paper
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 204.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
ANA Test Paper 2011
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2. Voltooi hierdie tabel deur die leë blokkies in te vul.
Totale aantal
Vorms Getal in woorde
vorms
◊☼∆◊☼∆◊☼∆◊
☼∆◊☼∆◊☼∆◊☼
∆◊☼∆◊☼∆◊☼∆◊
☼∆◊
3. Die waarde van die onderstreepte syfer in
11 is ______________.
4. Skryf jou antwoorde in elke blokkie neer.
4.1 38 + 13 =
4.2 80 – 30 =
4.3 4 x 8=
5. Voltooi die herhalende optelling deur dieselfde getal in elke
blokkie te skryf.
5.1 27 + + + = 33
Voltooi die herhalende aftrekking deur dieselfde getal in elke
blokkie te skryf
5.2 60 − − − = 45
2
6. Voltooi die vloeidiagram.
33
- 10
74
7. Skryf die ontbrekende getalle neer.
7.1 Verdubbel die getal ...
Getal Dubbel
19
7.2 Die helfte van die getal is ...
Getal Helfte
52
8. Merk () die blokkie langs die getallelyn waar die getalle korrek
van klein na groot gerangskik is.
l l l l
¼ ½ 1 ¾
l l l l
¼ 1 ½ ¾
l l l l
¼ ½ ¾ 1
3
9. Kyk na die aantal tien sent en vyf sent muntstukke in elke vraag.
9.1 Die hoeveelheid geld is ...
9.2 Ek het 7 muntstukke in my sak wat saamtel tot 55c.
Merk () die 7 muntstukke wat ek in my sak het.
10. Voltooi die patroon deur die volgende vorm te teken.
11. Merk () die vorm met die regte simmetrie lyn.
4
12. Hoe laat wys die horlosie?
12
11 1
10 2
9 3
8 4
7 5
6
13. Gebruik die kalender om die vrae te beantwoord.
November
Son Maan Dins Woens Don Vry Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
13.1 Merk () 9 November op die kalender.
13.2 Die skool piekniek is twee weke later. Merk () nou die
piekniekdag op die kalender.
5
14. Sarel koop vrugte by die mark. Hy koop:
3 appels 10 piesangs 7 lemoene 4 aarbeie
Kleur die grafiek in om te wys hoeveel van elke vrug Sarel gekoop
het.
10
9
8
7
6
5
Aantal 4
vrugte 3
2
1
appels piesangs lemoene aarbeie
Vrugte soorte
Einde van hierdie toets!
Dankie
6
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA Test Paper 2011 Memo

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum

