JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 2
WISKUNDE
MODELVRAE TOETS 2012
Skip to contentAll 2012 papers 





View all
Mathematics Grade 2 TESTS 2012 Question Paper (Afrikaans)
Grade 2 Mathematics question paper from the TESTS 2012 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 2 · TESTS · 2012 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 2
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- TESTS
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 827.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
1. Kyk na die onderstaande prent en beantwoord die volgende vrae.
a. Hoeveel gesigte word in die bostaande prent aangedui?
______________
b. Hoeveel groepe van vyf gesigte is daar?
______________
2. Vul die ontbrekende getalle in.
145; 150; ______; _______; _______; 170.
1
120; 130; _______; ______; ______; _____; 180.
3. Voltooi die volgende getalpatroon.
_______; 60; 62; ________; ________; 68.
4. Wat is die waarde van die syfer 7 in die getal 76 ?
_________________________
5. Skryf die getalsimbool vir elk van die volgende getalname neer.
a. Twee en vyftig _______________________
b. Agt en sestig ________________________
6. Vul die antwoorde in.
a. 43 + 28 = __________________________
b. 82 – 31 = ________________________
7. Skryf die getalle van die kleinste na die grootste.
62, 24, 46, 42,
_______________________________________________
8. a. Hoeveel is 75 meer as 30? ____________
b. Hoeveel is 26 minder as 60? ______________
9. a. 17 verdubbel = __________________
b. Helfte van 39 = __________________
10. Verdeel 63 balle gelykop tussen 3 vriende.
Elke vriend kry __________ balle.
2
11. Voltooi die volgende tabel.
Prys van artikel Betaal met Kleingeld
55c R1
R52,30 R60
12. Vul in “agter”, “langs”, of “voor” in elke sin.
a. Die koei is __________________________ die trekker.
b. Die moersleutel is _______________________ die trekker.
13. Die skool begin om 8 uur. Joan verlaat die huis om 6 uur. Hoeveel ure neem
3
dit haar om by die skool te kom?
Aantal ure = ______________.
14. Teken die minuutwyser en die uurwyser op elk van die volgende
wyserplate om die korrekte tyd aan te dui.
12
11 1 12
11 1
10 2
10 2
9 3
9 3
8 4
8 4
7 5
6 7 5
6
Kwart voor 6 Half 9
15.
B
A C D
Sap Olie Koeldrank Melk
1 liter 2 liter 1 liter 1 liter
Kyk na die bostaande prente en beantwoord die volgende vrae.
a. Hoeveel melk kan item D bevat? ________________
b. Hoeveel kanne olie het ek nodig om ‘n 30 liter tenk te vul?
_____________
16. John plant 3 rye met sewe bome in elke ry. Hoeveel bome het hy altesaam
4
geplant?
_______________________________________________________________________________
17. Die onderstaande piktogram toon die aantal sterre aan wat elke kind
gekollekteer het.
Aantal sterre gekollekteer
☼
☼
☼ ☼
☼ ☼ ☼
☼ ☼ ☼
☼ ☼ ☼ ☼
Ben Ric Ann Suzan
a. Wie het die meeste sterre gekollekteer? _____________________
5
b. Hoeveel sterre het die 4 kinders altesaam gekollekteer?
_________________________
18. F G P M Z
Kyk na die bostaande hoofletters.
a. Merk die letters wat simmetries is met ‘n “”.
b. Omkring die letter in die tweede posisie.
6
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 2 MEMOS 2012 Memo (Afrikaans)

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 2 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum

