Bladsy 1 van 7
WKOD Naam: _____________________________
Wiskunde Graad 7: _______
Vraestel 2 Datum: _____________________
TWEEDE Totaal: 45 punte Tyd: 60 minute
KWARTAAL 2013
LEERUITKOMS 3
1. Trek ‘n kring rondom die letter met die korrekte antwoord.
A
1.1 Watter van die volgende voorwerpe het die vorm van ‘n piramiede? (1)
A B C D
A A en B
B B en D
C B en C
D C en D
1.2 Watter van die volgende kleurprente het vorms soos trapesiums? (1)
A B C D
A A
B B
C C
D D
1.3 Watter van die volgende het een lyn van simmetrie? (1)
A B C D E
A A en E
B B en D
C C en E
D E en C
1.4 Watter een van die volgende letters het ewewydige en loodregte lyne? (1)
A
B
C
D
Skip to contentAll 2013 papers 





View all

_hlayiso.com_--c10fa444-0d7a-4e35-9b8a-85515fd90cdc/v1-ca059da4a8cf63c6bb8f/card.webp)



Mathematics Grade 7 Paper 2 June 2013 Question Paper
Grade 7 Mathematics Paper 2 question paper from the June Exam 2013, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 7 · June Exam · 2013. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 516.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
June Exam 2013
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Bladsy 2 van 7
1.5 Hoeveel lyne van simmetrie kan getrek word in ‘n heksagoon? (1)
A 6
B 4
C 3
D 2
1.6 Die figuur hieronder is nie volgens skaal geteken nie. AÔB is ‘n reguit lyn. Indien hoek AÔC (1)
135° is, vind die waarde van hoek CÔB.
C
A
O
A 55°
B 45 °
C 155 °
D 35 °
2 Merk WAAR of ONWAAR in die blokkie:
2.1 Twee 10c –munte is kongruent. (1)
Waar
Onwaar
2.2 Alle reghoeke is gelykvormig. (1)
Waar
Onwaar
Die figuur hieronder is ‘n net van ‘n kubus.
2.3 (1)
Waar
Onwaar
3. Verskaf een word vir die volgende sinne.
3.1 Teenoorstaande sye is ewewydig en gelyk in lengte. Teenoorstaande hoeke is gelyk, maar nie (1)
90˚ nie.
__________________________________
3.2 Alle 2-dimensionele geslote figure met vier reguit sye. (1)
___________________________________
3.3 Alle sye is ewe lank. Teenoorstaande sye is ewewydig. Teenoorstaande sye is ewe groot, (1)
maar nie 900.
___________________________________
Bladsy 3 van 7
4. Voltooi die onderstaande table deur die 3D voorwerp te bestudeer. (4)
Naam van voorwerp Getal vlakke Getal rande Getal hoekpunte
5. Beantwoord die volgende.
5.1 Die volgende konstruksie hieronder illustreer hoe om ‘n ______ driehoek DEF te konstrueer. (1)
F
D E
F
5.2 Noem die figure wat deur die onderstaande figuur aangedui word.
a) AEHD __________________________ (2)
b) BDEC __________________________
6 Die volgende figuur is op geruite papier met lyne wat ewewydig en ewe ver van mekaar gespasieer
is, geteken.
Bladsy 4 van 7
A B C
I J
H K
D
G F E
6.1 Skryf neer een parallelogram wat gelykvormig is aan parallelogram ABJI. (1)
______________________
6.2 Skryf neer een rhombus wat kongruent is aan rhombus ACDH. (1)
______________________
7 In die volgende tekening is die vier hoekpunte van die reghoekige prisma geteken. Voltooi die (1)
tekening van die prisma met hoekpunte PTWV.
8 Benoem die volgende 2D vorms en 3D voorwerpe. (4)
26
9 Watter voorwerpe word deur die volgende nette voorgestel? (2)
Bladsy 5 van 7
______________________ ________________________
10 Die figuur hieronder is nie volgens skaal geteken nie. Die twee lyne is reguit lyne. Indien hoek x = 36°, (2)
vind die waarde van hoek y en z.
Hoek Y = _______ Z
y x
Hoek Z = _______
LEERUITKOMS 4
11 Meet AĤD akkuraat deur van die gradeboog gebruik te maak. (1)
D
AĤD = ________
A
H
12 Gebruik ‘n gradeboog en meet BÂC akkuraat tot een graad. (2)
B
A
BÂC = _________
C
13 Gebruik ‘n gradeboog, liniaal en skerp potlood om ‘n hoek van 350 te konstrueer. (2)
Bladsy 6 van 7
LEERUITKOMS 5
14 Gebruik die volgende stel getalle om die volgende vrae te beantwoord:
-7 ; 3 ; 4 ; -2 ; 9 ; 5 ; 7 ; 4 ; -5
14.1 Wat is die gemiddelde van die stel getalle? __________ (1)
14.2 Wat is die modus van die stel getalle? __________ (1)
14.3 Wat is die median van die stel getalle?__________ (1)
14.4 Wat is die verspreiding of omvang van die stel getalle?__________ (1)
15 Die punte vir ‘n Wiskunde toets uit 100, was die volgende : (3)
97, 99, 81, 78, 73, 95, 97, 85, 83, 85, 88, 79, 81, 93, 86, 83, 71.
Teken ‘n stam-en-blaar voorstelling van die data.
16 Die grafiek hieronder toon die temperatuur van die water in ‘n Spa-bad soos vanaf
middag gemeet toe die bad aangeskakel is, tot 7nm.
Temperatuur van di
Bladsy 7 van 7
2nm. 3nm. 4nm. 5nm. 6nm. 7nm.
Tyd na middag
16.1 Vir watter tydperk was die temperatuur konstant? _________________ (1)
16.2 Vir watter tydperk het die temperatuur verhoog? _________________ (1)
16.3 Hoe laat was die bad afgeskakel ? ______________ (1)
TOTAAL : 45 PUNTE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 7 Paper 2 June 2013 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 7 Paper 1 June 2013 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 7 Paper 2 June 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 7 Paper 2 June 2019 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 7 Paper 2 June 2019 Memo

Question paper
Mathematics Grade 7 June 2020 Question Paper
More from Grade 7 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Question paper
Mathematics Grade 7 Paper 2 November 2021 Question Paper
_hlayiso.com_--c10fa444-0d7a-4e35-9b8a-85515fd90cdc/v1-ca059da4a8cf63c6bb8f/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 7 November 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 7 November 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 7 November 2020 Question Paper

Question paper