You're offline
Skip to content
Question paper

Wiskunde Gr. 7 (November 2020)_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 720205 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
LAERSKOOL DALVIEW TOETSREEKS VAK: WISKUNDE GRAAD 7 EKSAMINATOR: MEV M. WILLIAMS QUER HANDTEKENING MODERATOR: MNRS. Loots ged Life . DATUM: NOVEMBER 2020 7 4 Typ: 60 MIN NAAM EN VAN: GR7 TOTAAL: 50 PUNTE Instruksies: Die vraestel bestaan uit 6 bladsye en 3 Afdelings GEEN sakrekenars mag gebruik word nie Skryf netjies en leesbaar Moenie oorkrap nie. Trek foute netjies dood en skryf antwoord oor. Doen alle bewerkings met pen Geen “tipex” of uitvee penne Onthou jou stappe Volg die instruksies by elke vraag. ONO WD > Getalle, bewerkings en ; verwantskappe Afdeling A 20 Patrone, funksies en algebra Afdeling B 20 Meting Afdeling C 10 TOTAAL 50 Graad7 Wiskunde Toetsreeks Kwartaal4 2020 4van&
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A: (Getalle, Bewerkings en Verwantskappe) [20] Vraag 1 [10] Kies die korrekte antwoord en omkring slegs die korrekte letter. 4.1) 1.2) 1.3) 1.4) 1.5) 1.6) 1.7) 1.8) 1.9) (54,51 x 10) (545,1 * 10) a. = b. > c < d. = Plekwaarde van 9 in die getal 854,039 a. Ene c. Duisende b. duisendstes d. honderdstes Die optellingsinverse van - 8 is a. 16 b. 8 c. -16 d. -8 0,25 geskryf as ‘n persentasie: a. 0,25% b. 250% Cc. 25% d. 2,5% Jasper luister na 12,4509 liedjies op sy iPod per uur. Rond dit af tot een desimale plek: a. 1,24509 b. 12,4 ce. 12,45 d. 12,5. Dis is -2°C om vieruur die oggend. Die temperatuur styg elke twee ure met 1 °C. Wat is die temperatuur om 10:00? a. 1°C b. 6°C ce. 4°C d. -5°C Watter persentasie is 26 punte uit 50? a. 52% b. 13% c. 26% d. 24% As ‘n hysbak by die 3de vloer onder grondvioer begin en ses verdiepings styg, sal hy op die vloer stop. a. 3de b. 6de c. 9de d. grond 7+5x4-4+2= a. 7 b. 46 ce 17 d. 25 1.10) © 3) x (4) — ¢3-4)= a. -19 b, -5 co 19 d. 5 Graad7 Wiskunde Toetsreeks Kwartaal4 2020 2van5
Downloaded from hlayiso.com Vraag 2 Bereken die volgende volledig [10} 2.1) 258,206 + 0,14 + 18,4 (4) | 2.2) : x = xs (1) 2.3) 5,32x 2,4 (3) | 2.4) 8,8 -—5,637 (1) 5 10 25) = + @)|\26) 6-52 (2) AFDELING B: (Patrone, Funksies en Algebra) [20] Vraag 1 {5] Sé of die volgende waar of onwaar is. 1.1) Die som van x en y kan geskryf word as x+y 1.2) 1.3) 1.4) 1.5) p? is die veranderlike in 2p? + 1 = 51 mxmxmxm = mé - 4 is die konstante term in die uitdrukking 2(x — 4) 5x? +3 is ‘n Twee term Graad 7 Wiskunde Toetsreeks Kwartaal4 2020 memo 3van5
Downloaded from hlayiso.com Vraag2 =f] Los die vergelykings op: 2.1) a+6=10 2.2) 10y=20 (1) (1) x 2.3) = =12 2.4) 2(x + 4) = 12 (1) (2) Vraag 3 [4] As x = 1 en y = 4, bepaal die waarde van die volgende: 3.1 Sxty 3.20 AAyt4)rx (2) (2) Vraag 4 [6] Kyk na die grafiek en beantwoord dan die vrae: aie 4.1 Watter soort grafiek is dit? 80 = (2) 2 60 2 2 4.2. Watter inligting is die afhanklike 2 verandering? (1) ° 10 20 30 40 50 regs, . " Tyd (minute) 4.3 Watter inligting is die onafhanklike verandering? (1) 44 Hoeveel kilometer het hy in 25 min gery? (1) 4.5 Hoe lank het dit hom geneem om 100 km ver te ry? (1) Graad 7 Wiskunde Toetsreeks Kwartaal4 2020 4van5
arveenDoWwnlgaded,from hlayiso.com Vraag 1 [4] Kies ‘n formule wat die beste by die beskrywing pas. Skryf slegs die korrekte nommer in die antwoord kolom. BESKRYWING Antwoord FORMULE Opperviakte van ‘n driehoek 1. A=Ilxb Omtrek van ‘n vierkant 2. A=P Opperviakte van ‘n reghoek 3. A=5(bx h) Omtrek van ‘n reghoek 4. A=2(1 +d) 5. A=4xs Vraag 2 [8] 2.1 Bereken die opperviakte van die reghoek: (2) (ONTHOU JOU FORMULES) A 15 cm D = Opperviakte = 4cm cm? B c 2.2) Bereken die omtrek van die volgende: (2) 5 cm Omtrek = TT 2cm cm Volume = Graad7 Wiskunde Toetsreeks Kwartaal4 2020 5 van 5

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 7 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all