You're offline
Skip to content
Question paper

Wisk-Gr7- T2-2019_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 7201911 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG VAK: WISKUNDE DATUM: JUNIE 2019 EKSAMINATOR: MEV L. LABUSCHAGNE TYD: MODERATOR: MNR J. JORDAAN TOTAAL: 100 __________________________________________________________________________ NAAM EN VAN: _____________________________________________ GR. 7: ____ _____________________________________________________________________________________ VRAAG 1 MULTIKEUSE [12] In hierdie afdeling word 4 moontlike antwoorde vir elke vraag gegee. Slegs EEN van die vier opsies is korrek. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Indien meer as een per vraag gesirkuleer word, sal geen punte vir daardie vraag toegeken word nie. 1.1) Vraag 1.1.1 tot 1.1.3 is van toepassing op die gegewe skets. A F D B C E 1.1.1) Driehoek BEF is `n A) Gelyksydige driehoek B) Stomphoekige driehoek C) Gelykbenige driehoek D) Skerphoekige driehoek 1.1.2) Watter twee lyne is loodreg op mekaar? A) EF en BC B) AB en EF C) CD en CF D) AB en BC 1.1.3) Watter pare lyne is parallel? A) BF//EF en EF//DC B) ED//BC en AB//BC C) AB//DE en AD//EF D) DF//AD en AB//EF 1.2) 'n Hoek wat groter is as 180 °, maar kleiner as 360 ° is `n A) Stomphoek B) Regte hoek C) Omwenteling D) Inspringende hoek Wisk-Gr7-Junie2019 Page 1
Downloaded from hlayiso.com 1.3) Die kenmerk van `n vlieër is A) teenoorstaande sye is parallel B) teenoorstaande hoeke is ewe groot C) een paar aangrensende sye is parallel D) twee paar aangrensende sye is ewe lank 1.4) √25 − 16 = A) 9 B) 3 C) 1 D) geen opsie 1.5) Gee die volgende term van die ry: 30; 29; 27; 24; 20; ___ A) 16 B) 11 C) 15 D) geen opsie 1.6) Jy word gevra om ‘n sirkel met ‘n deursnee van 8cm te teken. Na watter afstand sal jy jou passer oopmaak? A) 80mm B) 8cm C) 40mm D) 16cm 1.7) As twee driehoeke perfek in ‘n vierkant inpas, watter soort driehoeke sal hulle wees? A) Gelykbenig B) Reghoekig C) Ongelyksydig D) Gelyksydig 1.8) Maak van die korrekte simbool gebruik om die volgende stelling waar te maak. 1⁵ ______ 5¹ A) > B) < C) = D) ≠ 1.9) Watter een van die volgende is die vereenvoudigde gewone breuk van 0,8? 8 4 A) B) 100 25 4 8 C) D) 5 10 Wisk-Gr7-Junie2019 Page 2
Downloaded from hlayiso.com 1.10) Watter van die volgende is ‘n priemfaktor van 33? A) 33 B) 17 C) 11 D) 9 _____________________________________________________________________ VRAAG 2: EKSPONENTE [12] Bereken die volgende: 2.1 43 × √121 (2) ___________________________________________________________ 2.2 (2) 3 √8 + 13¹ ___________________________________________________________ 2.3 𝑝7 + 𝑝⁴ (1) ___________________________________________________________ 2.4 15 × 2³ (2) ___________________________________________________________ 2.5 3 × 𝑝 × 𝑝 × 𝑝 (1) ___________________________________________________________ 2.6 √25 + √27 + 82 3 _________________________ _________________________ (4) _____________________________________________________________________ VRAAG 3 [10] 3.1 Sê of die volgende Waar of Vals is: 3.1.1 'n Getal tot die mag Zero is een _______________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 3
Downloaded from hlayiso.com 3.1.2 Een en twintig is ʼn faktor van sewe. _______________ 3.1.3 Die getal, een, is ʼn priemgetal. _______________ 3.1.4 Die GGF van 36 en 54, is 9. _______________ 3.1.5 Die KGV van 6 en 3, is 9. _______________ 3.1.6 1003 Afgerond tot die naaste tien, is 1010. _______________ 3.1.7 ʼn Reghoek is ʼn tipe parallelogram. _______________ 3.2 Ontbind 1650 in priemfaktore (3) _______________________ _______________________ _______________________ _______________________ _______________________ _____________________________________________________________________ VRAAG 4: BREUKE [33] 4.1 Voltooi die volgende tabel. Die gewone breuk moet in vereenvoudigde vorm gegee word. (5) Gewone/Gemengde Desimale Persentasie Breuk Breuk 𝟑 4.1.1) 4.1.2) 𝟒 4.1.3) 4.1.4) 80 1𝟓 𝟏 4.1.5) 120 Wisk-Gr7-Junie2019 Page 4
Downloaded from hlayiso.com 4.1.1)____________________ 4.1.2)____________________ 4.1.3)____________________ 4.1.4)____________________ 4.1.5)____________________ 4.2) Skryf die gemengde getal na ʼn onegte breuk (1) 1 3 5 = ____________ 4.3) Rond af: 4.3.1) 24,27 tot naaste tiende _____________________ (1) 4.3.2) 10,634 tot naaste heelgetal _____________________ (1) 4.4) Plaas die volgende breuke in dalende orde. 7 11 5 ; 12 ; 6 (3) 9 ___________________________________________________________ 4.5) Noleen het ʼn boks wat 75 lekkers bevat, ontvang. As sy 15 van hierdie lekkers op die eerste dag geëet het, wat sal die eenvoudigste breuk wees van die lekkers wat oorbly? (3) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ 4.5) Casper het 24 rye perskebome op sy plaas geplant. As hy ‘n totaal van 720 perskebome het, hoeveel bome het hy in een ry geplant? (2) _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 5
Downloaded from hlayiso.com 4.6) Bereken die volgende, en wys al jou stappe. Los die antwoorde in eenvoudigste breuke. 1 3 1 1 4.6.1) 34 − 18 (4) 4.6.2) ×7 (2) 3 ________________________ _____________________ ________________________ _____________________ ________________________ _____________________ ________________________ _____________________ 4 1 2 4.6.3) − (3 × 3) (4) 4.6.4) 5,48 ÷ 0,8 (2) 9 _________________________ _____________________ _________________________ _____________________ _________________________ _____________________ _________________________ _____________________ 4.7) Die prys van meel verminder van R38.00 per kg na R30.00 per kg. Met watter persentasie het meel se prys verminder? (2) ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ 4.8) Tydens die enterpreneursdag by die skool, het Pieter houttafeltjies verkoop. Hy spandeer R300 om een tafel te maak en verkoop `ʼn tafel vir R550. Hoeveel persentasie wins het Pieter gemaak? (3) ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 6
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 5: KONSTRUKSIES [10] 5.1 Lees die beskrywings en teken die driehoeke: (Gee ook die naam van die driehoek) a) Een van die driehoek se hoeke is 90°. (2) Skets Naam _______________________________ b) Die driehoek se hoeke is ewe groot en die sye ewe lank. (2) Skets Naam _______________________________ 5.2) Lees die beskrywings en teken die vierhoeke: (Gee ook die naam van elke vierhoek) a) Vierhoek met die volgende eienskappe: • Teenoorstaande sye is ewewydig/parallel; • Al die sye is ewe lank; • Die diagonale sye halveer mekaar. (2) Skets Naam _______________________________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 7
Downloaded from hlayiso.com b) Vierhoek met die volgende eienskappe: Slegs een paar teenoorstaande sye van die vierhoek is ewewydig. (2) Skets Naam _______________________________ 5.3 Konstrueer 'n hoek deur gebruik te maak van ʼn gradeboog en liniaal ’𝑛 𝑆𝑡𝑜𝑚𝑝ℎ𝑜𝑒𝑘, 𝑔𝑒𝑛𝑜𝑒𝑚 ℎ𝑜𝑒𝑘 𝐷𝐸̂ 𝐹. 𝐻𝑜𝑒𝑘 𝐸̂ 𝑖𝑠 141°. (2) Wisk-Gr7-Junie2019 Page 8
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 6: MEETKUNDE [7] 6.1 Bepaal die lengtes van lyne DC en BG. Gee jou bewerings en redes duidelik deur die tabel te voltooi. ABCD is ʼn parallelogram en BCFG is `ʼn vlieër. (4) 2,5cm B A B 4cm G D C D F Bewering Rede 6.3 O is die middelpunt van die gegewe sirkel. Benoem die volgende lynsegmente (3) AB = ________________ CO = ________________ CD = ________________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 9
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 7: PATRONE EN FUNKSIES [13] 7.1) Bepaal die volgende twee terme in elke ry. 7.1.1) 1; 1; 2; 3; 5; 8; ____; _____ (2) 7.1.2) 1; 8; 27; 64; _____;_____ (2) 7.1.3) 24; 18; 12; _____; ______ (2) 7.2) Kyk na die volgende vloeidiagram: (2) 9 A 13 X3+5 44 B 56 Bepaal die waardes van: 7.2.1) A = ________________ 7.2.2) B = ________________ 7.3) Lisa teken patrone. Sy sit by elke patroon wat sy teken ʼn sekere aantal sye by. Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 7.3.1) Gebruik die inligting en voltooi die tabel. (2) Term(patroon) 1 2 3 4 Aantal sye 7.3.2) Bepaal die algemene reël (2) _________________________________________________________ 7.3.3) Bepaal die 50ste term. (1) _________________________________________________________ Wisk-Gr7-Junie2019 Page 10
Downloaded from hlayiso.com BONUS VRAAG 3 Danie het 4 van sy koeldrank in die houer oor. Hy gooi die helfte daarvan wat oor is vir sy maatjie uit. Hoeveel is in die koeldrankhouer oor? Illustreer die probleem deur dit te teken en bepaal die antwoord. (4) Wisk-Gr7-Junie2019 Page 11

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 7 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all