Skip to content

Life Orientation Grade 8 June 2018 Question Paper (Afr)

Question paperLife OrientationGrade 8201810 pages

Grade 8 Life Orientation question paper from the June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Exam 2018

Document textSearch extracted text and jump to a page.
__ EKURHULENI NOORD 70 LEWENSORIëNTERING GR. 8 JUNIE 2018 Moderator: TYD: 2 Ure Instruksies: Punte: 70 1. Lees die instruksies aandagtig deur. (9 bladsye) 2. Skryf netjies en leesbaar, hierdie is ‘n invulvraestel 3. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Jy moet AL die vrae in afdeling A en B beantwoord en TWEE vrae in Afdeling C Sterkte! Naam van leerder: __________________________________________ Gr.8 ____ Afdeling A: (25 punte= laerorde vrae): Beantwoord al die vrae in hierdie afdeling. Vraag 1 Pas die terme in Kolom A by die korrekte definisie in Kolom B. Skryf slegs die LETTER as antwoord in Kolom C. [10] Kolom A Kolom B Kolom C 1.1. Media A. Gee vir ons ‘n identiteit wat dieselfde is as ‘n groep ander mense s’n. 1.2. Soepelheid B. Improviseer, maak, verbeel 1.3. Rehabilitasie C. Die belangrikste funksie is om ‘n tiener te op te voed. 1.4. Kinesteties D. Die lewenswyse van ‘n sekere groep in die samelewing. 1.5. Ouers/Voogde E. Die beeld wat jy oor jouself het, insluitende seksualiteit, persoonlikheid, geloof en vermoëns. 1.6. Vriende/ F. Ons wil altyd hulle goedkeuring hê om in Portuurgroep te pas. 1.7. Norme G. Die basiese eienskappe wat mense van ‘n sekere kultuur met mekaar verbind. 1.8. Waardes H. Vermoë om beweeglik te wees. 1.9 Kultuur en geloof I. Speel ‘n rol in die vorming van ons idees oor hoe ons behoort te lyk 1.10 Selfbeeld J. Jy verkies om te leer d.m.v beweging, aanraking, beweging en deur te doen. K. Behandeling vir alkoholmisbruik en dwelmverslawing. L. Hulle liefde en aanmoediging beinvloed ons aksies en hoe ons onsself sien M. Hoe jy oor jouself voel. Vraag 2 EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 1
Sê telkens of die volgende stelings waar of onwaar is. Skryf die korrekte antwoord langs die nommer neer en gee die korrekte antwoord indien die stelling onwaar is. [10] 2.1 Omgewing kan ‘n faktor wees wat bydra tot die vorming van ons selfbeeld. ________________________________________________________________ (1) 2.2 Ouditiewe leerders leer die beste wanneer hulle voorwerpe of prentjies sien. _______________________________________________________________ (1) 2.3 Realistiese mense is baie geïnteresseerd in data analise. ________________________________________________________________ (1) 2.4 Seksualiteit is nie dieselfde as seks nie. ________________________________________________________________ (1) 2.5 Gesinsnormes en waardes het ‘n impak/uitwerking op seksualiteit. ______________________________________________________________ (1) 2.6 ‘n Kind wat in ‘n liefdevolle huis groot word, ontwikkel gewoonlik in ‘n negatiewe volwassene. _______________________________________________________________ (1) 2.7 Verbode middels verander die chemiese samestelling van die brein en veroorsaak dat die persoon verhoogde inhibisies het. ______________________________________________________________ (1) 2.8 Geld is een van die belangrikste komponente om ‘n gesonde verhouding te hê. ______________________________________________________________ (1) 2.9 Om ‘n verhouding te laat groei, moet jy oop en eerlik wees. ______________________________________________________________ (1) 2.10 ‘n Belangrike manier om ‘n verhouding te beëindig, is om eerlik met jou maat te wees. ______________________________________________________________ (1) EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 2
Vraag 3 Kies die korrekte antwoord uit die onderstaande deur slegs die korrekte antwoord te onderstreep [5] 3.1 Selfbeeld is: (1) a) Hoe jy oor jouself dink en voel. b) Hoe jy jouself ag, waardeer en jouself as belangrik ag. c) Is ‘n idee wat jy oor jouself vorm gebaseer op die opinie van ander mense oor jou. d) Geen van die bogenoemde nie. 3.2 Selfkonsep beteken: (1) a) Wat jy van jouself weet b) Hoe ander mense jou sien c) Jou sterk en swak punte d) Al die bogenoemde 3.3 As jy ‘n vriendskap moet beeindig, is die volgende goeie idees om jou te help: a) Vermy enige gesprekke met die persoon b) Vermy om hulle te bel net om te gesels. c) Begin om nuwe vriendskappe te vorm. d) Al die bogenoemde. 3.4 Om te kompromeer beteken: (1) a) Almal is ongelukkig en kwaad b) Almal besluit om meer te gee en minder te neem c) Almal ignoreer mekaar d) Almal is tevrede met die besluit wat geneem is. 3.5 ‘n Langtermyn uitwerking van dwelmmisbruik is: (1) a) Breinskade b) Stres c) Angstigheid d) Maagpyn Totaal Afdeling A = 25 Afdeling B : (25 punte= middelorde vrae) Beantwoord alle vrae in hierdie afdeling. EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 3
Vraag 4: Die wêreld van werk : leerstyle Dink en leerstyle word benodig in die verskillende skoolvakke wat jy neem. Ons almal gebruik leer- en denkstyle elke dag soos wat ons in die wêreld om ons funksioneer, ook in ons skoolvakke. 4.1 Definieer die term leerstyle. (2) ___________________________________________________________________ 4.2 Jy vra 4 vriende vir aanwysings na hulle huise toe. Kyk na hulle wyse van verduideliking en identifiseer dan hul moontlike leerstyl (4) Vriende se wyse van verduideliking LEERSTYL 4.2.1 Tshepiso laat jou na haar gps aanwysings in haar ma se motor luister. 4.2.2 Amena gee vir jou ‘n kleurvolle handgetekende kaart. 4.2.3 Sam sê jy kan die volgende dag saam met hom stap dan wys hy jou waar die huis is. 4.2.4 Joyce verduidelik die roete deur rolspel en vra haar klasmaats om te help 4.3 Klassifiseer die volgende beroepe deur na ‘n spesifieke persoonlikheidstyl te verwys (4) 4.3.1 Redakteur, prokureur, regter, onderwyser, bibliotekaris, verslaggewer ________________________________________________________________ (1) 4.3.2 Bankier, rekenmeester, boekhouer, argitek, rekenaarprogrammeerder, ingenieur ________________________________________________________________ (1) 4.3.3. Musikant, danser, sanger, komponis, musiekonderwyser ________________________________________________________________ (1) 4.4.4 Predikant, onderwyser, sielkundige, berader, maatskaplike werker _________________________________________________________________(1) Vraag 5 Maatskaplike en sosiale faktore kan tot middelmisbruik lei. Sê nee vir groepsdruk. Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord dan die daaropvolgende vrae [15] EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 4
5.1 Watter tipe druk ervaar die seun in die bogenoemde prentjie? ________________________________________________________________ (1) 5.2 Noem 3 sosiale/maatskaplike faktore wat tot middelmisbruik kan lei. _________________________________________________________________ ________________________________________________________________(3) 5.3 Gee vir die seun in die prentjie, 3 idees hoe om selfgeldend in so ‘n situasie op te tree en nee te sê vir die sigarette. ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ _________________________________________________________________(3) 5.4 Wat kan jy nog doen om sosiale faktore te vermy wat tot middelmisbruik kan lei? Noem DRIE faktore __________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (3) 5.5 Noem en verduidelik DRIE KORTTERMYN GEVOLGE van middelmisbruik. ___________________________________________________________________ __________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (3) 5.6 Noem TWEE persone of instansies waarheen jy ‘n persoon kan verwys wat ‘n dwelm- of drankprobleem het. ___________________________________________________________________ _________________________________________________________________(2) TOTAAL Afdeling B: 25 EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 5
Afdeling C (20 punte= hoërorde vrae) Beantwoord slegs TWEE van die volgende drie vrae in hierdie afdeling. Vraag 6: Selfbeeldvorming: Die media is een van die groot rolspelers by die vorming van tieners se selfbeeld. Kyk na die 2 tydskrifvoorblaaie en verduidelik hoe die 2 persone se voorkoms ‘n invloed het op die vorming van ‘n tiener se selfbeeld. Jy moet ook ‘n paar strategieë bespreek hoe jy jou eie gesonde selfbeeld kan vorm. [10] ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ __________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 6
___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ Vraag 7: DIE WêRELD VAN WERK: Ons kies ons vakke met ons toekomstige moontlike beroepe in gedagte. Dit is baie belangrik dat die beroepskategorie wat ons kies, by ons belangstellings en vermoëns pas. Skryf ‘n opstel waarin jy jou eie belangstellings en vermoëns bespreek. Dui ook aan in watter beroepskategorie hulle val en die moontlike vakke wat jy kan kies om jou te help om jou doelwit te bereik. [10] ___________________________________________________________________ Conventional=konvensioneel (organiseerders), Realistic= realisties (doeners), Investigative=ondersoekend (denkers), Artistic= kunstig (skeppers), Social=sosiaal (helpers), enterprising= ondernemend (oorreeders) ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 7
___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ VRAAG 8: VERHOUDINGE EN VRIENDSKAPPE: Jou vriend Pieter wil sy verhouding met sy meisie beëindig. Sy vriende beïnvloed hom om vir haar ‘n boodskap op Facebook te skryf. Dink jy dit is die regte manier om ‘n verhouding te beëindig? Gee vir Pieter raad hoe om ‘n verhouding op die regte manier te beëindig en hoe om ongepaste wyses on die verhouding te beëindig, te vermy. [10] ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ __________________________________________________________________ . TOTAAL AFDELING C: 20 PUNTE GROOTTOTAAL: 70 (25+25+ 20) EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 8
RUBRIEKE VIR DIE MERK VAN OPSTELVRAE Vraag 6 [10] Puntetoekenning Kan nie verduidelik Het ‘n redelike idee Het volle begrip hoe hoe media hoe media selfkonsep media selfkonsep selfkonsep beïnvloed beïnvloed beïnvloed nie 1-2 3-4 0 Geen Identifiseer sommige Volle kennis van selfkonsepstrategieë selfkonseptrategieë selfkonsepstrategieë is is bespreek nie 1-2 vertoon 3-4 0 Feite is puntsgewys Die opstel het nie Paragrawe is gebruik aangedui paragrawe nie en die en daar is ‘n goeie 0 idees vloei nie vloei van idees. 1 2 Vraag 7 [10] Puntetoekenning Kan nie vermoëns en Beperkte vermoëns Vermoëns en belangstellings ten en belangstellings ten belangstellings ten opsigte van opsigte van opsigte van beroepsvelde beroepsvelde is beroepsvelde is identifiseer nie. geïdentifiseer. uitstekend 1-2 geïdentifiseer. 0 3-4 Vakkeuse is nie Sommige vakkeuses All vakkeuses is volgens die is volgens die volgens die beroepsveld nie. beroepsveld. beroepsveld. 0-1 2-3 4-6 Feite is puntsgewys Die opstel het nie Paragrawe is gebruik aangedui. paragrawe nie en die en daar is ‘n goeie 0 idees vloei nie. vloei van idees. 1 2 Vraag 8 [10] Puntetoekenning Geen advies is Beperkte advies is Relevante en realistiese verskaf oor hoe verskaf oor hoe om advies is verskaf oor hoe om die verhouding die verhouding om die verhouding te toepaslik te toepaslik te beëindig. beëindig. beëindig nie. 1-2 3-4 0 Weet nie hoe om Het idees gegee oor Het kennis van strategieë ongepaste wyses hoe om ongepaste oor hoe om ongepaste om ‘n verhouding wyses om ‘n wyses om ‘n verhouding te beëindig, te verhouding te te beëndig, te vermy. vermy nie. beëindig, te vermy. 3-4 0 1-2 Feite is Die opstel het nie Paragrawe is gebruik en puntsgewys paragrawe nie en die daar is ‘n goeie vloei van aangedui idees vloei nie idees. 0 1 2 EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 9
EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN 10

Study this subject

More from Grade 8 Life Orientation

View all