EKURHULENI NOORD DISTRIK
WISKUNDE
GRAAD 8
JUNIE EKSAMEN 2019
DATUM: 27 MEI 2019
TYD: 2 UUR
TOTAAL: 100
NAAM VAN LEERDER: ........................... GR: 8: .....
Vraag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Totaal
Maksimum
punt
5 13 10 8 20 19 4 5 16 100
Leerderpunt
Gemodereerde
punt
INSTRUKSIES:
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 1
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Mathematics Grade 8 June 2019 Question Paper (Afrikaans)
Grade 8 Mathematics question paper from the June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 8 · June Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 591.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
June Exam 2019
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Die vraestel bestaan uit 15 bladsye en NEGE vrae.
Beantwoord AL die vrae in die spasies wat voorsien word.
Toon al jou berekeninge duidelik.
‘n Pen, potlood, liniaal, uitveër, gradeboog en passer word benodig vir die
beantwoording van die vraestel.
‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) mag gebruik word.
Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui.
Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
Dit is tot jou eie voordeel om netjies en leesbaar te skryf.
SLEGS ANTWOORDE sal nie noodwendig volpunte verdien
nie.
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 2
AFDELING A: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE
VRAAG 1 [5]
Kies die korrekte antwoord.
Omkring die regte antwoord op die ANTWOORDBLAD op bladsy 4 . As jy jou
keuse / antwoord wil verander, trek ‘n kruisie deur die verkeerde antwoord en
omkring jou nuwe keuse.
1.1. Die grootste gemene faktor (GGF) van 60 , 84 en 90 is: (1)
A 4
B 6
C 2
D 8
1.2. Watter stelling is verkeerd? (1)
A Die getal 8 is ‘n saamgestelde getal.
B Die getal 8 is ‘n derdemagsgetal.
C Die getal 8 is ‘n vierkantsgetal.
D Die getal 8 is ‘n ewe getal.
1.3. Rangskik die volgende heelgetalle in dalende orde: 6 ; - 111 ; - 12 ; 70
(1)
A - 111 ; - 12 ; 6 ; 70
B 6 ; - 12 ; 70 ; - 111
C - 111 ; 70 ; - 12 ; 6
D 70 ; 6 ; - 12 ; - 111
1.4. Die priemfaktore van 28 is: (1)
A 2 ; 7
B 1 ; 2 ; 7
C 1 ; 2 ; 4 ; 7 ; 14 ; 28
D 2 ; 3 ; 7
1.5. ‘n Troeteldierwinkel verkoop honde, katte en muise in die verhouding 2 : 3 : 6.
As daar altesaam 385 diere is, hoeveel katte is daar in die winkel? (1)
A 210 katte
B 105 katte
C 176 katte
D 70 katte
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 3
ANTWOORDBLAD VIR VRAAG 1
OMKRING JOU ANTWOORD VAN AFDELING A OP DIE ANTWOORD-
BLAD HIERONDER SOOS IN DIE VOORBEELD AANGETOON:
VOORBEELD A B C D
1.1. A B C D
1.2. A B C D
1.3. A B C D
1.4. A B C D
1.5. A B C D
5x1=5
TOTAAL AFDELING A: 5
AFDELING B: GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS
VRAAG 2 [13]
2.1 Vereenvoudig die volgende tot in hul eenvoudigste vorm, sonder die gebruik
van jou sakrekenaar. Toon al jou stappe.
2.1.1 3 + ( - 3 × - 2)0
2.1.1 Oplossing Punt
(2)
2.1.2 12 + 5 - 3( 8 ÷ 2)
2.1.2 Oplossing Punt
(3)
2.1.3 10 4 +93
2.1.3 Oplossing Punt
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 4
(2)
2.1.4 √ 81 +( 7 )2
2.1.4 Oplossing Punt
(2)
1
2.1.5
√
3
64
2.1.5 Oplossing Punt
(2)
2.2 Skryf die volgende in uitgebreide notasie: 1,09 × 105
2.2 Oplossing Punt
(1)
2.3 Skryf die volgende getal in wetenskaplike notasie: 91 020 000
2.3 Oplossing Punt
(1)
VRAAG 3 [10]
3.1 Sarah koop piesangs en appels. Die verhouding van piesangs tot appels is
3 : 5 . Sy koop 12 piesangs. Hoeveel appels koop sy?
3.1 Oplossing Punt
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 5
(3)
3.2 Die hoeke in ‘n driehoek is in die verhouding 2 : 3 : 4. Bereken die grootte
van elke hoek.
3.2. Oplossing Punt
(4)
3.3 Die Rawlins-gesin reis 600 km na hul vakansiebestemming. Die rit neem
hulle 8 ure . Bereken die spoed waarteen hulle gereis het.
3.3 Oplossing Punt
(3)
VRAAG 4 [8]
4.1 ‘n Man koop elke dag, van Maandag tot Saterdag, die plaaslike koerant. Elke
Saterdag koop hy die duurder koerant. Die koerant kos R 6,70 op ‘n Saturdag.
Aan die einde van die week is sy koerantrekening R 40,80.
4.1.1. Bereken die koste van die plaaslike koerant wat hy koop.
4.1.1 Oplossing Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 6
4.1.2 Die koerant sal vir hom 9 % afslag op sy weeklikse rekening gee indien
hy instem om in te teken. Bereken hoeveel sy weeklikse rekening sal
wees indien hy wel instem om in te teken.
4.1.2 Oplossing Punt
4.2 Maria deponeer
(2)
R 15 000 in ‘n beleggingsrekening wat 17 % enkelvoudige rente per jaar
verdien. Gebruik ‘n geskikte formule en bereken hoeveel haar belegging
werd sal wees na 2 jare .
4.2 Oplossing Punt
(4)
TOTAAL AFDELING B: 31
AFDELING C: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA
VRAAG 5 [20]
5.1 Skryf die volgende drie getalle in elke ry neer
Getallery en oplossing Punt
5.1.1
97 ; 85 ; 73 ; 61 ; 49 ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
(1)
5.1.2
1; 1; 2; 3; 5; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ _
(1)
5.1.3
1; 4 ; 9; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
(1)
5.1.4
- 1 ; 3 ; - 9 ; 27 ; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
(1)
5.1.5 1 5 7
; 1; ; ; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _;_ _ _ _ _ _ _
3 3 3 (1)
5.2 Bestudeer die onderstaande figuur en ooreenstemmende tabel hieronder:
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 7
Figuurnommer 1 2 3 4 5 6 7
Aantal vierkante 1 4 7 10 a b c
5.2.1 Voltooi die tabel deur a , b en c se waardes in te vul.
5.2.1. Oplossing Punt
a =
b =
c =
(3)
5.2.2 Skryf ‘n algebraïese reël neer (in terme van n) wat die patroon in die
bostaande figure beskryf.
5.2.2. Oplossing Punt
(1)
5.2.3 Hoeveel vierkante sal daar in die 11 de figuur wees?
5.2.3. Oplossing Punt
(2)
5.2.4 Watter figuur sal uit 55 vierkante bestaan?
5.2.4. Oplossing Punt
(2)
5.3 ‘n Groep bakterieë begin met 2 bakterieë en vermeerder eksponensieël oor ‘n
tydperk van 5 ure .
‘n Wetenskaplike teken die groei van die bakterieë as volg aan:
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 8
2 bakterieë gedurende die eerste uur
Die kwadraat van die 2 bakterieë vir die tweede uur
Die kwadraat van die aantal bakterieë van die tweede uur vir die derde
uur
Die kwadraat van die aantal bakterieë van die derde uur vir die vierde
uur, ensovoorts.
5.3.1 Die onderstaande tabel toon die aantal uur wat die wetenskaplike die
bakterieë bestudeer het. Voltooi die tabel sodat die aantal bakterieë
wat gevorm het tydens die 5 ure, deur die tabel voorgestel word.
Uur 1 2 3 4 5
Aantal
bakterieë met
vermeerdering
(5)
5.3.2 Indien elke bakterie ‘n massa van 0,001 g het, wat sal die massa van
die bakterieë na die 5 de uur wees? Skryf jou antwoord in gram neer.
5.3.2 Oplossing Punt
(2)
VRAAG 6 [19]
6.1. Bestudeer die onderstaande uitdrukking en beantwoord die vrae wat volg:
3 x2 - x2 + 2
6.1.1 Hoeveel terme is in die uitdrukking?
6.1.1. Oplossing Punt
(1)
6.1.2 Skryf die konstante term neer.
6.1.2. Oplossing Punt
(1)
6.1.3 Wat is die koëffisiënt van x ?
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 9
6.1.3. Oplossing Punt
(1)
6.1.4 Bereken die waarde van die uitdrukking as x = 2
6.1.4. Oplossing Punt
(2)
6.2. Skryf ‘n algebraïese vergelyking vir die onderstaande probleem neer en los
dan die vergelyking op.
6.2.1 Die som van 5 keer ‘n getal en 4 is 69.
6.2.1. Oplossing Punt
(3)
6.3. Los die volgende vergelykings vir die gegewe veranderlike op:
6.3.1 x + 7 = 34
6.3.1 Oplossing Punt
(2)
6.3.2 4 ( t - 2 ) = 16
6.3.2 Oplossing Punt
(3)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 10
6.4. Vereenvoudig die volgende volledig:
6.4.1 b + b + b
6.4.1. Oplossing Punt
(1)
6.4.2 x 4 −5 x 4
6.4.2. Oplossing Punt
(1)
6.4.3 a - 3 b + ( 3 a + 5 b )
6.4.3 Oplossing Punt
(2)
6.4.4 √ 25 x 2−16 x 2
6.4.4. Oplossing Punt
(2)
TOTAAL AFDELING C: 39
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 11
AFDELING D: MEETKUNDE
VRAAG 7 [4]
7.1 Konstrueer ‘n 30 ˚ hoek.. (4)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 12
VRAAG 8 [5]
8.1.1 Watter soort driehoek is ∆ ABC ? Gee ‘n rede om jou antwoord te staaf.
8.1.1 Oplossing Punt
(2)
8.1.2 Met die inagneming van 8.1 .1, wat is die grootte van B
^?
Bewering Rede Punt
(3)
VRAAG 9 [16]
9.1 Bestudeer elk van die onderstaande diagramme en bereken, met redes, die
waarde van x .
9.1.1
Bewering Rede Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 13
9.1.2
Bewering Rede Punt
(3)
9.1.3
Bewering Rede Punt
(3)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 14
9.2 Bereken die waarde van x , y en z. Toon al jou stappe en gee redes.
Bewering Rede Punt
(8)
TOTAAL AFDELING D: 25
GROOTTOTAAL: 100
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019 Bladsy 15
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 8 June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 8 June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 8 June 2019 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 8 June 2019 Memo

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 November 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 8 Paper 1 June 2015 Question Paper
More from Grade 8 Mathematics

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P1 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 8 Gauteng Gauteng Revision 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 NSC June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 8 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Memorandum