Downloaded from hlayiso.com
EKURHULENI NOORD DISTRIK
WISKUNDE
GRAAD 8
JUNIE EKSAMEN 2018
DATUM: 5 JUNIE 2018
TYD: 2 UUR
TOTAAL: 100
NAAM VAN LEERDER: ........................... GR: 8: .....
Vraag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Totaal
Maksimum
punt
5 11 7 12 19 3 19 5 3 16 100
Leerder punt
Gemodereerde
punt
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 1
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all





Mathematics QP Grade 8 Afrikaans hlayiso.com
Mathematics · Grade 8 · June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 17
- File size
- 773.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES:
Die vraestel bestaan uit 17 bladsye en 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die spasies wat voorsien word.
Toon al jou berekeninge duidelik.
‘n Pen, potlood, liniaal, uitveër, gradeboog en passer word benodig vir die
beantwoording van die vraestel.
‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie programmeerbaar en nie-
grafies) mag gebruik word.
Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui.
Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
Dit is tot jou eie voordeel om netjies en leesbaar te skryf.
SLEGS ANTWOORDE sal nie noodwendig volpunte verdien
nie.
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 2
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE
VRAAG 1 (5)
Kies die korrekte antwoord.
Omkring die regte antwoord op die ANTWOORDBLAD op bladsy 𝟒. As jy jou
keuse/antwoord wil verander, trek ‘n kruisie deur die verkeerde antwoord en omkring
jou nuwe keuse.
1.1. Rangskik die volgende heelgetalle in stygende orde: 76; −105; −4; 7 (1)
A −4; 7; 76; −105
B −105; 76; 7; −4
C −105; −4; 7; 76
D 76; 7; −4; −105
1.2. Die priemfaktore van 36 is: (1)
A 1; 6; 18
B 2; 3
C 1; 3; 9; 18; 36
D 2; 3; 9
1.3. Die kleinste gemene veelvoud (KGV) van 12 en 9 is: (1)
A 3
B 18
C 36
D 72
1.4. 40 Lekkers word tussen Tristan en Suzaan verdeel in die verhouding 2: 3.
Hoeveel lekkers sal Suzaan kry? (1)
A 16 lekkers
B 5 lekkers
C 3 lekkers
D 24 lekkers
1.5. Kies die korrekte stelling hieronder: (1)
A Die getal 1 is ‘n saamgestelde getal.
B Die getal 1 is ‘n priemgetal.
C Wanneer 1 deur 0 gedeel word, is die antwoord ongedefinieerd.
D Die getal 1 het meer as een faktor.
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 3
Downloaded from hlayiso.com
ANTWOORDBLAD VIR VRAAG 1
OMKRING JOU ANTWOORD VAN AFDELING A OP DIE ANTWOORD-
BLAD HIERONDER SOOS IN DIE VOORBEELD AANGETOON:
VOORBEELD A B C D
1.1. A B C D
1.2. A B C D
1.3. A B C D
1.4. A B C D
1.5. A B C D
5×1=5
TOTAAL AFDELING A: 5
ADELING B: GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS
VRAAG 2 (11)
2.1 Vereenvoudig die volgende tot in hul eenvoudigste vorm, sonder die gebruik
van jou sakrekenaar. Toon al jou stappe.
2.1.1 3 + ( −3 × 4)2
2.1.1 Oplossing Punt
(2)
2.1.2 22 + 20
2.1.2 Oplossing Punt
(2)
2.1.3 −8 + 6 − (−2 + 5)
2.1.3 Oplossing Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 4
Downloaded from hlayiso.com
√16+9
2.1.4
√225
2.1.4 Oplossing Punt
(2)
3 1
2.1.5 √
27
2.1.5 Oplossing Punt
(1)
2.2 Skryf die volgende getal in uitgebreide notasie: 1,06 × 103
2.2 Oplossing Punt
(1)
2.3 Skryf die volgende getal in wetenskaplike notasie: 7 036 000
2.3 Oplossing Punt
(1)
VRAAG 3 (7)
3.1. Bereken die koste van 1𝑘𝑔 suiker as 25𝑘𝑔 suiker 𝑅875 kos.
3.1 Oplossing Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 5
Downloaded from hlayiso.com
3.2 Hoeveel keer klop jou hart in 1𝑢𝑢𝑟 as dit 70 keer per minuut klop?
3.2 Oplossing Punt
(2)
3.3 Sipho ry met sy fiets skooltoe. Dit neem hom ‘n halfuur om skooltoe te
ry as hy teen ‘n gemiddelde spoed van 12𝑘𝑚/ℎ ry. Bereken hoe ver Sipho
moet ry om by die skool te kom.
3.3 Oplossing Punt
(3)
VRAAG 4 (12)
4.1 ‘n Yskas wat normaalweg 𝑅 2 500 kos, word teen 20% afslag verkoop.
Bereken die nuwe verkoopprys van die yskas.
4.1. Oplossing Punt
(2)
4.2 Joshua wil graag ‘n nuwe televisie koop. Hy kry die onderstaande
advertensie in die koerant. Hy kan egter nie bekostig om die televisie kontant
te koop nie, so hy koop die televisie op huurkoop. Bestudeer die
onderstaande advertensie en beantwoord dan die vrae wat volg:
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 6
Downloaded from hlayiso.com
4.2.1 Bereken die deposito.
4.2.1. Oplossing Punt
(2)
4.2.2 Bereken hoeveel Joshua nog skuld nadat hy die deposito betaal het.
4.2.2. Oplossing Punt
(1)
4.2.3 Gebruik ‘n geskikte formule en bereken hoeveel Joshua nog moet
betaal, rente ingesluit.
4.2.3 Oplossing Punt
(3)
4.2.4 Bereken die bedrag wat hy elke maand moet terugbetaal.
4.2.4 Oplossing Punt
(2)
4.2.5 Hoeveel ekstra betaal Joshua as hy die televisie op huurkoop koop in
plaas van kontant?
4.2.5. Oplossing Punt
(2)
TOT AAL AFDELING B: 30
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 7
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: P ATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA
VRAAG 5 (19)
5.1 Skryf die volgende 3 getalle in elke ry neer:
Getallery Punt
5.1.1
44; 39; 34; 29; ______ ; _______; _______
(1)
5.1.2
1; 1; 2; 3; 5; 8; ______ ; _______; _______
(1)
5.1.3
1; 8; 27; ______ ; _______; _______
(1)
5.1.4
-2; 6; -18; 54;______ ; _______; _______
(1)
5.1.5 1 7 10
; 1; 4 ; ; ______ ; _______; _______
4 4 (1)
5.2 Bestudeer die onderstaande skets en die tabel:
Skets nommer
Skets nommer 1 2 3 4 5 6
Aantal vierkante 1 4 9 16 𝑥 𝑦
5.2.1 Voltooi die tabel deur 𝑥 en 𝑦 se waardes in te vul.
5.2.1. Oplossing Punt
𝑥=
𝑦 = (2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 8
Downloaded from hlayiso.com
5.2.2 Skryf ‘n algebraïese reël neer (in terme van 𝑛) wat die patroon in die
bostaande skets beskryf.
5.2.2. Oplossing Punt
(1)
5.2.3 Hoeveel vierkante sal daar in die 19𝑑𝑒 skets wees?
5.2.3. Oplossing Punt
(1)
5.2.4 Watter skets sal uit 1764 vierkante bestaan?
5.2.4. Oplossing Punt
(2)
5.3 Lees die volgende storie en beantwoord dan die vrae wat volg:
Daar was eendag ‘n ou man wat baie lief was vir geld. Hy het egter nie
geweet hoe baie geld hy self het nie. Hy besluit toe om iemand te kry wat sy
geld vir hom kan tel. Na 6 dae vind hy uit dat hy 𝑅42 𝑚𝑖𝑙𝑗𝑜𝑒𝑛 het.
Die persoon wat die man se geld vir hom getel het, vra toe dat die man haar
as volg moet betaal:
2𝑐 vir die eerste dag.
Die kwadraat van 2𝑐 vir die tweede dag.
Die kwadraat van die tweede dag vir die derde dag.
Die kwadraat van die derde dag vir die vierde dag, ens.
Die man het gedink dat die meisie nie mooi daaroor gedink voor sy gesê
het sy sal vir so ‘n klein bedrag geld werk nie, en hy het haar begin betaal.
Kort voor lank het hy besef hy het ‘n probleem.
5.3.1 Die onderstaande tabel toon die aantal dae aan wat die meisie gewerk
het. Voltooi die tabel sodat die bedrag (in sent) wat die meisie betaal
is, deur die tabel voorgestel word.
Dag 1 2 3 4 5 6
Bedrag betaal
(sent)
(6)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 9
Downloaded from hlayiso.com
5.3.2 Hoeveel is die meisie op Dag 6 betaal? Skryf jou antwoord in rand
neer.
5.3.2 Oplossing Punt
(1)
5.3.3 Het die man genoeg geld gehad om die meisie te betaal?
5.3.3 Oplossing Punt
(1)
VRAAG 6 (3)
Voltooi die onderstaande vloeidiagram:
VRAAG 7 [19]
7.1. Bestudeer die onderstaande uitdrukking:
𝟓𝒙𝟐 + 𝟏𝟎𝒙 − 𝟏𝟐
7.1.1 Hoeveel terme is in die uitdrukking?
7.1.1. Oplossing Punt
(1)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 10
Downloaded from hlayiso.com
7.1.2 Skryf die konstante term neer.
7.1.2. Oplossing Punt
(1)
7.1.3 Wat is die koëffisiënt van 𝑥 ?
7.1.3. Oplossing Punt
(1)
7.1.4 Bepaal die waarde van die uitdrukking as 𝒙 = 𝟑
7.1.4. Oplossing Punt
(2)
7.2. Skryf ‘n algebraïese vergelyking vir die onderstaande neer EN los dan die
vergelyking op.
7.2.1 54 afgetrek van dubbeld ‘n getal is 12.
7.2.1. Oplossing Punt
(3)
7.3. Los op vir 𝑥:
24
7.3.1 =3
𝑥
7.3.1 Oplossing Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 11
Downloaded from hlayiso.com
7.3.2 3(𝑥 + 2) = 15
7.3.2 Oplossing Punt
(3)
7.4. Vereenvoudig die volgende tot in hul eenvoudigste vorm:
7.4.1 𝑎2 + 𝑎2
7.4.1. Oplossing Punt
(1)
7.4.2 3𝑦 4 − 7𝑦 4
7.4.2. Oplossing Punt
(1)
−3𝑥 4𝑥
7.4.3 +
3 2
7.4.3 Oplossing Punt
(3)
7.4.4 10𝑥 2 𝑦 3 − 5𝑦 3 𝑥 2 + 3𝑥 3 𝑦 2
7.4.4. Oplossing Punt
(1)
TOTAAL AFDELING C: [41]
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 12
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING D: MEETKUNDE
VRAAG 8 : (5)
8.1 Konstrueer ∆𝑃𝑄𝑅 with 𝑃𝑄 = 9𝑐𝑚, 𝑄𝑅 = 6,5𝑐𝑚 en 𝑃𝑅 = 7𝑐𝑚. (2)
8.2 Meet die grootte van ̂
𝑄.
8.2 Oplossing Punt
𝑄̂ =
(1)
8.3 Halveer ̂𝑃 op die skets wat jy geteken het by vraag 8.1. (2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 13
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 9 (3)
Voltooi die volgende stellings deur die oop spasies in te vul:
9.1 In ‘n trapesium is een paar teenoorstaande sye _______________________. (1)
9.2 In ‘n vlieër is twee paar _______________________ sye gelyk. (1)
9.3 In ‘n reghoek is die hoeklyne ewe lank en die hoeklyne___________ mekaar. (1)
VRAAG 10 (16)
In ∆𝐴𝐵𝐶 is 𝐴𝐵 = 5𝑐𝑚, 𝐴𝐶 = 5𝑐𝑚 𝑒𝑛 𝐵𝐶 = 6𝑐𝑚.
10.1 Watter soort driehoek is ∆𝐴𝐵𝐶?
10.1 Oplossing Punt
(1)
10.2 Wat kan jy aflei van 𝐵̂ en 𝐶̂ ?
10.2 Oplossing Punt
(1)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 14
Downloaded from hlayiso.com
10.3 Bestudeer elk van die onderstaande diagramme en bereken, met redes, die
waarde van 𝒙 en 𝒚 .
10.3.1
Bewering Rede Punt
(2)
10.3.2
Bewering Rede Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 15
Downloaded from hlayiso.com
10.4 𝐷𝐸𝐹𝐺 is ‘n ruit/rombus.
Bereken, met redes, die waarde van 𝑥.
Bewering Rede Punt
(4)
10.5 Bestudeer ∆𝑁𝑀𝐿 hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg:
10.5.1 Bereken, met redes, die grootte van 𝑥.
Bewering Rede Punt
(2)
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 16
Downloaded from hlayiso.com
10.5.2 Bereken, met redes, die grootte van 𝑦.
Bewering Rede Punt
(2)
10.5.3 Bereken, met redes, die grootte van 𝑧.
Bewering Rede Punt
(2)
TOTAAL AFDELING D: 24
GROOTTOT AAL: 100
GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2018 Bladsy 17
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Mathematics Memo Grade 8 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
Math P1 2018 November hlayiso.com

Memorandum
Math P1 2018 November Memo hlayiso.com

Question paper and memo
Gauteng Maths Grade 8 June 2022 QP and Memo hlayiso.com

Memorandum
Mathematics Grade 8 June Exam 2019 MEMO Section A hlayiso.com

Memorandum
Mathematics Grade 8 June Exam 2019 MEMO Section B hlayiso.com
More from Grade 8 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper and memo
FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P1 and Memo

Question paper and memo
FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P2 and Memo

Memorandum
GP Maths Grade 8 Revision TEST Term 1 2025 and Memo

Question paper and memo
Maths Grade 8 June 2025 QP and Memo

Question paper and memo
EC ORT Maths Grade 8 June 2024 QP and Memo

Memorandum


--be2b1176-6b7a-4341-a247-f18431be8283/v1-7ec891ef5496b5b20871/card.webp)
_hlayiso.com_--83033e6a-eb0b-4ce0-9076-75d2d123e46a/v1-a4e96e9b766011b12371/card.webp)

