Skip to content

Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

MemorandumHospitality StudiesGrade 11201313 pages

Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GASVRYHEIDSTUDIES MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B√ 1.1.2 D√ 1.1.3 C√ 1.1.4 A√ 1.1.5 B√ 1.1.6 C√ 1.1.7 D√ 1.1.8 B√ 1.1.9 A√ 1.1.10 B√ 1.1.11 A√ 1.1.12 D√ 1.1.13 C√ 1.1.14 C√ 1.1.15 D√ (15 x 1) (15) 1.2 PASITEMS 1.2.1 D√ 1.2.2 C√ 1.2.3 E√ 1.2.4 B√ 1.2.5 A√ (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 F√ 1.3.2 D√ 1.3.3 E√ 1.3.4 G√ 1.3.5 B√ 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Bedieningsvadoek √ 1.4.2 Poleer √ 1.4.3 Afkrummeling √ 1.4.4 Gemiddelde voorraad √ 1.4.5 Laat intrek √ (5) 1.5 KEUSE ITEMS 1.5.1 Vries √ 1.5.2 Roux √ 1.5.3 Salsa √ 1.5.4 Table d’hȏ te √ 1.5.5 Rolmops √ (5)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 3 1.6 ONTBREKENDE ITEMS 1.6.1 Fermentasie √ 1.6.2 Mikro-organismes √ 1.6.3 Potjiekos √ 1.6.4 Kosjer √ 1.6.5 Kruistelletjie √ (5) TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com 4 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE, HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1  Kontroleer die afleweringstrokie teenoor die aankoopsbestelvorm. √  Kontroleer dat die afleweringsnota korrek is en dat al die papierwerk in orde is. √  Kontroleer die hoeveelheid goedere, insluitende aantal, gewig en grootte. √  Kontroleer die gehalte van die goedere, insluitende die graad, voorkoms, temperatuur, toestand van verpakking en kleur. √  Kontroleer die raklewe en kyk na die vervaldatum. √  Kontroleer die produkspesifikasies, byvoorbeeld gevries, droog, pasta, puree, ens. √ (Enige 4) (4) 2.1.2  Om verlies deur nalatigheid te voorkom. √  Om verlies te voorkom deur die gehalte en hoeveelheid van afgelewerde goedere na te gaan. √  Diefstal te voorkom. √  Verspreiding van voedselbederwende siektes te voorkom. √ (4) 2.1.3  Die naam van die area of kombuis wat die produk nodig het. √  Aanvraagvorm-nommer. √  Die aantal en eenheid van die produkte wat benodig word. √  Duidelike beskrywing van die produkte. √  Eenheidsprys. √  Die naam en handtekening van die persoon wat die bestelling plaas. √  Datum van bestelling. √ (Enige 3) (3) 2.2 2.2.1 Voedselvergiftiging √ (1) 2.2.2 Salmonella √ (1) 2.2.3  Diarree √  Braking √  Koors √  Hoofpyn √ (Enige 3) (3)  2.3 2.3.1  Hanteer kos behoorlik in steriele en skoon toestande. √  Maak altyd kos toe. √  Gebruik aparte borde en messe vir gekookte en ongekookte kosse. √  Gebruik verskillende gekleurde borde en toerusting vir verskillende kosse. √  Was jou hande dikwels, veral tussen die hantering van rou en gaar kosse. √
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 5  Moenie kos langer as nodig in die gevaarlike temperatuursone tussen 5 °C en 63 °C hou nie. √  Kook kos vir ten minstens 30 sekondes teen 77 °C of hoër om bakterieë dood te maak. √  Gebruik chemikalieë wat bakterieë dood maak om skoon te maak. √ (Enige gepaste antwoord) (Enige 4) (4) 2.4 2.4.1  As die brand klein is, gebruik die brandblusser, brandslang of sand om die vuur te blus. √  Indien dit ʼn groot brand is, aktiveer die brandalarm. √  Ontbied die brandweer. √  Maak die deure en vensters toe en skakel al die elektrisiteit af. √  Ontruim die gebou of die gedeelte van die gebou waar die vuur is. √  Vergader by ʼn vasgestelde ontmoetingplek sodat daar ʼn telling van die teenwoordiges gedoen kan word. √ (Enige 4) (4) 2.4.2  Maak seker dat ontvangsareas te alle tye beman is. √  Beperk toegang tot sekere areas deur deure gesluit te hou en toegang te beperk toe diegene wat sleutels, sleutelkaarte of kodes het vir kontrolepanele. √  Versoek personeel om hul waardevolle items toe te sluit of dit liewer tuis te laat. √  Maak seker dat daar goeie beligting in die parkeerareas is en monitor hierdie areas met geslotebaan-televisie, indien moontlik. √  Maak seker dat die besoekers te alle tye deur personeel vergesel word. √  Maak seker dat alle uitgange en nooduitgange toeganklik is en duidelik gemerk is. √  Stel riglyne op om in noodgeval te gebruik. Dit moet ontruimingsplanne, ontsnaproetes, vergadergebiede en moniteringsprosesse insluit om te verseker dat geen personeel vermis word nie. √ (Enige 3) (3) 2.5  Straatverkopers √  Fotograwe √  Bedelaars √  Blommeverkopers √ (Enige 3) (3) TOTAAL AFDELING B: 30
Downloaded from hlayiso.com 6 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANING, VOEDSEL- KOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 elk x R11,99 √ = R3,36 √ Margarien x R18,50 √ = R4,44 √ Suiker x R12,00 √ = R0,72 √ Droë gis x R4,50 √ = R0,42 √ Broodmeel x R24,45 √ = R6,94 √ Rosyntjies x R16,95 √ = R5,09 √ Totaal = R20,97 √ Koste per broodjie = R20,97 ÷ 6 = R3,50 per broodjie √ (14) 3.1.2 R3,50 x √ = R2,10 + R3,50 Verkoopprys per broodjie = R5,60 √ (2) 3.1.3  Water √  Elektrisiteit √  Telefoon √  Advertering √  Huur van toerusting √ (Enige 3) (3) 3.1.4 Bak √ (1)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 7 3.1.5  Dit moet lig voel in verhouding met sy grootte/moet ʼn goeie volume hê. √  Dit moet hol klink wanneer dit aan die bokant geklop word. √  Die kors moet ʼn goudbruin kleur het. √  Die tekstuur moet lig, sponserig en elasties wees. √  Die krummels moet fyn wees en gelyke lugborrels het. √  Dit moet ʼn aangename, neutagtige smaak het. √  Dit moet bo-op gerond wees sonder growwe krake. √  Die kante en onderste kors moet glad wees sonder enige voue of krake. √ (Enige 4) (4) 3.2 3.2.1 Helder sop √ (1) 3.2.2  Tartaarse sous √  Mayonnaise sous √  Aarbei-coulis √ (3) 3.2.3  Buffel √  Koedoe √  Gemsbok √  Eland √  Springbok √  Blesbok √  Vlakvark √  Haas √  Volstruis √ (Enige gepaste antwoord) (Enige 4) (4) 3.2.4 (i) Om oksidasie te voorkom en die verlies van Vitamien C. √ (1) (ii) Om die verlies van water, oplosbare vitamiene (Vitamien B en Vitamien C) en mineraalstowwe te voorkom. √ (1) (iii) Om kneusing te verhoed en ensimatiese verbruining op ʼn gesnyde oppervlak wat tot ʼn verlies in vitamien C lei. √ (1) 3.2.5  Oorweeg die plek en die beskikbaarheid van toerusting. √  Die hoeveelheid tyd, toerusting en personeel wat benodig is om maaltye voor te berei. √  Gebruik kos wat in seisoen is omdat dit goedkoper is, maklik verkrygbaar en beter kwaliteit is. √  Kies kosse wat gaste ken en waarvan hulle hou. √  Hou by die gegewe begroting by elke maaltyd. √  Neem spesiale dieetkundige behoeftes soos vegetariërs, diabetes, geslag, geloof, ouderdom en sekere voorkeure in ag. √  Wissel die gaarmaakmetodes, tekstuur, kleur, vorm, geur en temperatuur af. √ (Enige geskikte antwoord) (Enige 5) (5) [40]
Downloaded from hlayiso.com 8 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) VRAAG 4 4.1 4.1.1 WIT AFTREKSEL BRUIN AFTREKSEL  Wit aftreksel is lig van  Bruin aftreksel het ʼn dieper, kleur en het ʼn goeie gekaramelliseerde kleur en geur volume √ met ʼn goeie volume √  Die bene word eers af  Die bene en mirepoix word eers gekook (blanchéd) gerooster voordat dit gebruik voordat dit gebruik word word om aftreksel te maak √ om dit gebruik word om aftreksel te maak √ (4) 4.1.2 (i) Die aftreksel sal te gekonsentreerd of souterig is. √ (ii) Beet sal die kleur van die aftreksel bederf en dit kan die smaak van die aftreksel oorheers. √ (iii) Aartappel sal die aftreksel troebel maak. √ (3) 4.2.1 Ontbening √ (1) 4.2.2  Die vleis sal eweredig kook. √  Die ontbeende snit is makliker om te sny. √  Die bene kan gebruik word vir aftreksel. √  Interessante disse kan gemaak word van minder duur snitte. √  Ontbeende vleis kan makliker gestop en gevul word wat die vleis laat strek en meer porsies verkry word. √ (Enige 4) (4) 4.2.3  Die verpakking moet netjies, skoon en sonder skeurtjies wees. √  Geen vloeistof, water of ys moet in die verpakking sigbaar wees nie.  Gaan die verkoop-teen datum na. √  Stel vas dat dit nie sleg ruik nie. √  Stel vas of die vleis ferm is. √  Die vel moet wit en heel wees met ʼn ligte blouerige skakering. √  Daar moet geen kneusmerke of donker kolle wees nie. √  Kyk of al die vere verwyder is. √  Die punt van die borsbeen moet sag en buigbaar wees. √  Gevriesde pluimvee moet styf gevries wees. √ (Enige 4) (4) 4.3 4.3.1 Breyani – is ʼn Kaap-Maleise dis wat van gegeurde lam, vis, hoender of lensies gemaak word. √ (1) 4.3.2 Pilaf – is ʼn rysdis waar rys verbruin word in olie met uie en dan gekook word in aftreksel en gegeurde vleis en vis en groente kan bygevoeg word. √ (1) 4.3.3 Soesji – is ʼn Japanese rysdis waar rou of gekookte vis gerol is, of bedien word met rys en seegras. √ (1)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 9 4.4 4.4.1 Om stysel te verwyder, dus word taaiheid beperk. √ (1) 4.4.2 Om ʼn donsige produk te verkry, want die byvoeging van rys by koue water gee ʼn verdikte korrel. √ (1) 4.4.3 Om verfyning en beskadiging van ryskorrels te verhoed. Om ryskorrels apart te hou. √ (1) 4.5 4.5.1 Soutwater/wit/Ronde vis. √ (1) 4.5.2  Oë moet helder, vol en nie versonke wees nie. √  Kiewe moet onbeskadig en helderrooi wees. √  Tekstuur moet ferm wees en terugspring wanneer dit met die vinger gedruk word. √  Vinne en skubbe moet klam en vol wees sonder oortollige uitdroging om die rante. √  Vel moet geen kneusmerke het nie. √  Vleissnitte moet klam en glinsterend wees sonder donker kolle. √ (Enige 5) (5) 4.5.3  Bevrore vis moet teen -18 °C of kouer bewaar word. √  Dit kan vir drie maande gehou word as dit behoorlik toe en in klamwerende verpakking verpak is. √  Dit moet nooit gevries word nie. √ (3) 4.6 KRUIE SPESERYE  Hulle is gegeurde blare van  Hulle is die wortels, stingels, bas, nie-hout plante √ blomme, vrugte, of sade van hout of  Hul geure kom van die olies nie-hout plante √ wat gestoor word in die  Hulle word droog gebruik, of heel of blare, wat vrygestel word gemaal en hulle het gewoonlik ʼn wanneer die blare gemaal of sterker geur as kruie √ gekap word √ (Enige 1) (2) 4.7  Kruie moet gekap of met ʼn skêr gesny word. √  Kruie moet nooit die smaak van die dis oorheers nie. √  Gebruik eerder vars as gedroogde kruie. √  Basilie moet gebreek word en growwe kruie soos roosmaryn en pietersielie moet fyn gekap gaan word. √  Maal kruie in ʼn pestel-en-mortar as dit as geursel in vinaigrette of mayonnaise gebruik word. √  Elke krui het ʼn spesifieke geur en smaak wat sekere kosse komplimenteer. √ (Enige 3) (3)
Downloaded from hlayiso.com 10 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) 4.8 MOONTLIKE FOUT MOONTLIKE OORSAAK KOEK A Koek sink in die  Te veel rysmiddel √ middel in √  Oonddeur was oopgemaak terwyl die koek in die oond was √  Verkeerde oondtemperatuur – oond te warm √  Koekmengsel was te pap √ KOEK B Koek het  Oondtemperatuur te hoog √ gebarste bo-  Te veel mengsel vir die pan se grootte √ kors √  Te veel smeer √ (Enige 1) (4) [40] TOTAAL AFDELING C: 80
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 11 AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid √ (1) 5.1.2  Die eienaar sal aan ʼn kriminele oortreding skuldig wees. √  Hy/sy sal verantwoordelik wees vir ʼn boete van nie R100 000 oorskry nie. √  Hy/ sy kan twee jaar tronkstraf kry. √  Die hof kan die eienaar aanbeveel om die wet binne ʼn sekere tyd na te kom. √ (3) 5.1.3  Die groei van ongewenste mikro-organismes op kos en werksoppervlakke. √  Uitbreek van voedselvergiftiging. √  Verlies aan produktiwiteit van werkers. √  Mediese behandeling of hospitalisering van gaste en meegaande mediese eise. √  Skade aan die reputasie van die onderneming. √  Verlies aan inkomste. √  Sluiting van die gasvryheidsonderneming. √  Verlies aan werksgeleenthede vir werknemers. √  Boetes of tronkstraf. √  Mors van voedsel as gevolg van voedselbederwing. √ (Enige 4) (4) 5.1.4  Persoonlike veiligheidstoerusting en -geriewe. √  Duidelike vertoning van veiligheids kennisgewings en -tekens. √  Noodhulp, noodtoerusting en -prosedures. √  Gebruik en bewaring van ontvlambare vloeistowwe soos industriële skoonmaakmiddels en kookgas. √  Werk in beknopte ruimtes en verhoogte posisies. √  Opstapeling van voorwerpe in stoorkamers om die veiligheid van werknemers te verseker. √  Veiligheidsregulasies vir boukonstruksieterreine. √  Toelating van mense na werksareas soos die kombuis. √  Bedwelming, wat werkgewers verbied om bedwelmende stowwe aan werknemers te gee en werknemers om onder die invloed daarvan te werk. √ (Enige 5) (5) 5.1.5  Die bekwaamheid van die personeel. √  Tafels wat die meeste deur gaste gebruik word. √  Fisiese aantreklikheid van die stasie. √  Afstand van die kombuis. √  Aantal gedekte plekke wat bedien moet word. √ (Enige 4) (4)
Downloaded from hlayiso.com 12 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2013) 5.2  Spyskaartbeplanning. √  Organiseer en hou toesig oor die voedselproduksie. √  Bestuur van kombuisbedrywighede. √  Kosteberekening en begroting van voedsel-items. √  Aanstel en afdank van personeel. √  Aankoop van nuwe toerusting. √  Beplanning van diensroosters. √  Aankoop van rou en ander voedsel-items. √ (Enige 5) (5) 5.3  Om produktiwiteit te verseker. √  Om uitmuntende standaarde te verseker. √  Om die werking van ʼn doeltreffende kombuis te verseker. √  Die werkslading word gedeel. √ (Enige 3) (3) [25] VRAAG 6 6.1  Hulle uniforms is skoon en netjies. √  Hulle uniform pas goed en is in ʼn goeie toestand. Geen vermiste knope nie. √  Rompe en baadjies is goed gestryk en daar is geen kolle nie. √  Skoene pas goed en dis gemaklik. √  Kelners dra nie juwele nie. √  Vingernaels is kort en skoon met geen donker naellak nie. √  Manlike kelner is skoon geskeer. √ (Enige 5) (5) 6.2  Groet gaste op ʼn hartlike en vriendelike wyse wanneer hulle by die restaurant aankom. √  Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is. √  Help gaste met spesiale behoeftes en help hulle met hulle jasse of sakke. √  Wys die gaste na hulle tafel en maak seker dat hulle gemaklik sit. √  Stel jouself aan die gaste voor. √  Stel vas of daar ʼn gasheer is. √  Maak die servette oop as dit ʼn prosedure is wat in die restaurant gevolg word. √  Deel spyskaarte vir die gaste uit en neem die bestelling vir drankies van die linkerkant af. √  Verduidelik die spyskaartkeuses en spesiale aanbiedings. √ (Enige 5) (5)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GASVRYHEIDSTUDIES 13 6.3  Maak seker dat die sout-en peperstelletjies gevul is. √  Maak seker daar is genoeg voorraad van messegoed, breekgoed, glase en servette. √  Maak al die toerusting skoon en politoer dit voor dit op die tafel geplaas word. √  Verseker dat die bedieningstoerusting skoon en in ʼn goeie toestand is. √  Skakel alle elektriese toerusting soos koffiemasjiene voor die tyd aan en maak seker dat toerusting soos die yskaste behoorlik werk. √  Maak seker dat die regte hoeveelheid tafels met die regte hoeveelheid dekplekke volgens die besprekings gedek is. √  Dek ekstra tafels vir gaste wat sonder besprekings sal arriveer. √ (Enige 4) (4) 6.4 VOORDELE VAN BUFFETDIENS NADELE VAN BUFFETDIENS 6.4.1 Voedsel kan aantreklik op ʼn 6.4.2 Buffettafel kan onnet word buffettafel uitgelê word √ en borde moet hervul word √ Beperkte hoeveelheid Gaste ontvang minder kelners word benodig omdat persoonlike aandag √ gaste hulself help √ (4) 6.5  Die hele tafel moet op een tyd afgedek word nadat al die gaste klaar geëet het. √  Begin afdek by die persoon aan die regterkant van die gasheer en beweeg dan antikloksgewys. √  Probeer om tafels skoon te maak van en na die kombuis. √  Leer om so gou moontlik af te dek. √  Hanteer die eetgerei sag, maar ferm en moet nie die borde kap wanneer dit skoon gekrap en opgepak word nie. √  Maak die tafel op so ʼn manier skoon dat die gaste nie gehaas voel nie. √ (Enige 4) (4) 6.6  Melkbeker √  Teepot √  Botterbak √  Koppies en pierings √  Teelepels √  Kleinbordjies √  Koekskepper √  Suikerpot √ (Enige geskikte antwoord) (Enige 3) (3) [25] TOTAAL AFDELING D: 50 GROOTTOTAAL: 200

Study this subject

More from Grade 11 Hospitality Studies

View all