Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 







View all



HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf
Hospitality Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Pages
- 10
- File size
- 721.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B9 1.1.6 C9
1.1.2 D9 1.1.7 D9
1.1.3 A9 1.1.8 A9
1.1.4 C9 1.1.9 C9
1.1.5 B9 1.1.10 A9 (10 x 1) (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C9
1.2.2 E9
1.2.3 B9
1.2.4 F9
1.2.5 D9 (5 x 1) (5)
1.3 EENWOORD-ITEMS
1.3.1 Bokkems 9
1.3.2 Spinasie 9
1.3.3 Kaneel 9
1.3.4 Gâteau 9
1.3.5 Gueridon 9
1.3.6 Bardeer 9
1.3.7 Spesialiteitsgereg/Signature dish/Kenmerkende dis 9
1.3.8 Patogene 9
1.3.9 Chemiese 9
1.3.10 Mirepoix 9 (10 x 1) (10)
1.4 KEUSE-ITEMS
A9 Lemoensap
C9 Croissants
D9 Brie en Cheddar
F9 Semelmuffins
G9 Salami en ham (Enige volgorde) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 3
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 x Maak jou hande nat 9
x Smeer seep of skoonmaakoplossing aan en vryf vir minstens
20 sekondes 9
x Skrop die agterkant van die hande, gewrigte en tussen die vingers 9
x Spoel jou hande af 9
x Draai die kraan toe deur jou elmboë te gebruik 9
x Droog met ʼn papierhandoek af 9 (Enige 5) (5)
2.2 x Salm-mayonnaise vulsel 9
x Spanspek toegedraai in Parma ham 9
x Vlasous 9
x Rysslaai 9 (4)
2.3 2.3.1 Salmonella 9
2.3.2 Clostridium perfringens 9
2.3.3 Staphylococcus aureus 9
2.3.4 Bacillus Cereus 9 (4)
2.4 x Verhit en bedien klein hoeveelhede voedsel op ʼn slag 9
x Roer voedsel gereeld om ʼn eweredige verspreiding van hitte te verseker 9
x Verhit voedsel so na as moontlik aan die bedieningstyd 9
x Moet nooit voedsel in ʼn warmwaterbad herverhit nie omdat die temperatuur
te stadig styg 9
x Hitte moet dwarsdeur die voedsel binnedring 9 (Enige 3) (3)
2.5 x Doen presies soos vir jou gesê word 9
x Kyk af en moenie met die aanvallers oogkontak maak nie 9
x Hou jou hande waar die aanvallers dit kan sien 9
x Sê vir gaste om dieselfde te doen 9
x Moenie ʼn vuurwapen uithaal nie 9
x Beweeg stadig en doen presies wat vir jou gesê word/ moenie ʼn held wees
nie 9
x Moenie slim opmerkings of skielike bewegings maak nie 9 (Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING C: VOEDING EN MAALTYDBEPLANNING
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 x Koeksisters 9
x Mini Melktert 9
x Biltong Toebroodjies 9
x Bobotie Chinese Rolletjies
x Rooibostee 9 (5)
3.1.2 (a) Gluten onverdraagsaamheid:
x Dit is nie geskik nie 9
x Al die geregte bevat meel wat gluten bevat 9
x Die vulsels van die soutgeregte bevat nie gluten nie 9
(Enige 2) (2)
(b) Vegetaries:
x Al die soetgeregte kan deur ʼn vegetariër geëet word 9
x Slegs 1 van die soutgeregte is geskik vir ʼn vegetariër:
Spinasie muffins 9
x Die volgende sout geregte is nie geskik vir ʼn vegetariër nie
Biltong toebroodjies, Bobotie Chinese rolletjies, Ham-en-uie-
Quiche. 9 (Enige 2) (2)
3.1.3 x Die geregte word aantreklik op skinkborde, konfore of op ovaal
opdienborde gerangskik 9
x ʼn Beperkte hoeveelheid kelners word benodig 9
x Gaste kies self watter disse en hoeveel daarvan hulle wil eet / Gaste
kan hulself help of deur bedieningspersoneel gehelp word 9
x Gaste kan vrylik rondbeweeg en hulself help wanneer hulle wil /
Gaste kies gewoonlik een gang op ʼn slag en keer terug vir volgende
gange 9
x Bedieningspersoneel sorg dat die rangskikking van die voedsel op
die buffettafel tydens bediening behoue bly 9 (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 x Gebraaide spek en eiers 9
x Avokadoskyfies 9
x Geroosterde boerewors 9 (Enige 2) (2)
3.2.2 x Geroosterde boerewors 9
x Potbrood 9 (2)
3.2.3 Spinasie Frittata 9 (1)
3.2.4 x Glashouer 9
x Die houer moet ʼn deksel hê wat seël om die varsheid te behou 9
x Glutenvrye grane moet duidelik gemerk wees 9 (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 5
3.3 3.3.1 Roux:
x Smelt botter/margarien 9
x Voeg ʼn gelyk hoeveelheid meel by 9 (2)
3.3.2 Beurre manie:
x ʼn Mengsel van gelyke hoeveelhede sagte botter/margarien word
saam geknie 99 (2)
3.3.3 Reduksie:
x Verdikking van ʼn vloeistof (sop of sous) deur verdamping 99 (2)
3.4 3.4.1 Eiers: (4 ÷ 12) x R18,00
= R6,00 9
Nutella: (0,24 ÷ 1,35) x R588,00
= R104,53 9
Totale koste van bestanddele = R6 + R104,53 9 = R110,53 9 (4)
3.4.2 Koste per porsie
= R110,53 ÷ 6 9
= R18,40 per porsie 9 (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4
4.1 x Kedgeree 9
x Paella 9
x Pilaf 9 (3)
4.2 x Berg pluimvee onmiddellik na aankope in die yskas teen die korrekte
temperatuur 9
x Hou dit weg van gekookte en reg-om-te-eet kossoorte, om kruisbesmetting
te voorkom 9
x Stoor vars hoenders en kleiner voëls op ys of teen 0–2 °C vir twee, maar
nie meer as vier dae nie 9
x Ideaal gesproke moet pluimvee binne 24 uur na aankoop gebruik word 9
x Bevrore pluimvee moet teen -18 °C of laer gehou word en kan vir tot soveel
as ses maande, vir pluimveeporsies, en twaalf maande, vir heel voëls,
gehou word 9
x Pluimvee moet geleidelik in die yskas ontdooi word, en ten minste 24 uur
moet toegelaat word vir kleiner voëls en so lank as vier dae vir groter
voëls 9
x Moet nooit pluimvee wat nog bevrore is gaarmaak nie 9
x Moenie pluimvee hervries nie 9
x Berg vars pluimvee op die laagste rak in die yskas, weg van enige ander
gekookte voedsel in die yskas 9
x Maak seker dat pluimvee heeltemal bedek is/ lugdig om kruisbesmetting te
voorkom 9 (Enige 5) (5)
4.3 4.3.1 A – bors 9
B – boudjie 9 (2)
4.3.2 x Boudjie 9
Rede
o Dit het ʼn been aan die binnekant wat geur verskaf / Die vel
bevat vet en behou die vog 9 (2)
4.3.3 (a) B – Boudjie 9
(b) A – Bors 9
(c) A – Bors 9
(d) B – Boudjie 9 (4)
4.4 4.4.1 Sout:
x Bevorder smaak en geur 9
x Versterk die gluten 9
x Help om die deeg meer elasties te maak 9
x Dit vertraag die gis se fermentasie / dit beheer die fermentasie-
proses 9 (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 7
4.4.2 Suiker:
x Dit is ʼn goeie bron van voedsel vir gis 9
x Dit dra by tot geur en smaak 9
x Dit verbeter die kleur van die kors / Gee aantreklike bruin kors
9
x Te veel suiker vertraag die groei van gis 9 (Enige 2) (2)
4.4.3 Olie of botter:
x Olie of botter dra tot die smaak by 9
x Dit verbeter die houvermoë 9
x Dit verskaf ʼn sagter produk / verhoog die elastisiteit van die
deeg 9
x Olie gee brood ʼn fyn tekstuur en dun kors 9
x Dit verhoed dat die brood krummel wanneer dit gesny word 9
(Enige 2) (2)
4.5 x Die gasborrels word nie eweredig versprei nie / dit sal groot luggate
hê 9
x Dit sal nie ʼn fyn tekstuur hê nie 9 (2)
4.6 4.6.1 Ingesink in die middel:
x Te veel rysmiddel 9
x Te veel suiker 9
x Oondtemperatuur is te laag / verkeerde oondtemperatuur 9
x Oonddeur is oopgemaak / oonddeur is hard toegemaak terwyl
die koek in oond is 9
x Konsistensie van die deeg was te sag 9 (Enige 3) (3)
4.6.2 Digte, swaar tekstuur:
x Te veel gemeng / droë bestanddele is geroer in plaas van
ingevou 9
x Te min rysmiddel 9
x Beslag was te styf 9
x Te min vloeistof 9
x Smeer is nie behoorlik met ander bestanddele gemeng nie 9
x Oondtemperatuur te laag 9
x Eiers en suiker was nie genoeg geroom/ geklop nie 9 (Enige 3) (3)
[30]
TOTAAL AFDELING C: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 x Wanneer klein take afgehandel is, gee dit ʼn gevoel van prestasie 9
x Elke lid moet verantwoordelikheid vir die groep neem 9
x Die werklading word tussen alle lede van die groep gedeel 9
x Die groep maak staat op spanpoging en samewerking 9 (Enige 3) (3)
5.2 Tradisionele manier:
x Dit skep spesialiste / ʼn kok het een spesifieke werk gedoen en het ʼn
kundige daarin geword 9
x Dit het dit moontlik gemaak om baie goed in ʼn taak of werk te wees 9
(Enige 2)
Oorkruisopleiding:
x Dit maak dit makliker om die personeel aan diens te skeduleer 9
x Sjefs kan in verskillende posisies en by verskillende stasies werk 9
x ʼn Sjef het meer buigsaamheid 9
x As ʼn sjef siek is of bedank, kan ʼn ander werker die werk doen 9 (Enige 2) (4)
5.3 Sjef de Cuisine/Hoofuitvoerende sjef/Hoofsjef 9
x Bestuur van kombuis werksaamhede / toesig oor die kombuis en personeel
en lei vakleerlinge op / beplan spyskaarte en nuwe resepte / neem
personeel in diens en dank personeel af/ aankoop van nuwe toerusting en
apparaat / aankoop van rou en ander voedsel-items 9
Sous sjef 9
x Tree op namens die uitvoerende sjef en help stasiesjefs waar nodig /
daaglikse administrasie in die kombuis / maak seker dat gaste se
bestellings perfek is / hou toesig oor al die aktiwiteite van die kombuis 9
Sjef Patissier / Fyngebaksjef 9
x Verantwoordelik vir alle gebakte items, fyngebak en alle warm en koue
nageregte / hou dikwels toesig oor ʼn aparte kombuisarea 9 (6)
5.4 5.4.1 x Sorg vir hul eie gesondheid en veiligheid en dié van ander wat deur
hul handelinge geraak mag word 9
x Voer enige wettige opdragte wat aan hulle gegee word uit / wettige
opdragte en beperkings moet gehoorsaam word 9
x Gehoorsaam werkgewer se gesondheid- en veiligheidsreëls en
prosedures 9
x Rapporteer enige onveilige of ongesonde situasie aan die
werkgewer of gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger 9 (4)
5.4.2 x So ʼn persoon sal skuldig bevind word aan ʼn kriminele oortreding 9
x As ʼn beseerde persoon sterf, sal die oortreder aangekla word van
strafbare mansslag 9
x ʼn Boete van R100 000 9
x ʼn Vonnis van twee jaar tronkstraf 9
x Die hof sal die werkgewer beveel om die reëls van die Wet binne ʼn
seker tyd na te kom 9 (Enige 3) (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 9
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Table d’hôte 9 (1)
6.1.2 A – Bottermes 9
B – Visvurk 9
D – Hoofgeregmes / tafelmes 9
F – Soplepel 9 (4)
6.1.3 J9 (1)
6.1.4 Servetvou:
x ʼn Eenvoudige vou/ die maître d’-vou / in die helfte gevou 9
x NIE: dierevorms / blommevorms / waaiervorms
Motivering
x Dit is meer higiënies / dit word minder hanteer / dit spaar tyd 9 (2)
6.1.5 Die lepel moet aan die bokant wees / Die vurk moet aan die onderkant
wees / naaste aan die hoofgeregbord. 9 (1)
6.2 x Die binneversiering en dekor moet met die tema van die restaurant
saamsmelt 9
x Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon maar dit
moet gemaklik en duursaam wees 9
x Die kleurskema moet ʼn warm en verwelkomende atmosfeer skep 9
x Gebruik verskillende tipes beligting, soos kerse, gedempte lig of natuurlike
lig 9
x Kies musiek wat pas by die restaurant se tema en by die tipe kos wat
aangebied word 9
x Musiek moenie oorweldigend wees nie; klante moet mekaar kan hoor 9
x Die temperatuur van die lokaal moet gemaklik wees 9
x Die kamer moet goed geventileer wees 9 (Enige 4) (4)
6.3 x Groet klante op ʼn warm en vriendelike manier wanneer hulle by die
restaurant aankom / erken die klante binne 30 sekondes nadat hulle
arriveer het 9
x Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is 9
x Help enige gaste met spesiale behoeftes, byvoorbeeld ʼn gas in ʼn rolstoel 9
x Help gaste met hul jasse of sakke 9
x Wys gaste na hul tafel 9
x Maak seker dat hulle gerieflik sit 9
x Stel jouself aan die gaste voor 9
x Stel vas of daar ʼn gasheer is 9
x Ontvou die servet as dit ʼn prosedure is wat deur die restaurant gevolg
word 9 (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
6.4 6.4.1 Bordbediening 9 (1)
6.4.2 x Baie gaste kan in ʼn kort tyd bedien word / dit spaar tyd 9
x Dit benodig nie hoë vlakke van vaardigheid vir kelners nie 9
x Beter porsie beheer 9
x Sjefs kry die geleentheid om hul vaardigheid ten toon te stel deur
die disse aantreklik op te dien 9
x Minder vermorsing 9
x Spesialis opleiding in terme van bediening van voedsel vanaf ʼn
opdienbord word nie vereis nie 9 (Enige 3) (3)
[20]
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV AFR_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV ENG_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Gr11-HOSP-N16-MEMO-Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Hospitality Studies
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 11 Hos Stu ATP 2023-24.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV 2022_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2019_Afr D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2019_Eng D_hlayiso.com_.pdf

Question paper