NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all
Hospitality Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 735.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
National Exemplar November Exam 2020
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B 1.1.6 C
1.1.2 D 1.1.7 D
1.1.3 A 1.1.8 A
1.1.4 C 1.1.9 C
1.1.5 B 1.1.10 A (10 x 1) (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C
1.2.2 E
1.2.3 B
1.2.4 F
1.2.5 D (5 x 1) (5)
1.3 EENWOORD-ITEMS
1.3.1 Bokkems
1.3.2 Spinasie
1.3.3 Kaneel
1.3.4 Gâteau
1.3.5 Gueridon
1.3.6 Bardeer
1.3.7 Spesialiteitsgereg/Signature dish/Kenmerkende dis
1.3.8 Patogene
1.3.9 Chemiese
1.3.10 Mirepoix (10 x 1) (10)
1.4 KEUSE-ITEMS
A Lemoensap
C Croissants
D Brie en Cheddar
F Semelmuffins
G Salami en ham (Enige volgorde) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 3
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 Maak jou hande nat
Smeer seep of skoonmaakoplossing aan en vryf vir minstens
20 sekondes
Skrop die agterkant van die hande, gewrigte en tussen die vingers
Spoel jou hande af
Draai die kraan toe deur jou elmboë te gebruik
Droog met ʼn papierhandoek af (Enige 5) (5)
2.2 Salm-mayonnaise vulsel
Spanspek toegedraai in Parma ham
Vlasous
Rysslaai (4)
2.3 2.3.1 Salmonella
2.3.2 Clostridium perfringens
2.3.3 Staphylococcus aureus
2.3.4 Bacillus Cereus (4)
2.4 Verhit en bedien klein hoeveelhede voedsel op ʼn slag
Roer voedsel gereeld om ʼn eweredige verspreiding van hitte te verseker
Verhit voedsel so na as moontlik aan die bedieningstyd
Moet nooit voedsel in ʼn warmwaterbad herverhit nie omdat die temperatuur
te stadig styg
Hitte moet dwarsdeur die voedsel binnedring (Enige 3) (3)
2.5 Doen presies soos vir jou gesê word
Kyk af en moenie met die aanvallers oogkontak maak nie
Hou jou hande waar die aanvallers dit kan sien
Sê vir gaste om dieselfde te doen
Moenie ʼn vuurwapen uithaal nie
Beweeg stadig en doen presies wat vir jou gesê word/ moenie ʼn held wees
nie
Moenie slim opmerkings of skielike bewegings maak nie (Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING C: VOEDING EN MAALTYDBEPLANNING
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Koeksisters
Mini Melktert
Biltong Toebroodjies
Bobotie Chinese Rolletjies
Rooibostee (5)
3.1.2 (a) Gluten onverdraagsaamheid:
Dit is nie geskik nie
Al die geregte bevat meel wat gluten bevat
Die vulsels van die soutgeregte bevat nie gluten nie
(Enige 2) (2)
(b) Vegetaries:
Al die soetgeregte kan deur ʼn vegetariër geëet word
Slegs 1 van die soutgeregte is geskik vir ʼn vegetariër:
Spinasie muffins
Die volgende sout geregte is nie geskik vir ʼn vegetariër nie
Biltong toebroodjies, Bobotie Chinese rolletjies, Ham-en-uie-
Quiche. (Enige 2) (2)
3.1.3 Die geregte word aantreklik op skinkborde, konfore of op ovaal
opdienborde gerangskik
ʼn Beperkte hoeveelheid kelners word benodig
Gaste kies self watter disse en hoeveel daarvan hulle wil eet / Gaste
kan hulself help of deur bedieningspersoneel gehelp word
Gaste kan vrylik rondbeweeg en hulself help wanneer hulle wil /
Gaste kies gewoonlik een gang op ʼn slag en keer terug vir volgende
gange
Bedieningspersoneel sorg dat die rangskikking van die voedsel op
die buffettafel tydens bediening behoue bly (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 Gebraaide spek en eiers
Avokadoskyfies
Geroosterde boerewors (Enige 2) (2)
3.2.2 Geroosterde boerewors
Potbrood (2)
3.2.3 Spinasie Frittata (1)
3.2.4 Glashouer
Die houer moet ʼn deksel hê wat seël om die varsheid te behou
Glutenvrye grane moet duidelik gemerk wees (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 5
3.3 3.3.1 Roux:
Smelt botter/margarien
Voeg ʼn gelyk hoeveelheid meel by (2)
3.3.2 Beurre manie:
ʼn Mengsel van gelyke hoeveelhede sagte botter/margarien word
saam geknie (2)
3.3.3 Reduksie:
Verdikking van ʼn vloeistof (sop of sous) deur verdamping (2)
3.4 3.4.1 Eiers: (4 ÷ 12) x R18,00
= R6,00
Nutella: (0,24 ÷ 1,35) x R588,00
= R104,53
Totale koste van bestanddele = R6 + R104,53 = R110,53 (4)
3.4.2 Koste per porsie
= R110,53 ÷ 6
= R18,40 per porsie (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4
4.1 Kedgeree
Paella
Pilaf (3)
4.2 Berg pluimvee onmiddellik na aankope in die yskas teen die korrekte
temperatuur
Hou dit weg van gekookte en reg-om-te-eet kossoorte, om kruisbesmetting
te voorkom
Stoor vars hoenders en kleiner voëls op ys of teen 0–2 °C vir twee, maar
nie meer as vier dae nie
Ideaal gesproke moet pluimvee binne 24 uur na aankoop gebruik word
Bevrore pluimvee moet teen -18 °C of laer gehou word en kan vir tot soveel
as ses maande, vir pluimveeporsies, en twaalf maande, vir heel voëls,
gehou word
Pluimvee moet geleidelik in die yskas ontdooi word, en ten minste 24 uur
moet toegelaat word vir kleiner voëls en so lank as vier dae vir groter
voëls
Moet nooit pluimvee wat nog bevrore is gaarmaak nie
Moenie pluimvee hervries nie
Berg vars pluimvee op die laagste rak in die yskas, weg van enige ander
gekookte voedsel in die yskas
Maak seker dat pluimvee heeltemal bedek is/ lugdig om kruisbesmetting te
voorkom (Enige 5) (5)
4.3 4.3.1 A – bors
B – boudjie (2)
4.3.2 Boudjie
Rede
o Dit het ʼn been aan die binnekant wat geur verskaf / Die vel
bevat vet en behou die vog (2)
4.3.3 (a) B – Boudjie
(b) A – Bors
(c) A – Bors
(d) B – Boudjie (4)
4.4 4.4.1 Sout:
Bevorder smaak en geur
Versterk die gluten
Help om die deeg meer elasties te maak
Dit vertraag die gis se fermentasie / dit beheer die fermentasie-
proses (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 7
4.4.2 Suiker:
Dit is ʼn goeie bron van voedsel vir gis
Dit dra by tot geur en smaak
Dit verbeter die kleur van die kors / Gee aantreklike bruin kors
Te veel suiker vertraag die groei van gis (Enige 2) (2)
4.4.3 Olie of botter:
Olie of botter dra tot die smaak by
Dit verbeter die houvermoë
Dit verskaf ʼn sagter produk / verhoog die elastisiteit van die
deeg
Olie gee brood ʼn fyn tekstuur en dun kors
Dit verhoed dat die brood krummel wanneer dit gesny word
(Enige 2) (2)
4.5 Die gasborrels word nie eweredig versprei nie / dit sal groot luggate
hê
Dit sal nie ʼn fyn tekstuur hê nie (2)
4.6 4.6.1 Ingesink in die middel:
Te veel rysmiddel
Te veel suiker
Oondtemperatuur is te laag / verkeerde oondtemperatuur
Oonddeur is oopgemaak / oonddeur is hard toegemaak terwyl
die koek in oond is
Konsistensie van die deeg was te sag (Enige 3) (3)
4.6.2 Digte, swaar tekstuur:
Te veel gemeng / droë bestanddele is geroer in plaas van
ingevou
Te min rysmiddel
Beslag was te styf
Te min vloeistof
Smeer is nie behoorlik met ander bestanddele gemeng nie
Oondtemperatuur te laag
Eiers en suiker was nie genoeg geroom/ geklop nie (Enige 3) (3)
[30]
TOTAAL AFDELING C: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 Wanneer klein take afgehandel is, gee dit ʼn gevoel van prestasie
Elke lid moet verantwoordelikheid vir die groep neem
Die werklading word tussen alle lede van die groep gedeel
Die groep maak staat op spanpoging en samewerking (Enige 3) (3)
5.2 Tradisionele manier:
Dit skep spesialiste / ʼn kok het een spesifieke werk gedoen en het ʼn
kundige daarin geword
Dit het dit moontlik gemaak om baie goed in ʼn taak of werk te wees
(Enige 2)
Oorkruisopleiding:
Dit maak dit makliker om die personeel aan diens te skeduleer
Sjefs kan in verskillende posisies en by verskillende stasies werk
ʼn Sjef het meer buigsaamheid
As ʼn sjef siek is of bedank, kan ʼn ander werker die werk doen (Enige 2) (4)
5.3 Sjef de Cuisine/Hoofuitvoerende sjef/Hoofsjef
Bestuur van kombuis werksaamhede / toesig oor die kombuis en personeel
en lei vakleerlinge op / beplan spyskaarte en nuwe resepte / neem
personeel in diens en dank personeel af/ aankoop van nuwe toerusting en
apparaat / aankoop van rou en ander voedsel-items
Sous sjef
Tree op namens die uitvoerende sjef en help stasiesjefs waar nodig /
daaglikse administrasie in die kombuis / maak seker dat gaste se
bestellings perfek is / hou toesig oor al die aktiwiteite van die kombuis
Sjef Patissier / Fyngebaksjef
Verantwoordelik vir alle gebakte items, fyngebak en alle warm en koue
nageregte / hou dikwels toesig oor ʼn aparte kombuisarea (6)
5.4 5.4.1 Sorg vir hul eie gesondheid en veiligheid en dié van ander wat deur
hul handelinge geraak mag word
Voer enige wettige opdragte wat aan hulle gegee word uit / wettige
opdragte en beperkings moet gehoorsaam word
Gehoorsaam werkgewer se gesondheid- en veiligheidsreëls en
prosedures
Rapporteer enige onveilige of ongesonde situasie aan die
werkgewer of gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger (4)
5.4.2 So ʼn persoon sal skuldig bevind word aan ʼn kriminele oortreding
As ʼn beseerde persoon sterf, sal die oortreder aangekla word van
strafbare mansslag
ʼn Boete van R100 000
ʼn Vonnis van twee jaar tronkstraf
Die hof sal die werkgewer beveel om die reëls van die Wet binne ʼn
seker tyd na te kom (Enige 3) (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 9
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Table d’hôte (1)
6.1.2 A – Bottermes
B – Visvurk
D – Hoofgeregmes / tafelmes
F – Soplepel (4)
6.1.3 J (1)
6.1.4 Servetvou:
ʼn Eenvoudige vou/ die maître d’-vou / in die helfte gevou
NIE: dierevorms / blommevorms / waaiervorms
Motivering
Dit is meer higiënies / dit word minder hanteer / dit spaar tyd (2)
6.1.5 Die lepel moet aan die bokant wees / Die vurk moet aan die onderkant
wees / naaste aan die hoofgeregbord. (1)
6.2 Die binneversiering en dekor moet met die tema van die restaurant
saamsmelt
Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon maar dit
moet gemaklik en duursaam wees
Die kleurskema moet ʼn warm en verwelkomende atmosfeer skep
Gebruik verskillende tipes beligting, soos kerse, gedempte lig of natuurlike
lig
Kies musiek wat pas by die restaurant se tema en by die tipe kos wat
aangebied word
Musiek moenie oorweldigend wees nie; klante moet mekaar kan hoor
Die temperatuur van die lokaal moet gemaklik wees
Die kamer moet goed geventileer wees (Enige 4) (4)
6.3 Groet klante op ʼn warm en vriendelike manier wanneer hulle by die
restaurant aankom / erken die klante binne 30 sekondes nadat hulle
arriveer het
Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is
Help enige gaste met spesiale behoeftes, byvoorbeeld ʼn gas in ʼn rolstoel
Help gaste met hul jasse of sakke
Wys gaste na hul tafel
Maak seker dat hulle gerieflik sit
Stel jouself aan die gaste voor
Stel vas of daar ʼn gasheer is
Ontvou die servet as dit ʼn prosedure is wat deur die restaurant gevolg
word (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020)
6.4 6.4.1 Bordbediening (1)
6.4.2 Baie gaste kan in ʼn kort tyd bedien word / dit spaar tyd
Dit benodig nie hoë vlakke van vaardigheid vir kelners nie
Beter porsie beheer
Sjefs kry die geleentheid om hul vaardigheid ten toon te stel deur
die disse aantreklik op te dien
Minder vermorsing
Spesialis opleiding in terme van bediening van voedsel vanaf ʼn
opdienbord word nie vereis nie (Enige 3) (3)
[20]
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 2020 QP (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2022 QP

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper





