Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 







View all


HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV AFR_hlayiso.com_.pdf
Hospitality Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Pages
- 12
- File size
- 851.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C√ 1.1.6 A√
1.1.2 B√ 1.1.7 C√
1.1.3 B√ 1.1.8 D√
1.1.4 A√ 1.1.9 B√
1.1.5 D√ 1.1.10 C√ (10 x 1) (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C√
1.2.2 D√
1.2.3 E√
1.2.4 B√
1.2.5 A√ (5 x 1) (5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 D√
1.3.2 A√
1.3.3 G√
1.3.4 E√
1.3.5 C√
1.3.6 B√ (6 x 1) (6)
1.4 EENWOORD-ITEMS
1.4.1 Organogram √
1.4.2 Direkte besmetting √
1.4.3 Mirepoix √
1.4.4 Croutons √
1.4.5 Universiteit √
1.4.6 Rekwisisievorm √
1.4.7 Patogene √
1.4.8 Kerf/Chiffonade √
1.4.9 Messegoed √
1.4.10 A la carte √ (10)
1.5 KEUSE-ITEMS
1.5.1 A√
1.5.2 C√
1.5.3 E√
1.5.4 F√
1.5.5 G√ (Enige volgorde) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 3
1.6 KEUSE-ITEMS (vervolg)
1.6.1 B√
E√
Enige volgorde
1.6.2 A√
D√
Enige volgorde (4)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Kruisbesmetting is die oordrag van skadelike bakterieë of virusse van
een voedselitem na ʼn ander √ (1)
2.1.2 Hanteer voedsel behoorlik in steriele, skoon toestande √
Maak kos altyd toe √
Gebruik aparte borde en messe vir gaar en rou kos √
Gebruik verskillende kleure borde vir kos soos vleis, vis, pluimvee
en groentes √
Was jou hande dikwels, veral tussen die hantering van rou en gaar
kosse √
Was alle vrugte en groente voor gebruik on die grond en
chemikalieë te verwyder √
Berei rou vleis en rou groentes in aparte areas voor √
Maak skoon soos jy werk
Moenie werk toe gaan as jy siek is nie
Pas goeie persoonlike higiëne toe (Enige 3 x 1) (3)
2.1.3 Metaalskaafsels √
Glasstukkies√
Hare √
Stof √
Insekte √
Stukke bene (Enige 2 x 1) (2)
2.2 2.2.1 Voedselvergiftiging √ (1)
2.2.2 Clostridium botulinum √ (1)
2.2.3 Voedsel: √ Alle mikro-organismes het voedsel nodig om te groei. √
Temperatuur: √ Hulle groei goed by temperature tussen 5⁰ C en
60 °C (kamertemperatuur) √
Vog: √ Mikro-organismes benodig vog om te groei √
Omgewing: √ Bakterieë groei goed in natuurlike toestande, terwyl
gis suurvormende toestande verkies en skimmel ontwikkel oor ʼn
wye spektrum ph-balans √
Suurstof: √ Alle mikro-organismes het suurstof nodig om te groei
terwyl sekere bakterieë nie in suurstof kan oorleef nie √
Tyd: √ Alle mikro-organismes het tyd nodig om te groei en te
vermeerder √ (Enige 3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 5
2.2.4 Belemmerde visie/Versteurde visie √
Lighoofdigheid √
Asemnood/Asemhalingsprobleme √
Moegheid √
Naarheid √
Braking √ (Enige 3 x 1) (3)
2.3 2.3.1 Personeel moet alle toerusting afskakel en muurproppe verwyder √
Die onderneming moet voorsiening maak vir noodkragopwekkers √
Hulle moet alle kragpunte as lewendig hanteer tydens
kragonderbrekings √
Hulle kan gasstowwe in die kombuis gebruik om sodoende nie die
kragopwekkers te oorlaai nie √
Hulle kan kerse en lampe gebruik veral as gaste alreeds eet √
Hou yskas- en vrieskasdeure toe om sodoende die koue
temperatuur te behou √
Skakel outomatiese deurmeganismes af om toegang te
vergemaklik √ (Enige 4 x 1) (4)
2.3.2 Ontvangsareas moet skoon gehou word en vry wees van vullis √
Vuilishouers, leë bokse, ens moet veilig en netjies gehou word √
Ontvangde voorraad moet higiënies en skoon wes √
Die verpakking van ontvangde voorraad moet onbeskadig wees √
Trollies en voorraadrakke moet geskik wees vir swaar items √
Trollies moenie oorlaai word nie √
Wanneer swaar items opgelig word, moet dit met veiligheid gedoen
word om beserings te voorkom √ (Enige 3 x 1) (3)
2.4 Kontrolleer die gebruik van voorraad (weet wie gebruik wat) √
Weet wanneer om te bestel √
Weet hoeveel om te bestel √
Om te verseker dat daar altyd voorraad beskikbaar is √ (Enige 3 x 1) (3)
2.5 Die afdeling/kombuis waar die produk benodig word √
Rekwisisienommer √
Hoeveelheid en eenheid van benodigde item √
Duidelike beskrywing van item/produk √
Eenheidsprys √
Naam van die persoon wat die bestelling geplaas het √
Datum van bestelling. √ (Enige 3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING C: VOEDING- EN SPYSKAARTBEPLANNING
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Helder sop √ (1)
3.1.2 Preie √
Wortels √
Selderye√
Kool √
Raap √ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 Nie geskik nie. √
Omdat Jode nie vleisprodukte met suiwelprodukte as een maaltyd eet
nie. √ Op die spyskaart is daar ʼn hoender (vleisproduk) en geroomde
spinasie en roomys (suiwelproduk) √ (3)
3.1.4 Hoenderbors vervang met bobotie/sosatie/gepekelde vis √
Rissotto vervang met Breyani √ (2)
3.1.5 Volstruis √
Tarentaal √
Gans √
Eend √
Kwartel √
Duif √ (Enige 2 x 1) (2)
3.1.6 Aartappels – Knolle √
Spinasie – Blare √
Beet – Wortels √
Wortels – Wortels √ (4)
3.1.7 Gebruik ʼn tradisionele risotto en kook deur gebruik te maak van
aftreksel bo-op ʼn stoof √
Voeg aftreksel in stadiums by en prut heeltyd tydens die
kookperiode √
Roer tot al die aftreksel geabsorbeer is √
Roer tot dit ʼn romerige tekstuur het √
Ander gaar bestanddele soos groente kan net voor bediening
bygevoeg word √
Gebruik ʼn ligte vorm wat ge-olie is indien dit gevorm moet word √
(Enige VIER geskikte antwoorde) (4)
3.2 Variasie van bestanddele – moet nooit die basiese bestanddele herhaal nie
of gebruik groentes vanuit dieselfde familiegroep √
Variasie van teksture, kleure, geure, vorms, temperature en
gaarmaakmetodes √
Oorweeg die soorte gaste vir wie die spyskaart beplan is soos ouderdom,
geloof, geslag, voorkeure, loopbane en voedingsbehoeftes √
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 7
Oorweeg die hoeveelheid tyd, toerusting en personeel wat benodig word om
die voedsel voor te berei √
Gebruik seisoenale kosse wat goedkoper is, maklik bekombaar en van beter
gehalte is √
Oorweeg spesiale dieetvereistes soos vegetaries, diabetiese behoeftes
sowel as energievereistes √
Hou binne die gegewe begroting √
Kies voedsel wat gaste mee bekend is en van hou √
Oorweeg voedingswaarde om voedsame voedsel en ʼn gebalanseerde
spyskaart te verskaf √ (Enige 4 x 1) (4)
3.3 Besluit op ʼn gepaste lokaal √
Kies ʼn gepaste linnetafeldoek √
Gebruik lapservette indien moontlik en vou dit elegant √
Stel die tafel met ʼn fokuspunt en geskikte versierings √
Maak seker daar is klein bordjies, koekvurkies, teekoppies, pierings en
teelepels vir elke gas √
Maak seker daar is heeltyd vars tee tydens die teepartytjie √
(Enige 4 x 1) (4)
3.4 3.4.1 75 g
Suiker – 1000 g X R25,50 √
= R1,91 √
50 g
Margarine - 500 g X R24,99 √
= R2,50 √
2
Eiers - 12 X R14,45 √
= R2,41 √
250 g
Meel - 5000 g X R32,00 √
= R1,60 √
2ml
Vanieljegeursel - 50ml X R12,50 √
= R0,50 √
Totale koste van bestanddele = R8,92 √√ (12)
3.4.2 Koste per porsie = R8,92 ÷ 6 √
= R1,49 √ (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Rolkoek √ (1)
4.1.2 Chemiese rysmiddel/bakpoeier √
Fisiese rysmiddel/lug √ (2)
4.1.3 Sponskoekmetode. (1)
4.1.4 Koek is lig met ʼn goeie volume √
Die tekstuur is egalig en getrou aan die aard van die soort koek √
Die kors is egalig, gerond en sonder suikerspikkels √
Egalig gevorm en nie in die middel ingesak of met ʼn bult gerys nie.
Geen barste bo-op nie √
Die kleur is aantreklik en bruin aan die buitekant/het ʼn goeie kleur
wat nie te lig en nie te donker is nie √
Die koek het ʼn aangename geur, getrou aan die gebruikte geure √
Geen tonnels as gevolg van te veel meng nie √
Moet nie klam en swaar wees nie √ (Enige 3 x 1) (3)
4.2 4.2.1 Opstop √ (1)
4.2.2 Om geur te verbeter √
Om vog by te voeg √
Om die vleis te rek √
Om ʼn meer interessante dis voor te sit √ (Enige 3 x 1) (3)
4.2.3 Rooster (1)
4.2.4 Bedruip is wanneer gesmelte vet of enige ander vloeistof bo-oor vleis
of hoender √ gedruip word, terwyl dit in die oond gaargemaak word om
te voorkom dat dit uitdroog √ (2)
4.3 Maak seker dat die verpakking skoon, netjies en sonder skeurtjies is √
Daar moet geen vloeistof in die verpakking wees nie √
Gaan die ‘verkoop teen’-datum na √
Stel vas of daar nie ʼn slegte reuk is nie √
Stel vas of die vleis ferm is √
Die punt van die borsbeen moet sag en buigsaam wees √
Die vel moet wit, heel en ʼn ligte blouerige skakering het √
Daar moet geen kneusmerke of donker kolle wees nie √
Kyk dat al die vere verwyder is √ (Enige 4x 1) (4)
4.4 4.4.1 Witsous/Béchamel. √ (1)
4.4.2 Pietersielie. √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 9
4.4.3 Bind kruie lossies in ʼn klam doek of papierhanddoek om dit vars te
hou √
Bewaar dit in die yskas teen ʼn temperatuur van tussen 2⁰ C - 7⁰ C.
√
Bewaar droë kruie in ʼn ligdigte houer in ʼn koel, donker, droë plek. √
(Enige 2 x 1) (2)
4.4.4 Neem die soorte rys wat vir die dis benodig word, in ag √
Hou in gedagte dat rys gewoonlik in pakke van een kilogram of
meer gekoop word √
Koop die beste gehalte rys vir ʼn goeie eindproduk √
Dit moet nie gebreek wees nie en daar moet geen klippies tussen
die korrels wees nie √
Koop slegs die hoeveelheid rys wat vir ʼn maand benodig word,
aangesien kalanders dalk kan ontwikkel √
Kyk altyd na die ‘verkoop teen’-datum √
Daar is kits ryspakkies met verskillende geure vir mense met mintyd
tot hul beskikking tyd √ (Enige 4 x 1) (4)
4.4.5 Waar moontlik eet rou groente √
Gebruik ʼn skerp mes en moenie groente te fyn sny nie √
Groente moet net voor gebruik voorberei word √
Groente moet nie in water geweek word nie √
Sny groente in ewe groot stukke of snipper √
Skil groente slegs as dit absoluut nodig is √ (Enige 4 x 1) (4)
4.5 4.5.1 Skywe/La darne √ (1)
4.5.2 Olierige ronde visse √ (1)
4.5.3 Posjeer √
Stoom √ (2)
4.5.4 Suurlemoenwiggies √
Suurlemoenbotter √
Tartarsous √
Bottersouse √
Enige soorte rys, pasta of aartappel √
Groente-coulis √ (Enige 2x 1) (2)
4.6 Bewaar op gebreekte ys en behou temperatuur tussen -1⁰ C en 1⁰ C √
Hou vis klam √
Alle porsies moet in vogdigte verpakking voor berging toegedraai word √
Heel vis moet eers bewerk/skoongemaak word omdat die binnegoed baie
vinnig sleg word √
Bewaar vis vir 1–2 dae √ (Enige 4 x 1) (4)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Stasiekelners beheer ʼn stasie van 20-36 plekke √
Berei stasie voor √
Groet die gaste √
Neem gaste se bestellings√
Bedien gaste en dek tafels af √
Gee gaste se rekening en ontvang geld √
Skoonmaak van stasie √ (Enige 4 x 1) (4)
5.1.2 Wet op Beroepsveiligheid en Gesondheid √ (1)
5.1.3 Die brander op die gueridontrollie was swak in stand gehou en is ʼn
potensiële gevaar √ (2)
5.1.4 Die werkgewer sal aan kriminele oortreding skuldig wees √
Die werkgewer kan vir soveel as R100 000 beboet word of twee jaar
tronkstraf kry √
Die hof sal die werknemer beveel om die regulasies van die Wet
binne ʼn sekere tydperk te gehoorsaam √
Die onderneming kan sluit √ (Enige 3) (3)
5.1.5 Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes √
Dit reguleer werksure, vergoeding en verlof √ en in die scenario word
daar genoem dat sy agt uur werk, R12 000 betaal word en op verlof
is √ (3)
5.2 Algemene Veiligheidsregulasie 1031 stipuleer persoonlike
veiligheidstoerusting soos beskermende klere, veiligheidstekens en
beskerming ten opsigte van sekere soorte werk √
Dit verbied enige werknemers om onder die invloed van alkohol of
medikasie in die werksplek te wees √
Dit verskaf reels op die vertoning van kennisgewings en tekens √
Reguleer die toelating van persone by die werksplek √
Reguleer noodhulp en noodtoerusting en -prosedures √
Reguleer die gebruik en berging van vlambare vloeistowwe √
(Any 3 x 1) (3)
5.3 Uitbreek van voedselvergiftiging en selfs dood √
Voedselbederf en klagtes van kliënte √
Plaagbesmetting √
Vermorsing van voedsel veroorsaak deur bederf √
Regsaksie geneem deur mense wat deur voedselvergiftiging geraak is √
Verlies aan produksie en voedsel wat vernietig moet word √
Skade aan die reputasie van die onderneming √
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 11
Verlies aan inkomste √
Verlies aan werk van werknemers √
Sluit van die onderneming √
Mediese behandeling of hospitalisering van gaste en mediese eise √
(Enige 4 x 1) (4)
5.4 VOO KOLLEGES UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE
Bied NKR 4 aan wat gelykstaande Bied kwalifikasies na graad 12
aan graad 12 is √ aan √
Bied sertifikate, diplomas en grade Bied sertifikate en diplomas aan,
in tegnologie aan √ geen grade nie √
Bied vak- en arbeids opvoeding en Bied akademiese en loopbaan
opleiding √ georiënteerde studies aan √
Veskaf beide teorie en praktiese Verskaf teorie en prakties √
deel van kursus √
(Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (4)
5.5 Toerisme, Gasvryheid en Sport Opvoedkunde Opleidingsowerheid
(Tourism, Hospitality and Sport Education Training Authority) (1)
[25]
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Table d’ hôte spyskaart √ (1)
6.1.2 A – Servet √
L – Bottermes √
M – Nagereglepel √
J – Soplepel √ (4)
6.1.3 Bordbediening √ (1)
6.1.4 Daar is beter porsiebeheer tydens bordbediening √
Minder vermorsing van voedsel √
Meer kreatiewe aanbieding van voedsel op bord √
Gespesialiseerde opleiding om voedsel vanaf ʼn bedieningsbord te
bedien, word nie vereis nie √ (Enige 3 x 1) (3)
6.1.5 Was messegoed in skoon, warm, seperige water √
Spoel af in skoon warm water √
Droog af of lugdroog √
Poleer met ʼn skoon droë lap √
Indien watermerke op eetgerei is nadat dit gewas is, doop in baie
warm water vir ʼn paar minute en poleer met skoon, droë lap √
Gebruik ʼn vadoek of diendoek om eetgerei te hanteer nadat dit
gepoleer is om vingermerke te verhoed √ (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2017)
6.2 Groet gaste op ʼn hartelike en vriendelike manier wanneer hulle by die
restaurant aankom √
Kontroleer die besprekings nadat die gaste gegroet is, en help dan gaste met
spesiale behoeftes√
Help gaste met hulle jasse en sakke √
Neem die gaste na hul tafel en maak seker dat hulle gerieflik sit √
Stel jouself aan die gaste voor√
Stel vas wie die gasheer is √
Bied die spyskaart en drankielys vanaf die linkerkant van die gas aan. √
Neem die drankbestelling √ (Enige 4 x 1) (4)
6.3 Die interieurontwerp en dekor moet saamsmelt met die tema van die
restaurant √
Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon, maar moet
gemaklik en duursaam wees √
Die kleurskema moet ʼn warm en verwelkomende atmosfeer skep √
Gebruik verskillende soorte beligting soos kerse, lae- en/of natuurlike
beligting √
Kies musiek wat die restaurant se tema en voedsel beklemtoon √
Musiek moet nie oorverdowend wees nie; gaste moet mekaar kan hoor √
Kamertemperatuur moet gerieflik wees √
Verseker dat die lokaal goed geventileerd is √ (Enige 4 x 1) (4)
6.4 Plaas die klein bordjie op die tafel met die koekvurkie aan die regterkant
daarvan √
Die koppie word op die piering met die oor na regs aan die bokant of regs
van die klein bordjie geplaas √
Plaas die teelepel agter, langs die oor, met die handvatsel na regs
geplaas √
Plaas die botterbakkie, suikerpotjie en versoeters in die middel van die
tafel √
Plaas die servet óf op die klein bordjie óf trek dit deur die oor van die
koppie √ (Enige 4 x 1) (4)
[25]
TOTAAL AFDELING D: 50
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV ENG_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV AFR_hlayiso.com_.pdf
Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Gr11-HOSP-N16-MEMO-Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Hospitality Studies
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 11 Hos Stu ATP 2023-24.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV 2022_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf
Question paper