Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2017
WISKUNDE
PUNTE: 140
TYD: 2𝟏⁄𝟐 UUR
*9WISK*
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Mathematics Grade 9 November EC 2017 Question Paper (Afr)
Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2017 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 9 · November EC · 2017. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 946.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
November EC 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Lees die instruksies sorgvuldig deur voor jy die vrae beantwoord.
2. Beantwoord AL die vrae.
1.3. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.
2.4. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbare en niegrafies).
3.5. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
4. antwoorde te bepaal, duidelik aan.
5.6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
6.7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
VRAAG 1
1. In die vraag word 4 moontlike antwoorde gegee. Skryf slegs die korrekte letter langs
die ooreenstemmende nommer neer. Byvoorbeeld: Indien A die korrekte antwoord
vir 1.1 is, skryf slegs 1.1 A.
1.1 Watter EEN van die volgende getalle is rasionaal?
A
2, 3
B 16
C
D
3
53 (1)
1.2 Die gradiënt van die reguitlyn wat hieronder geteken is, is:
A -2
B 2
C -1
D 1 (1)
1.3 Die algemene reël (Tn) vir die patroon 3 ; 7 ; 11 ; 15 is:
A Tn 4n 1
B Tn 4n 1
C Tn 4n 1
D Tn 4n 1 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
1.4 12m2 n 6mn2
Wanneer vereenvoudig word, is die antwoord:
3mn
A 4m 2n
B 2m2 n2
C 2m n
3
D 2m
n (1)
1.5 2x 4 x
Indien 1 , dan is die waarde van x :
3 4
A 5
8
B 4
5
C 5
8
D 4
5 (1)
1.6 Die volgende tabel toon die aantal dae wat dit ʼn sekere aantal mans neem om
ʼn taak te voltooi.
Aantal mans 1 5 10 15
4
Tyd geneem in ure 20 4 x
3
Die waarde van x is:
A 200
B 2
C 4
5
D 8 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
1.7 Pare kouse is netjies in ʼn laai van ʼn kas gepak. Daar is 4 pare swart kouse, 2
pare blou kouse, 3 pare geel kouse en 5 pare wit kouse. Een paar kouse word
uitgehaal sonder om te kyk. Wat is die waarskynlikheid om nie ʼn wit paar
kouse te kies nie?
A 5
B 5
14
C 9
14
D 5
9 (1)
1.8 In ABC is die grootte van C :
A 40°
B 180°
C 60°
D 100° (1)
7
1.9 Die waarde (in wetenskaplike notasie) van 3,7 10 2 10 is:
4
A 0,74 x 103
B 7,4 x 10-3
C 7,4 x 103
D 74 x 10-3 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
1.10 Die totale buite-oppervlakte van ʼn silinder wat oop van bo is, met ʼn hoogte
van 97 cm en die omtrek van die basis 85,9 cm, uitgedruk tot 2 desimale
plekke, is:
A 8 919,49 cm2
B 8 919,49 cm3
C 9 506,67 cm2
D 9 506,67 cm3 (1)
[10]
VRAAG 2
2.1 Skryf 0,000 014 6 in wetenskaplike notasie. (1)
2.2 Vereenvoudig:
2.2.1 0, 06 y 4 0,1y 4 (2)
2.2.2 3
x6
(4 x 2 ) 0 (2)
2.2.3 (3x 4 y 1 )2
x 2 x 1 y 2 (3)
2.2.4 3( x 3)( x 3) ( x 1)2 (4)
2.2.5 1 2 1 1
3 x 2 2 x 4 x
4 3 6 2 (4)
2.3 Faktoriseer volledig:
2.3.1 2 x2 6 x 36 (3)
2.3.2 9 x(5a b) 2(b 5a) (3)
2.4 Los op vir x :
2.4.1 2 x 3 2 x 3 0 (2)
2.4.2 3x 2 x 2
7 3 (3)
2.4.3 27.3x 1 (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
VRAAG 3
3.1 Bestudeer die meetkundige patroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 1 FIGUUR 2 FIGUUR 3
2Fi
3.1.1 Verwys na die tabel hieronder en skryf neer die waarde van p en q .
Figuur 1 2 3 4
Aantal driehoeke 4 8 p q (1)
3.1.2 Bepaal die algemene reël ( 𝑇𝑛 ) vir die patroon.. (1)
3.1.3 Gebruik die reël wat jy in vraag 3.1.2 bepaal het om te bepaal watter figuur
120 driehoeke sal hê. (3)
3.2 ʼn Reguit lyn grafiek word gedefinieer deur y 2 x 4 .
3.2.1 Bepaal die x-afsnit van die grafiek. (2)
3.2.2 Bepaal die y-afsnit van die grafiek. (1)
3.2.3 Teken die grafiek en toon al die afsnitte met die asse duidelik aan.
Gebruik BYLAAG 1. (3)
3.3 Teken op dieselfde assestelsel (gebruik BYLAAG 1), die grafiek van x 4. (2)
3.4 Vind die waarde van y waar die grafieke van y 2 x 4 en x 4 sny. (1)
3.5 Bestudeer die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Insetwaardes x Uitsetwaardes y
3.5.1 Wat is die insetwaarde by A? (2)
3.5.2 Wat is die uitsetwaarde by B? (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
3.6 Gebruik die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.
x 1 0 1 2 ….. m
y 5 3 1 1 ….. 21
3.6.1 Vind die reël in die vorm y ... (2)
3.6.2 Bepaal die waarde van m. (2)
[22]
VRAAG 4
4.1 Craig belê R15 000 vir 3 jaar teen 16% per jaar saamgestelde rente. Bereken
hoeveel rente hy na 3 jaar sal verdien. (3)
4.2 Die gesametlike ouderdomme van ʼn pa en sy seun is 36. Oor sewe jaar sal die pa
vier keer so oud wees as sy seun. Hoe oud is hulle nou? (5)
4.3 ʼn Sekere afstand word in 3 uur afgelê, teen ʼn gemiddelde spoed van 120 𝑘𝑚/ℎ.
Hoe lank sal dit neem om dieselfde afstand af te lê teen 90 𝑘𝑚/ℎ? (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
VRAAG 5
5.1 In die diagram hieronder is ABE 65 . EB∥CD en ABE EBC.
Vind met redes, die grootte van:
5.1.1 ADC (2)
5.1.2 BCD (2)
5.2 In die diagram hieronder is QTR 140 , QSR 2 x 35 en TRS 3x 10 .
5.2.1 Bereken die waarde van x. Gee redes vir jou antwoord. (4)
5.2.2 Bereken die werklike grootte van QSR. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
5.3 In die figuur hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
OPS 38 , POS 104 en PRQ 55 .
5.3.1 Bereken die grootte van QPR . Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
5.3.2 Bereken die grootte van PSO . Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[14]
VRAAG 6
6.1 In die figuur is AD AB en CD BE. Bewys dat ABC ADE.
. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
6.2 KN 5 cm, MN 2 cm, KM 4 cm, LM 8 cm en KL 10 cm.
6.2.1 Bewys dat MNK ||| MKL (4)
6.2.2 Bereken die werklike grootte van LKM as dit gegee word dat MNP ʼn reguit
lyn is.
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 7
7.1 ʼn Driehoekige prisma word in die figuur hieronder getoon. Die basis is ʼn reghoekige
driehoek met DF= 8 cm, FE= 6 cm, DE= 10 cm en die hoogte van die prisma is
15 cm.
7.1.1 Bereken die totale buite-oppervlakte van die reghoekige prisma. (2)
7.1.2 Bereken die volume van die reghoekige prisma. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 13
7.2 ʼn Diagram van ʼn vlieër, ABCD met AB = 5 cm, BE = 4 cm, en DE = 10 cm is
hieronder gegee.
7.2.1 Bereken die lengte van AE. (2)
7.2.2 Bereken, met ʼn rede, die lengte van die diagonaal AC. (2)
7.2.3 Vind die area van vierhoek PQRD wat 3⁄2 keer die area van vlieër ABCD
is. (3)
7.3 ʼn Silinder het ʼn hoogte van 10 cm en die omtrek van die basis is 44 cm.
7.3.1 Bereken, korrek tot die naaste heelgetal, die radius van die basis. (3)
7.3.2 Bereken vervolgens (korrek tot TWEE desimale plekke) die volume van
die silinder. (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 8
8.1 Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
8.1.1 Meld die reël vir die transformasie wat hierbo aangedui word in die vorm
x; y ..... ;.. (2)
8.1.2 Vergroot ABC met ʼn skaalfaktor van 2 en gee vervolgens die koördinate van
die hoekpunte van A/ l B / l C / l . (3)
8.2 P( 2 ; 2), Q( 2; 2 ) , en R( 3; 2 ) is die hoekpunte van PQR .
8.2.1 Stip die punte P(−2 ; 2) , Q(−3 ; −2) , en R(2 ; 0) om PQR te vorm. (2)
8.2.2 Reflekteer PQR in die lyn y x om P Q R te vorm.
/ / /
(3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 15
VRAAG 9
9.1 Op ʼn lessenaar lê ʼn blou potlood, ʼn rooi potlood, twee groen liniale en een wit liniaal.
ʼn Potlood en ʼn liniaal word na willekeur geneem.
9.1.1 Teken ʼn boomdiagram om al die moontlike uitkomstes aan te dui. (2)
9.1.2 Wat is die waarskynlikheid dat dit ʼn rooi potlood en ʼn groen liniaal sal wees? (1)
9.1.3 Wat is die waarskynlikheid dat dit ʼn wit potlood en ʼn rooi liniaal sal wees? (1)
9.2 Die tabel toon die punte (in persentasie) wat 12 leerders in ʼn Wiskundetoets en ʼn
Natuurwetenskaptoets behaal het.
Wiskunde 15 40 50 62 65 68 70 75 80 85 88 90
Natuurwetenskap 90 45 52 70 65 70 65 80 75 90 80 40
9.2.1 Stel die data voor in ʼn spreidingsgrafiek. Gebruik BYLAAG 2. (3)
9.2.2 Identifiseer EEN moontlike uitskieter. (1)
9.2.3 Vergelyk die verwantskap tussen die leerders se Wiskunde punt en
Natuurwetenskappe punt. (1)
9.3 Die volgende data toon die aantal persone wat daagliks ʼn padstal besoek het gedurende
Desembermaand oor ʼn periode van 10 dae.
18 20 22 23 x 30 35 40 42 46
9.3.1 Indien die mediaan van die data 27 is. Bepaal die waarde van x . (2)
9.3.2 Bapaal die gemiddelde van die datastel. (2)
[13]
TOTAAL: 140
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
BYLAE 1
VRAAG 3.2.3
NAAM: _____________________________________________________
VAN: _____________________________________________________
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 17
BYLAE 2
VRAAG 9.2.1
NAAM: _____________________________________________________
VAN : _____________________________________________________
Toetspunte van leerders
100
90
80
70
Natuurwetenskappepunt
60
50
40
30
20
10
0
0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
Wiskundepunt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 9 November EC 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 November EC 2017 Memo (English)

Question paper
Mathematics Grade 9 June GP 2017 Question Paper (English)

Question paper
Mathematics Grade 9 November EC 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 9 November EC 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 November EC 2018 Question Paper (Eng)
More from Grade 9 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 9 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 NSC June 2025 Paper & Memo

Memorandum