Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*MATHA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2012 papers 
%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669/v1-23a076f2e89a7b3530f3/card.webp)


_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 226.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (SEPTEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Toon duidelik AL die berekenings, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het
om die antwoorde te bepaal.
4. Antwoord alleenlik sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.
5. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar nie asook
niegrafies nie.) moet gebruik word, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig moet antwoorde afgerond word tot twee desimale syfers, tensy
anders vermeld.
7. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
8. Diagramme is NIE noodwendigvolgens skaal geteken nie.
9. ʼn Formuleblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg.
10. ʼn Diagramblad is verskaf om VRAAG 6.4; VRAAG 7.2 en VRAAG 12.2 te
beantwoord. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien word en handig dit in
saam met jou ANTWOORDEBOEK.
11. Skryf leesbaar en om bied jou werk netjies aan.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 a+ (4)
1.1.2 = 0 (5)
1.1.3
(4)
1.2 Los op vir x en y in die volgende gelyktydige vergelykings:
y – 2x + 1 = 0 en xy = 2y + x2 + 3x – 10 (5)
1.3 Toon aan dat:
(5)
1.4 Vervolgens bereken die waarde van:
(2)
[25]
VRAAG 2
Beskou die volgende patroon van getalle:
1; 4; 11; 22; 37; …
2.1 As die ry konstant bly, bepaal die volgende TWEE terme van die ry. (2)
2.2 Bepaal ʼn formule vir die n-de term van die ry. (6)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3
n
3.1 Gegee: ( 4 3k ) 125
k 1
Bepaal:
3.1.1 Die tipe ry. (2)
3.1.2 d as dit ʼn rekenkundige ry is of r, as dit ʼn meetkundige ry is. (1)
3.1.3 die waarde(s) van n. (5)
3.2 Bereken, en rond af jou antwoord tot twee desimale syfers:
8
(0,2) n 1
n 1 (4)
3.3 Beskou die volgende meetkundige reeks
:
(x – 1) + (x – 1)2 + (x – 1)3
3.3.1 Vir watter waarde(s) van x sal die reeks konvergeer? (3)
3.3.2 As x = , bepaal die som van die oneindige reeks. (3)
[18]
VRAAG 4
4.1 Michael spaar R400 gedurende die eerste maand van sy werkleeftyd. Gedurende
elk van die daaropvolgende maande spaar hy 10% meer as wat hy die vorige
maand gespaar het.
4.1.1 Hoeveel het hy in die 7de werkende maand gespaar? (3)
4.1.2 Hoeveel het hy altesame in sy eerste 7 werkende maande gespaar? (3)
4.2 ʼn Sekere annuïteitbelegging in ʼn bank word voorgestel as ʼn meetkundige reeks
vir die eerste 240 maande:
tot 240 maande:
4.2.1 Bereken die waarde van die belegging na 240 maande. (4)
4.2.2 Wat was die rentekoers vir die belegging per jaar? (1)
4.2.3 Skakel die nominale rentekoers van hierdie belegging om na ʼn
effektiewe jaarlikse rentekoers. (3)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) WISKUNDE V1 5
VRAAG 5
y
g
f
x
0
Die grafieke van f(x) = en g(x) = -3x + 2 is geskets.
5.1 Skryf neer die terrein van f(x). (1)
5.2 Bepaal die koördinate van snydingspunt van f en g. (7)
5.3 Beskryf die transformasie van f tot h as h(x) = . (1)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 6
Die diagram toon die kurwe van g(x) wat ʼn kwadratiese funksie is, met ʼn draaipunt by
A(3 ; -2) wat deur die oorsprong gaan.
6.1 Bewys dat die vergelyking van g(x) = – 2. (3)
g y
O B x
.
A(3;-2)
6.2 Skryf die koördinate van B neer. (1)
6.3 Is g(x) ʼn een-tot-een funksie of ʼn een-tot-baie funksie. Verduidelik jou
antwoord. (2)
6.4 Teken ʼn sketsgrafiek van g-1. Toon die koördinate van die draaipunt sowel as die
snypunte met die asse op hierdie grafiek. (3)
6.5 Bepaal die terrein van g-1 sodat g-1 ʼn funksie is. (1)
6.6 Bepaal die vergelyking van die grafiek in die vorm y = … as die grafiek van g
horisontaal 2 eenhede na links geskuif word. (2)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) WISKUNDE V1 7
VRAAG 7
Gegee: g(x) = 2-x
7.1 Skryf die vergelyking wat g-1 definieer in die vorm: y = … neer. (2)
7.2 Teken ʼn sketsgrafiek van g en g-1 op dieselfde assestelsel. Merk die grafieke duidelik
asook al die moontlike snypunte met die asse. (4)
7.3 Deur gebruik te maak van ʼn gebroke lyn, skets die asse van simmetrie van g en g-1. (1)
7.4 Skryf neer die asse van simmetrie. (1)
7.5 Gebruik die letter P om op die grafiek aan te dui waar jy die waarde van x sal aflees vir
die oplossing van die vergelyking g(x) = g-1(x). (1)
[9]
VRAAG 8
8.1 R2 000 was belê in ʼn fonds wat i% rente, maandeliks saamgestel betaal. Na 18 maande
was die waarde van die fonds R2 860,00. Bereken i, die rentekoers. (3)
8.2 Op 31 Januarie 2008 bank Ayanda R100 in ʼn rekening wat 8% rente jaarliks betaal,
maandeliks saamgestel. Sy hou aan om R100 te deponeer op die laaste dag van elke
maand tot 31 Desember. Sy hoop om genoeg geld te het op 1 Januarie 2009 om ʼn fiets
vir R1 300 te koop. Bepaal of sy dit kan doen of te nie. (3)
8.3 George beplan om ʼn motor vir R125 000,00 te koop. Hy betaal ʼn deposito van 15% en
neem ʼn lening by die bank om die res te betaal. Die bank vra 12,5% p.j. maandeliks
saamgestel.
Bereken:
8.3.1 Die waarde van die lening wat hy by die bank geleen het. (1)
8.3.2 Die maandelikse terugbetaling vir die motor as die lening oor 6 jaar (3)
terugbetaal moet word.
[10]
VRAAG 9
9.1 Bepaal: . (1)
9.2 As V = , bepaal . (2)
9.3 Bepaal Dx . (2)
9.4 As f(x) = x3, bepaal die afgeleide f met behulp van eerste beginsels. (4)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 10
10.1 Bepaal die koördinate van die draaipunte van die kurwe van die funksie met
vergelyking y = x(x2 – 27). (4)
10.2 Gegee die funksie f met vergelyking y = 4 + 12x – 3x2 – 2x3. (5)
Bepaal die koördinate van die punt van infleksie van die kurwe f .
10.3 Die kurwe y = mx3 – 3x2 – 12x + n het ʼn relatiewe minimum waarde by die
punt (2 ; -3). Bepaal die waarde van m en n. (5)
[14]
VRAAG 11
ʼn Soliede silinder word met 10 liters gesmelte metaal gegiet. Die silinder word met ʼn
laag roesbestaande verf gedek. (h en r is in cm).)
h
r
11.1 Bepaal die hoogte van die silinder, h, in terme van en r. (3)
11.2 Vervolgens toon aan dat die Buite area (A) van die silinder as volg geskryf kan
word:
(2)
11.3 Vervolgens, bereken die radius en hoogte (in cm) sodat die minimum
hoeveelheid verf gebruik kan word. (4)
[9]
VRAAG 12
ʼn Geneesheer adviseer ʼn pasiënt om ten minste 10 eenhede vitamien B en ten minste 15
vitamien C daagliks te neem. Elke tablet bevat 2 eenhede van B en 1 eenheid C terwyl
elke kapsule 1 eenheid van B en 3 eenhede van C bevat.
12.1 Veronderstel die pasiënt gebruik x tablette en y kapsule daagliks. Bepaal ʼn
sisteem van 4 ongelykhede in x en y. (4)
12.2 Skets die sisteem van ongelykhede op ʼn assestelsel en toon duidelik die gangbare
gebied. (6)
12.3 Die pasiënt wil so min as moontlik tablette neem. Hoeveel van elk moet die
pasiënt neem? (3)
[13]
TOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Eng)
%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669/v1-23a076f2e89a7b3530f3/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2012 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum