You're offline
Skip to content
Question paper

Mathematical Literacy P1 Nov 2019 Afr hlayiso.com

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12201915 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT : WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 " i a " NOVEMBER 2019 2 ate tetetetetetetert sal ateteteatetetetetetate etatetetetatatetetatetetatatatatateteratetetatetes PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 antwoordblad en 'n addendum met 3 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: ¢ BYLAE A vir VRAAG 2.1 ¢ BYLAE B vir VRAAG 3.2 « BYLAE C vir VRAAG 4.1 2.2 Beantwoord VRAAG 5.2.4 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2019 NSS VRAAG 1 1.1 Die Suid-Afrikaanse regering het in 2019/20 die maatskaplike toelaes, soos in TABEL 1 hieronder, verhoog. TABEL 1: MAATSKAPLIKE TOELAES VIR 2019-2020 TIPES MAART 2019 MAART 2020 Pensioentoclaes jonger as 75 R1 695 R1 780 Pensioentoelaes ouer as 75 __ — | R715 | R1 800 Toelaes vir oorlogsveterane RI 715 RI 800 Ongeskiktheidstoelaes R1 695 R1 780 Pleegsorgtoelaes R960 R1.000 Toelaes vir persone wat van R1 695 R1 780 versorging afhanklik is Kinderbystandstoelaes R405 R425 [Aangepas uit_www.treasury.gov.za/Rapport] Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 1.1.1 Is die tipe datain TABEL 1 numeriese data of kategoriese data? 1.1.2 Identifiseer die bedrag van die modale toelae vir Maart 2020. 1.1.3. Rangskik die maatskaplike toelaes vir Maart 2019 in dalende orde van waarde. 1.1.4 Bepaal (in rand) die verhoging in die ongeskiktheidstoelaes vir Maart 2020. 1.1.5 Skryf die tipe(s) toelaes neer wat die hoogste bedrag in Maart 2020 verteenwoordig. 1.2 Naomi besit 'n spaza-winkel in Gugulethu. Sy koop haar voorraad by 'n groothandelaar in Kaapstad. Hieronder is van die voorraad wat sy weekliks aankoop. 2,5 kg Hullets- 400 g Koo- 2 kg Tastic- witsuiker ‘Hot and Spicy' Chakalaka langkorrel-halfgaar-rys Kosprys: R32,99 Kosprys: R10,99 Kosprys: R22,99 Totale verkoopsprys: Totale verkoopsprys: Totale verkoopsprys: R42,90 R14,30 R29,20 _[Aangepas uit www. latestspecials.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 Kopiereg voorbehou Herlei 400 g na kg. Bepaal die wins wat sy sal maak indien sy 'n blikkie 'Hot and Spicy’ Chakalaka verkoop. Sy koop 'n 2,5 kg-pak witsuiker en verpak dit dan in 250 g-pakkies. Bepaal hoeveel pakkies sy uit EEN 2,5 kg-pak suiker sal kry. Die 2 kg-Tastic-rys word in 8 kleiner pakkies verdeel. Bereken die verkoopsprys van EEN klein pakkie. Blaai om asseblief Q) (2) (2) (2) (2) (2) (3) 3) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2019 NSS 1.3 Kandidate het in November 2018 die Nasionale Seniorsertifikaat-cksamen afgelé. Die mond-en-snordiagram hieronder toon die vyfsyferopsomming van die gemiddelde slaagpersentasies vir Wiskundige Geletterdheid. /— | La 66 69 80 84 64 [Aangepas uit NSC 20/8 School Subject Report} Gebruik die mond-en-snordiagram hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 1.3.1 Skryf die slaagpersentasie neer wat die volgende verteenwoordig: (a) Die mediaan (2) (b) Kwartiel 3 (2) 1.3.2 Bepaal die verskil tussen die hoogste en die laagste slaagpersentasic. (2) 14 Swaar donderstorms het Kimberley op 11 Maart 2019 getref. Celeste, 'n inwoner van Kimberley, het die weervoorspelling hieronder oor die volgende dag se weervoorspelling bestudeer om te bepaal of dit nodig sou wees om ‘n sambreel werk toe te neem. UURLIKSE WEERVOORSPELLING VIR KIMBERLEY — 12/03/2019 14:00 29°C 29°C N NNW es 20% 3'420% [Aangepas uit www.rainboo.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 14.1 Teen watter tyd van die dag word 'n temperatuur van 28 °C verwag? (2) 1.4.2 Bepaal die waarskynlikheid dat dit sal reén wanneer Celeste om 2:30 nm van die werk af vertrek. (2) 30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2019 NSS VRAAG 2 2.1 BYLAE A toon 'n uittreksel uit mnr. Daniels se maandelikse munisipale rekeningstaat wat die residensiéle water-en riooltarieftabelle insluit. Gebruik die inligting in BYLAE A om die vrae wat volg te beantwoord. 2.1.1 Skryf die markwaarde in woorde neer. 2.1.2 Bereken die BTW-bedrag vir die maandelikse rioleringskoste vir 'n erf groter as 2 000 m. 2.1.3 Skryf die meeteenheid neer wat vir die meterlesings gebruik is. 2.1.4 Bepaal die waarde van A. 2.1.5 Gebruik die trapsgewyse residensiéle watertarieftabel om die waarde van B, die totale bedrag vir waterverbruik, te bereken. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) 2) (2) (2) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2019 NSS 2.2 Josh besit 'n spesiaal ontwerpte vullisverwyderingstrok. Hy verhuur die trok teen 'n daaglikse tarief van R3 000, brandstof uitgesluit. 'n Groep vriende het besluit om die trok vir een dag te gebruik om hulle vullis na die nabygeleé stortingsterrein te neem. Die grafiek hieronder toon die bedrag wat elke persoon sal betaal afhangend van die getal vriende. KOSTE OM DIE TROK TE HUUR 3 200 -——- —— {—- ——,— 3 000 2.800 + 2.600 \ 2400 i 2200 2.000 ‘ 1800 ‘ 1 600 1 400 1200 +S 1000 Be 800 600 we 400 een oe 200 4 | Koste per persoon in rand 0 2 4 6 8 10 Getal persone Gebruik die grafiek hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 2.2.1 Noem die tipe verhouding wat deur die grafiek hierbo verteenwoordig word. Q) 2.2.2 Skryf die getal vriende in die groep neer indien elkeen R500 betaal het. (2) 2.2.3 Bereken die bedrag wat elke persoon sal betaal indien 7 vriende die trok huur. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2.2.4 7 DBE/November 2019 NSS Josh het elke maand, vandat hy sy eerste wins gemaak het, R500,00 gespaar. Hy het nou 'n bedrag van R17 000,00 bymekaar gemaak. TABEL 2 hieronder toon die enkelvoudige rentekoerse wat oor vasgestelde tydperke vir bedrae wat van R10 000,00 tot R99 999,00 wissel, verdien sal word. TABEL 2: ENKELVOUDIGE RENTEKOERSE VIR VASTE TYDPERKE TERMYN R10 000—R24 999 R25 000-R99 999 (MAANDE) RENTEKOERS RENTEKOERS PER JAAR PER JAAR 6 712% 7.23% 12 7,76% 8,08% 18 787% 8.41% 24 8,08% 8.57% 36 8,30% 8,84% 48 8.46% 9,00% [Aangepas uit www.capitecbank.co.za] Kopiereg voorbehou Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. (a) (>) (c) (d) (©) Bepaal (in maande) hoe lank dit hom geneem het om R17 000,00 te spaar. Skryf die rentekoers neer wat hy sal kry indien hy sy geld vir 3 jaar belé. Bepaal (afgerond tot die naaste R100) die bedrag wat Josh aan rente sal verdien indien hy sy opgeloopte spaargeld vir 3 jaar belé. Sifiso wil R24 000 vir 48 maande, in plaas van 12 maande, belé. Bereken die verskil in persentasiepunte vir die rentekoers. Skryf die minimum aantal jare en maande neer wat 'n persoon R25 000 moet belé om 'n rentekoers van 8,41% te verdien. Blaai om asseblief Q) (2) (3) (2) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2019 NSS 23 Die regering ontvang inkomste uit verskillende bronne, soos belasting en lenings. Hierdie inkomste word dan tussen die verskillende sektore verdeel. TABEL 3 hieronder wys die bron van die inkomste en die uitgawes vir die 2019/20-belastingjaar. TABEL 3: STAATSBRONNE VAN INKOMSTE EN UITGAWES VIR 2019/20 INKOMSTE UITGAWES BRON BEDRAG SEKTOR BEDRAG (in miljard rand) (in miljard rand) . Maatskaplike Belasting 1370 Ontwikkeling_ 278,4 Lenings 242,7 Basiese Onderwys 262,4 Ander inkomste 180.3 Gesondheid 222,6 Niebelasting- Vredeshandhawing en inkomste 31,5 Veiligheid 211,0 Ekonomiese Ontwikkeling 209,2 Gemeenskaps- ontwikkeling 208.5 ee Leningsdienskoste 202,2 Verdere Onderwys en Opleiding 12,7 Ander B TOTAAL A 1 823,72 [Aangepas uit www.treasury.gov.za/Rapport] Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 Bereken die ontbrekende waarde A. persentasie van die totale uitgawe. Kopiereg voorbehou Skryf die bedrag wat uit lenings ontvang is as 'n getal in miljoene neer. Bereken die ontbrekende waarde B. Toon ALLE berekeninge. Bepaal die bedrag wat aan Maatskaplike Ontwikkeling toegeken is as 'n Blaai om asseblief 2) Q) (A) (3) [42]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 DBE/November 2019 NSS VRAAG 3 3.1 African Concrete Blocks is 'n maatskappy wat vierkantige betonblokke vervaardig. 3.2 Die diagram hieronder toon die ses staalgietvorms wat hulle gebruik om die vierkantige betonblokke te maak. Iso mni Z 50cm [Aangepas uit www.researchgate.net] Gebruik die diagram hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 3.1.1 | Verduidelik die betekenis van volume. 3.1.2 Bereken (in m*) die volume van EEN betonblok. Jy kan die volgende formule gebruik: Volume = sy sy x hoogte Thabiso wil die wandelpaadjie in sy tuin opknap. Hy wil die gras in die wandelpaadjie met betonblokke en spoelklippe vervang. Die afmetings van die wandelpaadjie, soos in BYLAE B getoon, sal 4,05 m by 1,45 m wees. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg te beantwoord. 3.2.1 Bereken (in m’) die totale oppervlakte van die 12 betonblokke. Jy kan die volgende formule gebruik: Oppervlakte = sy < sy 3.2.2 Bereken die oppervlakte van die wandelpaadjie wat met spoelklippe bedek moet word. Jy kan die volgende formule gebruik: Oppervlakte = lengte x breedte 3.2.3. Bereken die totale getal sakkies spoelklippe wat gekoop moet word om 'n oppervlakte van 5,7 m? te bedek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (3) (3) (4) G3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 10 DBE/November 2019 NSS 3.3 As deel van die opknappingswerk wil Thabiso ook die voorkoms van twee verskillende vensters naby die wandelpaadjie verander. Die ruitglas in die vensterraam sal met glaskrale, wat met gom teen die ruite geplak word, versier word soos in die prent hieronder getoon word. PRENT EN DIAGRAM VAN DIE KLEIN EN GROOT VENSTERRUITE IN VENSTERRAME KLEIN VIERKANTIGE GROTER REGHOEKIGE VENSTERRUITE IN 'N RAAM VENSTERRUITE IN 'N RAAM a : 6 / i v / 610 mm Klein ven: ster- Groot vensterruit ruit 18,5 cm | [Aangepas uit www.pinterest.com] Gebruik die inligting en diagramme hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 3.3.1 Bepaal (in cm) die lengte van die vensterraam van die groot venster. 3.3.2 Bereken die omtrek van een klein vensterraam. 3.3.3. Die radius van een glaskraal is 1,85 cm. Bepaal hoeveel glaskrale op die lengte van een klein ruitglas sal pas. 3.3.4 Die totale breedte van 2 klein vensterruite is gelyk aan die breedte van een groot vensterruit. Bereken die breedte van 'n groot vensterruit. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) 2) (3) (4) [26]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 Il DBE/November 2019 NSS VRAAG 4 41 BYLAE C toon 'n kaart van die Bergkwagga (‘Mountain Zebra’) Nasionale Park. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg te beantwoord. 4.1.1 Noem AL die aktiwiteite wat in die sirkel, Z, aangebied word. (4) 4.1.2 Identifiseer die 4 x 4-roete wat noordoos van die Juriesdam geleé is. (2) 4.1.3 Bepaal die getal restaurante wat op die kaart aangetref word. (2) 4.1.4 Identifiseer die tipe skaal wat op die kaart getoon word. (2) 4.1.5 Die gemete afstand op die kaart tussen punt A en punt B is 10 cm. Gebruik die gegewe skaal om die werklike afstand (afgerond tot die naaste km) tussen punt A en punt B te bereken. (4) 4.1.6 Veldgidse gebruik soms hommeltuie (afstandbeheerde vliegtuigies) om die beweging van diere in die parke te moniteer. Die homumeltuig beweeg teen 'n gemiddelde spoed van 30 km/h. Vir 'n spesificke taak moes die hommeltuig 'n afstand van 10 km weg vanaf die veldgids vlieg en daarna na die veldgids terugkeer. Bereken die totale tyd (in minute) vir hierdie spesifieke opdrag. Jy kan die volgende formule gebruik: _ afstand Tyd spoed (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2019 NSS 4.2 Die vloerplan van 'n chalet naby die Bergkwagga (‘Mountain Zebra’) Nasionale Park word hieronder getoon. VLOERPLAN VAN CHALET E KOMBUIS ° SLAAPKAMER 1 ig ° N EETKAMER WOONKAMER SLAAPKAMER 2 . ———S a [Aangepas uit www.pinterest.com] SLEUTEL: ITEM SIMBOOL ITEM SIMBOOL Venster _————3 Kasdeur H Deur fo \ Gebruik die vloerplan hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 4.2.1 4.2.2 4.2.3 Kopiereg voorbehou Noem die getal deure op die vloerplan wat na die regterkant oopmaak. Skryf die naam (name) van die vertrekke neer wat middagson sal kry. Bepaal die waarskynlikheid daarvan om in 'n slaapkamer in hierdie chalet in te loop wat twee aparte beddens in een slaapkamer het. Blaai om asseblief (2) (2) (2) [24]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2019 NSS VRAAG 5 5.1 Die sirkeldiagram hieronder toon die totale herwinning en komposberciding van materiaal vir 2015. TOTALE HERWINNING EN KOMPOSBEREIDING VAN MATERIAALTIPES VIR 2015 (91,16 miljoen ton) Werfsnoeisels Rubber en a Leer 1.7% ; Tim Tekstiele \ 2,9% acoairies \ _ ‘Ander Drukkerafvalhouers \ 11,2% ‘Printer waste \ ae Uy cartridges’) ey A 1.6% clas Kos Papier en 2,3% Kartonpapier 49,7% Woordelys: Komposbereiding is wanneer afvalmateriaal na kompos (bemestingstof) verwerk word. Bestudeer die sirkeldiagramme hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. SAA Skryf EEN moontlike data-insamelingsmetode neer wat gebruik is om die data hierbo in te samel. (2) 5.1.2 Bereken die persentasie wat vir werfsnoeisels toegeken is. (3) 5.1.3 Bepaal die persentasie wat vir tekstiele toegeken is. (2) 5.1.4 Bereken (in ton) die totale hoeveelheid plastiek wat in 2015 herwin is. (3) 5.1.5 Gee EEN moontlike voorbeeld van 'n produk wat onder die metale- kategorie herwin kon word. (2) 5.1.6 Noem 'n ander tipe grafiek wat gebruik kan word om die data hierbo voor te stel. (2) 5.1.7 Bepaal, as 'n desimaal, die waarskynlikheid om willekeurig 'n materiaal in die ‘ander’ kategorie te kies wat NIE tekstiele is NIE. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 14 NSS DBE/November 2019 5.2 TABEL 5 hieronder toon die getal setels van die 26°" Suid-Afrikaanse Parlement wat deur die verskillende politicke partye ingeneem is. In die tabel hieronder ingesluit, is die getal permanente en spesiale afgevaardigdes waaruit die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) sedert die 7 Mei 2014-verkiesing bestaan. TABEL5: GETAL SETELS IN PARLEMENT VIR DIE VERSKILLENDE POLITIEKE PARTYE PER PROVINSIE PROVINSIE TIPE PARTY | AFGEVAAR- z fe TOTAAL DIGDE S/E/& S|a/s E\E\E ANC Permanent 41/4/3}/4]/4/])4]4]4]2 33 Spesiaal 3 [3 1/2/3]}/4]/4]/3]3 | 2 27 DA Permanent L}i]2]1]1 1],1 44 13 Spesiaal 1}]1]2 1 | 2 7 Permanent 1] 1 LT} iyifi 6 EFF Spesiaal 1 ii IFP Permanent 1 1 NEP Spesiaal 1 1 UDM Permanent 1 i) 90 (Bron: www.wikipedra.org NOTA: African National Congress ANC _| Inkatha Vryheidsparty IVP Demokratiese Alliansie DA __| Nasionale Vryheidsparty NVP Ekonomiese Vryheidsvegters EFF _| United Democratic Movement UDM Gebruik TABEL 5 om die vrae wat volg te beantwoord. 5.2.1 Noem die getal KZN-afgevaardigdes in die NRVP. (2) 5.2.2 Skryf (in vereenvoudigde vorm) die verhouding van die totale getal permanente setels tot die spesiale setels vir die ANC in die NRVP neer. (3) 5.2.3 Identifiseer EEN party wat NIE 'n permanente setel in die NRVP het NIE. (2) 5.2.4 'n Onvolledige staafgrafiek wat die verskillende tipes afgevaardigdes wat elke politicke party in die NRVF verteenwoordig, is op die ANTWOORDBLAD geteken. Op dieselfde ANTWOORDBLAD, voltooi die staafgrafiek vir die Demokratiese Alliansie (DA). Q) [28] Kopiereg voorbehou TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V | DBE/November 2019 NSS ANTWOORDBLAD VRAAG 5.2.4 SENTRUMNOMMER: | EKSAMENNOMMER: | | | GETAL SETELS VIR DIE VERSKILLENDE PARTYE IN DIE NASIONALE RAAD VAN PROVINSIES (NRVP) ww nN GETAL SETELS Now way o 10 - Spesiaal Totaal | Spesiaal Permanent = ae | | | | “Permanent Permanent Permanent African ‘Demokratiese Ekonomiese | Inkatha Nasionale | United National Alliansie Vryheids- Vryheids- | Vryheids- Democratic Congress vegters party party | Movement | POLITIEKE PARTYE Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Mathematical Literacy P1 Nov 2019 Afr hlayiso.com | Hlayiso