Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 WISKUNDE
TOETS
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
PROVINSIE _______________________________________________________________________
STREEK _________________________________________________________________________
DISTRIK _________________________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL______________________________________________________________
NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________________
VAN ______________________________________________________________________________
NAAM ____________________________________________________________________________
GESLAG ( ) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D
*6WISK*
Hierdie toets bestaan uit 13 bladsye, die voorblad uitgesluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)




View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Mathematics Grade 6 2012 Afr
Mathematics · Grade 6 · ANA · 2012. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Pages
- 14
- File size
- 417.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan leerders
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit 6 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter wat voor die korrekte
antwoord staan.
3. Beantwoord Vraag 2 tot 29 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4. Toon alle bewerkings op die vraestel.
5. Die toets duur 90 minute.
6. Die onderwyser sal jou deur die praktiese voorbeeld lei voordat jy met die toets begin.
7. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.
Praktiese voorbeeld
Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.
8x6=
A 48
B 84
C 72
D 60
Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het.
LET WEL:
In die toets sal jy nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, moet beantwoord.
Doen jou bes om elke vraag te beantwoord, al is jy nie seker van die antwoord nie.
Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.
1.1 Watter desimale getal is die grootste?
A 1,01
B 1,1
C 0,11
D 1,001 (1)
1.2 39 569 is tot 40 000 afgerond.
Tot watter van die volgende getalle is dit afgerond?
A 5
B 10
C 100
D 1 000 (1)
1.3 Kies 'n getallesin wat by die volgende bewering pas:
Sewe minder as 'n sekere getal m is gelyk aan twaalf.
A 7 – m = 12
B 12 – m = 7
C m + 7 = 12
D m – 7 = 12 (1)
1.4 Bereken: 4 x (12 – 8) ÷ (4 + 0) x 1
A 8
B 16
C 0
D 4 (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 2
Downloaded from hlayiso.com
1.5 Hoeveel water is daar in 'n vol kombuisketel?
A 1,7 mℓ
B 1,7 ℓ
C 107 ℓ
D 1,7 kℓ (1)
1.6 Met watter bewerkingsteken sal jy die ∆ vervang sodat die
getallesin 4 x 3 ∆ 6 ÷ 2 = 15 korrek is?
A +
B –
C x
D ÷ (1)
2. Skryf die volgende desimale getal neer.
0,79 ; 0,76 ; 0,73 ; 0,7 ; ______ (1)
3. Skryf die getal oor in syfers.
Vier miljoen twee honderd drie en tagtig duisend eenhonderd vier en
sestig.
_____________________ (1)
4. Kies EEN getal uit die gegewe groep getalle wat by elk van die
beskrywings hieronder pas.
36 120
19 8 143 87
4.1 'n Veelvoud van 11 _________ (1)
4.2 1 , 2 , 3 , 4 , 6 , 9 , 12 , 18 is faktore van _________ (1)
4.3 'n Priemgetal _________ (1)
4.4 'n Getal deelbaar deur 5 _________ (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 3
Downloaded from hlayiso.com
5. Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal?
367 049 215 ___________ (1)
6. Rond 29 702 af tot die naaste 5. __________ (1)
7. Bereken die antwoorde in Vraag 7.1 tot 7.6.
7.1 654 + 235 583 + 32 912
(2)
7.2 394 067 – 63 625
(2)
7.3 6 960 ÷ 145
(3)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 4
Downloaded from hlayiso.com
7.4 2 067 x 189
(4)
7.5 5 – 3,64
(1)
7.6 24,37 + 346,83
(1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 5
Downloaded from hlayiso.com
8. Bereken die antwoord in Vraag 8.1 en 8.2 en skryf jou antwoord as 'n
gemengde getal.
8.1 3 1
8 4
10 5
(4)
8.2 1 1 3
5 3
2 8 4
(4)
9. Vind die waarde van h en k in die vloeidiagram hieronder.
4 25
k 81
x8 -7
9 65
12 h
9.1 h = __________ (1)
9.2 k = __________ (1)
10. Skryf die volgende getal in die ry neer.
1 ; 1 ; 2 ; 3 ; 5 ; 8 ; __________ (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 6
Downloaded from hlayiso.com
11. Bereken die waarde van x as x – 41 = 12.
(1)
12. 'n Motor ry teen 100 km per uur. Hoe ver sal dit in 45 minute ry?
(2)
13. Mnr. Msebenzi koop 480 lekkers vir R30,00. Hy pak dieselfde lekkers weer
in pakkies van 24 elk. Hy verkoop die pakkies vir R2,50 elk.
Hoeveel wins sal hy maak as hy al die lekkers verkoop?
(3)
14. Ingrid stapel blokke volgens 'n patroon op mekaar. Gebruik dieselfde
patroon om Stapel 5 te teken.
Stapel 1 Stapel 2 Stapel 3 ... Stapel 5 (2)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 7
Downloaded from hlayiso.com
15. Bestudeer die twee voorwerpe hieronder en voltooi die tabel.
Vierkantigebasis-
Naam van voorwerp piramide
Getal hoekpunte 5
Getal rande 9 (3)
16. Watter soort transformasie word hieronder aangedui?
__________________________________________________ (1)
17. Hoeveel simmetrielyne het die diagram hieronder?
__________________________________________________ (1)
18. Omkring die letter van die net wat nie 'n kubus sal vorm nie.
A B C D (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 8
Downloaded from hlayiso.com
19. Elke blokkie op die geruite vel is 1 cm by 1 cm. ABCD is 'n reghoek.
A B
D C
19.1 Die lengte van sy AB = ___________________ cm (1)
19.2 Die lengte van sy AD = ___________________ cm (1)
19.3 Hoeveel vierkante sentimeter is daar in ABCD? ________ cm2 (1)
20. Ses kubusse word gebruik om die 3D-figuur hieronder te bou. Die aansig
van die regterkant word langsaan getoon. Omkring die letter wat die
vooraansig aandui.
Aansig vanaf regterkant
A B C D (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 9
Downloaded from hlayiso.com
21. Bestudeer die rooster hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
D
C
B
A
1 2 3 4 5 6 7 8 9
21.1 Hoeveel pentagone is daar in hierdie rooster?______________ (1)
21.2 Watter vorm is in blok 8A? ______________ (1)
21.3 In watter blok sal jy 'n reghoek vind? _________________ (1)
22. Miriam vertrek uit Durban om 21:45 en arriveer in Johannesburg om
04:30 die volgende dag. Hoe lank het haar reis geduur?
(2)
23. Tamara het 37 maats na haar partytjie genooi. Elke maat mag 2 glase
koeldrank, wat 200 mℓ bevat, drink. Hoeveel 2 liter-bottels koeldrank moet
haar ma koop?
(3)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 10
Downloaded from hlayiso.com
24. Verwys na die skaal hieronder om die vrae te beantwoord.
0 100
1 100
gram 200
1 kg
300
900
400
800
700 500
600
24.1 Watter massa word op die skaal hierbo aangedui? ______ (1)
24.2 Herlei jou antwoord in Vraag 24.1 na kilogram. _______ kg (1)
25. Die telkaart hieronder dui die getal leeus en kameelperde wat leerders in 'n
dieretuin gesien het, aan.
Dier Telmerkies Totaal
Leeu
Kameelperd 12
Skryf jou antwoorde in die tabel hierbo neer.
25.1 Hoeveel leeus het die leerders gesien? (1)
25.2 Vul telmerke in om aan te toon hoeveel kameelperde die
leerders gesien het. (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 11
Downloaded from hlayiso.com
26. Ma het 'n groot pizza van R120,00 vir die gesin gekoop. Sy verdeel dit
tussen die gesinslede, soos hieronder aangedui.
Pa Peter
Ma Pa
Peter Suzi
Suzi Pa
26.1 Watter breukdeel van die pizza het Pa geёet? _____________ (1)
26.2 Watter persentasie van die pizza het Peter geёet? __________ (1)
26.3 Hoeveel het Suzi se gedeelte van die pizza gekos? _________ (1)
27. Bestudeer die prent hieronder.
ʼn Sak bevat swart en wit albasters. Die waarskynlikheid om 'n wit albaster
uit die sak hierbo te haal, sonder om in die sak te kyk, is ______________. (1)
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 12
Downloaded from hlayiso.com
28. Jacob het die punte van hul Wiskunde-klastoetse neergeskryf.
Jacob se punte: 20 16 10 3 12 10 11 14 5 19 4
Wat is die mediaan van Jacob se punte? __________________________ (1)
29. Phiti het vyf genommerde kaartjies. Hoeveel verskillende tweesyfergetalle
kan sy met hierdie vyf kaartjies maak?
6 2 0 7 3
______________________________________________________ (2)
TOTAAL: 75
Graad 6 Wiskunde Afrikaans 13
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
MATHEMATICS QP JUNE 2024

Question paper
MATHEMATICS MG JUNE 2024

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG AFR

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG ENG

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP ENG NOV 2024
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Memorandum





