Downloaded from hlayiso.com
si
basic education
a PUNTE
y \ Department:
) ) Basic Education
aw” REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014
GRAAD 6 WISKUNDE
TOETS
PUNTE: 75
TYD: 90 minute
PROVINSIE
DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
EMIS-NOMMER (9 SYFERS)
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM
GESLAG (v) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM
Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7/v1-e3b11c67932026e4cc6e/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0cc02f9a-ef90-4119-83e3-0831350d25db/v1-2e34d2e053f482d59ad2/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0baa3b17-7339-4fbb-9a62-c83aac11ff3f/v1-fc166b4e74beae010911/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d/v1-ba9392d74fc832eb4089/card.webp)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd/v1-1068c42872ccbf238759/card.webp)

View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d/v1-6309265bcb1eebdaa96a/card.webp)
2014 ANA Grade 6 Afrikaans Mathematics.pdf
Mathematics · Grade 6 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- ANA
- Pages
- 13
- File size
- 754.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1.
a FF Yw
Lees al die instruksies versigtig deur.
Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
antwoord.
Beantwoord Vraag 2 tot 28 in die spasies of raampies wat voorsien word.
Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
Die toets tel 75 punte.
Die tydsduur is 90 minute.
Die onderwyser(es) sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.
Oefenvoorbeeld
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
8x6=
A 48
B 84
Cc 72
D 60
Jy het die vraag korrek beantwoord as iy®omkring het.
LET WEL:
Jy sal nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, beantwoord.
Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, selfs al is jy onseker oor die antwoord.
Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
Wanneer jy al die vrae op 'n bladsy voltooi het, gaan aan na die volgende bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1. Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 249,15?
A 5
B05
Cc 50
D 0,05 (1)
1.2 Wat is die volgende priemgetal?
3,5,7,
A 9
B11
Cc 8
D 15 (1)
1.3. Vul die ontbrekende getal in6+3+5= + 5 in.
A 9
B11
Cc 8
D 15 (1)
1.4 Watter getal is nie ’n faktor van 96 nie?
A 32
B 16
Cc 48
D 36 (1)
1.5. Wat is die ontbrekende getalle in die getalry?
0,9;0,7;05; 5;
A 0,4;0,3
B 0,03 ; 0,1
C 0,3; 0,01
D 0,3;0,1 (1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1.6 In watter getalry word die reél
(invoergetal + 1) x 2 = uitvoergetal, gebruik?
A 3;7;9;11;13
B 4;10;22;46;94
C 6;9;12;15;18
D 5;8;11;14;17 (1)
1.7. Hoeveel simmetrie lyne kan op die onderste vorm getrek word?
0NOWPY
Now =
(1)
1.8 | Watter skets verteenwoordig die sy-aansig van die 3-D voorwerp?
Bokant
|
A Sykant
4
Voorkant
—
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com
1.9 Wat is die mediaan van die volgende datastel?
5 4 4 5 6 9 8 4
VDOAWPYF w
8
5
3
4 (1)
1.10 Die kookpunt van suiwer water is ...
A 37°C
B 0°
C 98°C
D 100°C (1)
2 Voltooi:
7 342 651 = (7 000 000) + (3 x 100 000) + ( )+
2 000 + 651
[1]
3 Rond 59 673 af tot die naaste 10 000.
[1]
4 Bereken die antwoorde vir Vraag 4.1 tot 4.8
4.1 42 152 + 28 945 + 76 361
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 4
4.2
4.3
44
45
Downloaded from hlayiso.com
87 546 — 43 968
3 107 x 35
7140+ 15
44 ol
8 68
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 5
(3)
Downloaded from hlayiso.com
46 2 van 300
5
(2)
47 53 _ ol
5 5
(2)
48 59,3 — 25,8
(2)
[18]
5 Voltooi: (14 + 2) + (51 — 48) = [1]
6 Skryf die onderstaande getalle van die kleinste na die grootste neer.
45 , 43 , 4,01 , 4,8
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com
7 Skryf die veelvoude van 7 tussen 21 en 56 neer.
8 Hoeveel pakkies kan gevul word met 947 lekkers indien daar 8 lekkers in
’n pakkie is?
9 Voltooi: Indien 336 +14 =24,is 24x14=
10 ;
— 75% 0,5
4
Pas elk van die drie getalle hieronder by ’n getal in die bostaande raam.
10.1 3
4
10.2 50% =
10.3 0,25 =
11 Skryf die getal neer wat halfpad tussen die twee gegewe getalle op die
getallelyn voorkom.
25 260 25 300
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 7
[1]
(1)
(1)
(1)
[3]
Downloaded from hlayiso.com
12 Zonga het R240 vir sy arbeid ontvang. Hy het 12 keer soveel as Peter
ontvang. Hoeveel het Peter gekry?
[2]
13 Vul die ontbrekende getal in: 8 x 3 + =1 [1]
14 Kyk na die invoergetalle en uitvoergetalle en voltooi die tabel.
Invoergetal 2 3 4 5 10
Uitvoergetal 5 8 11 14 44
[2]
15 Voltooi die vioeidiagram hieronder.
15.1 wl 2 11
5 > x3 >» +2 [| —+| 17
15.2 |” 98
[2]
16 Hoeveel vuurhoutjies sal in die volgende diagram wees as die
diagrampatroon aangaan?
oo Y oo , a ? Sa ~~ 2 Y
MJ bit Lit
[1]
17 Noem die verskillende soorte hoeke wat deur die pyltjies hieronder
aangedui word.
= 17.1
\ 17.2
17.1 (1)
17.2 (1)
[2]
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 8
18
19
20
21
Downloaded from hlayiso.com
Noem die drie verskillende 2-D vorms in die onderstaande diagram.
18.1
18.2
18.3
Bestudeer die parallelogram en reghoek en voltooi die sinne hieronder.
Parallelogram Reghoek
19.1 Die sye van ’n reghoek en
parallelogram is ewe lank.
19.2 Die parallelogram en reghoek het elk pare
ewewydige sye.
Voltooi die tabel.
Pentagonale prisma
Aantal hoekpunte
Aantal rande
Aantal vlakke
Mnr. Mololo se motor gebruik 9,5 liter petrol om na sy werk te ry. Hy
ontdek ’n korter roete waar sy motor slegs 8,7 liter petrol gebruik. Hoeveel
liter petrol spaar hy?
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 9
(1)
(1)
[3]
[2]
Downloaded from hlayiso.com
22 Kyk na die verskillende tye wat op die wyserplate aangedui word.
Rome en Tokio is in verskillende tydsones geleé.
Rome Tokio
Tyd in die oggend (vm.) Tyd in die middag (nm.)
22.1 Bereken die tydsverskil tussen Rome en Tokio.
(1)
22.2 Hoe laat sal dit in Rome wees indien dit 17:00 in Tokio is?
(1)
[2]
23 Herlei die aantal milliliter wat op die beker aangedui word na liter.
[1]
24 Hieronder is die uitslae van ’n skool se finale gewigstootkompetisie.
Charles 3,95 m
Zola 429 cm
Conrad 4,08 m
Jabu 387 cm
Wie het die gewig die verste gestoot? [1]
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 10
Downloaded from hlayiso.com
25 Gebruik die onderstaande kilogramskaal om die vrae te beantwoord.
Sa
~aE
2 :
\ J
ae
25.1 Wat is die massa wat op die skaal aangedui word? (1)
25.2 Herlei die bostaande massa na gram. (1)
[2]
26 Die sirkeldiagram toon aan hoe 100 albasters tussen ’n groep leerlinge
verdeel is.
Thandi
50
26.1 Wie het dieselfde aantal albasters ontvang?
(1)
26.2 Wie het 20 albasters ontvang?
(1)
26.3 Hoeveel albasters het Alice en Thandi saam ontvang?
(1)
26.4 Watter persentasie van die albasters het Pete ontvang?
—_ (2)
26.5 Watter breukdeel van die albasters het Thandi ontvang?
(1)
[6]
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 11
Downloaded from hlayiso.com
27 Wat is die modus van die gegewe datastel?
6 7 5 3 7 9 5 8 7
[1]
28 Wat is die waarde van A in die vierde figuur? A=
1 2 3 4
2 8 3 18 4 32 5 A
\ \ \ \
3 4 5 6
[1]
TOTAAL: 75
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 12
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7/v1-e3b11c67932026e4cc6e/card.webp)
Question paper
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 6 Mathematics P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0cc02f9a-ef90-4119-83e3-0831350d25db/v1-2e34d2e053f482d59ad2/card.webp)
Question paper
Gr6 MATH (AFR) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0baa3b17-7339-4fbb-9a62-c83aac11ff3f/v1-fc166b4e74beae010911/card.webp)
Question paper
Gr6 MATH (ENG) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d/v1-ba9392d74fc832eb4089/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
2014 ANA Grade 6 Afrikaans Mathematics Memo.pdf
Question paper
Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd/v1-1068c42872ccbf238759/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS GR6 QP NOV 2018_Afrikaans.pdf
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Memorandum
Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
Memorandum
Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d/v1-6309265bcb1eebdaa96a/card.webp)
Memorandum