Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDE V1
2019
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 392.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC June Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/2019
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
5. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
6. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x 2 − 5x − 6 = 0 (2)
1.1.2 (3x −1)(x − 4) = 16 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 4x − x 2 0 (3)
52x − 1
1.1.4 =4 (3)
5x + 1
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
x + 3 y = 2 en x 2 + 4 xy − 5 = 0 (5)
1.3 'n Reghoekige boks het afmetings a, b en c. Die oppervlakte van die vlakke is
2 10 ; 3 2 en 6 5 , soos in die skets hieronder getoon.
c
b
a
Bereken, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die volume van die reghoekige
boks. (5)
[22]
VRAAG 2
2.1 Die eerste VIER terme in die kwadratiese patroon is: 15 ; 29 ; 41 ; 51
2.1.1 Skryf neer die waarde van die 5de term. (1)
2.1.2 Bepaal ʼn uitdrukking vir die n-de term van die patroon in die vorm (4)
Tn = an 2 + bn + c .
2.1.3 Bereken die waarde van T27 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/2019
SS/NSS
2.2 Gegee die meetkundige ry: 36 ; –18 ; 9 ; …
2.2.1 Bepaal die waarde van r, die gemeenskaplike verhouding. (1)
9
2.2.2 Bereken n indien Tn = (3)
4 096
2.2.3 Bereken S (2)
T1 + T3 + T5 + T7 + ... + T499
2.2.4 Bereken die waarde van (4)
T2 + T4 + T6 + T8 + ... + T500
[17]
VRAAG 3
3.1 Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is: 2p + 3 ; p + 6 en p – 2.
3.1.1 Toon dat p = 11. (2)
3.1.2 Bereken die kleinste waarde van n waarvoor Tn −55. (3)
6 9 15
3.2 Gegee dat ( x − 3k ) = ( x − 3k ) , bewys dat ( x − 3k ) = 0 . (5)
k =1 k =1 k =1
[10]
VRAAG 4
x
1
Gegee die eksponensiële funksie: g ( x) =
2
4.1 Skryf neer die waardeversameling van g. (1)
4.2 Bepaal die vergelyking van g −1 in die vorm y = … (2)
4.3 Is g −1 'n funksie? Regverdig jou antwoord. (2)
4.4 Die punt M(a ; 2) lê op g −1 .
4.4.1 Bereken die waarde van a. (2)
4.4.2 M / , die beeld van M, lê op g. Skryf die koördinate van M / neer. (1)
4.5 Indien h(x) = g(x + 3) + 2, skryf die koördinate neer van die beeld van M / op h. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 5 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 5
1 .
5.1 Gegee: f ( x ) = +3
x+2
5.1.1 Bepaal die vergelykings van die asimptote van f. (2)
5.1.2 Skryf die y-afsnit van f neer. (1)
5.1.3 Bereken die x-afsnit van f. (2)
5.1.4 Skets die grafiek van f. Dui ALLE afsnitte met die asse en enige
asimptote duidelik aan. (3)
5.2 Die grafieke van k ( x) = ax 2 + bx + c en h(x) = −2 x + 4 is hieronder geskets.
Grafiek k het 'n draaipunt by (–1 ; 18). S is die x-afsnit van h en k. Grafiek h en
k sny mekaar ook by T.
.
(–1 ; 18)
y
k
T
h
x
O S
5.2.1 Bereken die koördinate van S. (2)
5.2.2 Bepaal die vergelyking van k in die vorm y = a ( x + p )2 + q . (3)
5.2.3 Indien k (x ) = −2 x 2 − 4 x + 16 , bepaal die koördinate van T. (5)
5.2.4 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor k ( x) h( x) . (2)
5.2.5 Daar word verder gegee dat k die grafiek van g / (x ) is.
(a) Vir watter waardes van x sal die grafiek van g konkaaf op wees? (2)
(b) Skets die grafiek van g en dui die x-waardes van die draaipunte en
die buigpunt duidelik aan. (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 Sandile het 'n motor vir R180 000 gekoop. Die waarde van die motor het teen 15%
per jaar volgens die verminderdesaldo-metode gedepresieer. Die boekwaarde van
Sandile se motor is tans R79 866,96.
6.1.1 Hoeveel jaar gelede het Sandile die motor gekoop? (3)
6.1.2 Op presies dieselfde tyd as wat Sandile die motor gekoop het, het Anil
R49 000 in 'n spaarrekening met 'n rentekoers van 10% p.j., kwartaalliks
saamgestel, gedeponeer. Het Anil nou genoeg geld in sy spaarrekening
om Sandile se motor te kan koop? (3)
6.2 'n Bank het presies 10 maande gelede 'n lening van R800 000 teen 'n rentekoers van
10,25% p.j., maandeliks saamgestel, aan Joan toegestaan.
Die bank het bepaal dat die lening:
• Oor 'n tydperk van 20 jaar terugbetaal moet word
• Deur middel van maandelikse paaiemente van R7 853,15, wat een maand na
die toestaan van die lening begin, terugbetaal moet word
6.2.1 Hoeveel het Jane geskuld onmiddellik nadat sy haar 6de betaling gemaak
het? (4)
6.2.2 As gevolg van finansiële probleme het Jane die 7de, 8ste en 9de paaiemente
nie betaal nie. Sy kon weer paaiemente vanaf die einde van die 10de
maand maak. Bereken Jane se verhoogde maandelikse paaiement om die
lening steeds in die oorspronklike 20 jaar af te betaal. (5)
[15]
VRAAG 7
7.1 Gegee f (x ) = x 2 + 2 .
(4)
Bepaal f (x ) vanuit eerste beginsels.
/
dy
7.2 Bepaal indien:
dx
2
7.2.1 y = 4x 3 + (3)
x
7.2.2 y = 4.3 x + (3 x 3 ) 2 (4)
7.3 Indien g 'n liniêre funksie is met g (1) = 5 en g / (3) = 2 , bepaal die vergelyking van
g in die vorm y = …. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 7 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 8
3
'n Derdegraadse funksie h(x ) = −2 x 3 + bx 2 + cx + d sny die x-as by (–3 ; 0); − ; 0 en (1 ; 0).
2
8.1 Toon dat h(x ) = −2 x 3 − 7 x 2 + 9 . (3)
8.2 Bereken die x-koördinate van die draaipunte van h. (3)
8.3 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor h dalend sal wees. (2)
8.4 Vir watter waarde(s) van x sal daar 'n raaklyn aan die kurwe van h wees wat parallel
aan die lyn y − 4 x = 7 is. (4)
[12]
VRAAG 9
'n Keël met radius r cm en hoogte AB is in die sfeer met
middelpunt O en 'n radius van 8 cm ingeskryf. OB = x.
A
4 3
Volume van sfeer = r
3
1
Volume van keël = r 2 h 8
3
O
x
r
B
9.1 Bereken die volume van die sfeer. (1)
9.2 Dui aan dat r 2 = 64 − x 2 . (1)
9.3 Bepaal die verhouding tussen die grootste volume van hierdie keël en die volume van
die sfeer. (7)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 10
10.1 'n Sak het 7 geel balle, 3 rooi balle en 2 blou balle in. 'n Bal word willekeurig uit die
sak gekies en nie teruggeplaas nie. 'n Tweede bal word dan gekies. Bepaal die
waarskynlikheid dat van die twee balle wat gekies is, een rooi is en die ander blou is. (4)
10.2 Leerders by ʼn koshuis kan ʼn ete en ʼn koeldrank vir middagete kies. Hulle keuses op
ʼn spesifieke dag is aangeteken en word in die gedeeltelik voltooide tabel hieronder
getoon.
ETE
TOTAAL
TOEBROODJIE (T) PASTA (P)
Vrugtesap (V) a 30 b
KOELDRANK Gebottelde Water
(W)
TOTAAL 200 250
Die waarskynlikheid dat ʼn leerder vrugtesap en ʼn toebroodjie op daardie dag gekies
het, is 0,48.
10.2.1 Bepaal die getal leerders wat vrugtesap en ʼn toebroodjie vir middagete op
daardie dag gekies het. (1)
10.2.2 Is die keuse van vrugtesap onafhanklik van die keuse van ʼn toebroodjie
vir middagete op daardie dag? Toon AL jou berekeninge om jou
antwoord te motiveer. (4)
[9]
VRAAG 11
Twee leerders uit elke graad (graad 8, 9, 10, 11 en 12) word gekies om 'n
sportkomitee by 'n hoërskool te vorm.
11.1 Op hoeveel verskillende maniere kan die voorsitter en die ondervoorsitter van
die sportkomitee gekies word as daar geen voorwaardes is oor wie verkies mag word
nie? (2)
11.2 'n Fotograaf wil 'n foto van die sportkomitee neem. Op hoeveel verskillende maniere
kan die lede in 'n reguit ry gerangskik word indien:
11.2.1 Enige lid in enige posisie kan staan? (1)
11.2.2 Lede van dieselfde graad langs mekaar moet staan en die graad 12-lede in
die middel moet wees? (3)
[6]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/2019
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
n
Tn = a + (n − 1)d Sn = 2a + (n − 1)d
2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i ) − 1
n
P=
x 1 − (1 + i )
−n
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x 2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
(x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
a b c
In ABC: = =
sin A sin B sin C
a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
1
oppervlakt e ABC = ab. sin C
2
sin( + ) = sin cos + cos sin sin( − ) = sin cos − cos sin
cos( + ) = cos cos − sin sin cos( − ) = cos cos + sin sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin .sin
2 cos 2 − 1
n 2
x (xi − x )
x= 2 = i =1
n n
n( A )
P(A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n(S)
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Limpopo November 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum