Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDE V2
2019
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 25 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 440.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/2019
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
beantwoording van die vrae, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 1
Elke kind in 'n groep vierjarige kinders het dieselfde legkaart gekry om te voltooi.
Die tyd (in minute) wat dit elke kind geneem het om die legkaart te voltooi, word in die tabel
hieronder getoon.
TYD GENEEM (t), GETAL KINDERS
(IN MINUTE)
2t6 2
6 t 10 10
10 t 14 9
14 t 18 7
18 t 22 8
22 t 26 7
26 t 30 2
1.1 Hoeveel kinders het die legkaart voltooi? (1)
1.2 Bereken die geskatte gemiddelde tyd wat dit geneem het om die legkaart te voltooi. (2)
1.3 Voltooi die kumulatiewefrekwensie-kolom in die tabel wat in die
ANTWOORDEBOEK gegee word. (2)
1.4 Skets 'n kumulatiewefrekwensie-grafiek (ogief) om die data voor te stel op die rooster
wat in die ANTWOORDEBOEK gegee word. (3)
1.5 Gebruik die grafiek om die mediaantyd wat dit geneem het om die legkaart te voltooi,
te bepaal. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 2
Leerders wat 'n punt van minder as 50% in 'n Wiskundetoets behaal het, is gekies om 'n
rekenaargebaseerde program as deel van 'n ingrypingstrategie te gebruik. 'n Tweede toets is na
afloop van die program geskryf om die doeltreffendheid van die ingrypingstrategie te bepaal.
Die punt (as 'n persentasie) wat 15 van hierdie leerders in beide toetse behaal het, word in die
tabel hieronder gegee.
LEERDER L1 L2 L3 L4 L5 L6 L7 L8 L9 L10 L11 L12 L13 L14 L15
TOETS 1
10 18 23 24 27 34 34 36 37 39 40 44 45 48 49
(%)
TOETS 2
33 21 32 20 58 43 49 48 41 55 50 45 62 68 60
(%)
2.1 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn. (3)
2.2 'n Leerder het 15 uit 'n totaal van 50 punte vir die eerste toets behaal.
2.2.1 Skryf die leerder se punt vir hierdie toets as 'n persentasie neer. (1)
2.2.2 Voorspel die leerder se punt vir die tweede toets. Gee jou antwoord tot die
naaste heelgetal. (2)
2.3 Vir die 15 leerders hierbo is die gemiddelde punt van die tweede toets 45,67% en die
standaardafwyking is 13,88%. Die onderwyser besef dat hy vergeet het om die punte
van die laaste vraag by die totale punt van elkeen van hierdie leerders te tel. Al die
leerders het volpunte vir die laaste vraag behaal. Nadat die punte van die laaste vraag
bygetel is, is die nuwe gemiddelde punt 50,67%.
2.3.1 Wat is die standaardafwyking nadat die punte vir die laaste vraag by elke
leerder se totaal getel is? (2)
2.3.2 Wat is die totale punt van die laaste vraag? (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 3
In die diagram is A, B, C(2 ; –3) en D(–2 ; –5) die hoekpunte van 'n trapesium met AB || DC.
E(–2 ; 0) is die x-afsnit van AB. Die inklinasie van AB is α. K lê op die y-as en KB̂E = .
y
K
B
x
E(–2 ; 0) 0
A
C(2 ; –3)
D(–2 ; –5)
3.1 Bepaal:
3.1.1 Die middelpunt van EC (2)
3.1.2 Die gradiënt van DC (2)
3.1.3 Die vergelyking van AB in die vorm y = mx + c (3)
3.1.4 Die grootte van (3)
3.2 Bewys dat AB ⊥ BC. (3)
3.3 Die punte E, B en C lê op die omtrek van 'n sirkel. Bepaal:
3.3.1 Die middelpunt van die sirkel (1)
Die vergelyking van die sirkel in die vorm ( x − a) + ( y − b) = r
2 2 2
3.3.2 (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 4
In die diagram is M(2 ; 1) die middelpunt van die sirkel. Radius KM is verleng na L,
'n punt buite die sirkel, sodanig dat KML || y-as. LTP is 'n raaklyn aan die sirkel by T(–2 ; b).
1
S − 4 ; − 6 is die middelpunt van PK.
2
y
L
T(–2 ; b)
M(2 ; 1)
x
K
P
4.1 As gegee word dat die radius van die sirkel 5 eenhede is, toon dat b = 4. (4)
4.2 Bepaal:
4.2.1 Die koördinate van K (2)
4.2.2 Die vergelyking van die raaklyn LTP in die vorm y = mx + c (4)
4.2.3 Die oppervlakte van LPK (7)
4.3 'n Ander sirkel met vergelyking ( x − 2) 2 + ( y − n) 2 = 25 word geskets. Bepaal, met
'n verduideliking, vir watter waarde(s) van n die twee sirkels mekaar uitwendig sal
raak. (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 5
5.1 Skryf die volgende uitdrukkings in terme van sin 11 , sonder om 'n sakrekenaar te
gebruik:
5.1.1 sin 191 (1)
5.1.2 cos 22 (1)
5.2 Vereenvoudig cos( x − 180) + 2 sin( x + 45) na 'n enkele trigonometriese
verhouding. (5)
7
5.3 Gegee: sin P + sin Q = en P̂ + Q̂ = 90
5
Bepaal die waarde van sin 2P , sonder om 'n sakrekenaar te gebruik. (5)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 Bepaal die algemene oplossing van cos( x − 30) = 2 sin x . (6)
6.2 In die diagram is die grafieke van f ( x) = cos( x − 30) en g ( x) = 2 sin x geskets vir
die interval x [−180 ;180] . A en B is die x–afsnitte van f. Die twee grafieke
sny mekaar by C en D, onderskeidelik die minimum en maksimum draaipunte
van f.
y
D g
–180° B 0° A 180° x
f
C
6.2.1 Skryf die koördinate neer van:
(a) A (1)
(b) C (2)
6.2.2 Bepaal die waardes van x in die interval x [−180 ; 180] , waarvoor:
(a) Beide grafieke stygend is (2)
(b) f ( x + 10) g ( x + 10) (2)
6.2.3 Bepaal die waardeversameling van y = 22sin x + 3 (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 7
In die diagram hieronder is CGFB en CGHD reghoekige permanente mure en vertikaal tot
die horisontale vlak FGH. Staalpale is by FB en HD opgerig en is na A en E
onderskeidelik verleng. ACE vorm die dak van 'n vermaaklikheidsentrum.
BC = x, CD = x + 2, BÂC = , AĈE = 2 en EĈD = 60
E
A
D
B 2
60° x+2
x
C
H
F
G
7.1 Bereken die lengte van:
7.1.1 AC in terme van x en (2)
7.1.2 CE in terme van x (2)
7.2 Toon aan dat die oppervlakte van die dak ACE as 2 x ( x + 2) cos gegee word. (3)
7.3 As = 55 en BC = 12 meter, bereken die lengte van AE. (4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 8
8.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en LOM is die middellyn van die
sirkel. ON halveer koord LP by N. T en S is punte op die sirkel aan die
teenoorgestelde kant van LM met betrekking tot P. Koorde PM, MS, MT en ST
word getrek. PM = MS en MT̂S = 31
P
N M
2
1
O
L
S
31°
T
8.1.1 Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:
(a) MÔS (2)
(b) L̂ (2)
1
8.1.2 Bewys dat ON = MS. (4)
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/2019
SS/NSS
8.2 In ABC in die diagram is K 'n punt op AB sodat AK : KB = 3 : 2. N en M is
punte op AC sodat KN || BM. BM sny KC by L. AM : MC = 10 : 23.
B
K
L
A N M C
Bepaal, met redes, die verhouding van:
AN
8.2.1 (2)
AM
CL
8.2.2 (3)
LK
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 9
In die diagram word raaklyne vanaf punt M buite die sirkel getrek om die sirkel by B en N
te raak. Die reguitlyn vanaf B wat deur die middelpunt van die sirkel gaan, ontmoet MN
verleng in A. NM word verleng na K sodanig dat MK = MB. BK en BN word getrek.
Laat K̂ = x .
K
x
M
1 2
N
1 2
A
1 2
3
B
9.1 Bepaal, met redes, die grootte van N̂1 , in terme van x. (6)
9.2 Bewys dat BA 'n raaklyn aan die sirkel is wat deur K, B en N gaan. (5)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 10
10.1 In die diagram is ∆ABC en ∆DEF geskets so dat  = D̂ , B̂ = Ê en Ĉ = F̂ .
A
D
E F
B C
Gebruik die diagram in die ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys wat
beweer dat as twee driehoeke gelykhoekig is, dan is die ooreenstemmende sye
AB AC
eweredig (in dieselfde verhouding), dus = . (6)
DE DF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 14 DBE/2019
SS/NSS
10.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en CG is 'n raaklyn aan die sirkel
by G. Die reguitlyn vanaf C wat deur O gaan, sny die sirkel by A en B.
Middellyn DOE is loodreg op AC. GE en CA sny by F. Koorde DG, BG en
AG is getrek.
D
4 G
3
2 1
2 1 2 1
A O F B C
E
10.2.1 Bewys dat:
(a) DGFO 'n koordevierhoek is (3)
(b) GC = CF (5)
10.2.2 Indien dit verder gegee word dat CO = 11 eenhede en DE = 14 eenhede,
bereken:
(a) Die lengte van BC (3)
(b) Die lengte van CG (5)
(c) Die grootte van Ê (4)
[26]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/2019
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
n
Tn = a + (n − 1)d Sn = 2a + (n − 1)d
2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i ) − 1
n
P=
x 1 − (1 + i )
−n
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x 2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
(x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
a b c
In ABC: = =
sin A sin B sin C
a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
1
oppervlakt e ΔABC = ab.sinC
2
sin( + ) = sin cos + cos sin sin( − ) = sin cos − cos sin
cos( + ) = cos cos − sin sin cos( − ) = cos cos + sin sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin .sin
2 cos 2 − 1
n 2
fx (x − x )
i
x= = i =1
2
n n
n( A )
P(A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n(S)
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2015 Question Paper (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Addendum
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum