Downloaded from hlayiso.co
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDE V1
2022
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32/v1-d8131174ad671d4e036f/card.webp)



%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 289.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies versigtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.
2.
10.
Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
111 x? +2x-15=0
1.1.2 5x? -x-9=0 (Los jou antwoord korrek tot TWEE desimale syfers.)
1.13 x? 3x
1.2 Gegee: at ot=16
a
1.2.1
1.2.2
Los op vir a.
Los vervolgens op vir x: 2* +2°* =16
1002 1006
13 Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bereken die waarde van et 2
\ 17(2)
1.4 Los gelyktydig vir x en y op:
Qx-y=2 en |
x
VRAAG 2
2.1 Die eerste term van 'n rekenkundige ry is -1 en die 7 term is 35.
Bepaal:
2.1.1 Die gemeenskaplike verskil van die ry
2.1.2 Die aantal terme in die ry indien die laaste term van die ry 473 is
2.1.3 Die som van die eerste 40 terme in die ry
2.2 75:53 ;35;21;... is 'n kwadratiese getalpatroon.
2.2.1 Skryf die VYFDE term van die getalpatroon neer.
2.2.2 Bepaal die n* term van die getalpatroon.
2.2.3 Bepaal die maksimum waarde van die volgende getalpatroon:
Kopiereg voorbehou
~15;-23,-7;-21,...
5 5
Blaai om asseblief
(3)
(3)
(4)
GB)
G3)
(4)
(6)
[26]
(2)
(3)
(2)
(1)
(4)
(4)
[16}
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 3
3.1 Beskou die volgende meetkundige ry: 1 024 ; 256; 64;...
Bereken:
3.1.1 Die 10% term van die ry (2)
312 ¥286(4"")
p=0 (4)
3.2 Die eerste twee terme van 'n meetkundige ry is:
3 2
_P 61-9 en 0490? +27t+27
2
Bepaal die waardes van t waarvoor die ry sal konvergeer. (5)
{11}
VRAAG 4
Die grafiek van g(x) = a() +7 gaan deur punt E(-2 ; 10).
4.1 Bereken die waarde van a. (3)
4.2 Bereken die kodrdinate van die y-afsnit van g. (2)
*
43 Beskou: A(x) = (3)
43.1 Beskryf die translasie van g na h. Q)
4.3.2 Bepaal die vergelyking van die inverse van h, in die vorm y=... (2)
19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 5
Beskou: g(x) = 24 g
x+p
Die volgende inligting van g word gegee:
e Definisieversameling: xeR; x #-2
e = x-afsnit by K(1 ; 0)
e = y- afsnit by x(a ; -3)
5.1 Toon dat die vergelyking van g gegee word deur: g(x)= 34)
x+2 (6)
5.2 Skryf die waardeversameling van g neer. qd)
5.3 Bepaal die vergelyking van A, die simmetrie-as van g, in die vorm y=mxtc,
waar m> 0. (3)
5.4 Skryf die kodrdinate van K’, die beeld van K gereflekteer oor h, neer. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 6
Die skets hieronder toon die grafiek van f(x)=-x? -6x+7.
Cis die y-afsnit van f-
A en B isdie x-afsnitte van f-
D(-5;4) is'npunt op f
B x
6.1 Bereken die kodrdinate van E, die draaipunt van f (3)
6.2 Skryf die waarde van & neer. ql)
6.3 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat deur C en D gaan. (4)
6.4 'n Raaklyn, ewewydig aan CD, raak f by P. Bepaal die kodrdinate van P. (4)
6.5 Vir watter waardes van x sal f(x)-12>0? (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 7 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 7
71 Hoeveel jaar sal dit 'n belegging neem om in waarde te verdubbel indien die
belegging rente verdien teen 'n koers van 8,5% p,j., kwartaalliks saamgestel? (4)
7.2 'n Maatskappy het masjinerie vir R500 000 gekoop. Na 5 jaar is die masjinerie vir
R180 000 verkoop en nuwe masjinerie is gekoop.
7.21 Bereken die waardeverminderingskoers van die ou masjinerie oor die
5 jaar, deur die verminderdesaldo-metode te gebruik. (4)
7.2.2 Die inflasiekoers vir die koste van die nuwe masjinerie is 6,3% p.j. oor
die 5 jaar. Wat sal die nuwe masjinerie aan die einde van 5 jaar kos? Q)
7.23 Die maatskappy het 'n delgingsfonds begin en die eerste inbetaling in
hierdie fonds gemaak op die dag toe die ou masjinerie gekoop is. Die
laaste inbetaling is gemaak drie maande voordat die nuwe masjinerie aan
die einde van die 5 jaar aangekoop is. Die rente verdien op die
delgingsfonds was 10,25% p.j., maandeliks saamgestel. Die geld in die
delgingsfonds en die R180 000 uit die verkoop van die ou masjinerie is
gebruik om vir die nuwe masjinerie te betaal.
Bereken die maandelikse inbetaling in die delgingsfonds. (5)
[15]
VRAAG 8
8.1 Bepaal f/ (x) vanuit eerste beginsels indien dit gegee word dat f(x) = -x?, (5)
8.2 Bepaal:
8.2.1 f(x), indien dit gegee word dat f(x)=4x° — 5x’ (2)
-6)x+2
* (4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 9
Die grafiek van f(x)=x° + ax? +bx+c is hieronder geskets.
Die x-afsnitte van f is by (3;0) en M, waar M op die negatiewe x-as 1é.
K(0;-3) isdie y-afsnit van f-
M en N is die draaipunte van f-
y
M 5
9.1 Toon dat die vergelyking van f gegee worddeur f(x) =x°-x? -Sx-3. G)
9.2 Bereken die kodrdinate van N. (5)
9.3 Vir watter waardes van x sal:
9.3.1 f(x)<0 (2)
9.3.2 J stygend wees (2)
9.3.3 f konkaaf op wees (3)
9.4 Bepaal die maksimum vertikale afstand tussen die graficke van f en f’ in die
interval -1<x<0. (6)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 9 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 10
10.1 Vlae van vier Afrika-lande en drie Europese lande is tydens die 2021 Olimpiese Spele
in 'n ry vertoon.
Bepaal:
10.1.1 Die totale getal maniere waarop al 7 vlae van hierdie lande vertoon kan
word (2)
10.1.2 Die waarskynlikheid dat die vlae van die Afrika-lande langs mekaar
vertoon is (3)
10.2 A en B is twee onafhanklike gebeurtenisse.
P(A) = 0,4 en P(A of B) = 0,88
Bereken P(B). (3)
10.3 Daar is 120 passasiers aan boord van 'n vliegtuig. Passasiers het 'n keuse tussen ‘n
vleistoebroodjie of 'n kaastoebroodjie, maar meer passasiers sal 'n vleistoebroodjie
kies. Daar is slegs 120 toebroodjies beskikbaar om uit te kies. Die waarskynlikheid
dat die eerste passasier 'n vleistoebroodjie sal kies en die tweede passasier 'n
kaastoebroodjie, is = Bereken die waarskynlikheid dat die eerste passasier 'n
kaastoebroodjie sal kies. (5)
[13]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/2022
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD
pnb EN? —4ac
2a
Az=P(1+ni) A=P(1=ni) A= P(l-i)" Az=P(i+i)"
T, =a+(n-Nd S, =F a+@-nd]
T, =ar"" Ss _ a” -1) sr #l S= fos tere
"rel l-r
parity = paxlcG+i)"
i i
. f(xth)-f)
“x)= lim LEtM- LO)
PO)
Xj +X Y; +y.
d=\(%)-%) +02-nvY M| 2
2 2
yemxt+e y-y, =m(x-x,) m=a22 4 m=tand
X —%
(x-aY +(y—-b) =r?
in ABC: 2—=—2-=-*
sinA sinB sinC
a =b? +c? —2be.cos A
area AABC = Sabin Cc
sin(a + 8) =sina.cos f + cosa.sin B
cos( + 8) = cosa.cos 6 -sina.sin 8
cos’ asin’ a
cos2a =41-2sin’ a
2cos* a1
Kopiereg voorbehou
sin(a — £)=sin a.cos 8 -— cosa@.sin 8
cos(a — 8) =cosa.cos f + sina.sin B
sin 2a = 2sina.cosa
Yi, - 9?
n
o
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
p= A -D)
De - xy
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32/v1-d8131174ad671d4e036f/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2022 Memo
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum