basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDE V2
2022
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 484.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/2022
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vraestel beantwoord.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
die vrae gebruik, duidelik aan.
Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1
Die tabel hieronder toon die massa (in kg) van skooltasse van 80 leerders.
MASSA (in kg) | FREKWENSIE
5S<ms7 6
T<ms9 18
9<msill 21
ll<m<13 19
13<ms 15 11
<ms17 4
W<msi9 1
11 Skryf die modale klas van die data neer. qd)
1.2 Voltooi die kumulatiewefrekwensie-kolom in die tabel in die ANTWOORDEBOEK. (2)
1.3 Skets 'n kumulatiewefrekwensie-grafiek (ogief) vir die gegewe data op die rooster wat
in die ANTWOORDEBOEK verskaf word. (3)
1.4 Gebruik die grafiek om die mediaanmassa vir hierdie data te bepaal. (2)
1.5 Die internasionale riglyn vir die massa van 'n skooltas is dat dit nie 10% van 'n leerder
se liggaammassa moet oorskry nie.
1.5.1 Bereken die benaderde gemiddelde massa van die skooltasse. (2)
1.5.2 Daar is gevind dat die gemiddelde massa van hierdie groep leerders 80 kg
is. Met verwysing na gemiddelde massa, voldoen hierdie skooltasse aan die
internasionale riglyn? Motiveer jou antwoord. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 4 DBE/2022
Downloaded from hlayiso.com
SS/NSS
VRAAG 2
Die tabel hieronder toon die grootte (in karaat) en die prys (in rand) van 10 diamante wat deur
'n diamanthandelaar verkoop is. Hierdie inligting word ook in die spreidiagram hieronder
getoon. Die kleinstekwadrate-regressielyn is getrek.
Grootte, | |
in karaat, 0,1 0,15 0,2 0,2 0,3 0,35 0,4 0,45 0,45 0,55
van diamant (x) | |
Prys, |
in rand, 4000 | 6000 | 6500 | 8400 | 9000 | 10000
|
van diamant (y) |
13 440 | 15 120 | 16 | 18 480
SPREIDIAGRAM
20000 —
18000 — 2.
16000
|
a
= 14000 ——
&
3
= 12000
S
>
wp 10000
&
= 8000 s_§-— L
|
£ 6000 —e<? L
® 4000 : =
2000 — —_——
i + } i——
0,1 0,2 0,3 0,4 0,5 0,6
Grootte, in karaat, van diamant
2.1
2.2
23
2.4
Kopiereg voorbehou
Bepaal die vergelyking van die Kleinstekwadrate-regressielyn vir die data.
As die handelaar 'n diamant verkoop het wat 0,25 karaat groot is, voorspel die
verkoopprys van die diamant in rand.
Bereken die gemiddelde prysverhoging per 0,05 karaat van die diamante.
Daar is later vasgestel dat die prys van die 0,35 karaat diamant verkeerd aangeteken
is. Die korrekte prys is R11 500. Wanneer die datastel reggestel word, raak die
korrelasie tussen die grootte en die prys van hierdie diamante sterker. Verduidelik die
tede hiervoor deur na die gegewe spreidiagram te verwys.
Blaai om asseblief
(3)
(2)
(2)
(1)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 3
In die diagram is A(5 ; 3), a{o 3 i} C en E(6;~-4) die hoekpunte van 'n trapesium met
BA|| CE. D is die y-afsnit van CE en CD = DE.
3.1
3.2
3.3
3.4
y
A(S ; 3)
2
re) x
E(6 ; 4)
D
Cc
Bereken die gradiént van AB. Q)
Bepaal die vergelyking van CE indie vorm y=mx-+e. @)
Bereken die:
3.3.1 Koérdinate van C (6)
3.3.2 Oppervlakte van vierhoek ABCD (4)
As punt K die refleksie van E in die y-as is:
3.4.1 Skryf die kodrdinate van K neer (2)
3.4.2 Bereken die:
(a) Omtrek van AKEC (4)
(b) Grootte van KCE (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 4
In die diagram is die sirkel met middelpunt M(a ; 6) geskets. T en R(6 ; 0) is die x-afsnitte
van die sirkel. 'n Raaklyn is aan die sirkel by K(5 ; 7) getrek.
y
(537)
M(a; 5)
4.1 M is'n punt op dielyn y=x+l1.
4.1.1 Skryf 5 in terme van a. qd)
4.1.2 Bereken die kodrdinate van M. (5)
4.2 As (2:3) dic kodrdinate van M is, bereken die lengte van:
4.2.1 Die radius van die sirkel Q)
42.2 TR (2)
43 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by K. Skryf jou antwoord in die
vorm y=mxte. (5)
44 'n Horisontale lyn word as 'n raaklyn aan die sitkel M by die punt N(c ; d) getrek,
waar d<0.
4.4.1 Skryf die kodrdinate van N _neer. (2)
4.4.2 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt N_ wat deur
T gaan. Skryf jou antwoord in die vorm (x-a)? +(y-byY =r’. (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 5
5.1 In die diagram hieronder is P(—7 ; 4) 'n punt in die Kartesiese vlak. R is 'n punt op
die positiewe x-as sodanig dat stomphoek POR = 90.
ly
P(-7;4)
Bereken, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die:
5.1.1 Lengte OP (2)
5.1.2 Waarde van:
(a) tan@ QQ)
(b) — cos(@ — 180°) (2)
5.2 Bepaal die algemene oplossing van: sin xcosx+sinx = 3cos* x+3cosx (7)
53 Gegee die identiteit; 3" = 1# c08 3x
1-cos3x sin 3x
5.3.1 Bewys die identiteit hierbo gegce. (3)
§.3.2 Bepaal die waardes van x, in die interval xe[0°; 60°], waarvoor die
identiteit ongedefinieerd sal wees. (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die volgende uitdrukking tot
'n enkele trigonometriese term:
sin 10°
cos 440°
+ tan(360° — 6).sin 20
(6)
6.2 Gegee: sin(60°+ 2x) + sin(60° — 2x)
6.2.1 Bereken die waarde van k as sin(60°+2x)+sin(60° — 2x) = kcos2x. (3)
6.2.2 As cosx=-t, bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die
waarde van tan 60°[sin(60° + 2x) +sin(60°— 2x)] in terme van f¢. @G)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 9 DBE/2022
Downloaded from hlayiso.com
SS/NSS
VRAAG 7
In die diagram hieronder is die grafiecke van f(x) = 5008s en g(x) =sin(x—30°) vir die
interval x ¢[-90° ; 240°] geskets. A en B is onderskeidelik die y-afsnitte van f en g.
y
&
—90°
TA
72
73
TA
Kopiereg voorbehou
Bepaal die lengte van AB.
Skryf dic waardeversameling van 3 f(x)+2 neer.
Lees vanaf die grafieke 'n waarde van x waarvoor g(x)- f(x)=——.-
wl
Vir watter waardes van x, indie interval x €[-90° ; 240°], is:
TAA f(x).g(x)>9
TA2 — gi (x-5°) >0
Blaai om asseblief
60° =-30° rae 60° Ol 120° 150° 180° 21 240° x
mas i"
-l
Q)
(2)
(2)
(2)
(2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 8
FIGUUR I toon 'n oprit wat na die ingang van 'n gebou lei. B, C en D_ lé op dieselfde
horisontale vlak. Die loodregte hoogte (AC) van die oprit is 0,5 m en die hoogtehoek vanaf
B na A is 15°. Die ingang van die gebou (AE) is 0,915 m wyd.
75°
B
B
FIGUURI FIGUUR II (boaansig)
8.1 Bereken die lengte van AB. (2)
8.2 Figuur II toon die boaansig van die oprit. Die oppervlak van die bokant van die oprit
word in drie driehoeke verdeel, soos in die diagram getoon.
Indien BAE = 120°, bereken die lengte van BE. (3)
8.3 Bereken die oppervlakte van ABFD as BFD =75°, BF=FD en BF= SBE. G)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 i DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 9
9.1 In die diagram is DEFG 'n koordevierhoek met DE || GF. DE word na R verleng.
T is nog'n punt op die sirkel. EG, FT en ET word getrek. B,=72° en G, =16°.
R
T
D
Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
9.1.1 DGF (2)
912 FT Q)
91.3 GEF (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/2022
SS/NSS
92 In die diagram sny die hoeklyne van parallelogram KLMN by P. NM is verleng na
S. Ris'n punt op KL en RS sny PL by T.
NM:MS=4:1, NL=32 eenhede en TL = 12 eenhede.
9.2.1 Bepaal, met redes, die waarde van die verhouding NP : PT in
eenvoudigste vorm. (4)
9.2.2 Bewys, met redes, dat KM || RS. (2)
9.2.3 As NM =21 eenhede, bepaal, met redes, die lengte van RL. (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 10
10.1 In die diagram is AABC en ADEF geskets sodanig dat A=D, B=E en =F.
Gebruik die diagram in die ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys wat
beweer dat as twee drichoeke gelykhoekig is, dan is die ooreenstemmende sye in
dieselfde verhouding, d.i. AB_AC .
DE DF (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 14 DBE/2022
SS/NSS
10.2 In die diagram is O die middelpunt van 'n sirkel wat deur A, B, C en D gaan.
EC is 'n raaklyn aan die sirkel by C. Middellyn DB word verleng om die
raaklyn EC by E te ontmoet. F is 'n punt op EC sodanig dat BF 1 EC.
Radius CO word verlengom AD by G te halveer. BC en CD is getrek.
10.2.1 Bewys, met redes, dat:
(a) FB|CG 3)
(b) AFCB ||| ACDB (5)
10.2.2 Gee 'n rede waarom G, = 90°. (1)
10.2.3 Bewys, met redes, dat CD’ = CG.DB. (5)
10.2.4 Bewys vervolgens dat DB = CG+ FB. SI
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/2022
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD
ya rbtvb? ~4ac
2a
A= P(1+ni) A= P(1-ni) A= P(1-i)” Az=P(1+i)”
T, =a+(n—Nd 8, =F Ba+(n-1a]
T, =ar"" s _ alr" -1) pr #l S, = j-l<r<l
"rel l-r
pot 1+i)"-1 pawlnGsiy"
i i
a f(xt+h)- f(x)
Vx) = lim LEAMA FO)
PO)= h
x, +x. +
d=\(%)-%) +02.-¥) Ath Me
2 2
y=mxtc y—y, =m(x-x,) m= m=tanO
Xy —X,
(x-a)Y +(y-b) =7?
Inaapc; 4-=—>_=£
sind sinB sinC
a? =b’ +c? —2be.cos A
area AABC = sab.sin€
sin(a + 8)=sina.cos B + cosa.sin 8
cos(a + B) =cosa@.cos § —sina.sin B
cos” a—sin’ a
cos2a =41-2sin’ a
2cos’ a-1
-_
a
n
pay =
n(S)
yaatbx
Kopiereg voorbehou
sin(a - B) =sina.cos $8 —cosa.sin B
cos(a — 8) =cosa.cos B+ sina.sin B
sin 2a = 2sina.cosa
n
XG, -xy
oa
n
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
p= ue -D)
Sexy
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2015 Question Paper (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Eng)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum