Skip to content

Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201810 pages

Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
om oe ye basic education Fr / \ Wa are y Department: © ) | Basic Education WLI REPUBLIC OF SOUTH AFRICA BN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ae a aah loa il LS) a " WISKUNDE V1 a Ly ii Ly Ll 7 NOVEMBER 2018 7 Warete atetetatetete etetetatetetetelatetatetatetetatatatatetatatatetatatatatetatatatatatstatate.” PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V 1 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 10. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 1 1d Los op vir x: 11d x? -4x4+3=0 1.1.2 5x’ —5x+1=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) 1.1.3 x’ -3x-10>0 114 3x =x-4 1.2 Los gelyktydig op vir x en y: 3x-y=2 en 2y4+9x?=-1 1.3 Indien 3°° =64 en 5°” =64 , bereken, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van: _ 5 VRAAG 2 2.1 Gegee die kwadratiese ry: 2;3;10;23;... 2.1.1 Skryf die volgende term van die ry neer. 2.1.2 Bepaal die n® term van die ry. 2.1.3 Bereken die 20° term van die ry. 2.2 Gegee die rekenkundige ry: 35; 28;21;... Bereken watter term van die ry 'n waarde van -140 sal hé. 23 Vir watter waarde van 7 sal die som van die eerste n terme van die rekenkundige ry in VRAAG 2.2 gelyk wees aan die n® term van die kwadratiese ry in VRAAG 2.1? Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (3) (3) (4) 6) (4) [23] () (4) Q) (3) (6) {16}
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 3 ‘n Meetkundige reeks het 'n konstante verhouding van — en 'n som tot oneindigheid van 6. 3.1 Bereken die eerste term van die reeks. (2) 3.2 Bereken die 8° term van die reeks. Q) 33 Gegee: ¥302)* =5,8125 Bereken die waarde van n. (4) k=l 20 20 3.4 Indien )13(2)'* = p, skryf °24(2)* in terme van p neer. k=) k=l G3) {11} VRAAG 4 In die diagram hieronder is die grafiek van f(x)=ax’ indie interval x<0 geteken, Die grafiek van f7' is ook geteken. P(-6;-12) is'n puntop f en R is'npuntop f™. y x P(-6 ;-12) 41 Is f'n funksie? Motiveer jou antwoord. (2) 42 Indien R die refleksie van P in die lyn y= x is, skryf die kodrdinate van R neer. qd) 43 Bereken die waarde van a. (2) 44 Skryf die vergelyking van f~' neer indie vorm y=... (3) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 5 DBE/November 2018 NSS VRAAG 5 Gegee: f(x)= at x-1 5.1 Skryf die definisieversameling van f neer. (1) 5.2 Skryf die asimptote van f neer. (2) 5.3 Skets die grafick van f en dui alle afsnitte met die asse en enige asimptote duidelik aan. GB) 5.4 Vir watter waardes van x sal x.f‘(x)>0? (2) [8] VRAAG 6 In die diagram hieronder is A en B die x-afsnitte van die grafiek van f(x) =x’ —2x-3. 'n Reguitlyn, g, deur A sny f by C(4;5)endie y-as by (0; 1). M is'npunt op f en N is'npuntop g sodat MN ewewydig aan die y-as is. MN sny die x-as by T. * y 4 \m L- \ | 435) \ be / \ a 7 1 / \ / T AY ce) B x a N 6.1 Toon dat g(x) =x +1. (2) 6.2 Bereken die kodrdinate van A en B. (3) 63 Bepaal die waardeversameling van f- (3) 6.4 As MN = 6: 6.4.1 Bepaal die lengte van OT as T op die negatiewe x-as 1é. Toon AL jou bewerkinge. (4) 6.4.2 Skryf gevolglik die kodrdinate van N_neer. (2) 6.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan f wat ewewydig aan g getrek is. (5) 6.6 Vir watter waarde(s) van & sal f(x)=x’?-2x-3 en A(x)=x+k NIE sny NIE? (1) Kopiereg voorbehou 120] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 7 TA Selby het vandag besluit dat hy oor die volgende vier jaar R15 000 per kwartaal sal spaar. Hy sal binne drie maande die eerste deposito in 'n spaarrekening maak en hy sal aan die einde van vier jaar van nou af die laaste deposito maak. TAA Hoeveel sal Selby aan die einde van vier jaar hé indien rente teen 8,8% per jaar, kwartaalliks saamgestel, verdien word? 72 Indien Selby aan die einde van drie jaar van nou af besluit om R100 000 uit die rekening te onttrek, hoeveel sal hy aan die cinde van vier jaar van nou af in die rekening hé? 72 Tshepo neem 'n huislening oor 20 jaar uit om 'n huis te koop wat R1 500 000 kos. 721 Bereken die maandelikse paaiement indien rente teen 10,5% pj. maandeliks saamgestel, bereken word. 7.2.2 Bereken die uitstaande balans onmiddellik nadat die 144°° betaling gemaak is. VRAAG 8 8.1 Bepaal f ' (x) vanuit eerste beginsels indien dit gegee word dat f(x) =x? —5. ad... 8.2 Bepaal — indien: POM de 8.2.1 y=3x+6x°+x-4 8.2.2 yx-y=2x°-2x 3; x#1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief G3) (3) @ 6) [15] 6) (3) (4) [12]
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 9 9.1 Die grafiek van g(x)=x°+bx> +cx+d_ is hieronder geskets. Die grafiek van g sny die x-as by (-5; 0) en by P,endie y-as by (0; 20). P en R is draaipunte van g. R ly g 20 Pa -5 oO P y 9.1.1 Toon dat b= 1, c=-16 en d=20. (4) 9.1.2 Bereken die koGrdinate van P en R. (5) 9.1.3 Is die grafick konkaaf op of konkaaf af by (0 ; 20)? Toon AL jou berekeninge. (3) 9.2 Indien g 'n derdemagsfunksie is met: * 23)=2/G)=0 © 9(0)=27 e g"(%)>0 as x<3 en g(x) <0 as x>3, teken 'n sketsgrafiek van g en dui AL die relevante punte aan. rel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 10 In AABC: e Dis 'n punt op AB, E is 'n punt op AC en F is 'n punt op BC sodanig dat DECF 'n parallelogram is. BF: FC=2:3. Die loodregte hoogte AG word getrek om DE by H te sny. AG =1 eenhede. BC =(5 —#) eenhede. Cc : AN : G 10.1 Skryfneer AH: HG. qd) B F 10.2 Bereken ¢ indien die oppervlakte van die parallelogram 'n maksimum is. (LET WEL: Oppervlakte van 'n parallelogram = basis x 1 hoogte) (5) [6] VRAAG 11 Gegee die syfers: 3;4;5;6;7;8en9 11.1 Bereken hoeveel unieke 5-syfer-kodes gevorm kan word deur die syfers hierbo te gebruik, indien: 11.1.1 Die syfers herhaal kan word (2) 11.1.2 Die syfers nie herhaal kan word nie (2) 11.2 Hoeveel unieke 3-syfer-kodes kan gevorm word deur die syfers hierbo te gebruik, indien: e Syfers herhaal kan word e Die kode groter as 400 maar kleiner as 600 is * Die kode deur 5 deelbaar is (3) (7] Kopiereg voorbchou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2018 NSS VRAAG 12 12.1 Gegee: P(A) =0,45; P(B)=y en P(A of B) = 0,74 Bepaal die waarde(s) van y indien A en B onderling uitsluitend is. (3) 12.2 'n Organisasie besluit om geskenksakkies met lekkers vir 'n graad R-klas by 'n sekere skool, te gee. Daar is 'n geheime geskenk in presies 4 van die totale getal sakkies. Elke leerder in die klas kan twee geskenksakkies met lekkers willekeurig kies, die een na die ander. Die waarskynlikheid dat 'n leerder twee sakkies lekkers met 'n geheime geskenk sal kies, is a Bereken die getal geskenksakkies met lekkers wat 'n 118 geheime geskenk in het. (6) DP] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 DBE/November 2018 NSS INLIGTINGSBLAD _ -b+Vb* -4ac 2a A=P(i+ni) A=P(-ni) A=P(-i)" A=P(4i)" T, =a+(n-l)d S, = 2a+(n—nd] T, =ar" s oa" =) jr#l S, =“ 3-1<r<1 "rel l-r poe L+if = poli” i i f'(x) = lim S(xt+h)~f(*) h>0 h X, tx yy, +y. d= (%-% YP +Q,—-H)? (222, %12%2) y=mx+c y-y, =mx-x,) m=22 71 m=tan@ %1~* (x—a) +(y-bY =r? In apc: = = _£ sind sinB sinC a =b’ +c? —2be.cosA area AABC = : ab.sinC sin(a+ f)=sina.cosf +cosa.sinf coda + B) =cosa.cosf—sina.sinB cos’ a~sin’? a cos2a = 41-2sin’ a 2cos’ a-1 Kopiereg voorbehou sinfa— B) =sino.cosB—cosa.sinB coe: — 8) = cosa.cosf+sina.sinB sin2a = 2sina.cosa Ye, -»? = Al n o P(A of B) = P(A) + P(B)— P(A en B) p= EHD) De-xy

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all