na al basic education
¥ Department:
Be) Basic Education
WY REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
oe
it
4 WISKUNDE V2 "
i a
ly a
| 7 NOVEMBER 2018 7
Valete atetetetete alate atetetetet== Sfetetate tatetatatat="etatetatete etal stetatete”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 31 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
aca — a
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 677.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
beantwoording van die vrae, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 1
1. Die kumulatiewefrekwensie-grafiek (ogief) hieronder toon die totale aantal geregte
wat oor 'n tydperk van 1 uur vanaf 'n spyskaart bestel is.
KUMULATIEWEFREKWENSIE-GRAFIEK (OGIEF)
— 40 5 ara — oe —
3 130 SUREAGEESETOED = t ee
ae Soe ee eee ee - som
B po 2 | SEE ett | - 4
2 aso SEEEE Het = FLEEEEE A
a GA : H
na +} — anol 4
F 100 ++ — -
nr eA} a
= oo Seseesee eee ceee! Te EH
s t I]
> i i Ty
2 80 - +
2 nod fond mt Wf PE
2, 70 ==
5 ‘s :
= 60 - anf Ee ~-
2 50 4 Seen eeeees ==
oo _ s = =
S 30 BLEEEE L
eo
— 20 A — =n
5 10 p== EEE Er al | =
M ~aeeen “AREA CEE REE EEE
0 em 2a “4
0 10 20 30 40
Aantal minute
11.1 Skryf die totale aantal voedselitems neer wat gedurende hierdie uur vanaf
die spyskaart bestel is. (1)
1.1.2 Skryf die modale klas van die data neer. (1)
1.1.3 Hoe lank het dit geneem om die eerste 30 voedselitems te bestel? (1)
1.1.4 Hoeveel voedselitems is in die laaste 15 minute bestel? (2)
115 Bepaal die 75“ persentiel van die data. (2)
1.1.6 Bereken die interkwarticlvariasiewydte(-omvang) van die data. Q)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/November 2018
NSS
1.2 Reggie werk deeltyds as 'n kelner by 'n plaaslike restaurant. Die bedrag geld
(in rand) wat hy oor 'n tydperk van 15 dae met fooitjies (‘tips') gemaak het, word
hieronder gegee.
35 70 75 80 80
90 100 100 105 105
110 110 115 120 125
1.2.1 Bereken:
(a) Die gemiddeld van die data (2)
(b) Die standaardafwyking van die data (2)
1.2.2 Marie werk ook deeltyds as 'n kelnerin by dieselfde restaurant. Oor
dieselfde 15 dag-tydperk het Mary dieselfde gemiddelde bedrag met
fooitjies as Reggie ingesamel, maar haar standaardafwyking was R14.
Gebruik die beskikbare inligting en lewer kommentaar op die:
(a) Totale bedrag in fooitjies wat ELKEEN van hulle oor die 15 dag-
tydperk ingesamel het (1)
(b) Verspreiding wat ELKEEN van hulle met daaglikse fooitjies oor
hierdie tydperk ontvang het (1)
{15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 2
‘n Bekende vraag onder professionele tennisspelers is of die spoed van 'n tennisafslaan (in
km/h) van die lengte van 'n speler (in meter) afhang. Die lengtes van 21 tennisspelers en die
gemiddelde spoed van hulle afslane is tydens 'n toernooi aangeteken. Die data word in die
spreidiagram hieronder voorgestel. Die kleinstekwadrate-regressielyn is ook getrek.
Gemiddelde afstaanspoed (in km/h)
255
250
245
240
235
230
225
220
215
205 === Se SS
SPREIDIAGRAM
5 dd
1,8 1,85 1,9 1,95 2 2,05 21 |
Lengte van 'n speler (in meter)
2.1
2.2
2.3
2.4
Skryf die vinnigste gemiddelde afslaanspoed (in km/h) wat in hierdie toernooi bereik
is, neer.
Beskou die volgende korrelasickoéffisiénte:
A. r=0,93 B. r=-0,42 C. r=0,52
2.2.1 Watter EEN van die korrelasiekoéffisiénte gegee, pas die beste by die
geplotte data?
2.2.2 Gebruik die spreidiagram en kleinstekwadrate-regressielyn om jou
antwoord op VRAAG 2.2.1 te motiveer.
Waarop dui die data ten opsigte van die spoed van 'n tennisafslaan (in km/h) en die
lengte van 'n speler (in meter)?
Die vergelyking van die regressielyn word as _» = 27,07 + bx gegee.
Verduidelik waarom, in hierdie konteks, die kleinstekwadrate-regressielyn NIE die
y-as by (0; 27,07) kan sny NIE.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
qa)
(1)
(1)
5}
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 3
In die diagram is KC 1 ; 2), L en N(1 ;— 1) hoekpunte van AKLN sodat LKN = 78,69°.
KL sny die x-as by P. KL word verleng. Die inklinasie van KN is @. Die kodrdinate van
M is (-3 ;-5).
y
KC 12)
78,69° 6
P KAN x
(@)
NCI; -1)
L
*M(3 ; -5)
3.1 Bereken:
3.1.1 Die gradiént van KN (2)
3.1.2 Die grootte van @, die inklinasie van KN (2)
3.2 Toon dat die gradiént van KL gelyk is aan 1. (2)
3.3 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn KL indie vorm y=mx+c. (2)
3.4 Bereken die lengte van KN. (2)
3.5 Daar word verder gegee dat KN = LM.
3.5.1 Bereken die moontlike kodrdinate van L. (5)
3.5.2 Bepaal die kodrdinate van L as gegee word dat KLMN 'n parallelogram
is. (3)
3.6 T is'n punt op KL verleng. TM word so getrek dat TM =LM. Bereken die
oppervlakte van AKTN. (4)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 4
In die diagram is (x—3)’+(y-1)? =r? die vergelyking van die sirkel met middelpunt F.
S(6 ; 5) is 'n punt op die sirkel met middelpunt F. 'n Ander sirkel met middelpunt Gn ;n) in
die 4% kwadrant raak die sirkel met middelpunt F, by H sodat FH: HG=1:2. Die punt J
1é in die eerste kwadrant sodat HJ 'n gemeenskaplike raaklyn aan beide hierdie sirkels is.
JK is'n raaklyn aan die groter sirkel by K.
y J
(6 5 5)
x
4.1 Skryf die kodrdinate van F neer. (2)
4.2 Bereken die lengte van FS. (2)
43 Skryf die lengte van HG neer. qd)
4.4 Gee 'n rede waarom JH =JK. (1)
4.5 Bepaal:
4.5.1 Die afstand FJ, met redes, as gegee word dat JK = 20 (4)
4.5.2 Die vergelyking van die sirkel met middelpunt G in terme van m en n
indie vorm (x—a)’ +(y-bY =r? (i)
4.5.3 Die kodrdinate van G, indien verder gegee word dat die vergelyking van
die raaklyn JK aan x =22 (7)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 5
5.1 In die diagram is P(k; 1) 'n punt in die 2% kwadrant en is V5 eenhede vanaf die
oorsprong. R is 'n punt op die positiewe x-as en stomphoek ROP =0.
hy
P(K; 1
Sick
o R”
5.1.1 Bereken die waarde van k. (2)
5.1.2 Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bereken die waarde van:
(a) tand qd)
(b) cos(180° +) (2)
(Cc) sin(@ + 60°) indie vorm axb (5)
20
5.1.3 Gebruik 'n sakrekenaar om die waarde van tan(2@—40°) korrek tot
EEN desimale plek te bereken. (3)
cosx+sinx cosx—sinx
5.2 Bewys die volgende identiteit: - ——=2 tan 2x (5)
cosx—sinx cosx+sinx
52°
53 Evalueer, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik: cos” A (5)
A=38°
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 6
Beskou: f(x) =-2 tan x
6.1 Skryf die periode van f neer. (1)
6.2 Die punt A(f; 2) 1é op die grafiek. Bepaal die algemene oplossing van f. (3)
63 Op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is, skets die grafiek van f
vir die interval x ¢[—120° ; 180°]. Toon duidelik ALLE asimptote, afsnitte met die
asse en eindpunt(e) van die grafiek aan. (4)
6.4 Gebruik die grafiek om te bepaal vir watter waarde(s) van x is f(x)22 vir
x © [-120° ; 180°]. (3)
6.5 Beskryf die transformasie van grafiek f om die grafiek van g(x) =—-2 tol 3 + «|
te vorm. (2)
{13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10
NSS
DBE/November 2018
VRAAG 7
‘n Loods vlieg in 'n helikopter. By punt A, wat A meter direk bokant punt D op die grond is,
neem hy 'n vreemde voorwerp by punt B waar. Die loods bepaal dat die dieptehoek vanaf A
na B, 30° is. Hy bepaal ook dat die kontrolekamer by punt C, 34 meter vanaf A is en dat
BAC =2x. Punte B, C en D is in dieselfde horisontale vlak. Hierdie scenario word in die
diagram hieronder getoon.
Al Bepaal die afstand AB in terme van h. (2)
7.2 Toon dat die afstand tussen die vreemde voorwerp by punt B_ en die kontrolekamer
by punt C deur BC=hV25-24cos’ x gegee word. (4)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 8
8.1 PON is 'n middellyn van die sirkel met middelpunt O. TM is 'n raaklyn aan die
sirkel by M, 'n punt op die sirkel. R is 'n ander punt op die sirkel sodat OR || PM.
NR en MN is getrek. Laat M, =66°.
Bereken, met redes, die grootte van ELK van die volgende hoeke:
8.1.1 B
8.1.2 M,
8.13 N,
8.1.4 0,
8.1.5 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(1)
(2)
G3)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/November 2018
NSS
8.2 In die diagram is AAGH geskets. F en C is punteop AG en AH onderskeidelik
sodat AF = 20 eenhede, FG = 15 eenhede en CH= 21 eenhede. D is‘n punt op FC
sodat ABCD 'n reghoek is met AB, ook ewewydig aan GH. Die hoeklyne van
ABCD sny by M, 'n punt op AH.
8.2.1 Verduidelik waarom FC || GH. (1)
8.2.2 Bereken, met redes, die lengte van DM. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 9
9.1 In die diagram is JKLM 'n koordevierhoek en die sirkel het middelpunt O.
Bewys die stelling wat beweer dat J+L =180°. (5)
J
M
C
K L
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 14 DBE/November 2018
NSS
92 In die diagram word 'n kleiner sirkel ABTS en'n groter sirkel BDRT gegee. BT is
‘n gemeenskaplike koord. Reguitlyne STD en ATR is getrek. Koorde AS en DR
word verleng om mekaar in C, 'n punt buite die twee sirkels, te sny. BS en BD is
getrek. A=xen R, =y.
9.2.1 Noem, met 'n rede, 'n ander hock gelyk aan:
(a) x (2)
(b) ¥ @)
9.2.2 Bewys dat SCDB 'n koordevierhoek is. (3)
9.2.3 Daar word verder gegee dat D, =30° en AST=100°.
Bewys dat SD nie 'n middellyn van sirkel BDS is nie. (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 15 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 10
In die diagram is ABCD 'n koordevierhoek met AC 1 CB en DC=CB. AD is verleng na
M sodat AMLMC. Laat B=x.
10.1 Bewys dat:
10.1.1 MC 'nraaklyn aan die sirkel by C is (5)
10.1.2 AACB ||| ACMD @Q)
10.2 Bewys vervolgens, of andersins, dat:
2
10.2.1 CM" _AM (6)
DC? AB
10.2.2 AM sin? x (2)
AB
[16]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2018
NSS
INLIGTINGSBLAD
_—btvb 2 _4ac
2a
A=P(l+ni) A=P(l-ni) A=P(1-i)" A=P(+i)"
T, =a+(n-1)d S, =F Ratna]
T, =ar"! Ss _ ale" -1) sral S,=— 3 -1ere1
” n
Me) = lim SOP DZ LO
P= jm
d=\(x,-%) +0,-y)
r-1 l-r
pax G+"
i
237271522)
2 2
y=mx+c y-y, =mM(x-x,) m=22—21 m=tan@
%2—%
(x-a) +(y-bY =r?
In AABC: 4 =—_ =
sind sinB sinC
a =b’ +c” —2be.cos A
area AABC = 5 ab.sin€
sin(a + B) =sina.cosf +cosa.sin#
cota + B) =cosa@.cos#—sina.sinf
cos’ @-sin’ a
cos2a ={1-2sin? a
2cos’ a~1
Kopiereg voorbehou
sino—B)= sina.cosB —cosc. sinB
cota - Bp) =cosa.cosf+sina.sinB
sin 2a = 2sina.cosa
,
XG, - xP
oo’ = i=l
n
P(A or B) = P(A) + P(B) — P(A and B)
&6-HO-H)
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Free State Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Western Cape Mock 2018 QP

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum