Down oaded from oe com
yl basic education
Department:
() Basic Education
LW, REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
| GRAAD 12
5 WISKUNDE V2 i
ly u
ly u
i" FEBRUARIE/MAART 2017 "
Voss unsewnnwn enn eeeean een ce eswenns nee eete essence”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 28 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
tl
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 2.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC Supplementary Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskunde/V2
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vraestel begin beantwoord.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording
van die vrae gebruik duidelik aan.
Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte verdien nie.
Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2
NSS
VRAAG 1
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2017
Die bedrag geld, in rand, wat leerders op 'n spesifieke dag by die skool se snoepwinkel spandeer
het, is aangeteken. Die data word in die ogief hieronder voorgestel.
Ogief
70
(60, 65)
Specht
pa
50
Heo 45)
2
& 40
E J
x
2
‘y 30 —
3
2 Hea 25)
i
3 20
=
2 Beat
to (20, 12) + a
|
0 420-0} —— 1 : a
0 10 20 30 40 50 60 70
Geld gespandeer (R)
n Onvoltooide frekwensietabel van die data word ook gegee.
Bedrag geld (in R) | 10<x<20 | 20<x<30 | 30<x<40 | 40<x<50 | 50<x<60
Frekwensie a 13 20 b 4
ld
13
1.4
Hoeveel leerders het die snoepwinkel daardie dag besoek?
Skryf die modale klas van hierdie data neer.
Bepaal die waardes van a en 6 in die frekwensietabel.
Gebruik die ogief om die getal leerders te skat wat op die dag wat die data aangeteken
is, ten minste R45 by die snoepwinkel spandeer het.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
()
(1)
(2)
(2)
[6]
Wiskunde/V2
Downloaded from hlayiso.com
NSS
VRAAG 2
2.1 Mev. Smith het twee klasse van 30 leerders elk. Hulle finale punte (uit 100) vir die
jaar word in die mond-en-snordiagram hieronder aangetoon.
Klas A r=
Klas B }—
| | | | | | | | |
: ! "45 ‘51 1 65 72 1 q |
20 30 40 50 60 70 80 90 100
2.1.1 Bepaal die interkwartielomvang (interkwartielvariasiewydte) van Klas B.
2A Verduidelik die betekenis van die verskil in lengte van die monde in die
diagram.
2.1.3 Mev. Smith het die resultate bestudeer en beweer dat daar geen wesenlike
verskil in die prestasie van die twee klasse is nie. Gee TWEE redes wat jy
dink mev. Smith sal gebruik om haar bewering te staaf.
2.2 Agt pare het vir 'n danskompetisie ingeskryf. Twee beoordelaars het punte vir hulle
vertonings gegee. Die punte (uit 20) word in die tabel hieronder gegee.
PAAR 1 2
we
>
wn
an
I
eo
BEOORDELAAR 1 18 4
12 10 14
n
o
n
BEOORDELAAR 2 15 6 3 5 5 14 8 15
2.2.1
222
22:3
Kopiereg voorbehou
Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn van die
punte wat die twee beoordelaars gegee het.
'n Negende paar het laat vir die kompetisie ingeskryf en ontvang 'n punt
van 15 by BEOORDELAAR 1. Skat die punt, tot die naaste heeltallige
waarde, wat hulle moontlik by BEOORDELAAR 2 ontvang het.
Is die beoordelaars konsekwent in die toekenning van punte vir die
vertonings van die pare? Bewys jou antwoord en ondersteun dit met
toepaslike statistiek.
Blaai om asseblief
DBE/Feb.—Mrt. 2017
(2)
(2)
(2)
(2)
(2)
[13]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 3
In die diagram is Q(3 ; 0), R(10:7), S en T(0; 4) hoekpunte van parallelogram QRST.
Vanaf T word 'n reguitlyn getrek om QR by M(5 ; 2) te ontmoet. Die inklinasiehoeke van
TQ en RQ is onderskeidelik a en 7.
Ty S
R(10; 7)
T(O ; 4)
M65 ; 2)
B
0 QG : 0)
3.1 Bereken die gradiént van TQ. (1)
3.2 Bereken die lengte van RQ. Laat jou antwoord in wortelvorm. (2)
33 F(k ; -8) is 'n punt op die Cartesiese vlak sodat T, Q en F saamlynig is. Bereken
die waarde van k. (4)
3.4 Bereken die koérdinate van S. (4)
3.5 Bereken die grootte van TSR. (6)
3.6 Bereken, in die eenvoudigste vorm, die verhouding van:
MQ
3.6.1 RO (3)
oppervlakte van ATQM
3.6.2 (3)
oppervlakte van parallelogram RQTS
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 4
In die diagram sny die sirkel met middelpunt T(0; 5) die y-as by P en R. Die lyndeur P en
S(-3 ; 8) sny die sirkel by N en die x-as by M. NS=PS. MT word getrek.
yt
P
N T(0; 5)
M (6) .
R
4.1 Gee 'n rede waarom TS L NP. (1)
4.2 Bepaal die vergelyking van die lyn deur N en P indie vorm y= mx +c. (5)
43 Bepaal die vergelykings van die raaklyne aan die sirkel, ewewydig aan die x-as. (4)
4.4 Bepaal die lengte van MT. (4)
4.5 'n Ander sirkel word deur die punte S, T en M_ getrek. Bepaal, met redes, die
vergelyking van hierdie sirkel STM indie vorm (x—a)’ +(y—6)? =r’. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 5
In die diagram word die grafieke van die funksies /(x)=asinx en g(x) = tan dx op dieselfde
assestelsel geskets vir die interval 0° <x < 225°.
Vs 4 ' '
gs] | gf
0 45° 0° 145° 80° ase
{ 1 |
H
5.1 Skryf die waardes van a en 6 neer.
5.2 Skryf die periode van (3x) neer.
53 Bepaal die waardes van x in die interval 90° <x < 225° waarvoor /(x).g(x) < 0.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(3)
[7]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 6
6.1 Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal die volgende in terme van sin 36°:
6.1.1 sin 324° ()
6.1.2 cos 72° (2)
2
6.2 Bewys die identiteit: 1- ee = cos’ @ (4)
1+tan°@
6.3 Gebruik VRAAG 6.2 om die algemene oplossing van die volgende te bepaal:
tan? Le
}-—2 =!
1+ tan? bs i
2 (6)
6.4 Gegee: cos(A —B) = cosAcosB + sinAsinB
6.4.1 Gebruik die formule van cos(A -B) en lei'n formule vir sin(A — B) af. (4)
6.4.2 Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, toon aan dat
sin(x + 64°) cos(x + 379°) + sin(x + 19°) cos(x + 244°) = -_
vir alle waardes van x. (6)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 7
In die diagram is B, E en D punte in dieselfde horisontale vlak. AB en CD. is vertikale
pale. Staalkabels AE en CE anker die pale by E. 'n Ander staalkabel verbind A en C.
CE=8,6m, BE=10m, AEB=40°, AEC =70° en CED = 27°,
A
c
8,6
B x >
Poaaigine y
10 40° 70° 22
E
Bereken die:
71 Hoogte van paal CD (2)
72 Lengte van kabel AE (2)
73 Lengte van kabel AC (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
Gee redes vir ALLE bewerings en berekeninge in VRAAG 8, 9, 10 en 11.
VRAAG 8
In die diagram is PQRS 'n koordevierhoek. ST is'n raaklyn aan die sirkel by S en koord SR
is verleng na V. PQ = QR, §, = 42° en §, = 108°.
Q
T
Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
8.1 Q (2)
8.2 R, (2)
8.3 P, (2)
8.4 R, (2)
[3]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 9
In die diagram is PQRS 'n vierhoek met hoeklyne PR en QS verbind. W is'n punt op PS.
WT is ewewydig aan PQ met T op QS. WV is ewewydig aan PR met V op RS.
TV word getrek. PW: WS=3:2.
9.1 Skryf die waarde van die volgende verhoudings neer:
ST
9.1. a 2
1 TO (2)
SV
9.1.2 =— 1
aa ()
9.2 Bewys dat TL = Q,. (4)
9.3 Voltooi die volgende bewering: AVWS |\| A... (1)
9.4 Bepaal WV: PR. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 10
10.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en P is 'n punt op die omtrek van
die sirkel. Boog AB onderspan AOB by die middelpunt van die sirkel en APB by
die omtrek van die sirkel.
Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat AOB = 2APB. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
10.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en P, Q, S enR_ punte op
die sirkel. PQ= QS en QRS=¥y. Die raaklyn by P ontmoet SQ verleng by T.
OQ sny PS by A.
10.2.1 Gee 'n rede waarom P, = y. @)
10.2.2 Bewys dat PQ vir TPS halveer. (4)
10.2.3 Bepaal POQ interme van y. Q)
10.2.4 Bewys dat PT 'n raaklyn is aan die sirkel wat deur die punte P, O en A
gaan. (2)
10.2.5 Bewys dat OAP = 90°. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG I1
In die diagram is LK die middellyn van die sirkel met middelpunt P. RNS is 'n raaklyn aan
die sirkel by N. T is'n puntop NK en TPL KL. PLN= x.
11.1 Bewys dat TPLN 'n koordevierhoek is. @)
11.2 Bepaal, met redes, die grootte van N, in terme van x. (3)
11.3 Bewys dat:
11.3.1 AKTP ||| AKLN G3)
11.3.2 KT . KN = 2KT? - 2TP? (5)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2017
Wiskunde/V2
NSS
INLIGTINGSBLAD
x -btVb? —4ac
2a
A=P(ltni) A= P(1-ni) A=P(-i)" A=P(+i)"
T, =a+(n-1)d s, = Sba+ na]
T, =ar"" s _ alr” -1) srel S, 4 Ter 2
us r-l l-r
pass = po Mn0+i)
i i
f'(@)= lim F(xth)— f(x)
h>0 h
d= (x, -x,)? +0, -y,)7 o| 2 4%2 1 2
“ 2 2
y=mx+e y-y, =m(x-x,) mee m=tan@
yy
InAABC: gs ay
sinA sinB sinC
a? =b* +c? ~2be.cos A
opperviakte AABC = 5 absinc
sin(a + 8) = sina.cosf + cosa.sinB sin(a — £) = sina.cos# —cosa.sinB
cofa + B)= cosa.cos#—sina.sinB cota —f) =cosa@.cosf+sina.sinB
cos’ a@—sin?a@
cos 2a =41-2sin’a sin2@ = 2sina@.cosa
2cos* a-1
- yx , duls, -¥)
y= o=
n n
_ A) PB) = -
P(A) = 76) P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
n'
. Dle-HV-Y)
psatbx b= a
yie-xy
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2017 Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Western Cape November 2017 QP

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum