Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDE V2
NOVEMBER 2020
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 24 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 


_hlayiso.com_--aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c/v1-c7b24478a89813134109/card.webp)


View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 412.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
beantwoording van die vrae, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 1
'n Wiskunde-onderwyseres was nuuskierig om vas te stel of haar leerders se Wiskundepunte
hulle Fisiese Wetenskappe-punte beïnvloed het. In die tabel hieronder word 15 van die leerders
in haar klas se Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-punte as 'n persentasie (%) getoon.
WISKUNDE
26 62 21 33 53 76 32 59 43 33 49 51 19 34 85
(AS %)
FISIESE
34 67 28 46 65 76 26 73 50 39 57 51 24 41 80
WETENSKAPPE (AS %)
SPREIDIAGRAM
90
80
FISIESE WETENSKAPPE (%)
70
60
50
40
30
20
10
0
0 10 20 30 40 50 60 70 80 90
WISKUNDE (%)
1.1 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data. (3)
1.2 Skets die kleinstekwadrate-regressielyn op die spreidiagram wat in die
ANTWOORDEBOEK verskaf word. (2)
1.3 Voorspel die Fisiese Wetenskappe-punt van 'n leerder wat 69% in Wiskunde behaal
het. (2)
1.4 Skryf die korrelasiekoëffisiënt tussen die Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-punte
vir die data neer. (1)
1.5 Lewer kommentaar op die sterkte van die korrelasie tussen die Wiskunde- en Fisiese
Wetenskappe-punte van die data. (1)
1.6 Watter tendens het die onderwyseres tussen die uitslae van die twee vakke
waargeneem? (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 2
Die getal vliegtuie wat in die tydperk vanaf April 2017 tot Maart 2018 op die King Shaka
Internasionale Lughawe en die Port Elizabeth-lughawe geland het, word in die
dubbelstaafgrafiek hieronder getoon.
Getal vliegtuie wat in die tydperk April 2017 tot
Maart 2018 op die King Shaka Internasionale Lughawe en
die Port Elizabeth-lughawe geland het
3000
2500
Getal vliegtuie geland
2000
1500
King Shaka
1000 Port Elizabeth
500
0
Apr Mei Jun Jul Aug Sep Oct Nov Des Jan Feb Mar
Maande in die tydperk 2017/2018
[Bron: http://www.airports.co.za/airports/statistics/aircraft]
2.1 Die getal vliegtuie wat gedurende party maande van die gegewe tydperk op die Port
Elizabeth-lughawe geland het, oorskry die getal landings op die King Shaka
Internasionale Lughawe. Gedurende watter maand is hierdie verskil die grootste? (1)
2.2 Die getal vliegtuie wat maandeliks op die King Shaka Internasionale Lughawe geland
het is:
2 182 2 323 2 267 2 334 2 346 2 175
2 293 2 263 2 215 2 271 2 018 2 254
Bereken die gemiddelde getal van die data (2)
2.3 Bereken die standaardafwyking van die getal vliegtuiglandings op die King Shaka
Internasionale Lughawe vir die gegewe tydperk. (2)
2.4 Bepaal die getal maande waartydens die getal vliegtuiglandings op die King Shaka
Internasionale Lughawe binne een standaardafwyking vanaf die gemiddelde was. (3)
2.5 Watter EEN van die volgende bewerings is KORREK?
A. Daar was meer landings in Desember en Januarie op die Port Elizabeth-lughawe
as op die King Shaka Internasionale Lughawe.
B. Daar was vir die gegewe tydperk 'n groter variasie in die getal vliegtuiglandings
op die King Shaka Internasionale Lughawe as op die Port Elizabeth-lughawe.
C. Die standaardafwyking van die getal vliegtuiglandings op die Port
Elizabeth-lughawe sal hoër wees as die standaardafwyking van die getal
vliegtuiglandings op die King Shaka Internasionale Lughawe. (1)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 3
1
∆TSK is geskets. Die vergelyking van ST is y = x + 6 en ST sny die x-as by M.
2
W(–4 ; 4) lê op ST en R lê op SK sodanig dat WR ewewydig aan die y-as is. WK sny
die x-as by V en die y-as by P(0 ; –4). KS verleng, sny die x-as by N. TŜK = .
y
T
W(–4 ; 4)
M V x
N O
S P(0 ; –4)
R
K
3.1 Bereken die gradiënt van WP. (2)
3.2 Toon dat WP ⊥ ST. (2)
3.3 As die vergelyking van SK as 5y + 2x + 60 = 0 gegee word, bereken die
koördinate van S. (4)
3.4 Bereken die lengte van WR. (4)
3.5 Bereken die grootte van . (5)
3.6 Laat L 'n punt in die derde kwadrant wees sodanig dat SWRL, in daardie volgorde,
'n parallelogram vorm. Bereken die oppervlakte van SWRL. (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 4
M(–3 ; 4) is die middelpunt van die groot sirkel en 'n punt op die kleiner sirkel met middelpunt
O(0 ; 0). Vanaf N(–11 ; p) is 'n raaklyn getrek aan die groter sirkel by T met NT ewewydig
aan die y-as. NM is 'n raaklyn aan die kleiner sirkel by M met MOS 'n middellyn.
y
M(–3 ; 4)
T
O x
N(–11 ; p)
S
4.1 Bepaal die vergelyking van die klein sirkel. (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt M in die vorm
(x − a )2 + ( y − b)2 = r 2 (3)
4.3 Bepaal die vergelyking van NM in die vorm y = mx + c (4)
4.4 Bereken die lengte van SN. (5)
4.5 Indien nog 'n sirkel met middelpunt B(–2 ; 5) en radius k die sirkel met middelpunt
M raak, bepaal die waarde(s) van k, korrek tot EEN desimale syfer. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 5
f (x ) = − cos x en g (x ) = sin( x + 30) , vir die interval x 0 ; 180 ,
1
Die grafieke van
2
is hieronder geskets. A(130,9° ; 0,33) is die benaderde snypunt van die twee grafieke.
y
g
A(130,9° ; 0,33)
x
0° 90° 150° 180°
f
5.1 Skryf die periode van g neer. (1)
5.2 Skryf die amplitude van f neer. (1)
5.3 Bepaal die waarde van f (180) – g(180) (1)
5.4 Gebruik die grafieke om die waardes van x in die interval x [0° ; 180°] te bepaal,
waarvoor:
5.4.1 f ( x − 10) = g ( x − 10) (1)
5.4.2 3 sin x + cos x 1 (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 6
6.1 In die diagram is P(–5 ; 12) en T lê op die positiewe x-as. PÔT = .
y
P(−5 ; 12)
<
x
T
Beantwoord die volgende vrae sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.
6.1.1 Skryf die waarde van tan neer. (1)
6.1.2 Bereken die waarde van cos (3)
6.1.3 S(a ; b) is 'n punt in die derde kwadrant sodat TÔS = + 90 en
OS = 6,5 eenhede. Bepaal die waarde van b. (4)
6.2 Bepaal, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, die waarde van die volgende
trigonometriese uitdrukking:
sin 2 x. cos(− x) + cos 2 x. sin( 360 − x)
(5)
sin(180 + x)
6.3 Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelyking:
6 sin 2 x + 7 cos x − 3 = 0 (6)
1 1
6.4 Gegee: x + = 3 cos A en x 2 + 2 = 2
x x
Bepaal die waarde van cos 2A, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik. (5)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 7
'n Landskapkunstenaar beplan om blomme binne twee konsentriese sirkels rondom 'n vertikale
lamppaal PQ te plant. R is 'n punt op die binneste sirkel en S is 'n punt op die buitenste
sirkel. R, Q en S lê op dieselfde horisontale vlak. RS is 'n pyp wat vir die besproeiingstelsel
van die tuin gebruik word.
• Die radius van die binneste sirkel is r eenhede en die radius van die buitenste sirkel is QS.
• Die hoogtehoek vanaf S na P is 30°.
• RQ̂S = 2 x en PQ = 3r
P
r Q
2x 30°
R
S
7.1 Toon dat QS = 3r (3)
7.2 Bepaal, in terme van r, die oppervlakte van die blomtuin. (2)
7.3 Toon aan dat RS = r 10 − 6 cos 2 x (3)
7.4 Indien r = 10 meter en x = 56, bereken RS. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 8
8.1 O is die middelpunt van die sirkel. KOM halveer koord LN en MN̂O = 26. K en P
ˆ P = 32°. OP is getrek.
is punte op die sirkel met NK
L
K O 1
1 2
1 3 2 M
32° 2
26°
N
P
8.1.1 Bepaal, met redes, die grootte van:
(a) Ô 2 (2)
(b) Ô1 (4)
8.1.2 Bewys, met redes, dat KN vir OK̂P halveer. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS
8.2 In ∆ABC is F en G punte op sye AB en AC onderskeidelik. D is 'n punt op GC
sodat D̂1 = B̂ .
A
G
1
F 2
1
D
2
C
B
8.2.1 Indien AF 'n raaklyn is aan die sirkel wat deur die punte F, G en D
gaan, bewys, met redes, dat FG || BC. (4)
AF 2
8.2.2 As verder gegee word dat = , AC = 2x – 6 en GC = x + 9, bereken
FB 5
die waarde van x. (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 9
9.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Punte S, T en R lê op die
sirkel. Koorde ST, SR en TR is in die sirkel getrek. QS is 'n raaklyn aan die sirkel
by S.
R
T
O
Q
S
Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat QŜT = R̂. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS
9.2 Koord QN halveer MN̂P en sny koord MP by S. Die raaklyn by P sny MN
verleng by R sodanig dat QN || PR. Stel P̂1 = x .
R
N
1 3
2
M 2
1
S x
1
2
3
P
1 2
Q
9.2.1 Bepaal die volgende hoeke in terme van x. Gee redes.
(a) N̂ 2 (2)
(b) Q̂2 (2)
MN MS
9.2.2 Bewys, met redes, dat = . (6)
NR SQ
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 14 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 10
In die diagram gaan 'n sirkel deur D, B en E. Middellyn ED van die sirkel word verleng na
C en AC is 'n raaklyn aan die sirkel by B. M is 'n punt op DE sodanig dat AM ⊥ DE.
AM en koord BE sny mekaar by F.
C D M E
1 2 1 2
4 1
F
3 2
1
2
B 3
A
10.1 Bewys, met redes, dat:
10.1.1 FBDM 'n koordevierhoek is (3)
10.1.2 B̂3 = F̂1 (4)
10.1.3 CDB ||| CBE (3)
10.2 As verder gegee word dat CD = 2 eenhede en DE = 6 eenhede, bereken die lengte
van:
10.2.1 BC (3)
10.2.2 DB (4)
[17]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni ) A = P(1 − ni ) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
Tn = a + (n − 1)d Sn =
n
2a + (n − 1)d
2
Tn = ar n−1 Sn =
( )
a r n −1
; r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i) n − 1 P=
x 1 − (1 + i) − n
i i
f ( x + h) − f ( x )
f / ( x) = lim
h →0 h
x + x 2 y1 + y 2
d= (x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
(x − a )2 + ( y − b)2 = r 2
a b c
In ABC: = =
sin A sin B sin C
a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
1
area ABC = ab. sin C
2
sin( + ) = sin cos + cos sin sin( − ) = sin cos − cos sin
cos( + ) = cos cos − sin sin cos( − ) = cos cos + sin sin
cos2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin cos
2 cos2 − 1
n
x=
x (x − x )
i
2
n 2 = i =1
n
n( A )
P(A) = P(A of B) = P(A) + P(B) − P(A en B)
n(S)
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x )
2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 KwaZulu Natal Mock 2020 QP

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)
_hlayiso.com_--aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c/v1-c7b24478a89813134109/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2014 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum