Downloaded from hlayiso.com
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GRAAD 12
Peis cc ee ae aa
a WISKUNDE V2 «
iy a
‘ NOVEMBER 2023 i
ee ee eee”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 23 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 


%20QP_hlayiso.com_--484d317b-3177-4b73-b05a-5cb2a2cacf34/v1-00080d057bf731c695b5/card.webp)
_hlayiso.com_--aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c/v1-c7b24478a89813134109/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 484.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2023
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
die vrae gebruik, duidelik aan.
Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 1
Vragmotorbestuurders ry 'n sekere afstand en neem ‘'n kort ruskans voordat hulle verder reis.
'n Bestuurder het rekord gehou van die afstand (in km) wat hy oor 8 ritte afgelé het en die
hoeveelheid rustyd (in minute) voordat hy sy reis voortgesit het. Die inligting word in die tabel
hieronder gegee.
Afstand gery
. 180 200 400 600 170 350 270 300
(in km) (x)
Hoeveelheidrustyd =) 59 | 25 | 55 | 120 | 15 | so | 40 | 45
{in minutes) (y)
1.1 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data.
1.2 Indien 'n vragmotorbestuurder 550 km gereis het, voorspel die hoeveelheid tyd (in
minute) wat hy moet rus voordat hy met sy reis voortgaan.
1.3 Skryf die korrelasiekoéffisiént vir die data neer.
1.4 Interpreteer jou antwoord op VRAAG 1.3.
1.5 By elke stopplek het die vragmotorbestuurder geld aan kos en ander verversings
gespandeer. Die bedrag gespandeer (in rand) word in die tabel hieronder gegee.
100 150 130 200 50 180 200 190
1.5.1 Bereken die gemiddelde bedrag geld wat hy by elke stopplek gespandeer
het.
1.5.2 Bereken die standaardafwyking van die data.
1.5.3 By hoeveel stopplekke het die vragmotorbestuurder 'n bedrag gespandeer
wat minder as een standaardafwyking onder die gemiddelde was?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(3)
(2)
(1)
(1)
(2)
a)
(2)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 2
By 'n sekere skool wou die personeelkomitee bepaal hoeveel glase water die personeel
gedurende 'n skooldag drink. Alle personeel teenwoordig op 'n spesifieke dag is ondervra.
Die inligting word in die tabel hieronder getoon.
2.1
2.2
2.3
2.4
AANTAL GLASE WATER GETAL
PER DAG GEDRINK PERSONEELLEDE
O<x<2 5
2<x<4 15
4<x<6 13
6<x<8 5
8<x<10
Voltooi die kumulatiewefrekwensie-kolom wat in die tabel in die
ANTWOORDEBOEK verskaf word.
Met hoeveel personeellede is onderhoude gevoer?
Hoeveel personeellede het minder as 6 glase water gedurende 'n skooldag gedrink?
Die personeelkomitee het waargeneem dat k personeellede op die dag van die
onderhoude afwesig was. Daar is gevind dat die helfte van hierdie k personeellede
van 0 tot minder as 2 (dit wil sé 0<x<2) glase water per dag gedrink het, terwyl
die res van hulle van 4 tot minder as 6 (dit wil sé 4<x<6) glase water per dag
gedrink het. Wanneer hierdie -& onderwysers by die data ingereken word, is die
benaderde gemiddelde 4 glase water per personeellid per dag.
Hoeveel personeellede was op die dag van die onderhoude afwesig?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
a
0)
4)
[3]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5
NSS
VRAAG 3
DBE/November 2023
In die figuur is L(-4 ; 1), S(4 ; 5) en N(-2 ; —3) die hoekpunte van 'n drichock met
SLN= 90°. LN sny die x-as by K.
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
3.7
3.8
ty
S455)
L-4;1)
@
K oY .
NG 23-3)
Bereken die lengte van SL. Laat jou antwoord in wortelvorm. (2)
Bereken die gradiént van SN. (2)
Bereken die grootte van @, die inklinasiehoek van SN. (2)
Bereken die grootte van LNS. @)
Bepaal die vergelyking van die lyn wat deur L gaan en parallel aan SN is. Skryf jou
antwoord in die vorm y=mx+c. (3)
Bereken die oppervlak van ALSN. (3)
Bereken die kodrdinate van punt P, wat ewe ver van L, S en Nis. @)
Bereken die grootte van LBS. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 4
In die diagram is O die middelpunt van die sirkel met vergelyking x? +y’=20. G(r; 0) is
die middelpunt van die groter sirkel. 'n Gemeenskaplike raaklyn raak die sirkels by D en F
onderskeidelik, sodanig dat D(p ;-2) in die 4% kwadrant 1é.
a
y
E
E
ie] x
G(t; 0) "
D
Al Dit word gegee dat D(p ;-2) op die Kleiner sirkel 1é. Toon dat p = 4. (2)
42 E(6 ; 2) is die middelpunt van DF. Bepaal die kodrdinate van F. Q)
4.3 Bepaal die vergelyking van die gemeenskaplike raaklyn, DF, in die vorm y=mx+c. (4)
4.4 Bereken die waarde van ft. Toon ALLE berekeninge. (3)
4.5 Bepaal die vergelyking van die groter sirkel in die vorm ax’ + by’ +cx+dy+e=0. (4)
4.6 Die Kleiner sirkel moet k eenhede langs die x-as getransleer word sodat dit die groter
sirkel inwendig raak. Bereken die moontlike waardes van k. (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 5
5.1 Gegee: sinf =, waar # € (90° ; 270°)
Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal elk van die volgende:
51.1 cos B (3)
5.1.2 sin2f GB)
5.1.3 cos(450° - f) 3)
cos x+sin” x.cos” x
5.2 Gegees. ————__—__
1+sinx
521 B dat cos* x+sin? x.cos” x l-sinx
2. 2" lat. ———___ = 1-
wys 1+sinx 4)
5.2.2 Vir watter waarde(s) van x in die interval x €[0° ; 360°] is
cos’ x+sin” x.cos’ x
1+sinx ongedefinieerd? (2)
5.2.3 Skryf die minimum waarde neer van die funksie gedefinieer deur
_ cos’ x+sin” x.cos” x
1+sinx (2)
5.3 Gegee: cos(A — B) = cosAcosB + sinAsinB
5.3.1 Gebruik die identiteit hierbo om af te lei dat
sin(A — B) = sinAcosB — cosAsinB (3)
5.3.2 Bepaal vervolgens of andersins die algemene oplossing van die
vergelyking sin48°cosx—cos48°sin x = cos 2x (5)
in 3x +sin
5.4 Vereenvoudig a tot 'n enkele trigonometriese verhouding. 6
[31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 6
In die diagram is die grafieke van f(x)=2sin2x en g({x)=—cos(x+45°) vir die interval
xe[0°;180°] geskets. A(105°;-1) is'npuntop f
2 y
1 &
0 ea 90 135° 180° *
-1 A(105° ; -1)
2
6.1 Skryf die periode van f neer. (1)
6.2 Bepaal die waardeversameling van g in die interval x € [0° ; 180°]. (2)
6.3 Bepaal die waardes van x, in die interval x € [0° ; 180°], waarvoor:
6.3.1 f (x).g(x)>0 Q)
6.3.2 f(x)+1<0 2)
6.4 'n Ander grafiek p word as p(x)=—/(x) gedefinieer. D(k;—1) 1é op p. Bepaal
die waarde(s) van k in die interval x € [0° ; 180°]. (3)
6.5 Grafiek word verkry wanneer g 45° na links getransleer word. Bepaal die
vergelyking van h. Skryfjou antwoord in sy eenvoudigste vorm. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 7
In die diagram 1é S, T en K in dieselfde horisontale vlak. RS is 'n vertikale toring.
Die dieptehoek van R na K is P. TSK=a, TS = p meter en die opperviak van ASTK
A 2
is gm’.
T
TA Bepaal die lengte van SK interme van p, g en a. (2)
tan
12 Toondat RS= 248 @)
psina
73 Bereken die grootte van a as a<90° en RS=70m, p= 80m, ¢=2500 m?
en 8 =42°. (3)
7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 8
8.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel.
K
oO
P
T
Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys wat sé dat die hoek wat
onderspan word deur 'n koord by die middelpunt van die sirkel, gelyk is aan twee keer
die hoek wat deur dieselfde koord op die omtrek van die sirkel onderspan word, met
ander woorde, bewys dat TOP =2TRP. 6)
8.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en ABCD is 'n koordevierhoek.
OB en OD word getrek.
_
Indien 6, =4x4100° en C=x+34° , bereken, met redes, die grootte van x. (5)
Kopiereg voorbehou : Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/November 2023
NSS
8.3 In die diagram is O die middelpunt van die groter sirkel. OB is 'n middellyn van die
kleiner sirkel. Koord AB van die groter sirkel sny die kleiner sirkel by M en B.
(0)
A M B
8.3.1 Skryf die grootte van. OMB neer. Verskaf 'n rede. (2)
8.3.2 Indien AB=+/300 eenhede en OM =5 eenhede, bereken, met redes,
die lengte van OB. (4)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 9
In die diagram is ABCD 'n parallelogram met AB = 14 eenhede. AD word na E verleng
sodat AD: DE=4:3. EB sny DC by F. EB=21 eenhede.
E
D _ Cc
>
A B
9.1 Bereken, met redes, die lengte van FB. (3)
9.2 Bewys, met redes, dat AEDF ||| AEAB. (3)
9.3 Bereken, met redes, die lengte van FC. (3)
19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 10
In die diagram is PQRS 'n koordevierhoek sodat PQ = PR. Die raaklyne aan die sirkel deur P
en R sny QS verleng by A. RS is verleng om raaklyn AP by B te sny. PS is verleng om
raaklyn AR by C tesny. PR en QS sny by M.
Bewys, met redes, dat:
10.1 §,=8, 6)
10.2 SMRC 'n koordevierhoek is (4)
10.3 RP 'nraaklyn van die sirkel is wat deur P, S en A by P gaan (6)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 DBE/November 2023
NSS
INLIGTINGSBLAD
pate? ~4ac
2a
A=P(l+ni) A= P(l-ni) A= P(-i)" A=P(+i)"
T, =a+(n-1)d S, = Sat (n-a]
T, =ar"" Ss _ alr” -1) sr#l S,=—2-;-l<r<l
, r-l l-r
pet 1+i)'-1 pawict+y"
i i
f(x) = lim F(xt+h)- f(x)
h>0 h
x, +x. +
d= (x, =x)? +0,-» My 212% MF Yo
2 2
y=mxt+e y-y, =m(x-x,) m= m=tan@
X4 —%y
(=a) +6-6)' ="
a 5b c
In AABC: =
sinB sinC
sin A
a =b? +c? —2be.cos A
area AABC = 5absin Cc
sin(a + 8) =sina.cos f + cosa.sin B
cos(a + B)=cosa.cos B -sina.sin B
cos’ a—sin? a
cos2a = 41-2sin? a
2cos* a—-1
Kopiereg voorbehou
sin (a — B) =sina.cos B —cosa.sin 2
cos(a — 8) = cosa@.cos 8 + sina.sin B
sin 2a = 2sin a.cosa
2 =
oi =
y (x; a x)
n
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
Xi @-¥hy-¥)
Sx-xP
b=
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Sesotho)
%20QP_hlayiso.com_--484d317b-3177-4b73-b05a-5cb2a2cacf34/v1-00080d057bf731c695b5/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 GP Prelim 2023 Question Paper (Eng)
_hlayiso.com_--aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c/v1-c7b24478a89813134109/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2014 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum