Skip to content

Mathematics Grade 12 P3 NSC November 2013 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12201313 pages

Grade 12 Mathematics Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT Se od ad oe a dl a a dl dd od a oe al ld dd ld od Dl i WISKUNDE V3 ° iy u 7 NOVEMBER 2013 5 Pere err eeere err rere eer rereerrr re rere rrr rrr rs rr 6h PUNTE: 100 | TYD: 2 uur | f Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 3 diagramvelle en 1 inligtingsblad. ! ] een 8 Peis Da - = — -
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 2 DBE/November 2013 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. r Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. 2 Beantwoord AL die vrae. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van die antwoorde gebruik het, duidelik aan. 4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 5. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. DRIE diagramvelle vir VRAAG 1.1, VRAAG 1.3, VRAAG 9, VRAAG 10, VRAAG 11 en VRAAG 12 is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op hierdie diagramvelle in die ruimtes voorsien en plaas die diagramvelle agterin jou ANTWOORDEBOEK. 8. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. 9. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopi oot TC cr TE
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 3 DBE/November 2013 NSS VRAAG 1 Die tabel hieronder dui die getal kalorieé en die totale vetinhoud (in gram) aan vir sekere toebroodjies wat in restaurante verkoop word. Getal kalorieé 620 360 580 450 440 310 270 340 Totale vetinhoud 43 | 21 32 | 24 | 28 12 14 (in gram) Ll Teken 'n spreidiagram van die data hierbo op die rooster op DIAGRAMVEL 1. (3) 1.2 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn. (4) 1.3 Teken die kleinstekwadrate-regressielyn op die spreidiagram op DIAGRAMVEL 1. (2) 1.4 'n Toebroodjie wat 300 kalorieé en 'n totale vetinhoud van 34 gram het, is by Pinky se restaurant gekoop. Verduidelik hoe hierdie toebroodjie met die gepaste model vergelyk. (2) 1.5 Bereken die korrelasiekoéffisiént van die data. (2) 1.6 Verduidelik die korrelasie tussen die getal kalorieé en die totale vetinhoud (in gram) van die toebroodjies. (2) [15] VRAAG 2 'n Skool besluit om die gebruik van selfone by die skool te ondersoek. Daar is 800 seuns en meisies van graad 8 tot graad 12 in die skool. 'n Steekproef van 80 leerders word vir hierdie ondersoek benodig. Jade besluit om 'n alfabetiese lys name van die totale skoolbevolking saam te stel en dan 80 leerders ewekansig van hierdie lys af te kies. 2) Noem die steekproefmetode wat Jade gebruik het om haar steekproef saam te stel. (1) 22, Noem EEN moontlike nadeel van die metode wat Jade gebruik het. (1) 23 Verduidelik hoe jy 'n steekproef vir hierdie ondersoek sal selekteer om te verseker dat die steekproef wat gekies is, die skool se bevolking verteenwoordig. (2) [4] Kopiereg voorbehou CT Blaai om asseblief PE
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 4 DBE/November 2013 NSS VRAAG 3 Beskou gebeurtenis A, B en C wat in die Venn-diagram hieronder voorgestel word. Gebeurtenis Aen B is onafhanklik. Dit is gegee dat P(A) = 0,45, P(B) = 0,3 en P(C) = 0,32. 3.1 Mary beweer dat gebeurtenis A en B onderling uitsluitend is. Verduidelik waarom jy met Mary saamstem of van haar verskil. 3.2 Bereken die waarskynlikheid dat uit die drie gebeurtenisse: 521 Ten minste een van B of C plaasvind a2 Ten minste een van A of B plaasvind VRAAG 4 Die nege letters van die woord 'EQUATIONS' word gebruik om verskillende vyfletterkodes saam te stel. 4.1 Hoeveel verskillende vyfletterkodes kan saamgestel word uit die nege verskillende letters in die woord 'EQUATIONS' ? 4.2 Hoeveel verskillende vyfletterkodes kan saamgestel word uit die letters in die woord 'EQUATIONS' deur al die konsonante en een klinker te gebruik? (2) (2) (2) [6] (2) Q) 5] Koon orton 0 =
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 5 DBE/November 2013 NSS VRAAG 5 Die weeklikse lone, in rand, wat aan 30 werkers in 'n maatskappy betaal word, word in die frekwensietabel hieronder aangedui. WEEINRAND) FREKWENSIE 500 <x<700 10 700 <x<800 8 800 <x<900 7 900 <x<1000 5 'n Bestuurder het die histogram hieronder geteken om die inligting in die frekwensietabel hierbo voor te stel. 12 10 4 8 4 z 6 & 4 4 | a! 0 4 500 600 700 800 900 1 000 Weeklikse lone (in_ rand) 5.1 Verduidelik hoekom die histogram verkeerd is. (2) 5.2 Verduidelik hoe jy die histogram sal verander sodat die data betroubaar voorgestel word. (2) [4] Kops oro CL cr
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 6 DBE/November 2013 NSS VRAAG 6 ‘n Opname van 2 140 onderwysers het aangetoon dat sekere leerders probleme ondervind wat die leerproses negatief beinvloed. Die volgende data is oor die verskillende probleme verkry: e 890 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word as kinders mishandel (M) word. ° 680 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur wanvoeding (W). ° 120 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan ouerondersteuning (O) en kinders wat mishandel (M) word. e 40 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan ouerondersteuning (O), wanvoeding (W) en kinders wat mishandel (M) word. e 110 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan ouerondersteuning (O) en wanvoeding (W). ° 140 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur kinders wat mishandel (M) word en wanvoeding (W). ° 'n Onbekende aantal onderwysers (x) het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur slegs 'n tekort aan ouerondersteuning (O). e Elke onderwyser het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur ten minste een probleem. 6.1 Teken 'n Venn-diagram om die situasie hierbo voor te stel. 6.2 Bereken die getal onderwysers wat gesé het dat 'n tekort aan ouerondersteuning 'n probleem is. 6.3 Bereken die waarskynlikheid dat 'n onderwyser wat ewekansig uit hierdie groep gekies word, gesé het dat leerders presies twee probleme het. VRAAG 7 qA Leerders in 'n laerskool word getoets om te meet hoe goed hul fynspiervaardighede is. Die uitslae van 'n standaardtoets vir fynspiervaardighede volg 'n normale verdeling met 'n gemiddelde punt van 10 en 'n standaardafwyking van 3. 4 + 14% -30 xX-20 x-o I I I in ey I + N q * 7 Ww q 7.1.1 Indien 'n leerder ewekansig gekies word om die toets af te 1é, bereken die persentasie leerders wat meer as 16 punte vir die toets sal behaal. 7.1.2 Indien 200 leerders dieselfde toets skryf, hoeveel leerders sal minder as 13 punte vir die toets behaal? (6) (3) (3) [12] (2) (2) Koper cr
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 t DBE/November 2013 NSS UP Die uitslae van 'n Wiskundetoets is van so 'n aard dat die gemiddelde punt 55% en die standaardafwyking 15% is. Dieselfde groep leerders het vir 'n Engelstoets 'n gemiddeld van 55% met 'n standaardafwyking van 7,5% behaal. Die uitslae van beide die Wiskundetoets en die Engelstoets is normaal verdeel. Indien Matilda 67% in beide toetse behaal, in watter toets het sy beter gevaar, relatief tot haar klasmaats? Gee toepaslike bewerkings om jou antwoord te ondersteun. (3) 7] VRAAG 8 Beskou die rekursiewe ry: T, =T,_,+3n-4; T,=-5 ;n22;neEN 8.1 Skryf die eerste VIER terme van die ry neer. (3) 8.2 Bereken die 30° term van die ry. (4) (7] GEE REDES VIR JOU BEWERINGS EN BEWERKINGS IN VRAAG 9 TOT 12. VRAAG 9 In AADC is E'n punt op AD en B is'n punt op AC sodat EB || DC. F is 'n punt op AD sodat FB || EC. Dit word ook gegee dat AB = 2BC. A B c F E D 9.1 Bepaal die waarde van AF : FE (2) 9.2 Bereken die lengte van ED as AF = 8 cm. (4) [6] Kopiereg voorbehou Ml UA Blaai om asseblief nM
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 8 DBE/November 2013 NSS VRAAG 10 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. BD is 'n middellyn van die sirkel. GEH is 'n raaklyn aan die sirkel by E. F en C is twee punte op die sirkel en FB, FE, BC, CE en BE is getrek. E, =32° en E, =56°. Bereken, met redes, die waardes van: 10.1 E, (2) 10.2 EBC (3) 103. § (4) [9] VRAAG 11 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en OB is loodreg op die koord AC. Bewys, deur Euklidiese meetkundemetodes te gebruik, die stelling wat bepaal dat AB = BC. (5) Koper vor rrr TERN
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 9 DBE/November 2013 NSS VRAAG 12 In die diagram hieronder sny twee sirkels by K en Y. Die groter sirkel gaan deur O, die middelpunt van die kleiner sirkel. T is 'n punt op die kleiner sirkel sodat KT 'n raaklyn aan die groter sirkel is. TY verleng ontmoet die groter sirkel by W. WO verleng, ontmoet KT by E. Laat W, =x 12.1 Bepaal VIER ander hoeke, wat elk gelyk is aan x. (8) 12.2 Bewys dat T = 90°- x. (3) 12.3 Bewys dat KE = ET. (3) 12.4 Bewys dat KE* = OE.WE (6) [20] TOTAAL: 100 Kopi sore 0 08
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 DBE/November 2013 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 1 VRAAG 1.1 EN 1.3 | Spreidiagram wat die getal kalorieé teenoor die totale vetinhoud ; i (in gram) in toebroodjies toon | > Nn a o w nm w So N wn id Oo —_ wn Totale vetinhoud (in gram) S mn o 0 50 100 150 200 250 300 350 400 450 500 550 600 650 Getal kalorieé Kop ore Na 1
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 DBE/November 2013 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 2 VRAAG 9 VRAAG 10 Kopi ooo Ne 001 Te
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 DBE/November 2013 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 3 VRAAG 11 Kopi sorbet N00
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V3 DBE/November 2013 NSS INLIGTINGSBLAD abt Vb? —4a0 : 2a A= P(1+ni) A= P(l—ni) A=P(l-i)" A=P(1+i)’ Vien ya T, =a+(n-Nd 8, =4(2a+(n—Dd) ist ist T, =ar™! 5 _ alr” -1) ; rzl S,= a s-l<r<l "rel l-r p als)" -1 pals") i i a f(x+h)- f(x) "(x) = lim ——_—_—- £@) h>0 h x, tx, yp ty d=] (x, -%)? +09, -y,)” M| L-2..-1 2 2 2 y=mxtec yr-y, =m(x-x,) m=22—41 m=tan0O X27 % (ea)? +(y-by =P a b c 2 In AABC: = =— a snA sinB sinC area AABC = 7 ab.sin C sin(a + B) = sina.cos B + cosa.sin B cos(a + 8)=cosa.cos 8 -sina.sin B 2 72 cos” @—sin? a cos2a@ =41-2sin’° a 2cos* a—-1 (x3 y) > (xcosO— ysin8 ; ycos@ + xsin 0) Kopiereg voorbehou 2 +e” —2be.cos A sin(a - B) = sina.cos B —cosa.sin B cos(a - B) =cosa@.cos # +sina.sin B sin2a@ = 2sina.cosa YG -3) 2 a o? = i=l n P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B) b= Dt FY ¥) Die-xP Na 0 80 eRN

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all