Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingblad en ’n antwoordeboek
van 21 bladsye.
Copyright reserved Please turn over
Skip to contentAll 2018 papers 
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)




View all





Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 467.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy in die
bepaling van jou antwoorde gebruik het.
4. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word nie.
5. Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
8. ’n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Elke jaar moet die Graad 9 leerders kies of hulle Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid gaan neem.
15 leerders was willekeurig gekies en hulle punte as ’n persentasie, vir hulle Graad 9 rapport en
hulle Graad 12 finale eksamen, word in die tabel voorgestel.
Graad 9 27 40 53 55 65 67 68 76 79 79 80 83 88 94 94
Graad 12 34 36 42 42 57 71 68 42 70 85 76 93 95 99 91
GRAAD 12 PUNTE VERSUS GRAAD 9
100
90
80
70
GRAAD 12
60
50
40
30
20
10
0
0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
GRAAD 9
1.1 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn. (3)
1.2 As ’n leerder in Graad 9 finale eksamen 41% behaal het, beraam watter punt (in
persentasie) hy in Graad 12 gekry het. [Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal] (2)
1.3 Teken die kleinste-kwadrate regressielyn op die spreidiagram. (2)
1.4 Bereken die korrelasie koëffisiënt. (2)
1.5 Is die Graad 9 rapport punt ’n goeie aanduiding van die finale matriek punt? Motiveer
jou antwoord. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 2
Die aantal leerders afwesig vanaf 11 naweek klasse in ’n jaar was soos volg opgeneem.
10 13 15 17 18 23 24 26 28 28 29
2.1 Bepaal die omvang van bostaande data. (1)
2.2 Bereken die gemiddelde aantal leerders wat afwesig is vanaf ’n naweek klas. (2)
2.3 Bereken die standaardafwyking van bostaande data. (3)
2.4 Bepaal die aantal weke waar die bywoning van die leerders buite een standaardafwyking
van die gemiddelde lê. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 5
VRAAG 3
In die diagram hieronder, is punte A(p ; 3), B 3 ; 3 en C t ; 5 die hoekpunte van
driehoek ABC. Die lengte van BC 89 eenhede. Die vergelyking van lyn AB is
y 3 x 12 . E is die x-afsnit van lyn AB.
y
A(p ; 3) C t ; 5
O
x
E
B 3 ; 3
3.1 Bereken die waarde van t (5)
3.2 Bereken die waarde van p (4)
3.3 Bepaal die koördinate van E (2)
3.4 Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC as die waarde van t = 2 en (2)
p = -5.
3.5 Waarom is EM BC ? (4)
3.6 Bereken die grootte van A Bˆ C (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4
In die diagram hieronder, is P 0 ; 3 , Q 9 ; 6 en R 8 ; 9 die hoekpunte van ’n driehoek
in die Cartesiesevlak.
4.1 Bepaal die lengte van PR (2)
4.2 Bepaal die koördinate van die middelpunt van PR (2)
4.3 Toon aan dat P Qˆ R 90 0 (4)
4.4 Bepaal die vergelyking van die sirkel wat deur P, Q en R gaan. (2)
4.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel P, Q en R, wat deur punt P gaan. (5)
4.6 T is ’n punt met koördinate T (cos ; sin ) , en die afstand tussen T en R is 146
eenhede, bepaal die waarde van tan . (5)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 7
VRAAG 5
, waar A 90 0 ; 270 0 bepaal, deur ’n diagram te gebruik en sonder
3
5.1 As sin A
7
die gebruik van ’n sakrekenaar die waarde van sin A 30 0 . (4)
5.2 Vereenvoudig volledig tot een trigonometriese verhouding van x:
sin
2
90 0
x tan x . cos x . sin x 360
0
(6)
5.3 Toon aan dat, vir enige gegewe waarde van Aˆ , die wortels van die vergelyking
2 2
x 2 x sin A cos A , reëel en rasionaal is. (3)
5.4 Bewys die identiteit:
cos 3 x sin 3 x 2
sin x cos x tan 2 x (3)
5.5 As cos 22 0 p en sin 38 0 q , bepaal, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar, die
volgende in terme van p en q.
5.5.1 sin 68
0
(2)
5.5.2 cos 16
0
(4)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 6
6.1 ’n Funksie word gedefinieer as f ( x ) a cos x p 1 .
Die funksie bevredig die volgende omstandighede:
Die periode is 360 0
Die terrein is y [ 1 ; 3 ]
Die koördinate van die maksimum punt is [ 210 0 ; 3 ]
Skryf die waardes van a en p neer. (2)
6.2 In die diagram hieronder, is die funksies f ( x ) cos x 60 0 en g ( x ) sin 3 x geteken
vir x [ 90 0 ; 180 0 ] .
y
x
Vir watter waardes van x is:
6.2.1
f ' ( x ) 0 , waar x 90 ;180
0 0
? (1)
6.2.2 f ( x ) g ( x ) , waar x [ 90
0 0
; 30 ] ? Toon alle relevante berekeninge. (6)
6.2.3 f ( x ) g ( x ) , waar x [ 90
0
; 30 ] ?
0
(2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 9
VRAAG 7
In die diagram hieronder is AD ’n vertikale struktuur. B, C en D is drie punte op dieselfde
horisontalevlak. Die hoogtehoek van A vanaf C is . BC = k meter, AB = 2BC en
A Bˆ C 2
A
B 2θ D
k
θ
C
7.1 Bewys dat AC k 1 8 sin
2
(5)
7.2 Bereken die waarde van AC, afgerond tot die naaste meter, as k 1 3 9 , 5 m e t e r en (2)
42
0
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
Gee redes vir jou bewerings in VRAE 8, 9, 10 en 11.
VRAAG 8
In die diagram hieronder, is E die middelpunt van die sirkel wat deur A, B en C gaan. AE is
verleng na D sodat DCEB ’n koordevierhoek van die groter sirkel is en sodat CD = EB. CA
is verbind. C Eˆ D 28 0 .
D
1
C 2
2
1 0
28
3
4
2 E
1
1
2
A 2
B
8.1 Bepaal die grootte van Dˆ 2 (2)
8.2 Gee ’n rede waarom CE BD (1)
8.3 Toon aan dat CD = EC (2)
8.4 Bereken, met redes, die grootte van:
8.4.1 Bˆ 2 (4)
8.4.2 B Aˆ C (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 11
VRAAG 9
In die diagram hieronder, is WXYZ ’n trapezium, met XY UV WZ . UZ : YZ 4 : 7 .
Vˆ 3 Vˆ 4
W
1
2
X
2
1
1 V
2 5
3 4
2
1
2 1
Y 1
U 2
Z
9.1 YV XV
Bewys dat
VW VZ (3)
9.2 Area of ΔXVY
Bepaal die numeriese waarde van in eenvoudigste vorm.
Area of Δ WVZ (4)
9.3 Toon aan dat WXYZ ’n koordevierhoek is. (3)
9.4 Bewys dat UV ’n raaklyn aan die sirkel, wat deur X, V en Y gaan, is. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 10
Voltooi die bewys van die stelling in jou antwoordeboek, wat meld dat in ABC en
PQR, Aˆ Pˆ , Bˆ Qˆ e n Cˆ Rˆ .
P
A
C R
B
Q
AB AC (6)
10.1 Bewys dat
PQ PR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V2 13
10.2 SPQ is ’n gemeenskaplike raaklyn vir beide sirkels. M is die middelpunt van die
groter sirkel. PM is die middellyn van die kleiner sirkel. RQ PQ en P Mˆ N x
P Q
S 1 4
3
2
1
2 R
x
N 1
2 2 1
3 M
L
Bewys dat:
10.2.1 LN = NP (3)
10.2.2 PR halveer Q Rˆ L (4)
10.2.3 Δ PNM ||| Δ PQR (4)
10.3 As dit gegee word dat PR = 30 cm en QR= 15, bereken die:
10.3.1 lengte van LR. (5)
10.3.2 waarde van x (4)
[26]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
2
b b 4 ac
x
2a
n n
A P (1 ni ) A P (1 ni ) A P (1 i ) A P (1 i )
n
T n a ( n 1) d Sn 2 a ( n 1 ) d
2
T n ar
n 1 a r n
1 ;r 1 S
a
; 1 r 1
Sn
r 1 1 r
F
x 1 i
n
1 x [1 (1 i )
n
]
P
i i
f (x h) f (x)
f ' ( x ) lim
h 0 h
2 2 x1 x 2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) ( y 2 y1 ) M ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m ( x x1 ) m
x 2 x1
m tan
x a y b
2 2 2
r
a b c
InABC:
sin A sin B sin C
2 2 2
a b c 2 bc . cos A
1
area Δ ABC ab . sin C
2
sin sin . cos cos . sin sin sin . cos cos . sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos sin
2 2
cos 2 1 2 sin
2
sin 2 2 sin . cos
2 cos 1
2
n 2
x x
x
i
i 1
2
x
n n
n(A )
P(A) P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n S
b
x x ( y y )
yˆ a bx
(x x)
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2018 Memo
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Free State Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Western Cape Mock 2018 QP
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum