Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2018 papers _hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)



%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)



Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 327.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir 𝑥:
1
1.1.1 𝑥2 − 𝑥 − 4 = 0
2 (3)
1.1.2 −3(𝑥 2 + 3𝑥) + 7 = 0 (korrek tot twee desimale plekke) (4)
1.1.3 2𝑥 2 − 3𝑥 < 0 (4)
1.2 Los gelyktydig vir 𝑥 en 𝑦 op in die volgende vergelykings.
𝑥 − 2𝑦 = 3 en 4𝑥 2 − 3 = −6𝑦 + 5𝑥𝑦 (6)
1.3 Bewys dat die wortels van 2𝑥 2 − (𝑘 − 1)𝑥 + 𝑘 − 3 = 0 reëel is vir alle reële
waardes van 𝑘. (5)
3p
1.4 Gegee: 32 m , waar 𝑝 ≠ 3.
3 p
1.4.1 Bereken die waarde van 𝑚 as 𝑝 = 1,5 (2)
1.4.2 Bereken die waarde van 𝑝 as 𝑚 = 0 (2)
[26]
VRAAG 2
2.1 7𝑥 + 1 ; 2𝑥 + 2 ; 𝑥 − 1 is die eerste drie terme van ʼn meetkundige ry. Bepaal
die waardes van 𝑥. (5)
2.2 ʼn Motor wat teen ʼn konstante spoed beweeg het, begin om spoed te verminder
teen ʼn konstante tempo. Dit beweeg 25 m in die eerste sekonde, 20 m in die
tweede sekonde, 16 m in die derde sekonde en so aan. Toon aan dat die totale
afstand afgelê, voordat dit tot stilstand kom, nie 125 meter oorskry nie. (4)
2.3 In ʼn rekenkundige reeks is die eerste term 2, die laaste term is 29 en die som
van al die terme is 155. Bereken die gemene verskil. (5)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3
ʼn Kwadratiese getalle patroon, 𝑇𝑛 = 𝑎𝑛2 + 𝑏𝑛 + 𝑐 , het die volgende inligting:
𝑇1 = 𝑇5 = 24 en dit het ʼn konstante tweede verskil van 4.
Bepaal die vergelyking van die algemene term van die kwadratiese patroon. (8)
[8]
VRAAG 4
Sien gegewe diagram hieronder: 𝑔(𝑥) = 𝑘 𝑥 ; waar 𝑘 > 0 en (2 ; 36) is ʼn punt op 𝑔.
𝑦
. (2; 36)
𝑔
𝑥
4.1 Bepaal die waarde van 𝑘. (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van 𝑔−1 (𝑥) in die vorm 𝑦 = … .. (2)
4.3 Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑔−1 (𝑥) ≤ 0? (2)
4.4 Skryf die waardeversameling (terrein) van ℎ, as ℎ(𝑥) = 𝑔(𝑥 − 3) + 2, neer. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V1 5
VRAAG 5
Geteken hieronder is die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en 𝑔(𝑥) = −𝑥 + 5.
3 49
A en B is die 𝑥-afsnitte van 𝑓. 𝑇 (2 ; 4 ) is die draaipunt van 𝑓. B en S is die snypunte
van 𝑓 en 𝑔.
3 49
𝑇൬ ; ൰
𝑦 2 4
𝑔
𝑆
𝑓 .
𝐴 𝐵
𝑂 𝑥
5.1 Bereken die koördinate van B. (2)
5.2 Bepaal die vergelyking van 𝑓 in die vorm van 𝑦 = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐 (4)
5.3 As 𝑓(𝑥) = −𝑥 2 + 3𝑥 + 10, bereken die koördinate van S. (4)
5.4 Gebruik die grafiek en los op vir 𝑥 waar:
5.4.1 𝑓(𝑥) ≥ 𝑔(𝑥) (2)
1
5.4.2 −𝑥 2 + 3𝑥 − 2 <0
4 (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 6
2
Gegee: 𝑓(𝑥) = −1
𝑥
6.1 Teken ʼn netjiese skets van 𝑓 en toon alle afsnitte en asimptote. (4)
6.2 Bepaal 𝑓 ′ (𝑥). (2)
6.3 Bepaal die vergelyking van ℎ , die simmetriese as van 𝑓 wat ʼn negatiewe
gradiënt het. (2)
6.4 ʼn Konstante waarde 𝑘 word by ℎ bygevoeg sodat die reguit lyn ʼn raaklyn aan die
grafiek van 𝑓 word, met 𝑥 > 0. Bepaal die waarde van 𝑘. (5)
[13]
VRAAG 7
7.1 Jack en Jill belê R2 000 elk by verskillende banke. Jack belê sy R2 000 teen 8%
rente per jaar maandeliks saamgestel en Jill belê haar R 2 000 teen 𝑟 % rente per
jaar, half-jaarliks saamgestel. Hulle belegging is dieselfde werd na 12 maande.
Bereken Jill se beleggingskoers. (3)
7.2 Anne koop ʼn ‘notebook’ skootrekenaar vir R9 500. Indien die jaarlikse
verminderingskoers 7,7% per jaar was, hoeveel jaar sal dit neem vir die
‘notebook’ skootrekenaar se waarde om tot R4 500 te verminder? (5)
7.3 Raeez koop ʼn motor van R170 500. Hy betaal ʼn deposito van 25% en neem ʼn
lening uit vir die balans. Die bank vra rente van 13,2% per jaar maandeliks
saamgestel.
7.3.1 Bepaal die waarde van sy lening. (2)
7.3.2 Bereken die maandelikse paaiement as die lening terugbetaalbaar is in
5 jaar en die eerste paaiement word na een maand gemaak nadat die
lening goedgekeur was. (5)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V1 7
VRAAG 8
8.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑥 − 2𝑥 2
Bepaal 𝑓′(𝑥) vanaf eerste beginsels. (6)
8.2 dy
Bepaal as:
dx
1 −3
8.2.1 𝑦= 𝑥 + 9𝑥
9 (2)
1
8.2.2 𝑦=− + 𝑥3
2𝑥 √𝑥 (4)
[12]
VRAAG 9
Die onderstaande skets toon die grafiek van ℎ(𝑥) = 𝑥 3 − 9𝑥 2 + 23𝑥 − 15. C en E is
die draaipunte van ℎ. B, D en F is die x-afsnitte van h en A is die y-afsnit.
C
ℎ
B D F
A E
9.1 Bepaal die x-koördinaat van die draaipunt C, korrek tot twee desimale plekke. (4)
9.2 Indien die x-koördinaat van B, 1 is, bepaal die koördinate van F. (4)
9.3 Die grafiek van ℎ is konkaaf af vir 𝑥 < 𝑘. Bereken die waarde van 𝑘. (3)
9.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn by D in die vorm 𝑦 = . . . . .. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 10
In ʼn tuisnywerheid is die totale koste (in rand) om 𝑥 aantal koeke te bak per dag
1 1
𝑅(4 𝑥 2 + 35𝑥 + 25). Die koste waarteen een verkoop word is 𝑅(50 − 2 𝑥).
10.1 Toon aan dat die wins wat gemaak is deur die formule gegee word:
3
𝑃 = − 4 𝑥 2 + 15𝑥 − 25. (2)
10.2 Bereken die daaglikse bakkery van koeke om maksimum wins te maak. (3)
10.3 Toon aan dat die koste om te bak ʼn minimum is by 𝑥 = 10. (5)
[10]
VRAAG 11
11.1 In ʼn opname wat by ʼn plaaslike verkeersdepartement gedoen is, is die volgende
inligting verkry.
Druip Slaag Totaal
Manlik A B 1200
Vroulik C D 400
Totaal 200 1400 1600
11.1.1 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn persoon, wat ewekansig gekies word,
manlik sal wees. (1)
11.1.2 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn persoon, wat ewekansig gekies word,
die toets gedruip het. (1)
11.1.3 Indien die gebeure ‘manlik’ en ‘toets druip’ onafhanklike gebeure is,
toon aan dat die waarde van A = 150 is. (3)
11.1.4 Gebruik die waarde van A om die waardes van B, C en D te bepaal. (3)
11.1.5 Bereken die waarskynlikheid om ʼn vrou te kies wat gedruip het. (2)
11.2 9 motors van verskillende vervaardigers, waarvan 4 swart is, moet in ʼn reguit lyn
geparkeer word.
11.2.1 Op hoeveel verskillende maniere kan al die motors geparkeer word? (2)
11.2.2 Indien die 4 swart motors langs mekaar geparkeer moet word, bepaal op
hoeveel verskillende maniere die motors geparkeer kan word. (3)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) WISKUNDE V1 9
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
Tn a (n 1)d Sn
n
2a (n 1)d
2
ar n 1 ; r 1 S
a
; 1 r 1
Tn ar n 1 Sn
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
x a 2 y b2 r 2
a b c 1
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A area ABC ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin sin . cos cos .sin sin sin . cos cos .sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
n 2
x x x
i
x i 1
2
n n
n( A)
P( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y )
(x x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper