Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE
ASSESSERINGSTAKE
GRAAD 11
2017
Hierdie riglyne bestaan uit 35 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task
Mechanical Technology PAT GR 11 2017 Afr
Grade 11 Mechanical Technology practical assessment task from the 2017 (Afrikaans), 35 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 11 · 2017 · Afrikaans. Practical assessment task, 35 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2017
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 35
- File size
- 787.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 35
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 2 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
INHOUDSOPGAWE
Bladsy
1. INLEIDING 3
2. ONDERWYSERRIGLYNE 4
2.1 Administrasie van die PAT 4
2.2 Assessering van die PAT 4
2.3 Moderering van die PAT 4
2.4 Afwesigheid en take nie ingelewer nie 4
2.5 Verklaring van egtheid 5
3. LEERDERRIGLYNE 6
4. SPESIALISERING 7
AFDELING A: PAS EN MASJINERING 7–9
AFDELING A: MOTOR 10–27
AFDELING A: SWEIS- EN METAALWERK 28–34
5. GEVOLGTREKKING 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 3 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1. INLEIDING
Die 16 Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring-vakke wat 'n praktiese komponent
insluit, bevat almal 'n praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:
• LANDBOU: Landbou-Bestuurswetenskap, Landbou-Tegnologie
• KUNS: Dans, Ontwerp, Drama, Musiek, Kuns
• MBW: Lewensoriëntering
• WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie
• DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme
• TEGNOLOGIE: Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie, MEGANIESE
TEGNOLOGIE en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
'n PAT stel die onderwyser in staat om direk en stelselmatig toegepaste vaardigheid
waar te neem. Die PAT bestaan uit die toepassing/uitvoer van die kennis,
vaardighede en waardes war spesifiek aan daardie vak is en tel 25% (d.i. 100 punte)
van die totale promosie-/sertifiseringspunt uit 400 vir daardie vak. Die PAT word in die
eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases
of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek wat saam die PAT opmaak.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê,
Meganiese Tegnologie is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel
van die praktiese assesseringstaak nie is om opgeleide ambagsmanne op te lewer
nie, maar 'n Meganiese Tegnologie-leerder in die breedste sin. 'n Nasie se ware
rykdom lê in sy mannekrag en die doel van onderwys/opleiding moet dan wees om
die talente van leerders te ontwikkel sodat hulle 'n bydrae tot die welstand van die
gemeenskap kan maak deur wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne met die
grootste effektiwiteit te gebruik en voortgaan om dit te ontwikkel.
Om 'n Meganiese Tegnologie-leerder vir een of meer van hierdie aktiwiteite voor te
berei, moet sy/haar opleiding die volgende ontwikkel/kweek:
• 'n Ingesteldheid/Houding waar die leerder selektief idees kan verwerk, bewyse
en feite kan insamel, logiese afleidings kan maak en dit met kreatiwiteit en
verbeelding op goeie wyse kan gebruik
• 'n Vermoë om idees en inligting duidelik deur middel van spraak, skryf en
tekeninge weer te gee
• 'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te voer,
om besluite te maak en om deur ervaring te leer
Hierdie eienskappe kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van
ingenieurswetenskap is noodsaaklik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die
vereiste praktiese kennistoepassingsvermoë vir die nodige prosesse. Daar is nie 'n
plaasvervanger vir die praktiese werk wat in 'n werkswinkel gedoen word nie en die fokus
moet dan wees om die teorie en die praktyk in lyn te bring.
Praktiese toepassing in die werkwinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende
ondervinding wees wat die leerder fisies en intellektueel uitdaag. Die leerders moet hul
inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid ten toon stel. Leer deur toe te kyk, moet
beperk word. Om leerders 'n mate van verantwoordelikheid tydens praktiese toepassing
te gee, is baie belangrik as 'n prikkel en om selfvertroue te kweek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 4 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
2. ONDERWYSERRIGLYNE
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die verskillende assesseringskriteria van die
PAT-dokumente te maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die
leerders uitgedeel word. Die praktiese assesseringstaak vir graad 11 word intern
opgestel, geassesseer en gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fases van die PAT aanheg (verwys
na die KABV-dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor.
Wanneer formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die
onderwyser om dit te administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale gekontroleerde omstandighede afgehandel
word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie SPESIALISERING – KABV Graad 10–12)
2.2 Assessering van die PAT
Deurlopende ontwikkelingsterugvoering is benodig om die leerder te ondersteun en te
verseker dat hy/sy op die regte spoor is.
Beide formele en informele assessering moet toegepas word op die verskillende fases
waaruit die PAT bestaan. Informele assessering kan toegepas word om slegs die
vordering van die fase waarin die leerders is, te monitor. Formele assessering moet altyd
deur die onderwyser gedoen word en dit moet aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Gedurende die moderering van die PAT moet die kwartaaltake, assesseringskriteria en
die punte behaal aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet 'n leerder kan versoek om funksies, beginsels en vaardighede tydens
die modereringsproses te verduidelik en demonstreer.
Teen voltooiing sal die moderator, indien nodig, die punte van die groep op of af aanpas,
afhangende van die besluit wat uit die moderering voortspruit.
2.4 Gevolge van afwesighede/nie-inhandiging van take
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak vir 'n geldige rede onvolledig of nie
beskikbaar is nie, sal die leerder drie weke voor die aanvangsdatum van die finale
jaareindeksamen gegee word om die uitstaande taak in te lewer. Sou die leerder versuim
om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt (0) aan die leerder vir
daardie PAT-komponent toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvolledig beskou indien hy/sy enige komponent van die
PAT nie indien nie. Gebaseer op die Hoof van die Assesseringsliggaam se besluit, sal
hy/sy nog 'n geleentheid gegun word.
Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal die punte vir
hierdie komponente uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese Tegnologie sal
aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die voltooide take.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 5 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
2.5 VERKLARING VAN EGTHEID
NAAM VAN SKOOL: ................................................................................................
NAAM VAN LEERDER: ............................................................................................
(VOLLE NAAM EN VAN)
EKSAMENNOMMER: ...............................................................................................
NAAM VAN ONDERWYSER: ...................................................................................
SKOOLSTEMPEL
Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is
en nie vantevore vir moderering ingedien is nie.
______________________________ ____________
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek, is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat
die werk wat aangebied is sy of haar eie is.
________________________________ ____________
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 6 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
3. LEERDERRIGLYNE
• Die Praktiese Assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n generiese sowel as 'n
spesifieke inhoudstaak vir Pas- en Masjinering, Motorkunde en Sweis- en
Metaalwerk. Die praktiese werk word oor DRIE kwartale versprei, soos in elk van
die spesialiseringrigtings uiteengesit. (Sien KABV-dokument)
• Alle take moet voltooi word volgens die tydsbestek wat vir elke taak uiteengesit is.
• Leerders moet aktief aan alle praktiese assesseringstake deelneem.
• Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir
daardie betrokke afdeling van die werk.
• Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel,
sal addisionele korrektiewe take kry om hulle veiligheidsbewustheid te bevorder.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 7 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
4. PRAKTIESE ASSESSERINGSRIGLYNE PER SPESIALISERING:
AFDELING A: PAS- EN MASJINERING SPESIFIEK
A1. VEILIGHEID EN GEREEDSKAP
Kwartaal: 1–3
Aanvang: Januarie 2017
Voltooiing: Augustus 2017
GRAAD 11-PAT JAAR: 2017 SKOOL:
AANVANG: VOLTOOIING:
VAK: PAS- EN MASJINERING LEERDER:
ONDERWERP: ONDERWYSER:
VEILIGHEID EN GEREEDSKAP
1.1 Noem VYF belangrike handgereedskapstukke wat jy gaan gebruik om hierdie
taak te voltooi. (5)
1.2 Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat jy moet nakom voor jy op die draaibank
werk. (5)
1.3 Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat jy moet nakom terwyl jy op die draaibank
werk. (5)
TOTAAL: /15
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 8 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
A2. TERMINOLOGIE
MASJIENONDERDEEL
Kwartaal: 1–
Aanvang: Januarie 2017
Voltooiing: Augustus 2017
FIGUUR 1: MASJIENONDERDEEL
Rubriek vir Pas- en Masjinering:
DRAAIWERK VYLWERK
DIAMETER LENGTE Gemeet by 6 plekke
TOLERANSIE
+ 0,03 + 0,09 + 0,09
- 0,03 - 0,09 - 0,09
7 0,05 = 100% 0,10 = 100% 0,10 = 100%
6 0,10 = 80% 0,20 = 80% 0,20 = 80%
5 0,15 = 70% 0,30 = 70% 0,30 = 70%
AFWYKING 4 0,20 = 60% 0,40 = 60% 0,40 = 60%
3 0,25 = 40% 0,50 = 40% 0,50 = 40%
2 0,30 = 20% 0,60 = 20% 0,60 = 20%
1 0,35 = 0% 0,70 = 0% 0,70 = 0%
TABEL 1: TOLERANSIES EN AFWYKINGS VIR PAS- EN MASJINERING
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 9 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
GRAAD 11-PAT JAAR: 2017 SKOOL:
AANVANGSDATUM: DATUM VOLTOOI:
VAK: PAS- EN MASJINERING LEERDER:
PROJEK: DRAAIBANK EN FREESMASJIEN ONDERWYSER:
VERVAARDIGING
PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
1.1 Gereedskap 5
1.2 Veiligheid: voor 5
1.3 Veiligheid: terwyl 5
Lengte 112 5
Afwerking (vlak x 2) 6
Diameter 10 10
Afwerking 2
Lengte 10 2
Diameter 20 10
Afwerking 2
Lengte 15 5
Lengte van taps 17 10
Afwerking 2
Veiligheid 10
Gereedskap 5
Lengte 15
2
(Posisie van spygleuf)
Lengte 25 10
Berekening:
3
Wydte
Spy- Berekening:
3
gleuf Dikte
Diepte 2
Vaardighede 10
Afwerking 4
Afwerking 10
Draad
Vorm 10
Vaardighede 10
Taps
Afwerking 2
TOTAAL 150
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 10 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
AFDELING B: MOTOR
B1, Enjins – Kleppe
Kwartaal: 1
Aanvang: Januarie 2017
Voltooiing: Maart 2017
Puntetoekenning: 50
Tydsduur van assessering: 12 uur
PRAKTIESE LEERDER ASSESSEERINGSWERKKAART: KLEPPE
Naam:
1. FIGUUR 1 toon die klepsamestelling in 'n binnebrandenjin. Beantwoord die
volgende vrae.
Kleppe:
Geen klep-
vryruimte
Klep-
'tuimelaar'-
vryruimte
1,1 Noem die TWEE tipes kleppe en gee die funksie van elk.
(2)
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 11 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1,2 Identifiseer DRIE verskillende tipes oorhoofseklepsamestellings vir
vierslag-viersilinderenjins met behulp van eenvoudige sketse/diagramme.
Tipe Skets/diagram
(3)
(3)
(3)
2 Verkry die spesifikasies ten opsigte van die volgende:
2.1 Kleplengte
(1)
2.2 Klepdiameter
(1)
2.3 Klepvryruimte
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 12 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
3 Stel van kleptydreëling:
3.1 Posisie van die
krukas
(1)
3.2 Posisie van die
nokas
(1)
3.3 Noem die DRIE •
metodes wat
gebruik word om •
die nokas met
die krukas te •
verbind. (3)
4. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die verstelling van
klepvryruimtes.
4.1 Waarom moet die enjin teen normale werkstemperatuur wees?
(2)
4.2 Gee VIER redes waarom die vryruimtes van elke klep verskil.
•
•
•
•
(4)
4.3 Waarom is die oppervlakarea van een klep groter as die ander? Noem TWEE
redes.
•
•
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 13 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
4.4 Wat sal die skadelike effekte van te groot klepvryruimtes wees? Noem DRIE.
•
•
•
(3)
4.5 Wat sal die skadelike effekte van te klein klepvryruimtes wees? Noem DRIE
•
•
•
(3)
4.6 Beskryf die korrekte volgorde vir die stel van kleppe.
•
•
•
•
•
•
•
(7)
4.7 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wat in ag geneem moet word wanneer die
kleppe verstel word.
•
•
•
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 14 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
4.8 Noem DRIE belangrike stukke gereedskap wat gebruik word om die taak uit
te voer.
•
•
•
(3)
GROOTTOTAAL: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 15 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
B2. Konvensionele Ontstekingstelsel (Onderwysergids)
Kwartaal: 2
Aanvang: April 2017
Voltooiing: Junie 2017
Puntetoekenning: 100
Tydsduur van assessering: 20 uur
PRAKTIESE LEERDERASSESSERINGSWERKKAART: ONTSTEKINGSTELSEL
Naam:
1. FIGUUR 1.1 toon 'n konvensionele ontstekingstelsel. Beantwoord die vrae
wat volg.
E
F
D
G
C
B
H
A
FIGUUR 1.1: KONVENSIONELE ONTSTEKINGSTELSEL
1.1 Identifiseer komponente A–H in die konvensionele ontstekingstelsel in
FIGUUR 1.1 hierbo.
A–
B–
C–
D–
E–
F–
G–
H–
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 16 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1.2 Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat in ag geneem moet word wanneer met
die ontstekingstelsel gewerk word.
•
•
•
•
•
(5)
1.3 Noem die funksie van die volgende met verwysing na ontstekingstelsels:
1.3.1 Ontstekings-
volgorde
(2)
1.3.2 Ontsteking-
tydreëling
(2)
1.3.3 Vonkprop
(2)
1.3.4 Meganiesevoor-
deeleenheid
(2)
1.3.5 Vakuumvoor-
deeleenheid
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 17 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
2. Praktiese toepassing van die ontstekingstelsel:
2.1 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer 'n vonkprop
verwyder word.
•
•
•
•
(4)
2.2 Noem punte wat in ag geneem moet word wanneer die vonkpropgaping
volgens die vervaardigerspesifikasie skoongemaak en gestel moet word.
•
•
•
•
•
•
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 18 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
3. Uitmekaarhaal en aanmekaar sit van 'n vonkverdeler
FIGUUR 3.1: VONKVERDELER
3.1 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer jy die vonkverdeler
van die enjin verwyder:
•
•
•
•
•
•
•
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 19 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
3.2 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer jy die vonkverdeler
uitmekaarhaal.
•
•
•
•
•
•
(6)
3.3 Voltooi 'n toestandverslag wanneer die vonkverdeler uitmekaar gehaal word.
Kies enige VYF onderdele.
No: Onderdeel Toestand
1
(2)
2
(2)
3
(2)
4
(2)
5
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 20 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
Saamstel/Inmekaarsit van 'n vonkverdeler
3.4 Verduidelik kortliks die prosedure wat gevolg moet word wanneer 'n
vonkverdeler saamgestel/inmekaargesit word.
•
•
•
(3)
3.5 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer die
kontakbrekerpunte vervang en gestel word.
Vervang
•
•
•
•
•
•
•
•
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 21 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
Verstel:
•
•
•
•
•
•
•
•
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 22 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
3.6 Verduidelik die prosedure om die ontstekingstydreëling, met behulp van 'n
tydreëlingslig, na te gaan en te verstel.
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
• (25)
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 23 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
B3. INSTANDHOUDING – Enjinsmering
Kwartaal: 2
Aanvang: Julie 2017
Voltooiing: Augustus 2017
Punte: 50
Tydsduur van assessering: 10 uur
PRAKTIESE LEERDERASSESSERINGSWERKKAART: ENJINSMERING
Naam:
1. Enginsmering
1.1 Noem die funksies van die volgende komponente van die smeerstelsel.
1.1.1 Die olie-sif en
-filter
(1)
1.1.2 Die ontlasklep
(1)
1.1.3 Die oliepomp
(1)
1.1.4 Die olieseël
(1)
1.2 Noem die gevolge van die volgende probleme in 'n enjin:
1.2.1 Lae oliedruk
(1)
1.2.2 Hoë oliedruk
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 24 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1.3 FIGUUR 1.1 toon 'n oliepomp. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 1.1
1.3.1 Identifiseer die pomp in FIGUUR 1.1 hierbo getoon.
(1)
1.3.2 Noem EEN nadeel van die omloopfilter
(1)
1.3.3 Verduidelik die werking van die pomp in FIGUUR 1.1 getoon.
•
•
•
•
•
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 25 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1.3.4 Haal die pomp uitmekaar en gee 'n toestandverslag
Item
Onderdeel Toestand
No:
1
(2)
2
(2)
3
(2)
1.3.5 Gebruik 'n voelermaat, gaan die vry ruimte na en vergelyk dit met die
vervaardigerspesifikasie. (1)
1.4 Filtreerstelsel
1.4.1 Verduidelik die verskil tussen die volvloei- en die omloopfiltreerstelsels.
Volvlooifiltreerstelsel:
(1)
Omloopfiltreerstelsel:
(1)
1.4.2 Identifiseer die oliefilter in FIGUUR 1.2 hieronder getoon.
FIGUUR 1.2
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 26 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1.4.3 Noem EEN nadeel van die omloopfilter
(1)
1.4.4 Waar sal jy die spesifikasies met betrekking tot die voorgeskrewe
diensintervalle van 'n spesifieke voertuig se kry?
(1)
1.5 Verduidelik waarom enjinolielekke voorkom moet word.
(1)
1.6 Noem DRIE tipes olieseëls en noem die praktiese toepassing daarvan.
Item Tipe Toepassing
No:
1
(1) (1)
2
(1) (1)
3
(1) (1)
1.7 Olie-vervanging
1.7.1 Watter vloeistofvlakke moet nagegaan word wanneer die algemene
onderhoudsdiens van 'n voertuig gedoen word?
•
(1)
•
(1)
•
(1)
•
(1)
•
(1)
•
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 27 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
1.7.2 Noem VYF geskikte stukke gereedskap en toerusting wat nodig is om
enjinolie te vervang.
•
(1)
•
(1)
•
(1)
•
(1)
•
(1)
1.7.3 Verduidelik die prosedure gevolg wanneer enjinolie vervang word.
•
•
•
•
•
•
(5)
1.7.4 Watter TWEE areas moet vir olielekkasies nagegaan word?
•
(1)
•
(1)
GROOTTOTAAL: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 28 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
AFDELING C: SWEIS- EN METAALWERK
C1: DAKKAP
Kwartaal: 1
Aanvang: Januarie 2017
Voltooiing: Maart 2017
Puntetoekenning: 75
Assesseringstydperk: 12 uur
1. KONSTRUKSIE VAN 'N DAKKAP
FIGUUR 1.1
1.1 Gebruik die volgende inligting om 'n dakkap te vervaardig:
• Die span van die dakkap is 2 000 mm met 'n styging van 500 mm.
1.1.1 Bereken:
• Die sparlengte van die dakkap
• Die helling van die dakkap
1.1.2 Metode:
• Gebruik 'n skaaltekening om die dakkap volgens jou berekeninge te teken.
• Vervaardig die dakkap volgens jou skaal.
• Alle lasse moet met knoopplate versterk word.
• Die lasse kan gesweis, geklinknael of gebout word.
• Die finale produk kan geverf word.
1.1.3 Materiale:
• 25 x 25 x 3-hoekyster
• 25 x 3-platstaaf
• Klinknaels, boute en moere en/of sweiselektrodes.
1.1.4 Kriteria
• Die afmetings moet algemeen binne ±3 mm van die vereiste afmeting wees.
• Hellings en groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste meting wees
• Alle hoekysterpunte moet reghoekig afgewerk word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 29 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
GRAAD 11-PAT JAAR: 2017 SKOOL:
AANVANG: DATUM VOLTOOI:
VAK: SWEIS- EN METAALWERK LEERDER:
DAKKAP WERKKAART ONDERWYSER:
1.1 Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat in ag geneem moet word wanneer 'n dakkap
uitgelê moet word. (5)
1.2 Noem SEWE stukke gereedskapstukke wat jy sal gedurende die vervaardiging van
dakkappe sal gebruik. (7)
1.3 Identifiseer A–H van die dakkap in FIGUUR 1.1. (8)
A–
B–
C–
D–
E–
F–
G–
H–
TOTAAL: /20
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 30 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
GRAAD: 11 JAAR: 2017 SKOOL:
DATUM BEGIN: DATUM VOLTOOI:
VAK: SWEIS- EN METAALWERK
PROJEK: UITLEG DAKKAP ONDERWYSER:
NAME VAN LEERDERS
FASETTE
PUNTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
1.1 Veiligheid 5
1.2 Gereedskap 7
1.3 Beskrywings 8
1.4.1 Berekening 12
1.4.2 Skaal-
4
tekening
VERVAARDIGING
Die hoekyster- en
platstaafgroottes is
± 1,5 mm binne 6
die verlangde
groottes.
Hellings. knoop-
plate en 'back
marks' is binne
8
± 1 mm van die
verlangde
vereistes.
Alle stutte en
klampe soos op 5
tekening aangedui
Geen skade aan
gereedskap of 5
toerusting.
Al die hoekysters
is saamgestel 10
Afwerking 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD :
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 31 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
C2. SWEIS- EN METAALWERK: VIERKANTIG TOT ROND
Kwartaal: 2–3
Aanvang: April 2017
Voltooiing: Augustus 2017
Puntetoekenning: 75
Assesseringstydperk: 20 uur
1. Gebruik jou praktiese vaardighede en vervaardig die BOMA soos in FIGUUR 1.1
en 1.2 getoon:
FIGUUR 1.1
MATERIAALLYS
ITEM-
BESKRYWING MATERIAAL HOEVEELHEID
NR.
1. Vierkantig tot ronde Weekstaal/Vlekvrye staal 1 van
oorgangstuk ± 3 mm-plate
2. Rooster Diamantmaas ('Diamond 1 van
mesh') of plaatgaas
('expanded metal')
3. Bene en raam Platstaaf 25 x 3 mm en 4 van
6 mm rondestaaf
4. Basis Sagtestaal- of 1 van
vlekvryestaalplaat ± 2 mm
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 32 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
FIGUUR 1.2
ONTWIKKELING VAN 'N BOMA:
1.1 Die volgende standaarde moet bereik word:
• Alle mates van vervaardiging moet binne ± 1,5 mm wees.
• Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.
• Alle toepaslike veiligheidsprosedure moet nagekom word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 33 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
GRAAD 11-PAT JAAR: 2017 SKOOL:
DATUM BEGIN: VOLTOOIING:
VAK: SWEIS- EN METAALWERK LEERDER:
SWEISWERKKAART ONDERWYSER:
2.1 Noem TIEN stukke gereedskap wat jy gedurende die vervaardiging van 'n
praktiese projek sal gebruik. (10)
2.2 Noem VYF vaardighede wat jy moet toepas terwyl jy die projek maak. (5)
TOTAAL: /15
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 34 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
GRAAD: 11-PAT JAAR: 2017 SKOOL:
AANVANG: VOLTOOIING:
VAK: SWEIS- EN METAALWERK
PROJEK: MAAK VAN BOMA ONDERWYSER:
NAME VAN LEERDERS
FASETTE
PUNTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
2.1 Gereedskap 10
2.2 Vaardighede 5
KONSTRUKSIE
Setmaat van
vierkantig tot
10
ronde
oorgangstuk
Ontwikkeling van
die vierkantig
20
tot ronde
oorgangstuk
Ontwikkeling van
10
die basis
Ontwikkeling van
10
die askas
Saamgestelde
5
BOMA
Afwerking 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING ONDERWYSER:
HANDTEKENING HOD:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 35 DBE/PAT 2017
NSS – Graad 11
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle
begrip van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en
redenasievermoëns te versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en
uitdagings in die wêreld daar buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se
lewensvaardighede en gee hulle die geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te
wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 11 Mechanical Technology.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.



