Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
MEMORANDUM
MARKS: 100
SIMBOOL VERDUIDELIKING
A Akkuraatheid
CA Deurlopende Akkuraatheid
C Herleiding/Omskakeling
J Regverdiging (Rede/Opinie)
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
P Penalisering vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
RT/RG Lees vanaf tabel/grafiek
S Vereenvoudiging
SF Korrekte vervanging in ʼn formule
O Eie opinie
Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all

_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)


Mathematical Literacy Grade 11 P1 2012 Memo (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 828.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 (NOVEMBER 2012)
VRAAG 1 LU+AS
1.1 1.1.1 Uitverkopingsprys van CD = 125 – 15% M 1M Metode gebruik 11.1.3
= R 106,25 CA 1CA Deurlopende
Of akkuraatheid
Uitverkopingsprys van CD
= 125 – (125 x 0,15) M 1M Metode gebruik
= 125 – 18,75 1CA Deurlopende
= R 106,25 CA akkuraatheid (2)
1.1.2 Uitverkopingsprys van DVD 1M Metode gebruik 11.1.3
=215 – (215 x ) M 1CA Deurlopende
akkuraatheid
= 215 – 53,75 CA
1A Akkurate
= R161,25 A antwoord
Of
Uitverkopingsprys van DVD 1M Metode gebruik
= 215 – (215 x 0,25) M 1CA Deurlopende
= 215 – 53,75 CA akkuraatheid
= R161,25 A 1A Akkurate
antwoord
Of
Uitverkopingsprys van DVD 1M Metode gebruik
= 215 – (215 x 25%) M 1CA Deurlopende
= 215 – 53,75 CA akkuraatheid
= R161,25 A 1A Akkurate
antwoord
Of
Uitverkopingsprys van DVD 1M Metode gebruik
= 215 – 25%) M 1CA Deurlopende
= 215 – 53,75 CA akkuraatheid
= R161,25 A 1A Akkurate
antwoord (3)
1.2 1.2.1 Sny van grasperk = SF= CA 1SF Korrekte 11.1.1
vervanging
1CA Akkurate
vereenvoudiging (2)
1.2.2 Natmaak van blomme: 1SF Korrekte waardes 11.1.1
Tyd geneem = 120–45 – 20 – 30 SF gebruik
= 25 minute CA 1CA Deurlopende
akkuraatheid
Natmaaktyd = SF = CA
1SF Korrekte waardes
gebruik
1CA Deurlopende
akkuraatheid (4)
1.3 1.3.1 Meel = x 50 M 1M Korrekte metode gebruik 11.1.1
1CA Deurlopende akkuraatheid (2)
= 1 000 g of 1kg CA
1.3.2 Kaas = x 50 M 1M Korrekte metode gebruik 11.1.1
1CA Deurlopende akkuraatheid (2)
= 750 g CA
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 3
1.4 1.4.1 Gebruik; Afstand = Spoed x Tyd 1SF Korrekte waardes 11.1.1
561 = Spoed x 6 SF gebruik
1M Korrekte metode gebruik
Spoed = M
1CA Deurlopende
= 93,5 km/h CA akkuraatheid
= 94 km/h R 1R Korrekte opronding (4)
1.4.2 Liter/km = M 1M Korrekte metode gebruik 11.1.3
1CA Deurlopende akkuraatheid
= 17,9980…… CA 1R Korrekte opronding (3)
= 18 km/liter R
1.4.3 Koste van brandstof 1SF Korrekte waardes gebruik 11.1.2
= 31,17 x 10,05 SF M 1M Korrekte metode gebruik
= R313,2585 1CA Korrekte antwoord (3)
= R313,26 CA [25]
VRAAG 2 LO+AS
2.1 Vaste uitgawes = R200 RG 1RG Korrekte aflees 11.2.3
vanaf grafiek
Huur, elektrisiteit, salarisse, ens. 1O Korrekte, logiese
Aanvaar enige relevante antwoord hier .O opinie (2)
2.2 Uitgawes vir die vervaardiging van koffietafels 2O Enige 2 korrekte 11.2.1
= hout, spykers, gom, ens. materiaal gegee (2)
Aanvaar enige materiaal benodig. O
2.3 Gelykbreek = 6,5 RG = 7 tafels 1RG Korrekte aflees vanaf grafiek 11.2.1
CA 1CA Korrekte antwoord (2)
2.4 Uitgawes 20 tafels = R500,00 RG 1RG Korrekte aflees vanaf grafiek 11.2.1
A 1A Akkuraatheid in aflees (2)
2.5 Inkomste 20 tafels = R900,00 RG 1RG Korrekte aflees vanaf grafiek 11.2.1
A 1A Akkuraatheid in aflees (2)
2.6 Wins 20 tafels = 900 – 500 SF 1SF Korrekte waardes 11.2.3
M 1M Korrekte metode
= R400,00 CA 1CA Deurlopende akkuraatheid (3)
2.7 Verkoopprys 1 tafel = 900 20 SF M 1SF Korrekte waardes 11.2.3
1M Korrekte metode
= R45,00 CA 1CA Deurlopende
Of akkuraatheid
Verkoopprys 1 tafel =
1SF Korrekte waardes
= (enige korrekte 1M Korrekte metode
grafiekwaardes 1CA Deurlopende
gebruik) akkuraatheid (3)
SF M
= R45,00 CA
2.8 Inkomste 15 tafels = 45 x 15 M 1M Korrekte metode 11.2.3
= R675,00 CA 1CA Deurlopende
akkuraatheid (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 (NOVEMBER 2012)
2.9 Wins sal vermeerder O 1O Korrekte opinie 11.2.3
Rede: 60 x 20 tafels = R1 200 M 1M Korrekte metode met
grafiekwaardes gebruik
1 200 – 900 = R300 meer wins 1M Korrekte metode
MCA 1CA Akkurate
berekeninge (4)
2.10 Aantal tafels verkoop = M 1M Korrekte metode 11.2.1
1CA deurlopende
= 13 tafels CA akkuraatheid (2) [24]
VRAAG 3 (26 Punte) LU+AS
3.1 20 cm Korrekte net 11.3.1
7,5 cm 7,5 cm geteken met 6
reghoeke
korrekte
25 cm 25 cm afmetings geplaas op
die regte plekke (nie
alle sye benodig
7,5 cm 20 cm afmetings) (4)
20 cm
3.2 Buite-oppervlak = 3 SF M Korrekte waardes 11.3.1
(2 x 20x25)+(2 x 20x7,5)+(2 x 25x7,5) gebruik en korrekte metode x 3
SF en M 1CA Deurlopende akkuraatheid
= 1 000 + 300 + 375 CA 1CA Korrekte antwoord (5)
= 1 675 CA
3.3 Koste van karton = 1 675 x 0,06 M 1M Korrekte metode 11.3.1
= 100,5 sent CA 1CA Deurlopende
akkuraatheid
= 101 sent R 1R Opronding (3)
3.4 Koste van drukwerk 1SF Korrekte waardes gebruik 11.3.1
= 1 675 x 0,04 SFM 1M Korrekte metode gebruik
= 67 sent CA 1CA Deurlopende akkuraatheid (3)
3.5 Volume = 25 x 20 x 7,5 SF M 1SF Korrekte waardes gebruik 11.3.1
1M Korrekte metode gebruik
= 3 750 CA 1CA Deurlopende akkuraatheid (3)
3.6 Gram in boks = 3 750 7,5 SF M 1SF Korrekte waardes gebruik 11.3.2
= 500 g graan CA 1M Korrekte metode gebruik
1CA Deurlopende akkuraatheid
(3)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 5
3.7 2 m x 100 = 200 cm en 15 m x 100 = 1 500 cm C 1C herleiding na cm 11.3.2
Breedte van net = 7,5 + 25 + 7,5 = 40 cm M 2 M Korrekte metode
Lengte van net = 20 + 7,5 + 20+7,5 = 55 cm M 1C korrekte herleidings
200 40 = 5 breedtes 1CA Deurlopende
1 500 55 = 27, = 27 lengtes C akkuraatheid (5)
Aantal bokse = 5 x 27 = 135 bokse CA 1C Herleidings na cm.
Of
2 m x 100 = 200 cm en 15 m x 100=1 500 cm C 1MA Korrekte metode
Oppervlak van rol = 200 x 1 500 en akkuraatheid
= 300 000 MA
1CA Deurlopende
Aantal bokse = 300 000 1 675
= 179,1044… akkuraatheid (4)
= 179 bokse CA
(1 punt minder vir nie toelating vir vermorsing
van spasie)
Of
Oppervlak van rol = 2 x 15M 2MA Metode en
= 30 A Akkuraatheid
1C Herleiding na
Oppervlak van boks in m² = C
= 0,1675
Aantal bokse = 1M Metode
= 179,104…
= 179 bokse 1A Akkuraatheid (4) [26]
VRAAG 4 LO+AS
4.1 4.1.1 Tazz RG 1 RG korrekte aflees vanaf grafiek (1) 11.4.4
4.1.2 Mercedes RG 1 RG korrekte aflees vanaf grafiek (1) 11.4.4
4.1.3 Voorstad A is ʼn laer inkomste groep 1O Opinie 11.4.4
as Voorstad B, omdat Voorstad A 1R Rede (2)
hoofsaaklik laer koste motorreekse
koop .OF
(Aanvaar enige relevante logiese
rede.)
4.1.4 Nie ʼn realistiese beeld nie. O Dit 1O Opinie 11.4.4
beeld slegs Johannesburg uit en nie 1R Rede (2)
die res van die land waar minder
geld verdien word. R
(Aanvaar enige relevante logiese
rede.)
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 (NOVEMBER 2012)
4.2 4.2.1 Gemiddelde = 23+41+42+50+50+51 11.4.3
(a) +54+55+56+57+60+61+65+66+
66+67+68+69+70+70+70+72+74
+76+79+82+85+86+88 M
29 1M Korrekte metode
= 1 853 MA 1MA Metode en
29 akkuraatheid
= 63,89655…. 1CA Deurlopende
63,90 CA akkuraatheid (3)
(b) 23 41 42 50 50 51 11.4.3
54 55 56 57 60 61
65 66 66 67 68 69
70 70 70 72 74 76 1MA korrekte metode
79 82 85 86 88 gebruik en akkuraatheid
Modus = 70 MA (1)
(c) 23 41 42 50 50 51 1M Korrekte metode 11.4.3
54 55 56 57 60 61 gebruik
65 66 66 67 68 69
70 70 70 72 74 76 1CA Deurlopende
79 82 85 86 88 akkuraatheid
Mediaan = 66 MCA (2)
4.2.2 Interval Frekwensie 1 Punt vir elke korrekte 11.4.2
20 – 29 1 frekwensie in die volgende
30 – 39 0 intervalle
40 – 49 2 20 – 29
50 – 59 7 30 – 39
60 – 69 8 40 – 49
70 – 79 7 50 – 59
80 – 89 4 60 – 69
70 – 79
80 – 89 (Enige 4) (4)
4.2.3 1 Punt vir korrekte 11.4.2
Toetsuitslae frekwensie intervalle
1 Punt vir korrekte grafiek
10
3 Punte vir enige 3
Frekwensie
5
0 korrekte balke op die
20 - 30 - 40 - 50 - 60 - 70 - 80 - grafiek (5)
29 39 49 59 69 79 89
Punte
4.2.4 Gemiddelde en mediaan omdat 1O Korrekte keuse 11.4.4
beide vertel dat die meeste leerders gemaak
het tussen 60 – 69 punte gekry. Dit 1R Geldige rede gegee
word ook deur die histogram (2)
uitgebeeld. O R (Aanvaar alle
geldige keuses en redes.)
4.2.5 Die toets was maklik O omdat die 1O Korrekte keuse 11.4.4
meeste leerders bo 50% behaal het. 1R Korrekte rede vir
R keuse (2) [25]
TOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2012 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2012 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2012 QP (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2012 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2022 Memo (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 Free State June 2025 QP

Question paper and memo