Downloaded from hlayiso.com
LAERSKOOL DALVIEW
Eksamen
VAK: NATUURWETENSKAPPE
7
EKSAMINATOR: MNR F. BENADE
MODERATOR: MNRC. PRETORIUS — \Q-barg
DATUM: JUNIE 2019 c+) TOTAAL: 30 PUNTE
TyD: 60 MIN
NAAM EN VAN: GR7
Instruksies:
1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Volg die intruksies by elke vraag.
Afdeling A
Vraag 1 (Materie en Materiale) [3]
Gee een woord vir elk van die volgende beskrywings.
1.1) Die naam wat ons aan materie gee waarmee ons dinge moet doen of maak. (1)
1.2) Die woord wat ons gebruik om die opperviakte van ‘n voorwerp te beskryf. (1)
1.3) Die instrument of gereedskap wat ons gebruik om ysterstukkies uit swawelpoeier te haal. (1)
Vraag 2 (Eienskappe van Materie) [10]
2.1) Beskryf wat die smeltpunt van ‘n materiaal is. Verwys na die fases van die stof. (3)
2.2) Beskryf wat die kookpunt van ‘n materiaal is. Verwys na die fases van die stof, (3)
2.3) Gee die definisie van materie. (2)
Vul die woord in wat die stelling waar maak (vraag 2.4 en 2.5)
2.4) ‘n Geleier laat toe dat daardeur vioei. (1)
2.5)’ Metale en minerale wat ons ontgin is in die grond as deel van erts. Onsuiwerhede wat in die
erts voorkom word ook genoem. (1)
Graad 7 Natuurwetenskap Eksamen AfdelingA Kwartaal 2 2019
1 van3
You're offline
Skip to contentQuestion paper 
_hlayiso.com_--3499dce3-fa8b-451f-ae0a-592cc2b1ae6c/v1-423e0848202b038ae24e/card.webp)


_hlayiso.com_--c630c46b-d3b7-4036-a8f7-2bcf2c25d4a6/v1-8a92a1299b05b8acc15d/card.webp)


_hlayiso.com_--09cd89a1-c7a6-43ea-86c4-e8cd51d3f4d6/v1-cd8e40c96bacf6c5f0d9/card.webp)


_hlayiso.com_--974a3ba1-9d87-4389-bf96-0921afae5d5e/v1-5257936134406790fe4f/card.webp)

View all
NW 1 Gr. 7 (Junie 2019) hlayiso.com
Natural Sciences · Grade 7 · June Exam · 2019. Question paper, 3 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- June Exam
- Pages
- 3
- File size
- 644.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 3
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 3 (Sure en Basisse) _ [5]
3.1) Wat noem ons stowwe wat ons gebruik wanneer ons wil toets of ‘n oplossing ‘n suur, basis of
neutraal is? (1)
3.2) In ons prakties oor sure en basisse het ons elke keer na ‘n teeoplossing gekyk vir ‘n kleur
verandering. Dui elke keer aan of die stof wat ons bygevoeg het ‘n suur, basis of neutrale stof
was.
a) Wanneer die tee oplossing geel-bruin kleur, is die bygevoegde stof ‘n (1)
b) Wanneer die tee oplossing donker bruin verkleur, is die bygevoegde stof ‘n (1)
3.3) Alle sure het ‘n smaak. (1)
3.4) Alle basisse / alkali’s voel : (1)
Vraag 4 (Fase verandering by materie) [5]
4.1) Voltooi die volgende diagram deur die ontbrekende prosesse in te vul. (4)
Vastestof
a) b)
Vloeistof
Cc) | f d)
Gas
a) b)
c) d)
4.2) Wat is die een ding wat moet verander om ‘n fase verandering te veroorsaak? (1)
Vraag 5 (Skeiding van mengsels) [7]
Omkring die opsie wat die stelling waar maak
5.1) Filtrasie word gebruik om (onopgeloste / opgeloste) stowwe uit ‘n oplossing te verwyder. (1)
5.2) As ons met filtrasie werk as 'n manier om mengsels te skei, wat word elk van die volgende
genoem? Omkring die regte opsie.
a) Die deel wat op die filtreer papier agterbly (Residu / Filtraat) (1)
b) Die deel wat deur die filter gaan (Residu / Filtraat) (1)
Graad7 Natuurwetenskap Eksamen Afdeling A Kwartaal2 2079
2 van 3
Downloaded from hlayiso.com
Gebruik jou kennis wat jy opgedoen het oor hoe om mengsels te skei, en sé watter metode jy by elk
van die voorbeelde sal gebruik om die mengsel te skei. (vraag 5.3 tot 5.6)
5.3) ‘n Mengsel van klippies en diamante. (1)
5.4) ‘n Mengsel van water en grond. (1)
5.5) ‘n Mengsel van verskillende kleure ink. (1)
5.6) Hoe om suiwer water uit seewater te kry. (1)
Totaal van Afdeling A: 30 punte
Graad7 Natuurwetenskap Eksamen AfdelingA Kwartaal 2 2019
3 van 3
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Grade 7 NS Exam November hlayiso.com
_hlayiso.com_--3499dce3-fa8b-451f-ae0a-592cc2b1ae6c/v1-423e0848202b038ae24e/card.webp)
Question paper
NW Gr. 7 (November 2021) hlayiso.com

Question paper
NW en Teg Gr 7 T4 2021 hlayiso.com

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 NS hlayiso.com
_hlayiso.com_--c630c46b-d3b7-4036-a8f7-2bcf2c25d4a6/v1-8a92a1299b05b8acc15d/card.webp)
Question paper
NW 2 Gr. 7 (Junie 2019) hlayiso.com

Question paper
gr 7 nat science June 2019 hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Gr7 natural Science Nov 2019 hlayiso.com
_hlayiso.com_--09cd89a1-c7a6-43ea-86c4-e8cd51d3f4d6/v1-cd8e40c96bacf6c5f0d9/card.webp)
Question paper
NW Gr. 7 (November 2019) hlayiso.com

Question paper
Grade 7 NS Exam June 2018 Mrs Fourie hlayiso.com

Memorandum
Grade 7 NS Memorandum June 2018 hlayiso.com
_hlayiso.com_--974a3ba1-9d87-4389-bf96-0921afae5d5e/v1-5257936134406790fe4f/card.webp)
Question paper
NW Gr. 7 (November 2018) hlayiso.com

Question paper
Grade 7 NS Exam November 2018 watermark hlayiso.com
More from Grade 7 Natural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.


