Downloaded from hlayiso.com
@ LAERSKOOL DALVIEW
\ }
; SS, Gekontroleerde Toets
Ss
— VAK: NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 7
EKSAMINATOR: MNR F. BENADE C _
MODERATOR: MNRC. PRETORIUS S LSS BUA
DATUM: NOVEMBER 2021 TOTAAL: 50 PUNTE
TybD: 50MIN
NAAM EN VAN: GR7
Instruksies:
1. Beantwoord AL die vrae. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Lees deur al die intruksies by elke vraag voordat dit beantwoord word.
Vraag analise
' _
Vraag Inhoud van die vraag Kogniktiewe viak | Totaal van
van die vrae die vraag
es —
| Vraag 1 | Bronne van energie Viak 1 en 2 10 punte
Laer orde vrae 5
= - ¥ 3
Vraag 2 | Hitte-oordrag Viak 1 en 2 5 punte $ ©
Laer orde vrae o &
3 6
Vraag 3 | Hitte-oordrag Vlak 4 en 2 Spunte | 8 o
Laer orde vrae §$ 2
<2
Vraag 4 Potensiéle energie en Kinetiese Viak 3 en 4 10 punte w
energie Middel orde vrae
Vraag 5 | Verhouding van die son tot die Viak 3 en 4 13 punte | + Be
aarde Middel orde vrae got
o =
B88
Vraag 6 | Swaartekrag Viak 5 en 6 7punte | seo
Hoér orde vrae “qo
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal4 2021
4 van 6
You're offline
Skip to contentQuestion paper 


_hlayiso.com_--c630c46b-d3b7-4036-a8f7-2bcf2c25d4a6/v1-8a92a1299b05b8acc15d/card.webp)

_hlayiso.com_--34bd7e09-5642-47d7-924f-909dd536eb82/v1-d440931a75af9f6f2b17/card.webp)


_hlayiso.com_--09cd89a1-c7a6-43ea-86c4-e8cd51d3f4d6/v1-cd8e40c96bacf6c5f0d9/card.webp)
_hlayiso.com_--974a3ba1-9d87-4389-bf96-0921afae5d5e/v1-5257936134406790fe4f/card.webp)


View all
NW Gr. 7 (November 2021) hlayiso.com
Natural Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 6
- File size
- 263.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 1 (Bronne van energie) [10]
Meervoudigekeuse vrae
1.1) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Nie-hernubare energiebronne
a) Bronne van energie wat nie vinnig genoeg weer vervang kan word nie
b) Bronne van energie wat vinnig genoeg weer vervang kan word
c) Die son
d) Energie uit vioeiende water
1.2) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Hernubare energiebronne
a) Bronne van energie wat nie vinnig genoeg weer vervang kan word nie
b) Bronne van energie wat vinnig genoeg weer vervang kan word
c) Steenkool
d) Fossielbrandstowwe
1.3) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Bome wat 300 miljoen jaar gelede geleef het, doodgegaan het en deur
plantmateriaal bedek is.
a) Olie b) Aardgas
c) Steenkool d) Aardappelskyfies
1.4) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Seediere en seeplante wat honderde miljoene jare gelede geleef het,
doodgegaan het en op die seebodem opgegaar het.
a) Uraan b) Steenkool
c) Aardgas d) Aardappelskyfies
1.5) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Kernbrandstowwe
a) Aardgas b) Steenkool
c) Olie d) Uraan
1.6) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Die son as hitte as energiebron
a) Fotovoltaiese selle b) Kernkragstasie
c) Steenkoolkragstasie d) Sonwaterverwarmer
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
2 van6
Downloaded from hlayiso.com
1.7) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Die son se lig as energiebrong
a) Sonwaterverwarmer b) Kernkragstasie
c) Fotovoltaiese selle d) Steenkoolkragstasie
1.8) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Biobrandstowwe
a) Uraan b) Steenkool
c) Sonneblomsaad olie d) Aardgas
1.9) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Windkrag
a) Windpomp b) Vloeiende water wat turbine draai
c) Stoom wat turbine laat draai d) Hitte van die son wat turbine laat draai
1.10) Omkring die een opsie wat reg is (1)
Hidro-elektrisiteit
a) Vloeiende water wat turbine draai
b) Stoom wat turbine laat draai
c) Hitte van die son wat turbine laat draai
d) Elektrisiteit word opgewek deur die son se lig
Vraag 2 (Hitte-oordrag) [5]
Waar of Onwaar
2.1) Hitte beweeg van daar waar daar baie is, na daar waar daar min is, totdat die hitte
eweredig versprei is. (1)
2.2) Geleiding is hitte-oordrag in ‘n vastestof. (1)
2.3) ‘n Isolator gelei hitte baie goed. (1)
2.4) Koveksie is hitte-oordrag in ‘n gas. (1)
2.5) Koveksie stel jou instaat om water in ‘n ketel te kook. (1)
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
3 van 6
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 3 (Hitte-oordrag) [5]
Gebruik die woorde in die onderstaande woordblok en vul die woorde in die volgende vrae
in om die stellings waar te maak. Elke woord mag net een keer gebruik word.
weerkaats , styg , ligter , blink , donker , dowwe , vakuum , absorbeer
3.1) Warm lug is minder dig en opwaarts. (1)
3.2) Die hitte van die son bereik die aarde deur ‘n . (1)
3.3) Weerkaatsers het gewoonlik ‘n opperviak. (1)
3.4) Absorbeerders het gewoonlik ‘n kleur. (1)
3.5) Blink of wit opperviakke hitte-energie die beste. (1)
Vraag 4 (Potensiéle energie en Kinetiese energie) [10]
4.1) Gee die definisie van energie. (2)
4.2) Pas dit wat jy geleer het toe en gee ‘n ander woord vir Kinetiese energie. (1)
4.3) Wys dat jy die verskil tussen potensiéle energie en kinetiese energie verstaan deur
die onderstaande sin te voltooi en die ontbrekende woorde in te vul.
As jy ‘n boek een meter bo die grond in jou hand vashou, het daardie boek ‘n
groot hoeveelheid energie en geen
energie. (2)
4.4) Hoekom sal die boek in vraag 4.3 na die aarde val as jy hom laat los? (1)
4.5) Kyk na die volgende paar vrae en besluit by elke vraag watter opsie die stelling waar
maak. Omkring die opsie wat die stelling waar maak.
a) ‘n Klip wat teen (10km per uur / 15 km per uur) beweeg het meer kinetiese
energie. (1)
b) ‘n Buisie Prit wat (2 meter / 1 meter) bo die grond gehou word het minder
potensiéle energie. (1)
c) As ‘n liniaal op Chantelle se skoolbank stillé, besit die liniaal (potensiéle /
kinetiese) energie. (1)
4.6) Ondersoek die volgende scenario’s en beantwoord die vraag wat daaroor handel.
a) Indien ‘n yskoue koeldrank (2°C) en ‘n warm koppie koffie (73°C) in ‘n
kamer (25°C) gelos word, wat sal die temperatuur van die koeldrank die volgende
oggend wees? (1)
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
4van6
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 5 (Verhouding van die son tot die aarde) [13]
5.1) Demonstreer dat jy weet waaruit ons sonnestelsel bestaan en noem die voorwerp wat
die middelpunt van ons sonnestelsel vorm. (1)
5.2) Identifiseer die twee tipes energie wat deur ‘n ster uitgestraal word terwyl hy skyn. (2)
en
5.3) Vergelyk waar die son “opkom” en waar hy “ondergaan” en skryf dit neer.
op”. (1)
b) Die son gaan in die “onder”. (1)
a) Die son kom in die
5.4) Ondersoek wat ons as ‘n dag en nag klassifiseer, en dui aan hoeveel ure ‘n dag en ‘n
nag saam op aarde is. (1)
5.5) Aldie planete in ons sonnestelsel het eliptiese wentelbane. Identifiseer watter van die
onderste vorms het ‘n eliptiese vorm. Gebruik kleurpotlode om daardie vorm in te
kleur. (1)
5.6) Bestudeer die onderstaande skets wat die Son, die Aarde en sy wentelbaan om die
Son voorstel. Bewys dat jy verstaan hoe seisoene vorm en kleur die aardbo! wat in die
posisie is waar ons in die Suidelike Halfrond somer sal hé ROOM in. Kleur die Aardbol
wat in die posisie is waar ons in die Suidelike Halfrond winter sal hé BLOU in. (4)
5.7) Identifiseer (skryf neer) op watter datum dit die langste dag en die kortste nag in die
Suidelike Halfrond is. (1)
5.8) Identifiseer (skryf neer) op watter datum dit die wintersonstilstand in die Suidelike
Halfrond is. (1)
Vraag 6 (Swaartekrag) [7]
6.1) Besluit watter hemelliggaam se swaartekrag hou die planete in hulle wentelbaan. (1)
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
5 van 6
6.2)
6.3)
6.4)
6.5)
Downloaded from hlayiso.com
As ek vir jou sé dat die Maan se swaartekrag minder as die Aarde se swaartekrag is,
wat kan jy aflei van die Maan se massa in vergelyking met die Aarde se massa? (2)
Bewys dat jy verstaan watter faktore die sterkte van swaartekrag beinvloed deur die
korrekte woord te omkring.
a) Hoe nader twee voorwerpe aan mekaar is, hoe ( groter / kleiner ) is die
aantrekkingskrag tussen hulle. (1)
b) Hoe kleiner ‘n voorwerp se massa is, hoe ( groter / kleiner ) is die aarde se
aantrekkingskrag op hom. (1)
Vergelyk die sterkte waarmee die aarde ‘n persoon (met ‘n massa van 70kg) aantrek
wanneer hy op die aarde staan en wanneer hy 600 km van die aarde se oppervlak af
is. Omkring waar die aarde se aantrekkingskrag op die persoon die swakste sal wees.
Op die aarde se opperviakte / 600 km bo die aarde se opperviak (1)
As ons iets aan die Maan se massa sou kon doen, wat sou dit moes wees sodat die
Maan se swaartekrag groot genoeg kon wees om gasse in sy atmosfeer te kan hou.
Sou ons sy massa moes groter maak of kleiner maak? (1)
TOTAAL: 50 punte
Graad 7 Natuurwetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
6 van 6
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Grade 7 NS Exam November hlayiso.com

Question paper
NW en Teg Gr 7 T4 2021 hlayiso.com

Question paper
2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 NS hlayiso.com
_hlayiso.com_--c630c46b-d3b7-4036-a8f7-2bcf2c25d4a6/v1-8a92a1299b05b8acc15d/card.webp)
Question paper
NW 2 Gr. 7 (Junie 2019) hlayiso.com

Question paper
gr 7 nat science June 2019 hlayiso.com
_hlayiso.com_--34bd7e09-5642-47d7-924f-909dd536eb82/v1-d440931a75af9f6f2b17/card.webp)
Question paper
NW 1 Gr. 7 (Junie 2019) hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Grade 7 NS Memorandum Nov hlayiso.com

Question paper
Gr7 natural Science Nov 2019 hlayiso.com
_hlayiso.com_--09cd89a1-c7a6-43ea-86c4-e8cd51d3f4d6/v1-cd8e40c96bacf6c5f0d9/card.webp)
Question paper
NW Gr. 7 (November 2019) hlayiso.com
_hlayiso.com_--974a3ba1-9d87-4389-bf96-0921afae5d5e/v1-5257936134406790fe4f/card.webp)
Question paper
NW Gr. 7 (November 2018) hlayiso.com

Question paper
Grade 7 NS Exam November 2018 watermark hlayiso.com

Memorandum
Grade 7 NS Memorandum November 2018 watermark hlayiso.com
More from Grade 7 Natural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.


