Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
SEPTEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 



%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)

View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 North West Mock 2019 Memo
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
MCA Metode met konstante akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT / RG / RD Lees vanaf ʼn tabel / grafiek / diagram
SF Korrekte vervanging in ʼn formule
O Opinie / Voorbeeld / Definisie / Verduideliking
R Afronding
NPR Geen penalisasie vir afronding / eenhede
AO Slegs antwoord, volle punte
J Regverdiging
SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOLE:
F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Skaal en ander voorstellings;
DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V1 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
1.1.1 Werklike volume = 95% x 50 mℓü 1M vir
vermenigvuldiging met
= 47,5 mℓü
95% M2
OF 1A antwoord [2]
5% of 50 mℓ
= 2,5 mℓ
Werklike volume = 50 – 2,5 mℓü 1M vir minus
1A antwoord
= 47,5 mℓü
1.1.2 50 x 1 000 = 50 000 mℓü 1C herleiding na mℓ
ℓ 1M deel deur 47,5 mℓ
Hoeveelheid bottels = ü 1CA antwoord M3
, ℓ
[3]
= 1 052 bottelsü
OF
1C herleiding na ℓ
47,5 ÷ 1 000 = 0,0475 ℓü 1M deel deur 0,0475
ℓ 1CA antwoord
Hoeveelheid bottels = ü
, ℓ
= 1 052 bottelsü
1.1.3 Vaste koste = Eiendom Verhuring + Elektrisiteit
+ Verhuring van print masjien
F2
1MA vir optel [2]
Vaste koste = R3 800 + R 1 000 + R575,42ü
1A korrekte antwoord
= R5 375,42 ü
1.1.4 Hoeveelheid rolle selfklevende materiaal 1MA vir deling M2
1A antwoord
= 1 000 ÷ 50ü
[2]
= 20 rolleü
1.1.5 Prys (BTW uitgesluit) = ü 1M vir deling deur 1,15 F3
,
[4]
1A antwoord
= R6 004,35ü
1M minus
BTW = R6 905 – R6 004,35ü 1CA antwoord
= R900,65ü
OF
ü 1A teller
BTW = × 6 905ü 1A noemer
ü 1M maal met R6 905
= R900,65ü 1CA antwoord
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V1 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
1.1.6(a) Koste per liter vir 50ℓ silinder F4
1MA deel deur 50ℓ [5]
= ü 1A antwoord
ℓ
=R1 160 per literü
Koste per liter vir 30ℓ silinder
1MA deel deur 30ℓ
= ü 1A antwoord
ℓ
= R1 175 per literü
1O vir korrekte
∴ 50 ℓ sal goedkoper wees. ü gevolgtrekking
1.1.6(b) Koste vir etikette = R65 × 20 1A koste vir etikette F3
= R1 300ü [6]
Koste vir bottels = R370,50 × 10 1A koste vir bottels
= R3 705ü
Totale koste = Vaste koste + etikette + bottels + 50 ℓ silinder parfuum
= R5 375,42 + R1 300,00 + R3 705,00 + R58 000,00 1MCA optel
ü 1CA antwoord
= R68 380,42 ü 1O opinie
∴ Sy bewering is geldig.ü 1J regverdiging
Die totale koste is minder as R70 000.ü
1.2.1 , 1A teller F2
Koste = üü
1A noemer [2]
= R47,00
1.2.2 Totale inkomste = R47 × hoeveelheid parfuum 2A korrekte formule F2
[4]
1.2.3 1A beginpuntü F3
1A : 400ü [4]
1A : 700ü
1A : 800ü
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V1 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
INKOMSTE EN UITGAWES GRAFIEKE
45000
45 000
INKOMSTE
40000
40 000
UITGAWES
35000
35 000 ü
BEDRAG IN RAND
30 000
30000
25 000
25000 ü
20 000
20000
ü
15 000
15000
10 000
10000
5 000
5000
00 ü
0 200 400 600 800 1000
HOEVEELHEID PARFUUM BOTTELS
1.2.4 ʼn Punt waar die inkomste van R18 800 gelyk is aan 2O F2
die uitgawes van R18 800. üü (4)
ʼn Punt waar 400 bottels = R18 800. üü 2A korrekte waardes
CA vanaf 1.2.3
1.3.1 2D = 100% – ( 23% + 19% + 18 % + 8% ) ü 1M optel DH3
2D = 32%ü 1A antwoord [5]
∴D = 16%ü 1CA deel deur 2
Hoeveelheid Fantasy perfuum = 16% × 12 000ü 1MCA persentasie
= 1 920 parfumeü konsep
1CA antwoord
1.3.2 Hoeveelheid parfuum in Mei verkoop DH4
= 1 920 – 689 – 550 ü 1M minus [3]
= 681ü 1A antwoord
Sy bewering is NIE geldig nie. ü 1J regverdiging
[44]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V2 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
2.1.1 199,5 = üü 1A som DH3
1A konsep van
2394 = 2 019 + 2
gemiddelde
2 = 2 394 − 2 019ü
1S verskil
375 = 2 ü
1A antwoord [5]
= 187,5 ü 1CA
Aanvaar 187 500
2.1.2(a) Omvang = Maks waarde – Min waardeü 1A korrekte formule DH2
67,6 = S – 163,8ü 1SF vir vervanging [4]
S = 67,6 + 163,8ü 1S vereenvoudiging
= 231,4ü 1A antwoord
Aanvaar 231 000
2.1.2(b) 163,8; 191,3; 191,5; 199,7; 201,2; 201,9; 205,0; 213,4; CA vanaf 2.1.2(a) DH3
218,7; 226,7; 230,8; 231,4 ü 1MA vir rangskikking [4]
1M Mediaan konsep
, , 1A optel van korrekte
Mediaan = üü
waardes
= 203,5 duisend ü OF 203 500 ü
1CA antwoord
2.1.2(c) K1 = , , CA vanaf 2.1.2 (b) DH4
ü
1MA optel van korrekte [6]
= 195,6 ü waardes
1A antwoord
, , 1M optel van korrekte
K3 = ü
waardes
= 222,7ü 1A antwoord
IKO = K3 - K1
= 222,7 – 195,6
= 27,1 duisendü
1CA antwoord
∴ Dit is meer as 27 000 ü
1O Opinie
2.1.3 Gemiddelde motorverkope in 2017 CA vanaf 2.1.2(a) DH4
, 1M optel [6]
= üü
1M konsep van
= 206,3 duisendü gemiddelde
= 206 300 1CA antwoord
Gemiddelde motorverkope in 2018 = 199,5 duisend ü 1A korrekte waarde
= 199 500
1O gevolgtrekking
Die bewering is ongeldigü, 6 800 meer motors was in 1J rede
2017 as in 2018 verkoop. ü
[Geen penalisasie indien
duisende weggelaat is]
2.1.4 Gemiddelde üü 2A antwoord DH2
[2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V2 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
2.2.1 1RG F3
üü
100% + 4,9% = 104,9% ü 1M optel [5]
Prys van brood in Februarie 2018 1A antwoord
= 13,99 × ü 1M maal met 100 en deel
,
deur 104,9
= 13,34 ü 1CA antwoord
2.2.2 Die prys van vleis het vanaf Februarie 2018 tot 2O Verduideliking F4
Februarie 2019 afgeneem. [2]
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V3 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.1.1 Suid Oos of SO of Suid-Oosterlik 2A korrekte antwoord MP2
[2]
3.1.2 · Vanaf Polokwane, beweeg Suid op die N1ü 1A vir Suid MP2
· Ry verby Mokopane, Mookgophong Modimolle en 1A vir die noem van ten
Bela-Belaü minste een dorp [5]
· Na Pretoria, draai links op die N4ü 1A Witbank
· Hou reguit aan op die N4 en ry verby Witbankü 1A draai na N4
· Dan sal jy Middelburg bereik by die kruising van 1A posisie van Middelburg
die N4 en N11ü
OF
· Vanaf Polokwane, beweeg Suid op die N1ü
· By Mokopane, draai links in N11 ü
1A vir Suid
· Hou aan en beweeg verby Marble Hall, ü 1A draai links op die N11
Groblersdal, Damwal, Loskop, Botshabelo ü
1A vir die noem van 1 dorp
· Nadat jy verby Botshabelo gery het, sal Middelburg 1A noem van 1 dorp/baken
by die kruising van die N4 en N11 wees. ü
1A posisie van Middelburg
3.1.3 · Bestuur teen hoë spoedüü 2O vir korrekte opinie MP2
· Geen verkeersligte of stoptekensüü
· Minder verkeerüü [2]
· Geen slaggate
(Enige aanvaarbare antwoord)
3.1.4 Lengte van staaf = 2,6 cmü 1A korrekte waarde MP 3
Gemete afstand = 10,6 cmü
1M korrekte waarde [7]
, 1CA
Werklike afstand = ü× 100 kmü
,
= 407,70 kmü 1M vir korrekte breuk
1C herleiding na myl
, × 1CA antwoord
∴ ,
ü = 254,8 mylü
(Aanvaar waardes:
389 km – 408 km)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V3 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.1.5 Tyd = ü 1F korrekte formule MP
[5]
, 1SF vervanging
= ü
1CA antwoord in ure
= 3,3975 ure ü
1C antwoord in ure en
= 3 ure en 23,85 min ü minute
Vir die Stop:
1J herleiding na myl
3 ure 23,85 min – 40 min 1O gevolgtrekking
= 2 ure en 43,85 minute
Haar bewering is verkeerd. ü
3.2.1 · Vir brandstofüü 2O vir korrekte opinie MP2
· Vir die onderhoud van die busüü
· Vir vermaak üü [2]
(Aanvaar enige sinvolle rede, behalwe vir die basiese
behoefte.)
3.2.2 65% van R13 500ü 1M maal met 65% F3
= R8 775 ü 1A korrekte antwoord
× 1C herleiding na LRD [4]
Geld gedeponeer = ü
,
1CA antwoord
= 96 428,571 LRDü
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V3 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.3.1 P3
ü ü
B RTB [3]
ü S RTS 1A 2de vertakking
T
B RAB
1A 3rde vertakking
A S RAS
R
Maaltyd DTB
B
1A uitkomste
T
D
S DTS
B DAB
A
S DAS
3.3.2
1A teller P3
P = = ü 1A noemer
ü [2]
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V4 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
4.1.1 Om vir uitbreiding ruimte te laatüü 2O vir rede M4
(a)
[2]
4.1.1 Silindriese bottel, ü want dit lyk breër as die reghoekige 1O vir silindriese bottel M2
(b) bottel. ü 1J vir regverdiging [2]
OF
Reghoekige bottel, üwant dit lyk langer as die silindriese
bottel. ü
4.1.1 Hoogte van ʼn reghoekige bottel = = 4,5 ü 1C vir herleiding M4
(c) 1SF vervanging in
Volume van ʼn reghoekige bottel = ℓ × × formule [8]
= 5 cm × 2 cm × 4,5 cmü 1A korrekte formule
= 45 cm3ü
Radius van ʼn silindriese bottel = = 3 ü
1A berekening van
radius
Volume van ʼn silindriese bottel = ×( ) × e
= 3,142 × (3) × 1,6 ü
= 45,2 ü 1SF vervanging van
≈ 45 ü korrekte waardes
1A korrekte antwoord
∴ Die volume van die bottels is dieselfde. ü
1R afgeronde antwoord
1 O gevolgtrekking
4.1.2 Volume van ʼn silindriese bottel = ×( ) × M4
= , ×( , ) × ü 1SF korrekte
= , ü vervanging [5]
1A korrekte antwoord
= × ,
= , ü 1CA antwoord
589,125 cm3 = 589,125 cm3 ü 1A vergelyking van
eenhede/volume
589,125 cm3 ˂ 600 cm3
∴ Die korrels badsout sal pas, want die bottel is groter. ü 1O vir gevolgtrekking
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 NW/September 2019
NSS-Nasienriglyne
V4 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
4.1.3 95% 45 = 42,75 ü 1A korrekte antwoord M4
[6]
Konsentrasie van parfuum-olie in EDT
1M konsep van
= × 42,75 mℓü verhouding
1CA antwoord
= 2,1375 mℓü
Konsentrasie van parfuum-olie in EDP
= × 42,75 mℓ ü
1CA korrekte antwoord
= 5,13 mℓ ü
Verskil = 5,13 mℓ − 2,1375 mℓ 1CA vir die verskil
= 2,9925 mℓ ü
≈ 3
1O gevolgtrekking
∴ Sy bewering is geldig. ü
4.1.4 Waarskynlikheid = üü 1A teller P3
1A noemer [6]
= 0,17ü
1C antwoord
4.2.1 Pensioen fonds = 7,5% × R312 000ü 1MA maal met 7.5% F4
= R23 400ü 1A korrekte antwoord
[5]
Nie-belasbare inkomste = R23 400 + R46 800ü 1MCA optel
= R70 200ü 1CA antwoord
Belasbare inkomste = R338 000 – R70 200ü 1M aftrek
= R267 800
4.2.2 Mediese fonds krediete = (R310 + R310 + R209) ü × 12ü 1M bymekaar tel van F2
= R9 948ü mediese fonds krediete
1M maal met 12 [3]
1A korrekte antwoord
4.2.3 Belasbare inkomste voor kortings 1RT korrekte belasting F3
= 35 253 + 26% (267 800 – 195 850) üü kategorie
= 53 960ü 1SF, vervanging van [5]
267 800
Inkomste belasting = 53 960 – 9 948 – 14 067ü 1A antwoord
= 29 945ü
1M aftrek van kortings
en mediese fonds
krediete
1CA antwoord
[39]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West Mock 2019 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 EC June 2019 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 EC June 2019 QP (Eng)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 North West Mock 2025 QP
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Errata