You're offline
Skip to content
Document

SPSC PAT Assessment Rubric 2020 Afr hlayiso.com

Subject: Sport And Exercise ScienceGrade 1220206 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Sport en Oefenkunde Praktiese Assesseringstaak (PAT) Graad 12 – 2020 Assesseringsrubriek IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK Bladsy 2 van 6 TAAKKOMPONENT VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Plan van aksie 'n Gedetailleerde, uitvoerbare 'n Plan is verskaf wat duidelik 'n Plan is verskaf wat die Geen plan nie of 'n onvoltooide plan is verskaf wat duidelik die die metodologie wat gevolg metodologie uiteensit wat plan wat onduidelik is, is (5 punte) metodologie wat gevolg gaan gaan word, uiteensit met 'n gevolg gaan word, maar 'n paar verskaf. word, uiteensit: wat gedoen paar geringe leemtes. belangrike besonderhede gaan word, deur wie, wanneer, ontbreek en/of het betwyfelbare waar en hoe. tydraamwerke. 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Inligtinginsameling Die vraelys voldoen aan al die Die vraelys voldoen aan byna Die vraelys voldoen nie aan Die vraelys is ongeldig, kriteria. Daar is geen leemtes in al die kriteria. baie van die kriteria nie. aangesien dit nie aan die (5 punte) die besonderhede nie. Daar is moontlik 'n paar meeste van die kriteria voldoen geringe leemtes in die 'n Gedeeltelike opname is nie. Vraelys: 'n Opname is akkuraat besonderhede. uitgevoer. • geskikte uitleg uitgevoer. 'n Gedeeltelike opname is • duidelike verduideliking en 'n Opname is akkuraat uitgevoer. instruksies aan atlete verskaf uitgevoer. OF • relevante, toepaslike en Die opname is nie betroubaar ondubbelsinnige vrae nie. • logiese volgorde • verskillende vraagtegnieke is gebruik 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Dataontleding Die drie gekose atlete se data Die drie gekose atlete se data Die drie gekose atlete se data Interpretasie van data is is omvattend ontleed en is ontleed en geïnterpreteer, is ontleed en geïnterpreteer, ongeldig of nie duidelik nie. Dit (5 × 3 = 15 punte) geïnterpreteer, enige probleme enige probleme is enige probleme is is grootliks onvolledig of baie (5 punte vir elke gekose atleet) is duidelik en akkuraat geïdentifiseer. geïdentifiseer. onakkuraat. geïdentifiseer. Daar is geringe Daar is belangrike leemtes/weglatings. leemtes/weglatings. IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK Bladsy 3 van 6 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Basislyntoetse Daar is ten volle aan al die Daar is aan die meeste van Daar is aan sommige van die Daar is aan 'n paar of geen kriteria voldoen. die kriteria voldoen. kriteria voldoen. van die kriteria voldoen nie. (5 × 2 = 10 punte) Duidelike motivering vir Duidelike motivering vir Motivering vir gekose toetse) Beredenering vir toetse) nie Kriteria: gekose toetse) verskaf. gekose toetse) is verskaf. is verskaf. verskaf nie. • geskikte hand-oog- of voet- OF oogtoets en basiese oogtoets is Bewys van toetse wat verskaf Bewys van toetse wat verskaf Bewys van toetse is verskaf, Beredenering vir toetse) gebruik is, is volledig en gedetailleerd. is, is volledig en gedetailleerd. maar onvolledig. verskaf, maar ongeldig. • korrekte verduideliking en/of demonstrasie aan atlete verskaf Min of geen bewys van toetse • deeglike kennis van toetsprosedure is verskaf nie of bewys is • logiese werkvolgorde onduidelik. • professionaliteit • doeltreffende tydsbestuur • geskikte gebruik van toerusting (indien van toepassing) 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Ontwerp visuele Oefenprogram voldoen aan al Daar word aan een kriterium Daar word aan twee of drie Daar word aan vier of meer oefenprogramme die kriteria. in die oefenprogram nie kriteria in die oefenprogram van die kriteria in die voldoen nie. voldoen nie. oefenprogram nie voldoen nie. (5 × 3 = 15 punte) (5 punte vir elke oefenprogram) Kriteria vir oefenprogram: • geskik vir atleet (volgens vraelys) • geskik vir atleet se sport • atleet se vlak van bevoegdheid in aanmerking geneem • enige beserings/swak punte in aanmerking geneem • komende kompetisies/ byeenkomste in aanmerking geneem • gepas vir visieprobleme wat die atleet het IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENDKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK Bladsy 4 van 6 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Skep 'n dagboek Die formaat van die dagboek Die formaat van die dagboek is Die formaat van die dagboek is Ontwerp van die dagboek is bevat alle relevante inligting en effens gebrekkig rakende gebrekkig, óf wat die vereiste swak. (5 punte) is gebruikersvriendelik. vereiste inligting of wat sy inligting óf die ontwerp betref. ontwerp betref. OF Drie voltooide dagboeke is OF verskaf. Drie voltooide dagboeke is Al drie dagboeke is nie volledig verskaf. Al drie dagboeke is nie volledig nie of nie verskaf nie. nie. 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Na-programtoetse Daar is ten volle aan al die Daar is aan die meeste van die Daar is aan sommige van die Daar is aan min of geen van kriteria voldoen. kriteria voldoen. kriteria nie voldoen nie. die kriteria voldoen nie. (5 punte) Bewys van toetse wat verskaf Bewys van toetse wat verskaf Bewys van toetse is verskaf, Min of geen bewys van toetse Kriteria: is, is volledig en gedetailleerd. is, is volledig en gedetailleerd. maar onvolledig. is verskaf nie of bewys is • identiese toetse) vir elke onduidelik. atleet gebruik • identiese toetsprosedure is gebruik • korrekte verduideliking en/of demonstrasie aan atlete verskaf • logiese werkvolgorde • professionaliteit • doeltreffende tydsbestuur • geskikte gebruik van toerusting (indien van toepassing) IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK Bladsy 5 van 6 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Ontwerp van nadenkevraelys Die ontwerp van die vraelys Die ontwerp van die vraelys Die ontwerp voldoen nie aan Die vraelys is ongeldig, voldoen aan al die kriteria. voldoen aan die meeste van baie van die kriteria nie. aangesien dit nie aan die (5 punte) Daar is moontlik 'n paar die kriteria. meeste van die kriteria voldoen geringe leemtes in die Gedeeltelike opnames is nie. Kriteria: besonderhede. Drie voltooide vraelyste is verskaf. OF • formaat en uitleg verskaf. Die vraelyste is nie betroubaar • relevante, geskikte en Drie voltooide vraelyste is nie. ondubbelsinnige vrae verskaf. • logiese volgorde Drie opnames is nie voltooi nie • verskillende vrategnieke is of nie verskaf nie. gebruik Vrae moet die volgende insluit: • algehele gerief van oefenprogram • algehele aantreklikheid van oefenprogram • beoordeling van oefenprogram • voorstelle om oefenprogram te verbeter 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Dataontleding 'n Omvattende ontleding en 'n Ontleding en interpretasie 'n Ontleding en interpretasie Daar is 'n poging om die data interpretasie van al die data van die data is verskaf met van die data is verskaf, maar te ontleed en interpreteer, maar (10 punte) wat ingesamel is, is verskaf. geringe leemtes/weglatings. daar is gapings en gebreke. dit is grootliks onvolledig of baie onakkuraat. 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Evaluasie van 'n Omvattende en objektiewe 'n Evaluasie van die 'n Evaluasie van die Daar is 'n poging om die oefenprogramme evaluasie van die doeltreffendheid van die doeltreffendheid van die doeltreffendheid van die doeltreffendheid van die oefenprogramme is verskaf, oefenprogramme is verskaf, oefenprogramme te evalueer, (5 × 2 = 10 punte) oefenprogramme is met geringe maar daar is belangrike maar dit is kort en/of verskaf. leemtes/weglatings. leemtes en/of weglatings. onakkuraat. IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENDKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK Bladsy 6 van 6 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Gevolgtrekking 'n Bondige gevolgtrekking is 'n Goeie gevolgtrekking is 'n Gevolgtrekking is verskaf, 'n Poging om 'n gevolgtrekking verskaf wat regstreeks met die verskaf, maar dit het geringe maar detail en/of fokus te verskaf, maar dit is vaag, (5 × 2 = 10 punte) onderwerp verband hou en leemtes rakende die detail of is ontbreek. irrelevant of onvolledig. bring die inligting wat nie bondig nie. OF ingesamel is en die finale Geen poging tot 'n uitslae met mekaar in verband. gevolgtrekking nie. Sterk punte van die proses is geïdentifiseer, beperkings is erken en aanbevelings vir verbetering is gedoen. 5 punte 4 punte 2–3 punte 0–1 punt Organisasie en uitleg Daar is aan al die kriteria Daar is aan byna al die kriteria Daar is aan sommige kriteria Ongeorganiseerd, aan voldoen. voldoen. voldoen. minimale kriteria voldoen. (5 punte) Uitstekende aanbieding. Geringe leemtes. Groot leemtes. Kriteria: • alle fases is ingesluit • getik • fonttipe – Arial • fontgrootte – 12 • opskrifte – fontgrootte 14 • teks is geredigeer vir spelling en grammatika • verwysings in erkende formaat verskaf • toestemmingsbriewe by bylaag ingesluit • alle voltooide vraelyste by bylaag ingesluit IEB Copyright © 2020

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Sport And Exercise Science

Explore more published documents in this catalogue.

View all