You're offline
Skip to content
Document

SPSC PAT Framework 2020 Afr hlayiso.com

Subject: Sport And Exercise ScienceGrade 1220204 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Sport en Oefenkunde Praktiese Assesseringstaak (PAT) Graad 12 – 2020 Raamwerk vir die Praktiese Assesseringstaak IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK Bladsy 2 van 4 Die raamwerk en die assesseringsrubriek vir die PAT word hier verskaf. Binne die parameters van die onderwerp, sal kandidate geskikte oogoefenprogamme en driloefeninge vir drie atlete identifiseer en die uitwerking daarvan op hul prestasie evalueer. VOORGESTELDE KOMPONENT INHOUD PUNT TYDRAAMWERK Plan van aksie Die metodologie wat die leerder beplan om te volg, is duidelik uiteengesit met al die besonderhede van wat gedoen gaan word, deur wie, wanneer, waar en hoe. 5 Hierdie is 'n werksdokument. Terugvoering FASE 1 'n Vraelys word ontwerp en gebruik om 'n opname van 'n steekproef van atlete te doen. Samel inligting in Die vraelys moet aan die volgende vereistes voldoen: 2 WEKE − geskikte uitleg − verduidelik en gee instruksies aan atlete oor hoe om die vraelys te voltooi 5 − vra relevante, toepaslike en ondubbelsinnige − volg logiese volgorde − gebruik verskillende vraagtegnieke Die vraelys word deur minstens ses atlete voltooi. Onderhoude mag gevoer indien nodig. Dataontleding Ontleed en interpreteer die voltooide vraelyste en die onderhoude, indien enige. Kies drie atlete gebaseer op jou ontleding en interpretasie. Gee redes vir jou keuse. Die voltooide vraelyste en onderhoude, indien enige, 15 vir die drie gekose atlete word by hierdie ontleding (5 punte 1 WEEK ingesluit. per atleet) Die vraelyste van die atlete wat nie by die studie ingesluit word nie, word by die bylaag van die taak ingesluit. Assesseringspunt IEB Copyright © 2020
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK Bladsy 3 van 4 VOORGESTELDE KOMPONENTE INHOUD PUNT TYDRAAMWERK FASE 2 'n Skriftelike motivering word vir die toets wat vir elke atleet gekies is, verskaf. Dieselfde toets kan op al die Doen 'n oogtoets atlete gedoen word OF 'n verskillende toets kan op elke atleet gedoen word, solank elke atleet dieselfde Ontwerp/verkry toets voor en na die tyd aflê. en doen 'n hand- oog-toets of 'n Elke atleet moet twee toetse ondergaan: voet-oog-toets 1. 'n basiese oogtoets 2. hand-oog- of voet-oog-toets Die toetse word onafhanklik op die atlete uitgevoer en die volgende vaardighede word in jou geassesseer: 10 1 WEEK − tydsbestuur − professionaliteit − logiese werkvolgorde − deeglike kennis van toetsprosedure − duidelike verduideliking van die toets aan die atleet − geskikte gebruik van die toerusting (indien gebruik word) Bewys van elke toets wat uitgevoer word, word in die vorm van video's of foto's verskaf. Verpligte assessering en terugvoeringspunt Ontwerp oog- 'n Oogoefenprogram word ontwerp om by elke atleet oefenprogramme en sy/haar spesifieke behoeftes te pas. 15 Elke program word aan die individuele atleet (5 punte verduidelik. 'n Ondertekende verklaring deur elke per oefen- atleet wat dit bevestig, word by die ontwerp ingesluit. program) 1 WEEK 'n Toestemmingsbrief om aan die program deel te neem, word deur die ouers van elke atleet verskaf. Skep 'n dagboek 'n Gebruikersvriendelike dagboektemplaat word ontwerp wat die atlete moet voltooi. 5 Die voltooide dagboeke word as bewys verskaf. Op hierdie punt moet die atlete die voorgeskrewe program vir drie weke volg IEB Copyright © 2020 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK Bladsy 4 van 4 VOORGESTELDE KOMPONENTE INHOUD PUNT TYDRAAMWERK FASE 3: Elkeen van die drie atlete ondergaan dieselfde hand- oog- of voet-oog-toets wat hulle in Fase 2 gedoen het. Dit word op een 5 Herhaal die toets dag gedoen Bewys van elke toets wat gedoen word, word verskaf. Doen opname om Elke atleet voltooi 'n teveredenheidsvraelys. geskiktheid van oefenprogram te Vrae moet die volgende insluit: bepaal deur − algehele gerief van oefenprogram vraelys of − algehele aantreklikheid van die oefenprogram onderhoud − algehele doeltreffendheid van oefenprogram, d.i. het prestasie verbeter? 5 4 DAE − beoordeling van oefenprogram Daar word met elke atleet 'n onderhoud gevoer om die vraelys in te vul. Die voltooide vraelyste word as bewys ingehandig. Ontleed data Die resultate van die drie toetse, die atlete se 10 dagboeke en vraelyste word ontleed en vergelyk. Evalueer Die doeltreffendheid van die programme word geëvalueer 10 oefenprogramme deur die onderhoude en die toetsresultate te gebruik. Gevolgtrekking 'n Bondige gevolgtrekking word verskaf wat: 2 WEKE − die aanvanklike inligting wat ingesamel is en die finale resultate met mekaar in verband bring − regstreeks met die onderwerp verband hou 10 − sterk punte in die proses identifiseer − beperkings erken − aanbevelings vir verbetering doen Organisasie en Die leerder se finale taak word net een keer uitleg geassesseer en moet duidelike bewys toon van die onderwyser se nasienwerk. Die finale taak moet aan die volgende tegniese kriteria voldoen: − Die taak moet ingedien word in 'n ringlêer met geskikte lêerverdelers om lees te vergemaklik. − Alle komponente in die raamwerk moet ingesluit word. − Die finale dokument moet word getik word, fonttipe Arial, fontgrootte 12. − Opskrifte moet in fontgrootte 14 wees. − 'n Bronnelys moet verskaf en korrek geformateer word. − Die teks moet geredigeer word en spelling en 5 grammatika wat deeglik nagegaan word. − Alle foto's moet van 'n datum voorsien en op die toepaslike plek in die lêer geplaas word. − Indien videomateriaal gebruik word, moet dit op 'n skyf of datastafie in 'n verseëlde koevert (of iets soortgelyk) geplaas word, d.i. dit mag nie 'n los item wees nie. − Al die voltooide vraelyste word by die bylaag ingesluit. − Enige werk wat in die beplanning/ruwe ontwerp gebruik is, maar deur die onderwyser as nie geskik vir die finale taak beskou word nie, word in 'n bylaag as bewys van die proses ingesluit. IEB Copyright © 2020

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Sport And Exercise Science

Explore more published documents in this catalogue.

View all