You're offline
Skip to content
Question paper

Technical Sciences P2 Nov 2023 Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Technical SciencesGrade 12202313 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2023 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2023 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D. 1.1 Beskou die struktuurformule van die verbinding hieronder. H H H H H C C C C H H H H H Watter EEN van die volgende beskryf die verbinding hierbo die beste? BESKRYWING HOMOLOË REEKS A Versadig Alkene B Onversadig Alkane C Versadig Alkane D Onversadig Alkyne (2) 1.2 Beskou die organiese molekule hieronder. 1 en 2 verteenwoordig kragte. H H H H H H 2 H C C C Cl H C C C Cl H H H H H H 1 Watter EEN van die volgende is korrek vir kragte 1 en 2? 1 2 A Interatomies Intermolekulêr B Waterstofbindings London C Intermolekulêr Interatomies D Dipool-dipool London (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2023 NSS 1.3 Germanium word gedoteer ('doped') met 'n onsuiwerheid wat vyf valensie- elektrone besit. Hoeveel vry elektrone is beskikbaar as ladingdraers? A 1 B 2 C 5 D 4 (2) 1.4 'n Elektrochemiese sel word deur die selnotasie hieronder verteenwoordig. Zn / Zn2+ // Cu2+ / Cu Watter EEN van die volgende is die reduseermiddel? A Cu B Zn2+ C Cu2+ D Zn (2) 1.5 In 'n elektrolitiese sel sal die anione na die … migreer en ... ondergaan. A katode; oksidasie B anode; oksidasie C katode; reduksie D anode; reduksie (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2023 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die tabel hieronder verteenwoordig organiese molekule van verskillende homoloë reekse. H H A CH3CH2CH2CH3 B H C C H H H n H H H H H H H C C C C C C H Heksan-1-ol C D H H H H O H H H H O E Propanoon F H C C C H H H 2.1 Definieer die term organiese molekuul. (2) 2.2 Skryf die letter(s) neer wat die volgende verteenwoordig: 2.2.1 Polimeer van eteen (1) 2.2.2 Posisionele isomere (2) 2.2.3 Alkaan (1) 2.3 Teken die STRUKTUURFORMULE van die volgende verbindings: 2.3.1 A (2) 2.3.2 D (2) 2.4 Verbindings E en F is funksionele isomere. Definieer die term funksionele isomere. (2) 2.5 Skryf die IUPAC-naam van verbinding F neer. (2) 2.6 Skryf die NAAM van die homoloë reeks van verbinding E neer. (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2023 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die tabel hieronder toon die smeltpunte van verskillende organiese verbindings. VERBINDING SMELTPUNT (°C) A Propaan -188 B Butaan -138 C Propan-1-ol -127 3.1 Definieer die term smeltpunt. (2) 3.2 Verduidelik die verskil in smeltpunte van verbindings A en B met verwysing na die TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, MOLEKULÊRE STRUKTUUR en die STERKTE van intermolekulêre kragte. (3) 3.3 Leerders het die smeltpunte van verbindings A en C ondersoek. 3.3.1 Is dit 'n regverdige vergelyking? Verduidelik die antwoord. (2) 3.3.2 Formuleer 'n ondersoekende vraag. (2) 3.3.3 Identifiseer die onafhanklike veranderlike. (1) 3.3.4 Hoe sal die viskositeit van verbinding A met dié van verbinding C vergelyk? Skryf slegs LAER AS, HOËR AS of GELYK AAN neer. (1) 3.3.5 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3.4. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2023 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die volgende reaksies met betrekking tot organiese verbindings. H H H C C C + Reaktant Y H H H Reaksie 1 Propaan Reaksie 2 + Verbinding X + HBr Broomgas 4.1 Noem die TIPE reaksie wat verteenwoordig word deur: 4.1.1 Reaksie 1 (1) 4.1.2 Reaksie 2 (1) 4.2 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir reaksie 1 neer deur MOLEKULÊRE FORMULES te gebruik. (3) 4.3 Skryf die IUPAC-NAAM of FORMULE van verbinding X neer. (2) 4.4 'n Alkohol vorm wanneer verbinding X met 'n oormaat water reageer. Skryf EEN reaksietoestand neer, behalwe oormaat water. (1) 4.5 Definieer ELK van die volgende terme: 4.5.1 Makromolekuul (2) 4.5.2 Polimerisasie (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2023 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder toon 'n elektrolitiese sel wat by 'n elektroplateringsmaatskappy gebruik word om 'n ysterstaaf met silwer te bedek. GS-kragbron Ysterstaaf X Elektroliet Y 5.1 Definieer die term elektroliet. (2) 5.2 Skryf die energie-omskakeling neer wat in hierdie sel plaasvind. (2) 5.3 Is die reaksie wat in die sel plaasvind spontaan of niespontaan? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 5.4 Skryf neer die: 5.4.1 Tipe reaksie wat op die ysterstaaf plaasvind (1) 5.4.2 Halfreaksie wat by elektrode X plaasvind (2) 5.5 Behalwe die verbetering in voorkoms, skryf TWEE ander redes neer waarom die ysterstaaf met silwer geëlektroplateer word. (2) 5.6 Die vervanging van petroleumdiesel met biodiesel word al hoe belangriker in Suid-Afrika. Noem TWEE voordele van die gebruik van biodiesel as 'n alternatiewe energiebron. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2023 NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Leerder berei 'n elektrochemiese sel voor deur silwer en koper as elektrodes te gebruik. Die MINIMUM potensiaalverskil wat benodig word om die gloeilamp te laat brand, is 2,5 V. Die sel funksioneer onder standaardtoestande. Cu Ag CuSO4 AgNO3 6.1 Definieer die term oksidasie. (2) 6.2 Identifiseer die negatiewe elektrode. (1) 6.3 In watter rigting sal die elektrone in die eksterne stroombaan vloei? Kies uit Ag na Cu of Cu na Ag. (1) 6.4 Watter waarneming word ná 'n ruk by die silwer-elektrode gemaak? (1) 6.5 Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer. (3) 6.6 Gebruik 'n berekening om te bepaal of die gloeilamp sal brand of nie. (4) [12] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2023 NSS DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk p 5 1,01 x 10 Pa Standard temperature Standaardtemperatuur T 0 °C/273 K TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES Emf/Emk Ecell = Ecathode  Eanode / Esel = Ekatode  Eanode or/of Ecell = Ereduction  Eoxidation / Esel = Ereduksie  Eoksidasie or/of Ecell = Eoxidising agent  Ereducing agent / Esel = Eoksideermiddel  Ereduseermiddel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2023 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 13 14 15 16 17 18 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 Symbol 3 4 Electronegativity 1,9 Cu 5 6 7 8 9 10 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 63,5 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe Co 1,8 Ni 1,8 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru Rh 2,2 Pd 2,2 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2023 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e ⇌ + 2H2O +1,77  2+ + 1,51 MnO 4 + 8H + 5e + ⇌ Mn + 4H2O   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels 2 3+ + 1,33 Cr2O 7 + 14H + 6e + ⇌ 2Cr + 7H2O  O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2+ 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23  2+ Pt + 2e ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  + 0,96 NO 3 + 4H + 3e ⇌ + NO(g) + 2H2O  2+ Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e ⇌ + Ag + 0,80  + 0,80 NO 3 + 2H + e ⇌ + NO2(g) + H2O Fe + e 2+ 3+ ⇌ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68  I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 Cu + e ⇌ + Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 Cu + 2e ⇌ 2+ Cu + 0,34 2 + 0,17 SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O  + 2+ Cu + e ⇌ Cu + 0,16 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 2H + 2e ⇌ + H2(g) 0,00 Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Zn 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Na + e ⇌  2,71 + Na Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92  ⇌  2,93 + K +e K Li + e ⇌  3,05 + Li Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2023 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V) Li + e ⇌  3,05 + Li K + e ⇌  2,93 + K Cs + e ⇌  2,92 + Cs Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Na + e ⇌  2,71 + Na Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Zn Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe 2H + 2e ⇌ + H2(g) 0,00 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 Cu + e + 2+ ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17  2+ Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45  + Cu + e ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68  2+ 3+ Fe + e ⇌ Fe + 0,77  NO 3 + 2H + e ⇌ + NO2(g) + H2O + 0,80 +  Ag + e ⇌ Ag + 0,80 Hg + 2e ⇌ 2+ Hg(ℓ) + 0,85  NO 3 + 4H + 3e ⇌ + NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 Pt + 2 e ⇌ 2+ Pt + 1,20 MnO2+ 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e ⇌ + 2H2O + 1,23 2 3+ Cr2O 7 + 14H + 6e + ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  2+ MnO 4 + 8H + 5e + ⇌ Mn + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H +2 e ⇌ + 2H2O +1,77 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Technical Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all