VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2025
NASIENRIGLYNE
TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (11102)
7 bladsye
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)



%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)



%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
View all





Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers
Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 7
- File size
- 480.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
11102/25
VRAAG 1
1.1 B ✓✓ (2)
1.2 C ✓✓ (2)
1.3 D ✓✓ (2)
1.4 B ✓✓ (2)
1.5 D ✓✓ (2)
[10]
VRAAG 2
2.1 'n Atoom of 'n groep atome wat die chemie van 'n molekule bepaal. ✓✓
(0 of 2 punte)
OF
'n Atoom of 'n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van 'n groep
organiese verbindings bepaal. (2)
2.2 2.2.1 E✓ (1)
2.2.2 Haloalkaan/Alkielhaliede ✓ (1)
2.2.3 Formiel ✓ (1)
2.2.4 Etieletanoaat
Nasienkriteria
• Etiel ✓
• Etanoaat ✓ (2)
2
11102/25
2.3 2.3.1
Nasienkriteria
• Funksionele groep ✓
• Hele struktuur korrek ✓
LET WEL:
• Enige waterstofbinding of atoom wat ontbreek MAKS 1 punt (2)
2.3.2 𝐶𝐻2 𝐵𝑟𝐶𝐻(𝐶𝐻3 )𝐶𝐻3 ✓ (Die hakkie moet teenwoordig wees) (1)
2.3.3 𝐶6 𝐻12 𝑂 ✓ (1)
2.4 Organiese molekules met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende
struktuur formules ✓✓ (0 of 2 punte) (2)
2.5 2.5.1 Posisioneel ✓ (1)
2.5.2 Funksioneel ✓ (1)
[15]
VRAAG 3
3.1 Die temperatuur waarby die dampdruk aan atmosferiese druk gelyk is ✓✓ (0 of 2
punte)
Nasienkriteria
• As die leerder na PUNT verwys, dan 0 punte (2)
3.2 Stophorlosie/muurhorlosie/polshorlosie ✓ (enige toepaslike antwoord) (1)
3.3 A ✓ (1)
3
11102/25
3.4 Negatiewe merk vanaf 3.3
• Propaan het slegs swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte ✓
• Propan-2-ol het swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte en sterk
waterstofbindings ✓
• Meer energie is nodig om die intermolekulêre kragte van propan-2-ol te oorkom,
dus het dit 'n hoër kookpunt. ✓
OF
• Propaan het slegs swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte
• Propan-2-ol het swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte en sterk
waterstofbindings
• Minder energie is nodig om die intermolekulêre kragte van propaan te oorkom,
dus het dit 'n laer kookpunt en propan-2-ol die hoër kookpunt
Nasienkriteria
• Identifiseer die intermolekulêre kragte in propaan en propan-2-ol
• Vergelyk die intermolekulêre kragte (Waterstofbindings is sterker as London
kragte)
• Verwys na die energie wat benodig word om die intermolekulêre kragte te
OORKOM (3)
3.5 • Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof ✓
• Omdat propan-2-ol die sterkste intermolekulêre kragte het, beteken dit dat dit 'n
hoër viskositeit het. ✓
• Dit beteken dit het 'n groter weerstand teen vloei en neem dus langer om
druppels te vorm ✓
OF
• Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
• Omdat propaan die swakste intermolekulêre kragte het, beteken dit dat dit 'n
laer viskositeit het.
• Dit beteken dat dit 'n kleiner weerstand teen vloei het en sodoende kan druppels
vinniger vorm
OF
• Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
• Dit is eweredig aan die kookpunt en aangesien propan-2-ol die hoogste
kookpunt het, beteken dit dat dit 'n hoër viskositeit het.
• Dit beteken dit het 'n groter weerstand teen vloei en neem dus langer om
druppels te vorm
OF
• Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
• Dit is eweredig aan die kookpunt en aangesien propaan die laagste kookpunt
het, beteken dit dat dit 'n laer viskositeit het.
• Dit beteken dat propaan 'n kleiner weerstand teen vloei het en sodoende kan
druppels vinniger vorm (3)
[10]
4
11102/25
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Addisie / Hidrogenering ✓ (1)
4.1.2 𝐻2 ✓ (Dit moet die MOLEKULÊRE FORMULE wees en nie die naam nie). (1)
4.1.3 2𝐶2 𝐻6 + 7𝑂2 → 4𝐶𝑂2 + 6𝐻2 𝑂 + (𝐸)
Nasienkriteria
• C2H6 + O2 ✓
• CO2 + H2O + (E) ✓
• Balansering ✓ (3)
4.2 4.2.1 Chloro etaan / 1-chloro etaan
Nasienkriteria
• Chloro ✓
• Etaan ✓ (2)
4.2.2 Geen water mag tydens die reaksie teenwoordig wees nie ✓ (1)
4.3 4.3.1 Water ✓ (Dit moet die NAAM wees en nie die molekulêre formule nie). (1)
4.3.2 Adissie / Hidrasie ✓ (1)
4.4 4.4.1 'n Chemiese reaksie waarin monomeer molekules verbind om 'n
polimeer te vorm. ✓✓ (0 of 2 punte) (2)
4.4.2 Onversadig ✓ (1)
4.4.3 • Plastiek bottels ✓
• Plastiek sakke
• Plastiek speelgoed
• Plastiek deksels
• Plastiek pype
• Isolasieband (enige toepaslike voorbeeld) (1)
4.5 4.5.1
✓
Nasienkriteria
• Moet geteken word met die pyltjie (anode) wat van links na regs
wys en die lyn (katode) aan die regterkant (1)
4.5.2 Meevoor ✓ (1)
4.5.3 • Skakel WS-stroom om na GS-stroom vir elektroniese toestelle om
hulle teen skade te beskerm ✓
• Reguleer spanning in stroombane deur konstante spanning te
verseker (enige toepaslike rede) (1)
[17]
5
11102/25
VRAAG 5
5.1 Dit is die verlies aan elektrone ✓✓ (0 of 2 punte)
OF
Dit is 'n toename in oksidasiegetal. (2)
5.2 5.2.1 Gasborrels word gevorm ✓
Nasienkriteria
• MOET verwys na die borrels en nie na chloorgas wat vorm of
chloor wat geruik word nie) (1)
5.2.2 2𝐶𝑙 − (𝑎𝑞) → 𝐶𝑙2(𝑔) + 2𝑒 − ✓✓
Nasienkriteria
• 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − ← 2𝐶𝑙 − (2/2)
• 2𝐶𝑙 − ⇌ 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − (1/2)
• 2𝐶𝑙 − ← 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − (0/2)
• 2𝐶𝑙 − + 2𝑒 − ⇌ 𝐶𝑙2 (0/2)
NOTA:
• Moet nie penaliseer as die fases nie ingelsuit is nie of ‘n
elektronlading uitgelaat is (2)
5.3 5.3.1 Negatief ✓ (1)
5.3.2 • Koperdraad ✓
• Muntstukke
• Juweliersware (enige aanvaarbare voorbeeld) (3)
5.4 • Die skakelaar is oop, wat beteken dat daar 'n breek in die stroombaan is, so
geen stroom kan vloei nie. ✓
• Die sleutel sal nie reduksie kan ondergaan nie (omdat dit nie negatief gelaai
kan word nie) ✓
• Dit sal nie die koperione (katione) kan aantrek om 'n soliede koperlaag
daarop te vorm nie. ✓
5.5 Elektroplatering ✓ (1)
5.6 Katode ✓ (1)
5.7 • Voorkom dat dit roes ✓
• Om die waarde daarvan te verhoog (enige toepaslike rede) (1)
[13]
6
11102/25
VRAAG 6
6.1 Dit is 'n elektrochemiese sel wat chemiese energie omskakel in elektriese
energie ✓✓ (0 of 2 punte) (2)
6.2 Soutbrug ✓ (1)
6.3 Temperatuur = 25 0C / 298 K ✓ (1)
6.4 𝐸 𝜃 𝑠𝑒𝑙 = 𝐸 𝜃 𝑘𝑎𝑡𝑜𝑑𝑒 − 𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒 ✓
2,7 ✓ = 0,34 ✓ – 𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒
𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒 = -2,36 V ✓
∴ Mg/Magnesium ✓
Nasienkriteria
• Geen eenheid vir die emk -1 punt
• Indien daar geen 𝜃 is nie of enige ander formule wat onkonvensionele
afkortings gebruik, bv. Esel = EOM – ERM, gevolg deur korrekte substitusies
dan -1 punt
Nota:
• Aanvaar enige ander formule uit die inligtingsblad
• Geen punte indien SLEGS die formule geskryf word sonder enige
invervanging nie
(5)
6.5 Regs na links ✓ (1)
[10]
TOTAAL: 75
7
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers hlayiso.com

Memorandum
TECH SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl hlayiso.com

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2022 ENG AFR hlayiso.com

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afr Eng hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)
Memorandum
Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers hlayiso.com
%20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)
Question paper
Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper

Question paper
TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D

Question paper
NW 12 TECH SCI P2 MG AFR ENG JUNE 2025

Question paper
NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
Question paper
Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper hlayiso.com
More from Grade 12 Technical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Question paper
Tech Science P1 AE

Question paper
NW 12 TECHNICAL SCIENCES P1 AFR AND ENG MG JUNE 2025

Errata
Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated hlayiso.com

Question paper
TECH SCIENCES P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans hlayiso.com

Question paper