NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
*JTSCA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend 1 gegewensblad.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)





%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)




%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
View all



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D
Technical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 14
- File size
- 242.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2025)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou VOLLE NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die
ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAD te gebruik.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
10. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.6 D.
1.1 Watter van die volgende verbindings verteenwoordig ʼn posisionele isomeer van
1-chloropropaan?
A 1,2-dichloropropaan
B 2-chloropropaan
C 1-bromopropaan
D propan-2-ol (2)
1.2 Butaan word in oormaat suurstof verbrand. Wat is die KORREKTE
gebalanseerde vergelyking vir die verbranding van butaan?
A C4H10 + 2O₂ → 4CO₂ + 5H₂O
B C4H10 + 6,5O₂ → 4CO₂ + 5H₂O
C 2C4H10 + 13O₂ → 8CO2 + 10H₂O
D 4C4H10 + 26O₂ → 16CO2 + 20H₂O (2)
1.3 Die TIPE intermolekulêre kragte wat in karboksielsure aangetref word.
A London-kragte en waterstofbindings
B London-kragte en dipool-dipoolkragte
C London-kragte en ioon-dipoolkragte
D Slegs London-kragte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2025)
1.4 Die TIPE substitusiereaksie waar ʼn haloalkaan omgeskakel word na ʼn
alkohol staan as ... bekend.
A hidrohalogenering
B hidrogenering
C hidrolise van haloalkane
D hidrasie (2)
1.5 Hoeveel elektrone het ʼn pentavalente materiaal in sy buitenste energievlak?
A 2
B 3
C 4
D 5 (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 5
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die organiese verbindings wat deur die letters A tot H hieronder voorgestel
word en beantwoord die vrae wat volg.
A B
C4H9Br
C D
O
II
CH3CH2CH2CCH3
E F
3,4-dimetielheks-1-yn
G H
2.1 Definieer die term homoloë reekse. (2)
2.2 Skryf die naam van die HOMOLOË REEKSE waaraan elk van die volgende
verbindings behoort:
2.2.1 B (1)
2.2.2 D (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2025)
2.3 Skryf die letter(s) wat die volgende verbindings verteenwoordig neer:
2.3.1 ʼn Alkeen (1)
2.3.2 ʼn Ketoon (1)
2.3.3 Met die algemene formule CnH2n-2 (1)
2.3.4 ʼn Versadigde koolwaterstof (1)
2.3.5 Wat dieselfde algemene formule as ʼn karboksielsuur het (1)
2.4 Verbindings C en H is struktuurisomere.
2.4.1 Definieer die term struktuurisomere. (2)
2.4.2 Watter TIPE struktuurisomere is verbindings C en H? (1)
2.5 Is verbinding D ʼn PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (3)
2.6 Beskou verbinding C, E, F en H.
2.6.1 Skryf die IUPAC-naam van verbinding F neer (2)
2.6.2 Teken die struktuurformule van verbinding E (3)
2.6.3 Skryf die naam van die funksionele groep van verbinding C neer (1)
2.6.4 Teken die struktuurformule vir die funksionele groep van verbinding H (1)
2.7 Verbinding G is ʼn monomeer.
2.7.1 Definieer die term polimerisasie. (2)
2.7.2 Skryf die naam van ʼn polimeer wat uit monomeer G gevorm kan word,
neer. (2)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Groep graad 12-leerders het die kookpunte van vyf organiese verbindings wat uit
drie verskillende homoloë reekse bestaan waargeneem. Die aantal koolstofatome van
hierdie organiese verbindings wissel tussen 3 koolstofatome en 4 koolstofatome. Hul
resultate is soos volg getabuleer.
Molekulêre
Verbinding Naam Kookpunt
Formule
A Propaan −42 °C C3H8
B Butaan −1 °C C4H10
C 1-Bromopropaan 64,7 °C C3H7Br
D 1-Bromobutaan 101,4 °C C4H9Br
E Butan-1-ol 117,7 °C C4H9OH
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Watter tipe intermolekulêre kragte kom in elk van die volgende verbindings
voor?
3.2.1 D (1)
3.2.2 E (1)
3.3 Verduidelik hoe die kookpunte van verbindings A en B met mekaar vergelyk
deur na die INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, STRUKTUUR, STERKTE en
DIE ENERGIE BENODIG te verwys. (4)
3.4 Definieer die term dampdruk. (2)
3.5 Watter verbinding uit die tabel hierbo sal die hoogste dampdruk hê?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
3.6 Watter verbinding uit die tabel hierbo, sal die hoogste viskositeit hê? (1)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
But-1-een ondergaan verskeie reaksies, en verskillende produkte word uit elke
reaksie gevorm. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Reaksie 2
Verbinding X
+ H2O
Reaksie 1 + NaOH Reaksie 4
Butaan Verbinding Y
4.1 Skryf die tipe reaksie wat deur die volgende reaksies voorgestel word, neer:
4.1.1 Reaksie 1 (1)
4.1.2 Reaksie 3 (1)
4.1.3 Reaksie 4 (1)
4.2 Vir Reaksie 1, skryf neer:
4.2.1 Die MOLEKULÊRE formule van die anorganiese reagent wat gebruik
word (1)
4.2.2 EEN katalisator benodig vir hierdie reaksie om plaas te vind (1)
4.3 Verbinding Y word as ʼn produk in reaksie 3 gevorm. Skryf neer die:
4.3.1 STRUKTUURFORMULE van verbinding Y (2)
4.3.2 IUPAC-naam van verbinding Y (2)
4.4 Verbinding X word gevorm wanneer but-1-een met H2O in reaksie 2 reageer.
4.4.1 Noem die TIPE addisiereaksie wat plaasvind. (2)
4.4.2 Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer. (2)
4.4.3 Skryf TWEE reaksietoestande neer wat nodig is vir reaksie 2 om
plaas te vind. (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Halfgeleiers word gebruik in die vervaardiging van elektroniese toestelle soos diodes,
transistors en geïntegreerde stroombane. Beskou die diagram hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
p-tipe n-tipe
5.1 Definieer die term intrinsieke halfgeleier. (2)
5.2 Gee EEN voorbeeld van intrinsieke halfgeleiers. (1)
5.3 Is die diagram van die diode hierbo ʼn voorbeeld van MEEVOORSPANNING
of TEENVOORSPANNING?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (3)
5.4 Definieer die term dotering. (2)
5.5 Verduidelik hoekom dotering in ʼn halfgeleier gedoen word. (2)
5.6 Watter tipe halfgeleier vorm wanneer boor by silikon gevoeg word? (1)
[11]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2025)
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
3
1 2 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) KEY/ SLEUTEL Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 2
2,1 H He
29
1 Elektronegatiwiteit Simbool 4
3 4 Electronegativity 1,9 Cu Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be 63,5 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 Benaderde relatiewe atoommassa 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe Co
1,8 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru Rh
2,2 Pd
2,2 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Kopiereg voorbehou Please turn over
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)
Question paper
Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper

Question paper
Tech Science P1 AE

Question paper
NW 12 TECHNICAL SCIENCES P1 AFR AND ENG MG JUNE 2025

Question paper
NW 12 TECH SCI P2 MG AFR ENG JUNE 2025

Question paper
NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025

Question paper
TECH SCIENCES P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers

Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final hlayiso.com

Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2023.Afrikaans

Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans hlayiso.com
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
Question paper
Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper hlayiso.com
More from Grade 12 Technical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025

Errata
Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated hlayiso.com
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers hlayiso.com
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
Question paper