Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
11102
TEGNIESE WETENSKAPPE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
17 bladsye + 3 inligtingsblaaie en 1 antwoordblad b.o.
Skip to contentAll 2019 papers %20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a/v1-a2c3a007cd129d3dfa4d/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811/v1-9344bd0f6737958dee66/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)

View all


%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)


Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 669.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 2
(VRAESTEL 2) 11102/19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019
TEGNIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)
TYD: 3 uur
PUNTE : 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
2. Begin ELKE nuwe vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel soos gebruik in
hierdie vraestel.
4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen Vraag 2.1 en Vraag 2.2.
5. Jy mag ʼn nie-programmerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.
7. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE
desimale plekke.
8. Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 3
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 1: (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Verskillende opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.10) in
die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.11 D.
1.1 Watter van die volgende stellings met betrekking tot die organiese verbinding
met die molekulêre formule C3H6O is korrek?
A Dit is ʼn karboksielsuur.
B Dit is ʼn ester.
C Dit is ʼn alkaan.
D Dit is ʼn alkohol. (2)
1.2 Watter van die volgende reaksietipes kan gebruik word om CHLOROETAAN
uit ETAAN te berei?
A Addisie
B Verbranding
C Substitusie
D Reduksie (2)
1.3 Karboksielsure het sterker intermolekulêre kragte as alkohole. Wat is die
moontlike rede hiervoor?
A Karboksielsure het twee kante waterstofbindings en alkohole het een.
B Karboksielsure het groter molekulêre formules as alkohole.
C Karboksielsure los beter in water op as alkohole.
D Karboksielsure het laer kookpunte as alkohole.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 4
(VRAESTEL 2) 11102/19
1.4 Tydens die hidrogeneringsreaksies van die alkene, ...
A word enkelbindings gebreek en alkohole word gevorm.
B word dubbelbindings gebreek en haloalkane word gevorm.
C word dubbelbindings gebreek en alkyne word gevorm.
D word dubbelbindings gebreek en alkane word gevorm. (2)
1.5 ʼn Oksideermiddel is ʼn stof wat ...
A elektrone opneem.
B elektrone afgee.
C protone opneem.
D protone afgee. (2)
1.6 In ʼn standaard Cu-Zn electrochemiese sel bestaan die elektroliet by die
anode uit ʼn …
A 1,0 mol.dm-3 oplossing van Cu2+ ione.
B 1,0 mol.dm-3 oplossing van Zn2+ ione.
C 1,0 mol.dm-3 oplossing van Mg2+ ione.
D 1,0 mol.dm-3 oplossing van Fe2+ ione. (2)
1.7 ʼn Ligstraal verander van rigting wanneer dit ʼn glasbak skuins tref. Hierdie
verskynsel staan bekend as ...
A diffraksie.
B dispersie.
C refraksie.
D weerkaatsing. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 5
(VRAESTEL 2) 11102/19
1.8 Tydens dispersie van witlig deur ʼn driehoekige prisma, word die volgende
kleur nie waargeneem nie:
A Violetlig
B Rooilig
C Witlig
D Indigolig (2)
1.9 Watter van die volgende toestande kan deur ʼn konvekslens verbeter word?
A Disleksie
B Traanoë
C Bysiendheid
D Vêrsiendheid (2)
1.10 Wat word waargeneem as ʼn voorwerp op die brandpunt F, voor ʼn
konvekslens geplaas word, en lig gaan deur die konvekslens?
A ʼn Vergrote, omgekeerde beeld aan die anderkant van die lens
B ʼn Verkleinde, omgekeerde beeld aan die anderkant van die lens
C ʼn Regop, vergrote beeld aan dieselfde kant as die voorwerp
D Geen beeld sal vorm nie (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 6
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die organiese verbindings in die onderstaande tabel, voorgestel deur die
letters A-H.
H H H
A C3H7C B H C C C C H
H H H
H H O H
C C3H8
D H C C C O C H
H H H
H H H H
E H C C C C H F C4H10
H H O H
H
H H H O H H
G H C C C C O H H H C C C
H H H H H
H C H
H
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 7
(VRAESTEL 2) 11102/19
2.1 Definieer die term homoloë reeks. (2)
2.2 Skryf die NAME van die homoloë reekse waaraan die volgende verbindings
behoort neer:
2.2.1 B (1)
2.2.2 D (1)
2.2.3 C (1)
2.3 Skryf die NAAM van die funksionele groep waaraan elk van die volgende
verbindings behoort neer:
2.3.1 E (1)
2.3.2 G (1)
2.4 Skryf die IUPAC-name van die volgende verbindings neer:
2.4.1 A (2)
2.4.2 E (2)
2.4.3 H (2)
2.5 Skryf AL die letters van die organiese molekule neer wat koolwaterstowwe
voorstel. (4)
2.6 Skryf die letters wat TWEE pare isomere voorstel neer. (2)
2.7 Skryf die struktuurformule van verbinding F neer. (2)
2.8 Skryf die struktuurformule van die funksionele groep van verbinding G neer. (2)
[23]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 8
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Suid-Afrika voer ru-olie in. Ru-olie kan opgebreek word deur fraksionele distillasie in
meer bruikbare produkte van koolwaterstowwe met verskillende kookpunte, soos
aangetoon in die diagram hieronder.
Gebottelde Gas (Metaan, Etaan,
Propaan, Butaan)
Petrol vir motorvoertuie
(Pentaan, Heksaan)
Chemikalieë
Vliegtuigbrandstof
Paraffien vir lig en verwarming
Dieselbrandstowwe
Olies, politoer en ander
smeermiddel
Brandstof, vir skepe, fabrieke en
sentrale verhitting
(Teer)
Paaie en dakke
[Bron:http://www.quora.com]
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Bestudeer die diagram hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
3.2.1 Watter organiese molekule (butaan of heksaan) het die hoogste
kookpunt? (1)
3.2.2 Verduidelik jou antwoord in Vraag 3.2.1 deur te verwys na
MOLEKULÊRE MASSA, STERKTE VAN INTERMOLEKULÊRE
KRAGTE en ENERGIE. (3)
3.2.3 Watter organiese molekule (metaan of pentaan) het die hoogste
dampdruk? (1)
3.2.4 Verduidelik jou antwoord in Vraag 3.2.3 deur na kookpunt te
verwys. (2)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 9
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die vloeidiagram hieronder toon die reaksies van versadigde en onversadigde
koolwaterstowwe. Beantwoord die volgende vrae met behulp van die diagram
hieronder.
Verbinding
VerbindingAA
2-bromobutaan
2-bromobutaan Reaksie 2 Butaan-2-ol
Butan-2-ol
Reaksie 2
4.1 Onderskei tussen versadigde en onversadigde koolwaterstowwe. (2)
4.2 Gee die NAME vir ...
4.2.1 reaksie 1. (1)
4.2.2 reaksie 2. (1)
4.2.3 reaksie 3. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 10
(VRAESTEL 2) 11102/19
4.3 Skryf neer ...
4.3.1 EEN reaksietoestand vir reaksie 2. (1)
4.3.2 TWEE reaksietoestande vir reaksie 3. (2)
4.4 Verbinding A word in sigaretaanstekers gebruik. Dit kan met ʼn oormaat
suurstof reageer. Skryf ʼn gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie
van verbinding A met ʼn oormaat suurstof. (3)
4.5 Skryf die NAAM van die monomeer neer wat polieteeen vorm. (1)
4. 6 Skryf TWEE industriële gebruike van polieteen neer.
(2)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 11
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder verteenwoordig elektrolise in ʼn elektrochemiese sel.
Koper(II)chloried
5.1 Definieer die term elektrolise. (2)
5.2 Watter energie-omskakeling vind in hierdie sel plaas? (2)
5.3 Watter elektrode (A of B) is die katode? (1)
5.4 Skryf die NAAM en die FORMULE neer van die produk wat by elektrode A
gevorm word. (2)
5.5 Skryf die FORMULE neer van die KATIONE en ANIONE teenwoordig in die
koperchloried-oplossing. (2)
5.6 Gee die NAAM van die verbinding wat gevorm word by elektrode B nadat
die sel vir ʼn geruime tyd in gebruik is. (1)
5.7 Biodiesel en petroleumdiesel is alternatiewe bronne van energie.
5.7.1 Noem TWEE omgewingsvoordele van die gebruik van biodiesel bo
die gebruik van petroleumdiesel. (2)
5.7.2 Noem TWEE ander tipes alternatiewe energieë wat in Suid-Afrika
gebruik word. (2)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 12
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die onderstaande diagram stel ʼn Zn-Cu galvaniese sel voor.
Watteproppe
6.1 Definieer die term galvaniese sel. (2)
6.2 Gebruik die diagram van die Zn-Cu galvaniese sel om die volgende vrae te
beantwoord.
6.2.1 Gee die NAAM van elektrode A. (1)
6.2.2 Watter elektroliet word voorgestel deur letter B? (1)
6.2.3 Wat is die naam van die U-buis, voorgestel deur component C? (1)
6.2.4 Wat sal die lesing op die voltmeter wees indien komponent C
verwyder word? (1)
6.2.5 Verduidelik jou antwoord in Vraag 6.2.4. (2)
6.2.6 Skryf die FORMULE neer vir die oplossing wat in komponent C
gebruik kan word? (1)
6.2.7 In watter rigting vloei die elektrone in die eksterne stroombaan?
Skryf net van D na E / van E na D neer. (1)
6.3 Skryf 'n vergelyking vir die oksidasie halfreaksie neer wanneer die sel ʼn
stroom lewer. (2)
6.4 Noem die standard toestande vir die galvaniese sel in die bostaande
diagram. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 13
(VRAESTEL 2) 11102/19
6.5 Verwys na die galvaniese sel in die bostaande diagram.
6.5.1 Identifiseer die elektrode of elektroliet wat ʼn reduseermiddel is.
(1)
6.5.2 Skryf die selnotasie neer. Dui die fases van elektrodes en
konsentrasies van elektroliete aan. (4)
6.5.3 Gebruik die Tabel van Standaard Reduksiepotensiale (aan die einde
van die vraestel) en bereken die emk van die sel. (4)
6.6 Wanneer die reaksie begin, is elektroliet B ʼn blou kleur. Wat word
waargeneem by elektroliet B nadat die sel vir ʼn tyd lank in gebruik is? (1)
[24]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 14
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder stel die onvolledige refraksie patroon van ʼn ligstraal vanaf lug
na ʼn reghoekige glasblok voor.
normaal
lug
glasblok
7.1 Definieer die term refraksie. (2)
7.2 Voltooi die straaldiagram op die ANTWOORDBLAD om die pad van die ligstraal
aan te dui. (2)
7.3 ʼn Ligstraal word nou waargeneem vanaf die glasblok na lug, soos in die diagram
aangetoon.
Normaal
Lug
Glasblok
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 15
(VRAESTEL 2) 11102/19
7.3.1 Definieer die term grenshoek. (2)
7.3.2 Teken ʼn benoemde straaldiagram in jou ANTWOORDBOEK om die pad
van die ligstraal aan te dui, indien die invalshoek in die glasblok vergroot
na 45°. Benoem alle ligstrale en toon die GROOTTES van hoeke in die
glasblok aan. (4)
7.3.3 Wat word die verskynsel genoem in die diagram geteken by Vraag 7.3.2? (1)
7.3.4 Definieer die verskynsel genoem in Vraag 7.3.3. (2)
7.3.5 Noem EEN toepassing van totale interne weerkaatsing prismas. (1)
7.3.6 Noem TWEE voorwaardes wat verband hou met die verskynsel in
Vraag 7.3.3. (2)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 16
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon ʼn voorwerp wat voor die lens geplaas is.
Voorwerp
8.1 Watter tipe lens is in die diagram gebruik? (1)
8.2 Teken ʼn straaldiagram op die ANTWOORDBLAD om die vorming van die
beeld aan te dui. (4)
8.3 Noem TWEE eienskappe van die beeld wat gevorm word. (2)
8.4 Die lens in die diagram hierbo word vervang met ʼn ander TIPE lens en die
voorwerp word nou tussen F en 2F geplaas.
8.4.1 Teken ʼn straaldiagram om die posisie en grootte van die beeld wat
gevorm is, aan te dui. (4)
8.4.2 Noem TWEE eienskappe van die beeld wat gevorm is in Vraag 8.4.1. (2)
8.4.3 Watter oogtoestand kan verbeter word deur die lens in Vraag 8.4.1 te
gebruik? (1)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 17
(VRAESTEL 2) 11102/19
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
9.1 Definieer die term elektromagnetiese golf. (2)
9.2 Skryf die SES onsigbare elektromagnetiese golwe in volgorde van toenemende
golflengte neer. (3)
9.3 Vanaf die lys van elektromagnetiese golwe in VRAAG 9.2, skryf die TIPE
elektromagnetiese golf neer wat ...
9.3.1 sagte weefsel kan binnedring, maar nie been nie. (1)
9.3.2 uitgestraal word deur natuurlike radioaktiewe elemente en ʼn byproduk
van kernreaksies is. (1)
9.4 Gee EEN voordeel van ultravioletlig vir die menslike liggaam. (1)
9.5 ʼn Ontvangstoestel word ʼn sekere afstand vanaf ʼn 1,0 x 1010 Hz radarsein
geplaas. Bereken die golflengte van die radarsein. (4)
9.6 Bereken die energie van ʼn foton met ʼn golflengte van 600 nm. (4)
[16]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 18
(VRAESTEL 2) 11102/19
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2
TABLE 1 / TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS / FISIESE KONSTANTES
PHYSICAL CONSTANTS / FISIESE KONSTANTES
CONSTANT / KONSTANTE SYMBOL / SIMBOOL VALUE / WAARDE
Standard pressure 5
Standaarddruk pƟ 1,01 x 10 Pa
Standard temperature
TƟ 298 K/25 0C
Standaardtemperatuur
Speed of light
Spoed van lig
c 3 x 108 m.s-1
Planck's constant -34
Planck se konstante h 6,63 x 10 J.s
TABLE 2 / TABEL 2: WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG
1
𝑣𝑣 = 𝑓𝑓𝑓𝑓 T=
𝑓𝑓
𝑐𝑐
E = hf or / of E = h
𝜆𝜆
TABLE 3 / TABEL 3: ELECTROCHEMISTRY / ELEKTROCHEMIE
Emf/Emk Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode
θ
− E θanode
or/of
E θcell = E reduction
θ
− E θoxidation / E θsel = E reduksie
θ
− E θoksidasie
or/of
E θcell = E oxidising
θ θ θ θ θ
agent − E reducing agent / E sel = E oksideermiddel − E reduseermiddel
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 19
(VRAESTEL 2) 11102/19
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
θ
Half-reactions/Halfreaksies E (V)
− −
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co + e−
2+
3+
⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e− ⇌
+
2H2O +1,77
−
MnO 4 + 8H + 5e−
2+
+
⇌ Mn + 4H2O + 1,51
− −
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2−
Cr2O 7 + 14H + 6e−
3+
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
−
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H + 2e−
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e− ⇌
2+
Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
NO 3− + 4H + 3e−
+
⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Hg + 2e− ⇌ Hg(ℓ)
2+
+ 0,85
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderendevermoë
Ag + e− ⇌
+
Ag + 0,80
Increasing reducing ability / Toenemende reduserendevermoë
NO 3 + 2H + e−
− +
⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe + e−
2+
3+
⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e− ⇌
+
H2O2 + 0,68
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
Cu + e− ⇌
+
Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e− ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
Cu + 2e− ⇌
2+
Cu + 0,34
2−
SO 4 + 4H + 2e− ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
− +
2+
Cu + e ⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e−
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e− ⇌
+
H2S(g) + 0,14
2H + 2e− ⇌
+
H2(g) 0,00
Fe + 3e− ⇌ − 0,06
3+
Fe
Pb + 2e− ⇌ − 0,13
2+
Pb
Sn + 2e− ⇌ − 0,14
2+
Sn
Ni + 2e− ⇌ − 0,27
2+
Ni
Co + 2e− ⇌ − 0,28
2+
Co
Cd + 2e− ⇌ − 0,40
2+
Cd
Cr + e−
2+
⇌ − 0,41
3+
Cr
Fe + 2e− ⇌ − 0,44
2+
Fe
Cr + 3e− ⇌ − 0,74
3+
Cr
Zn + 2e− ⇌ − 0,76
2+
Zn
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Cr + 2e− ⇌ − 0,91
2+
Cr
Mn + 2e− ⇌ − 1,18
2+
Mn
Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
3+
Mg + 2e− ⇌ − 2,36
2+
Mg
Na + e− ⇌ − 2,71
+
Na
Ca + 2e− ⇌ − 2,87
2+
Ca
Sr + 2e− ⇌ − 2,89
2+
Sr
Ba + 2e− ⇌ − 2,90
2+
Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e− ⇌ − 2,93
+
K
Li + e− ⇌ − 3,05
+
Li
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 20
(VRAESTEL 2) 11102/19
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies θ
E (V)
−
⇌ − 3,05
+
Li + e Li
K + e− ⇌ − 2,93
+
K
Cs + e− ⇌ − 2,92
+
Cs
Ba + 2e− ⇌ − 2,90
2+
Ba
Increasing reducing ability / Toenemende reduserendevermoë
Sr + 2e−
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderendevermoë
⇌ − 2,89
2+
Sr
Ca + 2e− ⇌ − 2,87
2+
Ca
Na + e− ⇌ − 2,71
+
Na
Mg + 2e− ⇌ − 2,36
2+
Mg
Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
3+
Mn + 2e− ⇌ − 1,18
2+
Mn
Cr + 2e− ⇌ − 0,91
2+
Cr
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Zn + 2e− ⇌ − 0,76
2+
Zn
Cr + 3e− ⇌ − 0,74
3+
Cr
Fe + 2e− ⇌ − 0,44
2+
Fe
Cr + e−
2+
⇌ − 0,41
3+
Cr
Cd + 2e− ⇌ − 0,40
2+
Cd
Co + 2e− ⇌ − 0,28
2+
Co
Ni + 2e− ⇌ − 0,27
2+
Ni
Sn + 2e− ⇌ − 0,14
2+
Sn
Pb + 2e− ⇌ − 0,13
2+
Pb
Fe + 3e− ⇌ − 0,06
3+
Fe
2H + 2e− ⇌
+
H2(g) 0,00
S + 2H + 2e− ⇌
+
H2S(g) + 0,14
Sn + 2e−
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
Cu + e−
+
2+
⇌ Cu + 0,16
2−
SO 4 + 4H + 2e− ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
−
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
SO2 + 4H + 4e− ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
Cu + e− ⇌
+
Cu + 0,52
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
O2(g) + 2H + 2e− ⇌
+
H2O2 + 0,68
Fe + e−
2+
3+
⇌ Fe + 0,77
NO 3− + 2H + e−
+
⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag + e− ⇌
+
Ag + 0,80
Hg + 2e− ⇌ Hg(ℓ)
2+
+ 0,85
NO 3 + 4H + 3e−
− +
⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
Pt + 2 e− ⇌
2+
Pt + 1,20
MnO2 + 4H + 2e−
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e− ⇌
+
2H2O + 1,23
2−
Cr2O 7 + 14H + 6e−
3+
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
− −
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
−
MnO 4 + 8H + 5e−
2+
+
⇌ Mn + 4H2O + 1,51
−
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co + e−
2+
3+
⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e− ⇌ 2F −
+ 2,87
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 21
(VRAESTEL 2) 11102/19
ANTWOORDBLAD VIR VRAAG 7.2 EN VRAAG 8.2
Naam van skool
Leerder se
naam
VRAAG 7.2
Normaal
Lig
Glasblok
VRAAG 8.2
Voorwerp
Study this subject
Recommended for this subject
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a/v1-a2c3a007cd129d3dfa4d/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811/v1-9344bd0f6737958dee66/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP
More from Grade 12 Technical Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)

Errata
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Errata

Question paper