Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
NASIENRIGLYNE
TEGNIESE WETENSKAPPE V1
11101
11 bladsye
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)



%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c/v1-29f04af3e8a0b3ceb1e1/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563/v1-500df9f82898af943ad8/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)


%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
View all

%20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)



Tech SC P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers hlayiso.com
Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 11
- File size
- 629.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
TEGNIESE WETENSKAPPE
(VRAESTEL 1)
NASIENRIGLYNE
VRAAG 1
1.1 D (2)
1.2 C (2)
1.3 B (2)
1.4 D (2)
1.5 C (2)
1.6 A (2)
1.7 D (2)
1.8 B (2)
1.9 B (2)
1.10 D (2)
[20]
2
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 2
2.1 Die tempo van verandering van die versnelling (2)
2.2 2.2.1 Kies regs as + en links as -
Leerder A: 𝐾𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 = 𝑓𝑐𝑜𝑠𝜃
= 8𝑐𝑜𝑠60
𝑘𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 = 4 𝑁
𝑘𝑟𝑎𝑔𝑛𝑒𝑡 = (𝑘𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 + 𝐹𝑤𝑟𝑦𝑤𝑖𝑛𝑔 ) + 𝐾𝑟𝑎𝑔 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐵
𝑘𝑟𝑎𝑔𝑛𝑒𝑡 = (4 + 0,3)+(−5)
= −0,7
= 0,7 𝑁𝑛𝑎 𝑙𝑖𝑛𝑘𝑠. (5)
2.2.2 Fnet = ma
Floodreg - FA - Ff = ma
0,7 = 0,12a
0,7
a=
0,12
a = 5,83 m·s-2 (3)
2.2.3 Newton se Tweede wet (1)
2.2.4 Wanneer die netto krag uitgeoefen word op ʼn voorwerp met massa m,
sal die voorwerp versnel in die rigting van die netto krag. Versnelling is
direk eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die
massa van die voorwerp
(2)
3
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
2.2.5 Aanvaarde etikette
w Fg / Fw / gewig / mg / gravitasiekrag
FA FT / Toegepaste krag/
f Ff / Wrywing
N FN/ Normaal
5N Fa / F5N / Ftoegepas / Ft / F
Nasienkriteria Punte
Korrekte rigting en etiket van die normaal krag 1
Korrekte rigting en etiket van Fg/wl 1
Korrekte rigting en etiket van horisontale komponent van 1
die toegepaste krag deur Leerder A
Korrekte rigting en etiket van wrywingskrag 1
Korrekte rigting en etiket van die toegepaste krag deur 1
Leerder B
(5)
2.3.1 Hy sal agtertoe beweeg. (1)
2.3.2 Volgens Newton se Derde Wet: Wanneer die seun die muur stoot, stoot die
muur terselfdertyd ʼn krag terug, maar in die teenoorgestelde rigting. Daarom
gly hy agteruit. (2)
[21]
4
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 3
3.1 Die totale lineêre momentum van ʼn geïsoleerde stelsel bly konstant (bewaar) in
grootte en rigting. (2)
3.2 Σp voor = Σp na
(m1 +m2)vi = m1vf1 + m2vf2
(+ 2 000)(4) = (1 000)vf1 + (2 000)(5,6)
vf1 = 0,8 ms-1 na lings (4)
3.3 3.3.1 Impulse = ∆𝑝
= m(vf - vi)
= (2 000)(5,6 - 4)
= 3 200 kgm s-1 (3)
3.3.2 Fnet∆t = ∆𝑝
Fnet (0,2) = 3 200
Fnet = 16 000 N (4)
3.4 3.4.1 Verlaag (1)
3.4.2 Wanneer die tyd van impak toeneem, neem die netto krag af.
OF
p
Fnet is omgekeerd eweredig teenoor tyd Fnet=
t (2)
[16]
VRAAG 4
4.1 Totale meganiese energie bly konstant in ʼn geïsoleerde stelsel. (2)
4.2 ME = EK + Ep
= ½ mv2 + mgh
= ½ (2,5)(0)2 + (2,5)(9,8)(10)
= 0 + 245
= 245 J (4)
4.3 4.3.1 Nee (1)
4.3.2 Die krag wat toegepas word en die rigting van beweging is loodreg op
mekaar, dus word geen werk op die voorwerp gedoen nie. (2)
[9]
5
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 5
5.1 Spanning is die interne herstelkrag per eenheid area van ʼn liggaam. (2)
5.2 5.2.1 F
σ
A
(5 𝑥 9.8)
1.6 × 109 =
𝐴
A = 3,06 x 10--8 m2 (3)
5.2.2 F
σ
A
(5 𝑥 9.8)
=
2(3.06 𝑥 10−8 )
= 8,01 x 108 Pa (2)
5.2.3 20 % of 15 = 3 cm
L
L
3
= 15
= 0,2 of 2x10-1 (4)
5.2.4 𝜎
K=
𝜀
8,01𝑥,108
=
0,2
= 4 x 109 (2)
5.3 Vervorming of rekking is die verhouding van verandering in die spesifieke
dimensie tot die oorspronklike dimensie. (2)
5.4 5.4.1 Elastiese limiet (1)
5.4.2 Tussen E en B (1)
5.4.3 Hooke se wet bepaal dat, binne die limiet van elastisiteit, vervorming
direk eweredig is aan die spanning (2)
5.4.4 Tussen A en B (1)
[20]
6
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 6
6.1 Viskositeit is ʼn fisiese eienskap van vloeistowwe. Dit toon weerstand teen
vloei. (2)
6.2 5W-30 SAE is die olie wat optree soos ʼn SAE 5-olie by lae temperature, en tree
op as ʼn SAE 30 by hoë temperature.
OF
5: Viskositeits graad by koue temperatuur, W: Winter 30: Viskositeit by 100 oC (2)
6.3 B (1)
6.4 In die somer het Suid-Afrika hoë temperatuur, B het ʼn hoër viskositeit by hoër
temperature (2)
6.5 Enkel- / mono-grade olie word by een temperatuur gegradeer , terwyl die multi-
grade olie is gegradeer teen twee temperature.
OF
Enkel / Monograde-olie is die enjinolie wat ontwerp is om teen lae
temperature of hoë temperature te funksioneer en kan nie geskik wees vir
die verandering van enjin temperature nie. Byvoorbeeld, SAE 40-olie is ʼn
monograde-olie.
Multigrade olie is ʼn enjin olie wat ontwerp is om die toenemende
enjintemperature te hanteer. Dit tree op as lae viskositeitsolie teen laer
temperature en as ʼn hoë viskositeits olie by hoë temperature.
Byvoorbeeld, 20W50 SAE is ʼn enjinolie wat as SAE 20 optree as die enjin
koud is en as ʼn SAE 50 wanneer die enjin opwarm. (2)
[9]
7
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 7
7.1 Hidroulika is ʼn veld in toegepaste wetenskappe en ingenieurswese wat
handel oor meganiese eienskappe van vloeistowwe.
OF
Die studie van meganiese eienskappe van vloeistowwe. (1 punt indien hierdie
definisie gegee word.) (2)
7.2 Die ontwerp van hidrouliese stelsels, stuurstelsels, remstelsels,
kraggestuurstelsels, ens
Perse: metaalperse, houtpers, keramiekpers, plastiekpers, ens
Masjinerie vir nywerhede: metaal, hout, tekstiel, papier, ens
Verwerkingsmasjinerie: houtverwerkingsmasjinerie,
plaatmetaalverwerking
Giet: Giet van vorms met skuim, glas, plastiek ens.
Komponentafwerkings: sirkelvormige tafels, draaiende verspreiders,
klemstelsels, ens.
(Aanvaar enige TWEE.) (2)
7.3 7.3.1 Pascal se wet stel dat die druk wat op enige punt in die deurlopende
vloeistof by ewewig toegepas word eweredig na die ander deel van die
vloeistof versprei sal word. (2)
7.3.2 𝐹
P=𝐴
𝐹
1,2 x105 =
8,4 𝑥 10−3
F = 1,0 X 103 N or 1000 N or 1 kN (3)
7.3.3 Reghoekig teenoor die duiker (1)
7.4 Die hoogte van die water oppervlakte is 20 – 4 = 16 m
1 m vanaf die bodem is die hoogte onder die oppervlakte 15 m
P = pgh
= 1000 x 9.8 x 15
= 1,47 x 105 Pa (4)
7.5 𝐹𝑆 𝐹𝐼
=
𝐴𝑆 𝐴𝐼
130 𝐹𝐼
=
0,002 0,025
FI = 1,625 x 103 N of 1 625 N (3)
[17]
8
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 8
8.1 Die potensiaalverskil oor ʼn geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier
teen konstante temperatuur (2)
8.2 Temperatuur (1)
8.3 8.3.1 Grafiek oor Potensiaalverskil teenoor Stroomsterkte
Nasienkriteria PUNTE
Opskrif 1
x en y-as benoem 1
Regte skaal op die x en y as 1
Alle punte korrek geplot 1 (4)
8.3.2 Weerstand (1)
𝑉
8.3.3 R= of 𝑚 = ∆𝑦 (Aanvaar enige twee
𝐼 ∆𝑥
1,5 ooreenstemmende waardes uit
=
0,5 die grafiek.)
= 3 Ω (3)
8.4 8.4.1 W = I2Rt
= 22x3x25
= 300 J (3)
8.4.2 Verminder / word minder (1)
[15]
9
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 9
9.1 Dotering is die proses om onsuiwerhede by intrinsieke halfgeleiers gevoeg
word. (2)
9.2 9.2.1
(V)
(3)
Nasienkriteria Punt
Korrekte vorm van die grafiek 1
Korresponderende koördinate (ten minste een) op grafiek
(al is dit nie geskryf nie). Lyn van die beste pas 1
Korrekte as met I in vertikale as en V op horisontale as 1
9.2.2 Die spanning oor die diode bly tussen 0.4 V en 0.55 V wanneer dit
toelaat dat stroom daardeur hom vloei, ongeag die toevoerspanning. (2)
9.3 9.3.1 Die hoeveelheid elektriese lading wat ʼn kapasitor kan stoor op sy twee
plate per volt (2)
9.3.2 Dit verander die pulserende GS spanning na ʼn gladde GS spanning. (1)
9.3.3 Totale oppervlakte van die plate
Afstand tussen die twee plate
Enige tiepe diëlektrikum materiaal
(Enige TWEE) (2)
9.3.4 𝜀0 𝐴
C=
𝑑
(8,84 ×10−12 )(0,01)
=
0,0025
=3,54x10-11 F (4)
[16]
10
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19
VRAAG 10
10.1 ʼn Transformator is ʼn toestel wat gebruik word om spanning te verhoog of te
verlaag. (2)
10.2 10.2.1 Transformator A (1)
10.2.2 Transformator B (1)
10.3 𝑉𝑠 𝑁𝑠
=
𝑉𝑝 𝑁𝑝
𝑉𝑠 25
=
240 330
Vs = 18,2 V (3)
[7]
TOTAAL: 150
11
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315/v1-faa22c1a394655b2130a/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers hlayiso.com

Memorandum
TECH SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl hlayiso.com

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2022 ENG AFR hlayiso.com

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afr Eng hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c/v1-29f04af3e8a0b3ceb1e1/card.webp)
Memorandum
Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers hlayiso.com
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563/v1-500df9f82898af943ad8/card.webp)
Question paper
Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper hlayiso.com
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)
Memorandum
Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers hlayiso.com

Memorandum
Technical Sciences P1 Memo June 2021 Engl Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
NW TECH SC P1 MEMO AFR AND ENG SEPT 2019 hlayiso.com
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0/v1-f3b3669a3c7bc5124aac/card.webp)
Question paper
Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper hlayiso.com
More from Grade 12 Technical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Question paper
Tech Sciences P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D
%20June%202025%20Question%20Paper--d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea/v1-d81200affddaea8c29ec/card.webp)
Question paper
Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper

Errata
Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated hlayiso.com

Question paper
TECH SCIENCES P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a/v1-a2c3a007cd129d3dfa4d/card.webp)