Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
11102
TEGNIESE WETENSKAPPE
VRAESTEL 2
TYD: 1½ uur
PUNTE: 75
9 bladsye + 4 inligtingsblaaie
b.o.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 

%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563/v1-500df9f82898af943ad8/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c/v1-29f04af3e8a0b3ceb1e1/card.webp)


View all


Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 13
- File size
- 1.3 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 2
(Vraestel 2) 11102/21
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Laat EEN reël tussen twee sub-vrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.
7. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE
desimale plekke.
8. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 3
(Vraestel 2) 11102/21
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
regte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.6) neer
in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.7 D.
1.1 Watter van die volgende koolwaterstowwe het nie strukturele isomere nie?
A Butaan
B Pentaan
C Propaan
D Buteen (2)
1.2 Watter een van die volgende het die hoogste kookpunt?
A Heksaan
B Butaan
C Propaan
D Etaan (2)
1.3 Beskou die volgende chemiese reaksie:
C5H10 + HCℓ → C5H11Cℓ
Hierdie tipe reaksie kan die beste beskryf word as ...
A ʼn addisie-reaksie.
B ʼn suurbasis-reaksie.
C ʼn substitusie-reaksie.
D ʼn hidrogeneringsreaksie. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 4
(Vraestel 2) 11102/21
1.4 Watter een van die volgende organiese verbindings het die molekulêre formule
van C5H10O2?
A Etieletanoaat
B Butieletanoaat
C Etielpropanoaat
D Propielbutanoaat (2)
1.5 Die volgende TWEE stellings rakende ʼn voltaïese sel word hieronder gegee:
I. ʼn Oksidasie-halfreaksie vind plaas by die katode van die sel.
II. Positiewe ione beweeg van die soutbrug na die anode van die sel.
Watter EEN van die volgende is waar oor die voltaïese sel?
A Slegs I
B Slegs II
C Nie I of II nie
D Beide I en II (2)
1.6 Beskou die volgende elektrochemiese selreaksie:
𝐶𝑢2+ (𝑎𝑞) + 𝑍𝑛(𝑠) → 𝐶𝑢(𝑠) + 𝑍𝑛2+ (𝑎𝑞) + 𝑒𝑛𝑒𝑟𝑔𝑖𝑒
A Die kopermetaal is die anode van die sel.
B Kopermetaal dien as die oksideermiddel.
C Die sinkmetaal is die anode van die sel.
D Sinkmetaal dien as die oksideermiddel. (2)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 5
(Vraestel 2) 11102/21
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Bestudeer die volgende tabel met organiese molekules soos voorgestel deur A tot F
hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
A Pent-2-een B
C Propielmetanoaat D 2,4-dimetielheksaan
E F
2.1 Definieer ʼn homoloë reeks. (2)
2.2 Skryf die letter neer wat die verbinding voorstel wat …
2.2.1 ʼn aldehied is. (1)
2.2.2 die algemene formula CnH2n het. (1)
2.2.3 onversadig is. (1)
2.2.4 ʼn ketoon is. (1)
2.2.5 ʼn koolwaterstof is. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 6
(Vraestel 2) 11102/21
2.3 Skryf die struktuurformule neer van:
2.3.1 Verbinding A (3)
2.3.2 Verbinding D (3)
2.4 Skryf die volgende neer:
2.4.1 Die naam van die funksionele groep van verbinding F (1)
2.4.2 Die IUPAC naam van verbinding B (2)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 7
(Vraestel 2) 11102/21
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die eerste ses lede van die alkene kom voor as gasse en vloeistowwe by normale
temperature. Alkanes is tans ons belangrikste brandstof, maar die gebruik van alkohole
as hernubare energiebron word al hoe belangriker. Alkohol is vloeistowwe wat ʼn
oplossing vir die energiekrisis kan wees.
3.1 Watter chemiese eienskap van alkane en alkohole maak dit geskik om as
brandstof te gebruik? (2)
3.2 Die tabel hieronder toon die kookpunt van die eerste ses alkane en die eerste
ses alkohole.
Alkane Kookpunt Alkohol Kookpunt
(˚C) (˚C)
metaan - 164 Metanol 65
etaan - 89 Etanol 79
propaan - 42 1-propanol 97
butaan - 0,5 1-butanol 117
pentaan 36 1-pentanol 138
heksaan 69 1-heksanol 156
Teken ʼn grafiek van kookpunte teenoor die aantal koolstofatome vir die eerste
ses ALKOHOLE. Kies 50° C en 1 koolstofatoom as die oorsprong en gebruik
ʼn toepaslike skaal. Plot die punte en teken die beste kurwe deur die punte. (4)
3.3 Watter tendens in kookpunt kan vanaf die grafiek waargeneem word? (2)
3.4 Gee ʼn rede vir die tendens wat in VRAAG 3.3 genoem word deur na die tipe
intermolekulêre kragte te verwys. (2)
3.5 Verduidelik, met verwysing na die tipe intermolekulêre kragte, waarom die
kookpunte van alkohole hoër is as die kookpunte van alkane. (2)
3.6 Mense word altyd gemaan om vloeistowwe soos petrol (ʼn mengsel van alkane)
buite die bereik van kinders te hou. Gebruik die kookpunte van alkane om
hierdie voorsorgmaatreël te regverdig. (2)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 8
(Vraestel 2) 11102/21
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die vloeidiagram hieronder toon die wisselwerking tussen alkohole, alkene en
haloalkane. Die letters A – F stel addisie- of substitusie reaksies voor.
propeen
F B
E A
C
alkohol haloalkaan
D
4.1 Watter tipe reaksie word verteenwoordig deur F? Skryf slegs ADDISIE of
SUBSTITUSIE neer. (1)
4.2 Gebruik struktuurformules en skryf ʼn gebalanseerde chemiese vergelyking vir
reaksie F om die vorming van die hoofproduk aan te toon. (3)
4.3 Reaksie E word soms dehidrasie genoem. Skryf die FORMULE neer van die
stof wat tydens dehidrasie geëlimineer word. (1)
4.4 Letter C verteenwoordig die reaksie van die alkohol met NaBr(aq) in die
teenwoordigheid van swaelsuur as ʼn katalisator.
4.4.1 Skryf die struktuurformule vir die organiese produk van hierdie
reaksie neer. (1)
4.2.2 Watter tipe reaksie word deur C voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
of SUBSTITUSIE neer. (1)
4.5 Die haloalkaan kan deur reaksie D in die alkohol omgeskakel word, of na
propeen deur reaksie A.
4.5.1 Watter tipe reaksie word deur B voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
of SUBSTITUSIE neer. (1)
4.5.2 Watter tipe reaksie word deur D voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
of SUBSTITUSIE neer. (1)
4.5.3 Onder watter toestand sal reaksie B plaasvind? (1)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 9
(Vraestel 2) 11102/21
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
5. Die onderstaande diagram toon aan hoe die voltaïese sel gebou word
deur ʼn koperplaat in ʼn beker te plaas wat kopersulfaatoplossing bevat.
Die sinkplaat word dan in ʼn beker met sinksulfaatoplossing geplaas.
Die koperplaat word dan met ʼn koperdraad met die sink verbind.
Soutbrug
5.1 Skryf TWEE voorwaardes vir hierdie tipe voltaïese sel. (2)
5.2 In watter rigting vloei die elektrone? (Kies uit Cu na Zn of Zn na Cu.) (1)
5.3 Skryf die energie-omskakelings vir hierdie sel neer. (2)
5.4 Skryf EEN funksie van die soutbrug wat die twee halfselle verbind neer. (1)
5.5 Definieer die term reduseermiddel. (2)
5.6 Skryf die oksidasie-halfreaksie vir die sel neer. (2)
5.7 Skryf die reduksie-halfreaksie vir die sel neer. (2)
5.8 Skryf ʼn netto gebalanseerde chemiese reaksie vir die sel neer. (3)
5.9 Identifiseer die anode en katode in hierdie sel. (2)
5.10 Skryf die selnotasie van hierdie sel neer. (3)
5.11 Gebruik die tabel van standaard reduksiepotensiale om die aanvanklike EMK
van hierdie sel te bereken. (3)
[23]
TOTAAL: 75
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 10
(Vraestel 2) 11102/21
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM SIMBOOL WAARDE
Standaard druk p 1,01 x 105 Pa
Standaard temperatuur T 0 °C/273 K
TABEL 2: FORMULAE
E θsel E θkatode E θanode
E θsel E θreduksie E θoksidasie
E θsel E θoksideermiddel E θreduseermiddel
TABLE 3: ELEKTROCHEMIE
Emk Eθcell Eθcathode Eθanode / E θsel E katode
θ
E θanode
of
E θcell E reduction
θ
E θoxidation / E θsel E reduksie
θ
E θoksidasie
of
E θcell E θoxidisingagent E reducing
θ
agent / E sel E oksideermiddel E reduseermiddel
θ θ θ
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 11
(Vraestel 2) 11102/21
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
2+ ⇌ Pt + 1,20
Pt + 2e
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2 O 2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 12
(Vraestel 2) 11102/21
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
E θ (V)
Half-reactions/Halfreaksies
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2 O 2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Downloaded from hlayiso.com
TEGNIESE WETENSKAPPE 13
(Vraestel 2) 11102/21
TABLE 5: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
1 SLEUTEL 2
Atoom getal
2,1 H He
1 4
3 4 29 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegatiwiteit 1,9 Cu Symbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa
1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper.pdf
Question paper
TECH SCIENCES P1 GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024_Afrikaans final_hlayiso.com_.pdf
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
Question paper
Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563/v1-500df9f82898af943ad8/card.webp)
Question paper
Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c/v1-29f04af3e8a0b3ceb1e1/card.webp)
Memorandum
Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Tech Sciences P2 Memo June2021 English-Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2023.Afrikaans.pdf
Question paper
TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2023.Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Technical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24.pdf

Memorandum
TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf

Memorandum
TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025_watermark.pdf
Errata
Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated_hlayiso.com_.pdf
Errata
Technical Sciences P2_Erratum_June Common Updated_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f/v1-1c6f1946c1187ea6f983/card.webp)