Skip to content

Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Question paperTechnical SciencesGrade 12202513 pages

Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Gauteng June Exam 2025

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2025 TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 1½ uur PUNTE: 75 11 bladsye + 2 gegewensblaaie Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) GR12 0625 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK. 2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 7. Toon ALLE formules en invervangings in ALLE berekeninge. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. Skryf netjies en leesbaar. Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.6 D. 1.1 Beskou die vloeidiagram hieronder: Verbinding X is: A Butyn B Butan-1-ol C Butaan D 2-Metielpropaan (2) 1.2 Die versadigde koolwaterstof, met geen syketting, wat 'n hoofketting van 5 koolstofstowwe het, is: A Metielbutaan B Pentaan C Metaan D Etaan (2) 1.3 Die temperatuur waar die vaste stof en vloeistof fases van 'n stof in ewewig is, staan bekend as: A Kookpunt B Dampdruk C Smeltpunt D Viskositeit (2) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 2) GR12 0625 1.4 Watter van die volgende algemene formules stel alkene voor? A CnH2n+2 B CnH2n C CnH2n-1 D CnH2n-2 (2) 1.5 Watter van die volgende kombinasies word as intrinsieke halfgeleiers beskou? A Diamant Silikon Magnesium B Germanium Grys tin Silikon C Fosfor Diamant Grys tin D Silikon Boor Gallium (2) [10] Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die organiese verbindings wat deur die letters A tot F hieronder voorgestel word en beantwoord die vrae wat volg. 2.1 Definieer die term homoloë reeks. (2) 2.2 Bestudeer verbinding D. 2.2.1 Teken die struktuurformule van die verbinding. (2) 2.2.2 Is dit 'n VERSADIGDE of 'n ONVERSADIGDE koolwaterstof? (1) 2.3 Skryf die letter/s (A – F) neer wat elk van die volgende verteenwoordig: 2.3.1 'n Ketoon (1) 2.3.2 'n Haloalkaan (1) 2.3.3 Die twee funksionele isomere (2) 2.4 Is verbinding F 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 2) GR12 0625 2.5 Skryf neer die: 2.5.1 IUPAC naam vir verbinding A (2) 2.5.2 Gee die NAAM van die FUNKSIONELE GROEP van verbinding C. (1) 2.6 Vir verbinding E, as X deur die getal 2 voorgestel word: 2.6.1 Skryf die NAME van die TWEE HOMOLOË REEKSE neer wat deur verbinding E voorgestel kan word. (2) 2.6.2 Teken onderskeidelik die STRUKTUURFORMULE van die FUNKSIONELE GROEP vir elke homoloë reeks in VRAAG 2.6.1. (2) [18] VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 3.1 Die IUPAC-naam van 'n organiese verbinding is 2-bromo-4-metielpentaan. 3.1.1 Skryf die NAAM neer van die HOMOLOË REEKS waaraan die bogenoemde (1) verbinding behoort. 3.1.2 Teken die STRUKTUURFORMULE van die molekuul hierbo. (3) 3.2 Die molekuul hieronder het een posisionele isomeer. 3.2.1 Definieer die term posisionele isomeer. (2) 3.2.2 Skryf die algemene formule van die bogenoemde molekule neer. (1) 3.2.3 Skryf die IUPAC-naam van die POSISIONELE ISOMEER van die bogenoemde molekuul neer. (2) 3.2.4 Teken die STRUKTUUR FORMULE van die molekuul genoem in VRAAG 3.2.3. (1) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 7 (VRAESTEL 2) GR12 0625 3.3 Beskou die struktuurformule hieronder. 3.3.1 Skryf die MOLEKULÊRE FORMULE van die bogenoemde molekule neer. (1) 3.3.2 Skryf die IUPAC-naam van die molekule hierbo. (2) [13] VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die verband tussen die kookpunt en die aantal koolstofatome in reguitkettingmolekule van alkane, karboksielsure en alkohole word ondersoek. Kurwes P, Q en R word verkry. 4.1 Definieer die term kookpunt. (2) 4.2 Vir kurwe Q, skryf 'n gevolgtrekking neer wat uit die bogenoemde resultate gemaak kan word. (1) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 8 (VRAESTEL 2) GR12 0625 4.3 Identifiseer die kurwe (P, Q of R) wat elk van die volgende verteenwoordig: 4.3.1 Alkane (1) 4.3.2 Karboksielsure (1) 4.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 4.3 deur te verwys na die TIPES INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, DIE STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en die ENERGIE wat vereis word. (3) 4.5 Watter homoloë reeks sal die hoogste dampdruk hê? Skryf slegs ALKAAN, KARBOKSIELSUUR of ALKOHOL neer. (1) 4.6 Is die homoloë reeks wat in VRAAG 4.5 geïdentifiseer is 'n KOOLWATERSTOF of nie? Skryf JA of NEE. Verduidelik die antwoord. (2) [11] V VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder wys hoe 'n alkeen in ander organiese verbindings omgeskakel kan word. 5.1 Identifiseer die TIPE reaksie wat deur die volgende voorgestel word: 5.1.1 Reaksie 1 (1) 5.1.2 Reaksie 3 (1) 5.2 Skryf EEN reaksietoestand neer wat vereis word vir reaksie 1. (1) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 9 (VRAESTEL 2) GR12 0625 5.3 Skryf die FORMULE neer van EEN ander reaktant wat nodig is vir reaksie 2 om plaas te vind. (1) 5.4 Vir reaksie 3, skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer deur MOLEKULÊRE FORMULES vir die organiese verbindings te gebruik. (3) 5.5 Sasol, 'n internasionale geïntegreerde chemiese en energiemaatskappy, is 'n toonaangewende verskaffer van kommoditeitspolimere. Hierdie polimere is geskik vir 'n wye reeks nywerhede, insluitend verpakking, vervoer, landbou en konstruksie, sowel as vir mediese, persoonlike sorg en huishoudelike toepassings. Politeen, ook bekend as poliëtileen, word vervaardig en gebruik in 'n wye reeks toepassings binne hierdie industrieë soos krimpfilm, lamineringsfilm, plastiekbottels, botteldoppies, verpakking vir huishoudelike chemikalieë en kosmetiese produkte, swembadpype en meer. [Bron: https://products.sasol.com] . 5.5.1 Definieer die term polimeer. (2) 5.5.2 Teken die struktuurformule van die monomeer wat in politeen gebruik word. (2) 5.5.3 Gee EEN rede waarom krimpfilm in die landbou gebruik word? (1) [12] Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 10 (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Lees die volgende opsomming geneem uit Circuits Today, gepubliseer op 21 Maart 2011, wat die skepping van die p-n-aansluiting van 'n LED verduidelik. Galliumarsenied (GaAs) is 'n saamgestelde halfgeleier wat gedefinieer kan word as 'n halfgeleier gemaak van 'n verbinding van twee elemente (in teenstelling met silikon, wat 'n enkel-element halfgeleier is). FIGUUR 6 hieronder toon die rangskikking van atome in 'n galliumarsenied- substraatmateriaal. FIGUUR 6: Rangskikking van atome in ’n galliumarsenied-substraatmateriaal [Bron: www.Circuits Today.com] Dit is nodig om onsuiwerhede by die semi-isolerende GaAs-materiaal in te voeg om die skepping van 'n pn-aansluiting vir LED's te vergemaklik. Silikon word by die galliumarsenied gevoeg om die n-tipe kant van die pn-aansluiting te skep, en Berillium word gebruik om die p-tipe kant te skep. 6.1 Definieer die term halfgeleier. (2) 6.2 Wat is die NAAM van die PROSES wanneer 'n onsuiwerheid by 'n halfgeleier gevoeg word, soos in die onderstreepte deel van die sin onder FIGUUR 6 gestel word? (1) 6.3 Verduidelik wat met 'n p-tipe halfgeleier bedoel word. (2) 6.4 Wat word die gebied genoem waar die p- en n-tipe halfgeleiers bymekaarkom om die pn-aansluiting te vorm? (1) Blaai om asseblief
TEGNIESE WETENSKAPPE 11 (VRAESTEL 2) GR12 0625 6.5 Die Galliumarsenied waarin onsuiwerhede bygevoeg is, word nou aan 'n eksterne kragbron gekoppel soos hieronder getoon. X 6.5.1 Teken die SIMBOOL oor in die diagram wat die LED aandui, en BENOEM die katode en anode. (2) 6.5.2 Verduidelik hoekom dit belangrik is dat KOMPONENT X by die stroombaan (1) gevoeg moet word? 6.5.3 Identifiseer die TIPE VOORSPANNING wat gevorm word wanneer die LED aan (1) die kragbron gekoppel is soos in die diagram aangedui. 6.5.4 Gee EEN werklike toepassing van LED's. (1) [11] TOTAAL: 75 EINDE
TEGNIESE WETENSKAPPE 1 (VRAESTEL 2) GR12 0625 DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk 𝑝 1,01 × 10 𝑃𝑎 Standard temperature 𝑇 273 𝐾/0 𝐶 Standaardtemperatuur TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES 𝐸 =𝐸 −𝐸 /𝐸 =𝐸 −𝐸 or/of 𝐸 =𝐸 −𝐸 /𝐸 =𝐸 −𝐸 Emf/Emk or/of 𝐸 =𝐸 −𝐸 /𝐸 =𝐸 −𝐸
TEGNIESE WETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) GR12 0625 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number/ KEY/SLEUTEL Atoomgetal 1 2 2,1 H He 1 29 4 Electro negativity/ Symbol/ 3 4 Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 5 6 7 8 9 10 1,0 Li 1,5 Be 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 Approximate relative atomic mass/ 0,9 Na 1,2 Mg 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn 0,7 0,9 1,6 1,8 1,8 1,9 2,0 2,5 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all