Skip to content

Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo

MemorandumTechnical SciencesGrade 1220246 pages

Grade 12 Technical Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 NASIENRIGLYNE TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (11102) 6 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 11102/24 VRAAG 1 1.1 C  (2) 1.2 B  (2) 1.3 C  (2) 1.4 D  (2) 1.5 D  (2) [10] VRAAG 2 2.1 ʼn Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word en waar elke lid verskil van die volgende met ʼn CH2 groep. OF ʼn Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word. OF ʼn Reeks organise verbindings waar elke lid verskil van die volgende met ʼn CH2 groep (0 of 2 punte) (2) 2.2 2.2.1 B (1) 2.2.2 E (1) 2.2.3 H (1) 2.3 2.3.1 Pent-2-een OF 2-Penteen Nasienkriteria: • Penteen  • Posisie van die funksionele groep  LET WEL: • Indien daar geen koppelteken is nie slegs ½ • Indien die posisie uitgelos word ½ (2) 2.3.2 Etiel butanoaat Nasienkriteria: • Etiel  • Butanoaat  (2) 2
Downloaded from hlayiso.com 11102/24 2.4 2.4.1 Nasienkriteria: • Posisie van die funksionele groep  • Hele struktuur korrek  LET WEL: • Enige waterstofbinding of atoom wat uitgelaat is MAKS ½ • 𝐶𝐶𝐶𝐶 kan op die tweede koolstof van links OF regs wees (2) 2.4.2 Nasienkriteria: • Hele struktuur  NOTA: Die dubbel- binding kan of op koolstof 1 links OF koolstof 1 regs wees (1) 2.4.3 Nasienkriteria: • Dubbelbinding  • Hele struktuur korrek  LET WEL: enige waterstofbinding of atoom wat uitgelaat is MAKS ½ (2) [14] VRAAG 3 3.1 Die eienskap van ʼn vloeistof wat die relatiewe beweging tussen twee aangrensende lae teenstaan.  (0 of 2 punte) (2) 3.2 Tydvloei of Viskositeit (1) 3.3 A OF Propaan (1) 3.4 London-kragte  (1) 3.5 C OF Pentaan (1) 3.5 Pentaan het ʼn langer kettinglengte wat beteken die London kragte is sterker, so meer energie word benodig om die intermolekulêre kragte te oorkom . Nasienkriteria: • Negatiewe nasien vanaf VRAAG 3.5 • Indien die leerder sê BREEK die intermolekulêre kragte dan MAKS ⅔ (3) [9] 3
Downloaded from hlayiso.com 11102/24 VRAAG 4 4.1 4.1.1 Versadig.  Dit is koolwaterstowwe met slegs enkel (kovalente) bindings tussen die koolstowwe.  OF Versadig. Dit is koolwaterstowwe met geen dubel of trippel (kovalente) bindings tussen die koolstowwe. (2) 4.1.2 4.1.2.1 Addisie  OF Hidrogenering (1) 4.1.2.2 Substitusie  OF Hidrolise (1) 4.1.3 Nasienkriteria: • Struktuurformule van Buteen  • Struktuurformule van Waterstofbromied  • Struktuurformule 2-Bromobutaan  • Indien die leerder molekulêre formules gebruik MAKS ⅔ (3) 4.1.4 Geen water moet tydens die reaksie teenwoordig wees nie  (1) 4.1.5 Water  (1) 4.1.6 2C4H10 + 13O2 → 8CO2 + 10H2O + Energie Nasienkriteria: • C4H10 + O2  • CO2 + H2O + (E)  • Balansering  (3) 4.1.7 Verbranding OF Oksidasie  (1) 4.2 4.2.1 Halfgeleier  OF Metalloied. (1) 4.2.2 Dotering  (1) 4.2.3 n-tipe  (1) 4.2.4 Teenvoorspanning  (1) 4.3 Verhoog  (1) [18] 4
Downloaded from hlayiso.com 11102/24 VRAAG 5 5.1 ʼn Oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.  (0 of 2) (2) 5.2 Nie-spontaan  (1) 5.3 Kragbron/Battery/(Aanvaar) Energie word bygesit (1) 5.4 Kragbron of Die negatief moet links wees en positief regs. (2) 5.5 NO3- (1) 5.6 Sn2++ 2e- → Sn  Nasienkriteria: • Sn ← Sn2++ 2e- (2/2) • Sn2++ 2e- ⇋ Sn (1/2) • Sn2++ 2e- ← Sn (0/2) LET WEL: • Moet nie penaliseer as die fases nie ingesluit is nie of ʼn elektronlading uitgelaat is. • Penaliseer 1 punt as die lading op die tin-ioon uitgelaat is. (2) 5.7 Die tempo van oksidasie is gelyk aan die tempo van reduksie. OF Die tin dissosieer in ione in wat maak dat dit nie op gebruik kan word nie. (1) [10] VRAAG 6 6.1 ʼn Stof wat gereduseer word/elektrone bykry  (0 of 2 punte) OF ʼn Stof wat reduksie ondergaan. (2) 6.2 Pb2+ en Zn2+  (Moet albei lys) (1) 6.3 Temperatuur 25 oC /298K, (Aanvanklike) Konsentrasie = 1mol.dm-3 (1) 6.4 Om die stroombaan te voltooi /Om (elektriese) neutraliteit deur die beweging van ione te verseker (1) 5
Downloaded from hlayiso.com 11102/24 6.5 Zn + Pb2+ → Zn2+ + Pb Nasienkriteria: • Reaktante  • Produkte  • Balansering  (3) 6.6 𝐸𝐸 𝜃𝜃 𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠 = 𝐸𝐸 𝜃𝜃 𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘 − 𝐸𝐸 𝜃𝜃 𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎  𝐸𝐸 𝜃𝜃 𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠 = −0,13 − (−0,76) 𝐸𝐸 𝜃𝜃 𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠 = 0,63 𝑉𝑉  Nasienkriteria: • Geen eenheid vir die emk -1 punt LET WEL: • Aanvaar enige ander formule op die inligtingsblad • Enige ander formule met onkonvensionele afkortings bv., Esel = EOM – ERM, gevolg deur korrekte invervanging: Maks 3/4 (4) 6.7 V = 0(V) , die stroombaan is onvoltooid  (2) [14] TOTAAL: 75 6

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all